Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Annette is gesond!!!
Annette is gesond!!! [boodskap #49625] Do, 06 September 2001 12:25 na volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sy kry alweer lus vir bak. Hier in Durban is souskluitjies bitter skaars.
Dit word nooit koud genoeg nie.
Re: Annette is gesond!!! [boodskap #49636 is 'n antwoord op boodskap #49625] Do, 06 September 2001 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek laat my nie meer deur die weer voorskryf wat ek wanneer mag eet nie. Dis
sommer enige dag 'n reëndag (selfs al brand die son jou dood!) en maak ek
pannekoek. (met so 'n eetlepel of 3 by 'om die pannekoek sag te maak' ;)) )

Sakkie skryf in boodskap news:3b976add$0$227@hades.is.co.za...
> Sy kry alweer lus vir bak. Hier in Durban is souskluitjies bitter skaars.
> Dit word nooit koud genoeg nie.
>
Re: Annette is gesond!!! [boodskap #49641 is 'n antwoord op boodskap #49625] Do, 06 September 2001 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ampertjies -:)) Kan nog niks ruik of proe nie:((((
Onthou iemand nog die woorde van die liedjie?
Wie het dit gesing? Chris Blignaut?
Ek weet dit begin:
Ooooooooooooooo!! Souskluitjies is so reg na my smaak, so reg na my smaak,
so reg na my smaak.

As ek gesond was, sou ek die res kon onthou:))
Annette

> Sy kry alweer lus vir bak. Hier in Durban is souskluitjies bitter skaars.
> Dit word nooit koud genoeg nie.
>
Re: Sakkie? Wil jy dit hê? [boodskap #49642 is 'n antwoord op boodskap #49625] Do, 06 September 2001 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wil jy die resep hê vir Karringmelkpoering?
Aangesien jy so lief vir die ou dikmelkies is?
Annette

> Sy kry alweer lus vir bak. Hier in Durban is souskluitjies bitter skaars.
> Dit word nooit koud genoeg nie.
>
Re: Sakkie? Wil jy dit hê? [boodskap #49643 is 'n antwoord op boodskap #49642] Do, 06 September 2001 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Stuur hom! Jy moet mos nog onthou. Ek eet enigiets......een keer!

"Annette" skryf in boodskap news:9n7tid$5soci$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wil jy die resep hê vir Karringmelkpoering?
> Aangesien jy so lief vir die ou dikmelkies is?
> Annette
>
Souskluitjies [boodskap #49678 is 'n antwoord op boodskap #49641] Do, 06 September 2001 23:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit was Al Debbo wat daardie souskluitjies so besing het
Die woorde is grootliks:
Ooooooooooooooo!! Soussskluitjies is so reg na my smaak
Want jy kan 'n potjie tog so lekker maak

"Annette" skryf in boodskap news:9n7ths$5soci$3@ID-92016.news.dfncis.de...

Onthou iemand nog die woorde van die liedjie?
Wie het dit gesing? Chris Blignaut?
Ek weet dit begin:
Ooooooooooooooo!! Souskluitjies is so reg na my smaak, so reg na my smaak,
so reg na my smaak.

As ek gesond was, sou ek die res kon onthou:))
Annette
Re: Souskluitjies [boodskap #49701 is 'n antwoord op boodskap #49678] Vr, 07 September 2001 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nooit: Was sousboontjies...

Souskluitjies is 'n nagereg as ek dit reg het...
Dit was Al Debbo

En dis gesing as "medley" saam met "'n Vlooi is 'n ding wat byt"

As ek dit reg het:

O sous boontjies is so reg na my smaak
so reg na my smaak
so reg na my smaak
o sousboontjies is so reg na my smaak
want jy kan 'n potjie tog so lekker maak"

en dan oorgaan na

'n Vlooi is 'n ding wat byt wat byt
'n Vlooi is 'n ding wat byt
hy byt en hy byt en jou hare val uit
'n vlooi is 'n ding wat byt

O tingeling die padda spring
hy spring in die water in
O tingeling die padda spring
hy spring in die water in

En so aan.

Daar's nog aan die liedjie, en ek sal dit probeer opspoor...

Al Debbo met sy uitpeul oë wat enige klein kindjie sommer 'n stuipe aanval;
sal laat kry.

Koffiehuiskonserte en wat nog meer..

Maar julle is aan't soek in die verlee...

