Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verbeel ek my ?
Verbeel ek my ? [boodskap #49112] Do, 30 Augustus 2001 11:55 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Verbeel ek my of is dit hoe meer die ouens in Zimbabwe hulle self skuldig
maak aan rassisme ( swart teen wit hierdie keer) hoe stiller is ons vriendin
Gloudina en oom Ferdi.

Moet seker iest uit te maak het met die "feit" dat swartes mos nooit in
hulle lewens rassisties kan wees nie.

Of wat se ek ou tannie wat net soos wat oom Eugene van sy perd afgeval het,
ook van haar anti-rassistiese perd afgeval het.
Re: Verbeel ek my ? [boodskap #49136 is 'n antwoord op boodskap #49112] Do, 30 Augustus 2001 23:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee ou maat,jy verbeel jou nie,jy is heeltemal reg.Die stilswye is eintlik
onverdraagbaar.
Miskien moet die ou antie se liefkoosde onderwerp (die aap fetus in tutu se
tuin)eers betrek word by die gebeure in Zim en teen ons boere hier ter plaatse.

Boertjie

Riaan wrote:

> Verbeel ek my of is dit hoe meer die ouens in Zimbabwe hulle self skuldig
> maak aan rassisme ( swart teen wit hierdie keer) hoe stiller is ons vriendin
> Gloudina en oom Ferdi.
>
> Moet seker iest uit te maak het met die "feit" dat swartes mos nooit in
> hulle lewens rassisties kan wees nie.
>
> Of wat se ek ou tannie wat net soos wat oom Eugene van sy perd afgeval het,
> ook van haar anti-rassistiese perd afgeval het.
Re: Verbeel ek my ? [boodskap #49138 is 'n antwoord op boodskap #49136] Vr, 31 Augustus 2001 01:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> Nee ou maat,jy verbeel jou nie,jy is heeltemal reg.Die stilswye is eintlik
> onverdraagbaar.
> Miskien moet die ou antie se liefkoosde onderwerp (die aap fetus in tutu se
> tuin)eers betrek word by die gebeure in Zim en teen ons boere hier ter plaatse.
> Riaan wrote:
>
>> Verbeel ek my of is dit hoe meer die ouens in Zimbabwe hulle self skuldig
>> maak aan rassisme ( swart teen wit hierdie keer) hoe stiller is ons vriendin
>> Gloudina en oom Ferdi.

Ten eerste, Boertjie, dink jy jy het die woord "onverdraagbaar"
daar in die regte sin gebruik? Wou jy nie eintlik "ondraaglik" sê
nie? Onthou, woorde het betekenisse, selfs in Afrikaans.
Ek het onlangs lank en uitvoerig oor Zimbabwe en dinge
op hierdie nuusgroep gepraat. As jy dit nie gelees nie, haal
die skille van jou oë af ( ook die balke.)
Vir Ferdi kan ek nou nie eintlik praat nie. Hy is seker maar
moeg vir al die ditjies en datjies waaroor op hierdie nuusgroep
gepraat word meeste van die tyd.

Tant Hessie, wat onlangs die groot vraag gevra het-
oor honderd jaar, wie se naam sal meer stink - Mugabe
s'n of P.W. Botha en die ander apartheidsvarke s'n.
Re: Verbeel ek my ? [boodskap #49139 is 'n antwoord op boodskap #49112] Vr, 31 Augustus 2001 04:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mugabe se optrede regverdig apartheid.
skryf in boodskap news:3B8EE74A.F6523E9A@home.com...
Boer...@eskom.co.za wrote:

> Nee ou maat,jy verbeel jou nie,jy is heeltemal reg.Die stilswye is eintlik
> onverdraagbaar.
> Miskien moet die ou antie se liefkoosde onderwerp (die aap fetus in tutu se
> tuin)eers betrek word by die gebeure in Zim en teen ons boere hier ter plaatse.
> Riaan wrote:
>
>> Verbeel ek my of is dit hoe meer die ouens in Zimbabwe hulle self skuldig
>> maak aan rassisme ( swart teen wit hierdie keer) hoe stiller is ons vriendin
>> Gloudina en oom Ferdi.

Ten eerste, Boertjie, dink jy jy het die woord "onverdraagbaar"
daar in die regte sin gebruik? Wou jy nie eintlik "ondraaglik" sê
nie? Onthou, woorde het betekenisse, selfs in Afrikaans.
Ek het onlangs lank en uitvoerig oor Zimbabwe en dinge
op hierdie nuusgroep gepraat. As jy dit nie gelees nie, haal
die skille van jou oë af ( ook die balke.)
Vir Ferdi kan ek nou nie eintlik praat nie. Hy is seker maar
moeg vir al die ditjies en datjies waaroor op hierdie nuusgroep
gepraat word meeste van die tyd.

Tant Hessie, wat onlangs die groot vraag gevra het-
oor honderd jaar, wie se naam sal meer stink - Mugabe
s'n of P.W. Botha en die ander apartheidsvarke s'n.
Re: Verbeel ek my ? [boodskap #49146 is 'n antwoord op boodskap #49139] Vr, 31 Augustus 2001 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Captain Dread  is tans af-lyn  Captain Dread
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Geen vorm van rasse haat en apartheid is regverdig. Die optrede van geen
persoon regverdig dit ook nie.

