Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Veelwywery
Veelwywery [boodskap #48824] So, 26 Augustus 2001 14:57 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
CNN & BBC gee tans aandag aan 'n man van Utah wat 5-jaar tronkstraf opgelê
is vir veelwywery...
Maar, sy 5 vroue (seker een jaar vir elk gekry?) word nie gestraf nie ...
Hoe rym dit ?
Re: Veelwywery [boodskap #48826 is 'n antwoord op boodskap #48824] So, 26 Augustus 2001 15:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:9mb2p0$k6r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> CNN & BBC gee tans aandag aan 'n man van Utah wat 5-jaar tronkstraf opgelê
> is vir veelwywery...
> Maar, sy 5 vroue (seker een jaar vir elk gekry?) word nie gestraf nie ...
> Hoe rym dit ?

Die vrouwen zijn slechts een keer getrouwd ;-)) en plegen geen bigamie

grt emmy
Re: Veelwywery [boodskap #48827 is 'n antwoord op boodskap #48826] So, 26 Augustus 2001 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Die vrouwen zijn slechts een keer getrouwd ;-)) en plegen geen bigamie
>
> grt emmy
>
>
:-) ) ) ) ) ) )
Re: Veelwywery [boodskap #48843 is 'n antwoord op boodskap #48824] So, 26 Augustus 2001 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit rym, van geen vrou kan van veelwywery aangekla word nie. Die
veelmannery.
Aan die ander kant - hoe rym dit dat prostitute aangekla word en nie die
ywerige klante nie?
Annette

Jonas skryf in boodskap news:9mb2p0$k6r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> CNN & BBC gee tans aandag aan 'n man van Utah wat 5-jaar tronkstraf opgelê
> is vir veelwywery...
> Maar, sy 5 vroue (seker een jaar vir elk gekry?) word nie gestraf nie ...
> Hoe rym dit ?
>
So rym prostitusie [boodskap #48846 is 'n antwoord op boodskap #48843] So, 26 Augustus 2001 22:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Annette vra hoe rym dit dan? So rym dit :

Die klant verkoop nie seks
Die hoer is dus die heks
Sy is dus aangekla
Die man word weggeja

Maar die hof het mos beslis
Op die man af, sonder lis
'n Knippie is in die haak
En betaal maak ook geen saak

So die prostituut's oukei
Ook die manne wat daar wei
Maar die pimp oortree die wet
Net hy is nou 'n slet

Rennie Oster

"Annette" skryf in boodskap news:9mbp7j$1d463$2@ID-92016.news.dfncis.de...
Dit rym, geen vrou kan van veelwywery aangekla word nie. Dis veelmannery.
Aan die ander kant - hoe rym dit dat prostitute aangekla word en nie die
ywerige klante nie?

Jonas skryf in boodskap news:9mb2p0$k6r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> CNN & BBC gee tans aandag aan 'n man van Utah wat 5-jaar tronkstraf opgelê
> is vir veelwywery... Maar, sy 5 vroue (seker een jaar vir elk gekry?)
word nie gestraf nie ... Hoe rym dit ?
Re: Veelwywery [boodskap #48848 is 'n antwoord op boodskap #48824] So, 26 Augustus 2001 23:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> CNN & BBC gee tans aandag aan 'n man van Utah wat 5-jaar tronkstraf opgelê
> is vir veelwywery...
> Maar, sy 5 vroue (seker een jaar vir elk gekry?) word nie gestraf nie ...
> Hoe rym dit ?

Ek dink nie die saak is eenvoudig net oor die praktiseringvan veelwywery nie.
Hy is ook aangekla dat hy geld
van regerings-instansies ontvang het vir doeleindes
wat nie wettig was nie. As mens byvoorbeeld verklaar
dat al die kinders joune is, en jy kry staatsondersteuning
vir die 34 van hulle, dan kan jy 'n industrie daaruit maak.
Hoekom die vroue nie ook gestraf is, weet ek nie. Ek
dink hulle is wel aangekla.

Gloudina
Re: So rym prostitusie [boodskap #48852 is 'n antwoord op boodskap #48846] Ma, 27 Augustus 2001 05:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dus, die dames wat vry agente is is vry? Wat 'n bevryding::))))
Annette

.

Rennie Oster skryf in boodskap news:3b897e72.0@news1.mweb.co.za...
> Annette vra hoe rym dit dan? So rym dit :
>
> Die klant verkoop nie seks
> Die hoer is dus die heks
> Sy is dus aangekla
> Die man word weggeja
>
> Maar die hof het mos beslis
> Op die man af, sonder lis
> 'n Knippie is in die haak
> En betaal maak ook geen saak
>
> So die prostituut's oukei
> Ook die manne wat daar wei
> Maar die pimp oortree die wet
> Net hy is nou 'n slet
>
> Rennie Oster
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9mbp7j$1d463$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit rym, geen vrou kan van veelwywery aangekla word nie. Dis veelmannery.
> Aan die ander kant - hoe rym dit dat prostitute aangekla word en nie die
> ywerige klante nie?
>
>
> Jonas wrote in message
> news:9mb2p0$k6r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> CNN & BBC gee tans aandag aan 'n man van Utah wat 5-jaar tronkstraf opgelê
>> is vir veelwywery... Maar, sy 5 vroue (seker een jaar vir elk gekry?)
> word nie gestraf nie ... Hoe rym dit ?
>
Re: Veelwywery [boodskap #48996 is 'n antwoord op boodskap #48824] Di, 28 Augustus 2001 19:30 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hulle slaap elk net by een man, hy by 5 vroue :)

Jonas wrote:
>
> CNN & BBC gee tans aandag aan 'n man van Utah wat 5-jaar tronkstraf opgelê
> is vir veelwywery...
> Maar, sy 5 vroue (seker een jaar vir elk gekry?) word nie gestraf nie ...
> Hoe rym dit ?
Vorige onderwerp: Blou?
Volgende onderwerp: Is dit Griekwa-Afrikaans?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 20:13:40 MGT 2024