Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vraag van die dag!!!
vraag van die dag!!! [boodskap #50175] So, 16 September 2001 09:41 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Aan watse kant staan SA eintlik???

Rico
Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50178 is 'n antwoord op boodskap #50175] So, 16 September 2001 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Suid?
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:qss8qt47ngfrh50optbbu14nmfm1esse77@4ax.com...
>
> Aan watse kant staan SA eintlik???
>
> Rico
>
Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50182 is 'n antwoord op boodskap #50178] So, 16 September 2001 11:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette ek het gevra aan watse kant staan SA, nie lig nie :-))))

Gr.Rico

"Annette" skryf in boodskap news:9o1uoi$a9fbm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Suid?
> Annette
>
>
> Davie Davis wrote in message
> news:qss8qt47ngfrh50optbbu14nmfm1esse77@4ax.com...
>>
>> Aan watse kant staan SA eintlik???
>>
>> Rico
>>
>
Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50183 is 'n antwoord op boodskap #50182] So, 16 September 2001 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lig? OK - Ons is aan die Suidpunt van Donker Afrika:))
Annette

.nl...
> Annette ek het gevra aan watse kant staan SA, nie lig nie :-))))
>
>
> Gr.Rico
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9o1uoi$a9fbm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Suid?
>> Annette
>>
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:qss8qt47ngfrh50optbbu14nmfm1esse77@4ax.com...
>>>
>>> Aan watse kant staan SA eintlik???
>>>
>>> Rico
>>>
>>
>
Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50187 is 'n antwoord op boodskap #50183] So, 16 September 2001 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9o22qv$acvf2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Lig? OK - Ons is aan die Suidpunt van Donker Afrika:))
> Annette
>
>
> .nl...
>> Annette ek het gevra aan watse kant staan SA, nie lig nie :-))))
>>
>>
>> Gr.Rico

:-))) - Annette, Rico bedoel 'lê' :-)). Hilda.
Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50189 is 'n antwoord op boodskap #50182] So, 16 September 2001 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 16 Sep 2001 13:18:31 +0200, "Rico" wrote:

> Annette ek het gevra aan watse kant staan SA, nie lig nie :-))))
>
>
> Gr.Rico
>
>>> -))) - Annette, Rico bedoel 'lê' :-)). Hilda.

Rico, selfs al is Annette is vroumens is sy nie sò
dom nie :)

DD (al hardlopend...)
Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50193 is 'n antwoord op boodskap #50187] So, 16 September 2001 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lê? Onder Zimbabwe?:)))
Annette

--
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9o22qv$acvf2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Lig? OK - Ons is aan die Suidpunt van Donker Afrika:))
>> Annette
>>
>>
>> .nl...
>>> Annette ek het gevra aan watse kant staan SA, nie lig nie :-))))
>>>
>>>
>>> Gr.Rico
>
> :-))) - Annette, Rico bedoel 'lê' :-)). Hilda.
>
Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50194 is 'n antwoord op boodskap #50189] So, 16 September 2001 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is nou in 'n gemoedelike bui - klaar my frustrasies
uitgeskryf vir die dag by 'n ander groep:))
Sal jou laat weet watter dag om met my hier skoor te soek, sodat jy die
nodige afranseling kan kry.:))))))
Annette

...
> On Sun, 16 Sep 2001 13:18:31 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Annette ek het gevra aan watse kant staan SA, nie lig nie :-))))
>>
>>
>> Gr.Rico
>>
>>>> -))) - Annette, Rico bedoel 'lê' :-)). Hilda.
>
> Rico, selfs al is Annette is vroumens is sy nie sê
> dom nie :)
>
> DD (al hardlopend...)
Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50195 is 'n antwoord op boodskap #50194] So, 16 September 2001 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Links ... (?)
Ek het 'n ander vraag. Is daar terroriste-organisasies wat geregverdig kan
word?
En, wie is hulle?

