Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vraag van die dag!!!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50551 is 'n antwoord op boodskap #50197] |
Fri, 21 September 2001 19:48 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 16 Sep 2001 17:19:23 +0200, Davie Davis wrote:
> On Sun, 16 Sep 2001 16:46:30 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Links ... (?)
>> Ek het 'n ander vraag. Is daar terroriste-organisasies wat geregverdig kan
>> word?
>> En, wie is hulle?
>
>
> Daar ìs seker volgens sommige opinies Jonas, want Bush sê nou dat 'n
> land wat terroriste huisves ook terroristies is maar die jare toe
> Margarette Thatcher terroriste onder haar boesem gehuisves het het
> hulle geen aksie daarteen gehad nie want die bomme het in SA geval.
>
> DD
Jy het nooit hier op gereageer nie Jonas.
DD
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 02:57:11 UTC 2025
|