Thys oppie Bos

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b982655.0@news1.mweb.co.za...
> Dit was Al Debbo wat daardie souskluitjies so besing het
> Die woorde is grootliks:
> Ooooooooooooooo!! Soussskluitjies is so reg na my smaak
> Want jy kan 'n potjie tog so lekker maak
>
> "Annette" wrote in message
> news:9n7ths$5soci$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Onthou iemand nog die woorde van die liedjie?
> Wie het dit gesing? Chris Blignaut?
> Ek weet dit begin:
> Ooooooooooooooo!! Souskluitjies is so reg na my smaak, so reg na my smaak,
> so reg na my smaak.
>
> As ek gesond was, sou ek die res kon onthou:))
> Annette
>
Re: Souskluitjies [boodskap #49702 is 'n antwoord op boodskap #49701] Vr, 07 September 2001 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek onthou dit ook as Sousboontjies. Souskluitjies pas ook en dis net so
lekker. Ek dink nie Al Debbo sou omgee nie :-))

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9n9se0$25go$1@news.adamastor.ac.za...
> Nooit: Was sousboontjies...
>
> Souskluitjies is 'n nagereg as ek dit reg het...
> Dit was Al Debbo
>
> En dis gesing as "medley" saam met "'n Vlooi is 'n ding wat byt"
>
> As ek dit reg het:
>
> O sous boontjies is so reg na my smaak
> so reg na my smaak
> so reg na my smaak
> o sousboontjies is so reg na my smaak
> want jy kan 'n potjie tog so lekker maak"
>
> en dan oorgaan na
>
> 'n Vlooi is 'n ding wat byt wat byt
> 'n Vlooi is 'n ding wat byt
> hy byt en hy byt en jou hare val uit
> 'n vlooi is 'n ding wat byt
>
> O tingeling die padda spring
> hy spring in die water in
> O tingeling die padda spring
> hy spring in die water in
>
> En so aan.
>
> Daar's nog aan die liedjie, en ek sal dit probeer opspoor...
>
> Al Debbo met sy uitpeul oë wat enige klein kindjie sommer 'n stuipe aanval;
> sal laat kry.
>
> Koffiehuiskonserte en wat nog meer..
>
> Maar julle is aan't soek in die verlee...
>
> Thys oppie Bos
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b982655.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit was Al Debbo wat daardie souskluitjies so besing het
>> Die woorde is grootliks:
>> Ooooooooooooooo!! Soussskluitjies is so reg na my smaak
>> Want jy kan 'n potjie tog so lekker maak
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9n7ths$5soci$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Onthou iemand nog die woorde van die liedjie?
>> Wie het dit gesing? Chris Blignaut?
>> Ek weet dit begin:
>> Ooooooooooooooo!! Souskluitjies is so reg na my smaak, so reg na my smaak,
>> so reg na my smaak.
>>
>> As ek gesond was, sou ek die res kon onthou:))
>> Annette
>>
>
Re: Souskluitjies [boodskap #49709 is 'n antwoord op boodskap #49701] Vr, 07 September 2001 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thys - solank ons aan Al Debbo dink as ons aan die verlede wil dink, dan kan
ek daarmee saamleef:))
Annette

news:9n9se0$25go$1@news.adamastor.ac.za...
> Nooit: Was sousboontjies...
>
> Souskluitjies is 'n nagereg as ek dit reg het...
> Dit was Al Debbo
>
> En dis gesing as "medley" saam met "'n Vlooi is 'n ding wat byt"
>
> As ek dit reg het:
>
> O sous boontjies is so reg na my smaak
> so reg na my smaak
> so reg na my smaak
> o sousboontjies is so reg na my smaak
> want jy kan 'n potjie tog so lekker maak"
>
> en dan oorgaan na
>
> 'n Vlooi is 'n ding wat byt wat byt
> 'n Vlooi is 'n ding wat byt
> hy byt en hy byt en jou hare val uit
> 'n vlooi is 'n ding wat byt
>
> O tingeling die padda spring
> hy spring in die water in
> O tingeling die padda spring
> hy spring in die water in
>
> En so aan.
>
> Daar's nog aan die liedjie, en ek sal dit probeer opspoor...
>
> Al Debbo met sy uitpeul oë wat enige klein kindjie sommer 'n stuipe aanval;
> sal laat kry.
>
> Koffiehuiskonserte en wat nog meer..
>
> Maar julle is aan't soek in die verlee...
>
> Thys oppie Bos
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b982655.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit was Al Debbo wat daardie souskluitjies so besing het
>> Die woorde is grootliks:
>> Ooooooooooooooo!! Soussskluitjies is so reg na my smaak
>> Want jy kan 'n potjie tog so lekker maak
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9n7ths$5soci$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Onthou iemand nog die woorde van die liedjie?
>> Wie het dit gesing? Chris Blignaut?
>> Ek weet dit begin:
>> Ooooooooooooooo!! Souskluitjies is so reg na my smaak, so reg na my smaak,
>> so reg na my smaak.
>>
>> As ek gesond was, sou ek die res kon onthou:))
>> Annette
>>
>
Re: Souskluitjies [boodskap #49719 is 'n antwoord op boodskap #49701] Vr, 07 September 2001 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sousboontjies is net so lekker soos souskluitjies;)))
Annette