"Jonas" schrieb im Newsbeitrag
news:9mn5aq$g51$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Mugabe se optrede regverdig apartheid.
> skryf in boodskap news:3B8EE74A.F6523E9A@home.com...
> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> Nee ou maat,jy verbeel jou nie,jy is heeltemal reg.Die stilswye is eintlik
>> onverdraagbaar.
>> Miskien moet die ou antie se liefkoosde onderwerp (die aap fetus in tutu
> se
>> tuin)eers betrek word by die gebeure in Zim en teen ons boere hier ter
> plaatse.
>> Riaan wrote:
>>
>>> Verbeel ek my of is dit hoe meer die ouens in Zimbabwe hulle self
> skuldig
>>> maak aan rassisme ( swart teen wit hierdie keer) hoe stiller is ons
> vriendin
>>> Gloudina en oom Ferdi.
>
> Ten eerste, Boertjie, dink jy jy het die woord "onverdraagbaar"
> daar in die regte sin gebruik? Wou jy nie eintlik "ondraaglik" sê
> nie? Onthou, woorde het betekenisse, selfs in Afrikaans.
> Ek het onlangs lank en uitvoerig oor Zimbabwe en dinge
> op hierdie nuusgroep gepraat. As jy dit nie gelees nie, haal
> die skille van jou oë af ( ook die balke.)
> Vir Ferdi kan ek nou nie eintlik praat nie. Hy is seker maar
> moeg vir al die ditjies en datjies waaroor op hierdie nuusgroep
> gepraat word meeste van die tyd.
>
> Tant Hessie, wat onlangs die groot vraag gevra het-
> oor honderd jaar, wie se naam sal meer stink - Mugabe
> s'n of P.W. Botha en die ander apartheidsvarke s'n.
>
Re: Verbeel ek my ? [boodskap #49155 is 'n antwoord op boodskap #49112] Vr, 31 Augustus 2001 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
As jy dit nie gelees nie, haal die skille van jou oë af ( ook die balke.)

Bedoel jy nie dalk haal die balk UIT jou oog nie ?

Tant Hessie, wat onlangs die groot vraag gevra het-
oor honderd jaar, wie se naam sal meer stink - Mugabe
s'n of P.W. Botha en die ander apartheidsvarke s'n.

Die antwoord is eenvoudig: Mugabe s'n natuurlik
Re: Verbeel ek my ? [boodskap #49175 is 'n antwoord op boodskap #49146] Vr, 31 Augustus 2001 16:34 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die idealistiese wêreld waaraan jy dink bestaan nie - jammer. Mugabe se
optredes is reeds rassisties.
Waarvan praat jy my ou?
Kan ek jou nie dalkies aanAntie Tottie en haar agter(uit)tyer voorstel nie -
julle kan mekaar lekker truie brei met julle wolharsnert.

"Captain Dread" skryf in boodskap news:9mnfl9$ie5$03$1@news.t-online.com...
> Geen vorm van rasse haat en apartheid is regverdig. Die optrede van geen
> persoon regverdig dit ook nie.
>
>
> "Jonas" schrieb im Newsbeitrag
> news:9mn5aq$g51$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Mugabe se optrede regverdig apartheid.
>> skryf in boodskap news:3B8EE74A.F6523E9A@home.com...
>> Boer...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> Nee ou maat,jy verbeel jou nie,jy is heeltemal reg.Die stilswye is
> eintlik
>>> onverdraagbaar.
>>> Miskien moet die ou antie se liefkoosde onderwerp (die aap fetus in
tutu
>> se
>>> tuin)eers betrek word by die gebeure in Zim en teen ons boere hier ter
>> plaatse.
>>> Riaan wrote:
>>>
>>>> Verbeel ek my of is dit hoe meer die ouens in Zimbabwe hulle self
>> skuldig
>>>> maak aan rassisme ( swart teen wit hierdie keer) hoe stiller is ons
>> vriendin
>>>> Gloudina en oom Ferdi.
>>
>> Ten eerste, Boertjie, dink jy jy het die woord "onverdraagbaar"
>> daar in die regte sin gebruik? Wou jy nie eintlik "ondraaglik" sê
>> nie? Onthou, woorde het betekenisse, selfs in Afrikaans.
>> Ek het onlangs lank en uitvoerig oor Zimbabwe en dinge
>> op hierdie nuusgroep gepraat. As jy dit nie gelees nie, haal
>> die skille van jou oë af ( ook die balke.)
>> Vir Ferdi kan ek nou nie eintlik praat nie. Hy is seker maar
>> moeg vir al die ditjies en datjies waaroor op hierdie nuusgroep
>> gepraat word meeste van die tyd.
>>
>> Tant Hessie, wat onlangs die groot vraag gevra het-
>> oor honderd jaar, wie se naam sal meer stink - Mugabe
>> s'n of P.W. Botha en die ander apartheidsvarke s'n.
>>
>
Vorige onderwerp: De Ondergang van ZIM (wie de hel was Jim Peron)
Volgende onderwerp: Re: DE CARAÏBEN IN HET NEDERLANDS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 04:11:17 MGT 2024