"Annette" skryf in boodskap news:9o2cnj$a31bc$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek is nou in 'n gemoedelike bui - klaar my frustrasies
> uitgeskryf vir die dag by 'n ander groep:))
> Sal jou laat weet watter dag om met my hier skoor te soek, sodat jy die
> nodige afranseling kan kry.:))))))
> Annette
>
> ...
>> On Sun, 16 Sep 2001 13:18:31 +0200, "Rico"
>> wrote:
>>
>>> Annette ek het gevra aan watse kant staan SA, nie lig nie :-))))
>>>
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>>> >-))) - Annette, Rico bedoel 'lê' :-)). Hilda.
>>
>> Rico, selfs al is Annette is vroumens is sy nie sê
>> dom nie :)
>>
>> DD (al hardlopend...)
>
Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50196 is 'n antwoord op boodskap #50194] So, 16 September 2001 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 16 Sep 2001 16:21:00 +0200, "Annette" wrote:

> Ek is nou in 'n gemoedelike bui - klaar my frustrasies
> uitgeskryf vir die dag by 'n ander groep:))

Wil jy nie so nice wees om altyd éérs dáár te kuier nie (en Gloudina
vir 'n wandeling mee te neem)

DD
Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50197 is 'n antwoord op boodskap #50195] So, 16 September 2001 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 16 Sep 2001 16:46:30 +0200, "Jonas" wrote:

> Links ... (?)
> Ek het 'n ander vraag. Is daar terroriste-organisasies wat geregverdig kan
> word?
> En, wie is hulle?

Daar ìs seker volgens sommige opinies Jonas, want Bush sê nou dat 'n
land wat terroriste huisves ook terroristies is maar die jare toe
Margarette Thatcher terroriste onder haar boesem gehuisves het het
hulle geen aksie daarteen gehad nie want die bomme het in SA geval.

DD
Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50198 is 'n antwoord op boodskap #50196] So, 16 September 2001 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag nee man Davie!! Hoe ken jy my?
Jy weet mos ek laat my nie voorsê wat om te doen nie.:))
Wees nou soet en wag geduldig vir jou afranseling:)))
Annette

--
200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek is nou in 'n gemoedelike bui - klaar my frustrasies
>> uitgeskryf vir die dag by 'n ander groep:))
>
> Wil jy nie so nice wees om altyd éérs dáár te kuier nie (en Gloudina
> vir 'n wandeling mee te neem)
>
> DD
Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50199 is 'n antwoord op boodskap #50198] So, 16 September 2001 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 16 Sep 2001 19:04:33 +0200, "Annette" wrote:

> Ag nee man Davie!! Hoe ken jy my?
> Jy weet mos ek laat my nie voorsê wat om te doen nie.:))
> Wees nou soet en wag geduldig vir jou afranseling:)))
> Annette

So nou wil jy my sewenwees opsmash né!

DD
Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50202 is 'n antwoord op boodskap #50199] So, 16 September 2001 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee wat - ek hou jou net in die wabbleyou vir 'n rukkie:))
Sal jou leer om enige chauvinistiese opmerking oor my te maak:))
Annette

>> Ag nee man Davie!! Hoe ken jy my?
>> Jy weet mos ek laat my nie voorsê wat om te doen nie.:))
>> Wees nou soet en wag geduldig vir jou afranseling:)))
>> Annette
>
>
> So nou wil jy my sewenwees opsmash nè!
>
> DD
Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50551 is 'n antwoord op boodskap #50197] Vr, 21 September 2001 19:48 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 16 Sep 2001 17:19:23 +0200, Davie Davis wrote:

> On Sun, 16 Sep 2001 16:46:30 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Links ... (?)
>> Ek het 'n ander vraag. Is daar terroriste-organisasies wat geregverdig kan
>> word?
>> En, wie is hulle?
>
>
> Daar ìs seker volgens sommige opinies Jonas, want Bush sê nou dat 'n
> land wat terroriste huisves ook terroristies is maar die jare toe
> Margarette Thatcher terroriste onder haar boesem gehuisves het het
> hulle geen aksie daarteen gehad nie want die bomme het in SA geval.
>
> DD

Jy het nooit hier op gereageer nie Jonas.

DD
Vorige onderwerp: Arthur in die water??
Volgende onderwerp: Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT??
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 05 21:32:07 MGT 2024