--
> Nooit: Was sousboontjies...
>
> Souskluitjies is 'n nagereg as ek dit reg het...
> Dit was Al Debbo
>
> En dis gesing as "medley" saam met "'n Vlooi is 'n ding wat byt"
>
> As ek dit reg het:
>
> O sous boontjies is so reg na my smaak
> so reg na my smaak
> so reg na my smaak
> o sousboontjies is so reg na my smaak
> want jy kan 'n potjie tog so lekker maak"
>
> en dan oorgaan na
>
> 'n Vlooi is 'n ding wat byt wat byt
> 'n Vlooi is 'n ding wat byt
> hy byt en hy byt en jou hare val uit
> 'n vlooi is 'n ding wat byt
>
> O tingeling die padda spring
> hy spring in die water in
> O tingeling die padda spring
> hy spring in die water in
>
> En so aan.
>
> Daar's nog aan die liedjie, en ek sal dit probeer opspoor...
>
> Al Debbo met sy uitpeul oë wat enige klein kindjie sommer 'n stuipe aanval;
> sal laat kry.
>
> Koffiehuiskonserte en wat nog meer..
>
> Maar julle is aan't soek in die verlee...
>
> Thys oppie Bos
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b982655.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit was Al Debbo wat daardie souskluitjies so besing het
>> Die woorde is grootliks:
>> Ooooooooooooooo!! Soussskluitjies is so reg na my smaak
>> Want jy kan 'n potjie tog so lekker maak
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9n7ths$5soci$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Onthou iemand nog die woorde van die liedjie?
>> Wie het dit gesing? Chris Blignaut?
>> Ek weet dit begin:
>> Ooooooooooooooo!! Souskluitjies is so reg na my smaak, so reg na my smaak,
>> so reg na my smaak.
>>
>> As ek gesond was, sou ek die res kon onthou:))
>> Annette
>>
>
Re: Souskluitjies [boodskap #49721 is 'n antwoord op boodskap #49719] Vr, 07 September 2001 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is nie!!!
______________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9na6sf$5um3r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sousboontjies is net so lekker soos souskluitjies;)))
> Annette
>
> --
>> Nooit: Was sousboontjies...
>>
>> Souskluitjies is 'n nagereg as ek dit reg het...
>> Dit was Al Debbo
>>
>> En dis gesing as "medley" saam met "'n Vlooi is 'n ding wat byt"
>>
>> As ek dit reg het:
>>
>> O sous boontjies is so reg na my smaak
>> so reg na my smaak
>> so reg na my smaak
>> o sousboontjies is so reg na my smaak
>> want jy kan 'n potjie tog so lekker maak"
>>
>> en dan oorgaan na
>>
>> 'n Vlooi is 'n ding wat byt wat byt
>> 'n Vlooi is 'n ding wat byt
>> hy byt en hy byt en jou hare val uit
>> 'n vlooi is 'n ding wat byt
>>
>> O tingeling die padda spring
>> hy spring in die water in
>> O tingeling die padda spring
>> hy spring in die water in
>>
>> En so aan.
>>
>> Daar's nog aan die liedjie, en ek sal dit probeer opspoor...
>>
>> Al Debbo met sy uitpeul oë wat enige klein kindjie sommer 'n stuipe
> aanval;
>> sal laat kry.
>>
>> Koffiehuiskonserte en wat nog meer..
>>
>> Maar julle is aan't soek in die verlee...
>>
>> Thys oppie Bos
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>> news:3b982655.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dit was Al Debbo wat daardie souskluitjies so besing het
>>> Die woorde is grootliks:
>>> Ooooooooooooooo!! Soussskluitjies is so reg na my smaak
>>> Want jy kan 'n potjie tog so lekker maak
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9n7ths$5soci$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>
>>> Onthou iemand nog die woorde van die liedjie?
>>> Wie het dit gesing? Chris Blignaut?
>>> Ek weet dit begin:
>>> Ooooooooooooooo!! Souskluitjies is so reg na my smaak, so reg na my
> smaak,
>>> so reg na my smaak.
>>>
>>> As ek gesond was, sou ek die res kon onthou:))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Souskluitjies [boodskap #49731 is 'n antwoord op boodskap #49721] Vr, 07 September 2001 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is nie? Hoekom nie?
Ek weet!! Soeter is lekkerder, reg?:)))
Annette

Max skryf in boodskap news:9na72k$fqi$1@azure.nl.gxn.net...
> Is nie!!!
> ______________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9na6sf$5um3r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sousboontjies is net so lekker soos souskluitjies;)))
>> Annette
>>
>> --
>>> Nooit: Was sousboontjies...
>>>
>>> Souskluitjies is 'n nagereg as ek dit reg het...
>>> Dit was Al Debbo
>>>
>>> En dis gesing as "medley" saam met "'n Vlooi is 'n ding wat byt"
>>>
>>> As ek dit reg het:
>>>
>>> O sous boontjies is so reg na my smaak
>>> so reg na my smaak
>>> so reg na my smaak
>>> o sousboontjies is so reg na my smaak
>>> want jy kan 'n potjie tog so lekker maak"
>>>
>>> en dan oorgaan na
>>>
>>> 'n Vlooi is 'n ding wat byt wat byt
>>> 'n Vlooi is 'n ding wat byt
>>> hy byt en hy byt en jou hare val uit
>>> 'n vlooi is 'n ding wat byt
>>>
>>> O tingeling die padda spring
>>> hy spring in die water in
>>> O tingeling die padda spring
>>> hy spring in die water in
>>>
>>> En so aan.
>>>
>>> Daar's nog aan die liedjie, en ek sal dit probeer opspoor...
>>>
>>> Al Debbo met sy uitpeul oë wat enige klein kindjie sommer 'n stuipe
>> aanval;
>>> sal laat kry.
>>>
>>> Koffiehuiskonserte en wat nog meer..
>>>
>>> Maar julle is aan't soek in die verlee...
>>>
>>> Thys oppie Bos
>>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>> news:3b982655.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Dit was Al Debbo wat daardie souskluitjies so besing het
>>>> Die woorde is grootliks:
>>>> Ooooooooooooooo!! Soussskluitjies is so reg na my smaak
>>>> Want jy kan 'n potjie tog so lekker maak
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9n7ths$5soci$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>
>>>> Onthou iemand nog die woorde van die liedjie?
>>>> Wie het dit gesing? Chris Blignaut?
>>>> Ek weet dit begin:
>>>> Ooooooooooooooo!! Souskluitjies is so reg na my smaak, so reg na my
>> smaak,
>>>> so reg na my smaak.
>>>>
>>>> As ek gesond was, sou ek die res kon onthou:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Souskluitjies [boodskap #49735 is 'n antwoord op boodskap #49719] Vr, 07 September 2001 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:9na6sf$5um3r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sousboontjies is net so lekker soos souskluitjies;)))
> Annette
>

die een het net meer newe-effekte! ;))

> --
>> Nooit: Was sousboontjies...
>>
>> Souskluitjies is 'n nagereg as ek dit reg het...
>> Dit was Al Debbo
>>
>> En dis gesing as "medley" saam met "'n Vlooi is 'n ding wat byt"
>>
Re: Souskluitjies [boodskap #49899 is 'n antwoord op boodskap #49735] Ma, 10 September 2001 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou wat se windmakerige antwoord is dit dié?:)))))
Annette

>> Sousboontjies is net so lekker soos souskluitjies;)))
>> Annette
>>
>
> die een het net meer newe-effekte! ;))
>
>> --
>
Re: Souskluitjies [boodskap #49936 is 'n antwoord op boodskap #49899] Di, 11 September 2001 06:38 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
LOL!

Annette skryf in boodskap news:9niimv$7r4kd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou wat se windmakerige antwoord is dit dié?:)))))
> Annette
>
>>> Sousboontjies is net so lekker soos souskluitjies;)))
>>> Annette
>>>
>>
>> die een het net meer newe-effekte! ;))
>>
>>> --
>>
>
Vorige onderwerp: nog steeds raasisme antie
Volgende onderwerp: Vraag op RSG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 11:57:07 MGT 2024