Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » O gits - moeilikheid!!
O gits - moeilikheid!! [boodskap #48690] Wo, 22 Augustus 2001 12:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net op die nuus: Vryheidsvegters het glo die dorpie Victoria Falls
ingeval.
Dit is die plek waar die paar toeriste, die wat dit nog waag om Zimbabwe te
besoek, gaan.

Ek neem aan die Rand gaan vannag tot 'n nuwe rekordhoogte ( laagte?) daal,
en onse Prez sal nog steeds nie 'n dooie woord rep nie, en daar sal ook geen
versterkings aan ons kant van die grens aangebring word nie.

Annette
Re: O gits - moeilikheid!! [boodskap #48696 is 'n antwoord op boodskap #48690] Wo, 22 Augustus 2001 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
En die rand het ook tot 'n nuwe rekord laagte gedaal iets soos R12.32
teenoor die pond en R8.50 (of so iets) teenoor die dollar. Klink nogal
unfair dat ons gestraf word omdat Zim moeilikheid het, maar in Botswana bly
die Pula groei - hoe werk dit?

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:9m083o$blc29$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net op die nuus: Vryheidsvegters het glo die dorpie Victoria Falls
> ingeval.
> Dit is die plek waar die paar toeriste, die wat dit nog waag om Zimbabwe te
> besoek, gaan.
>
> Ek neem aan die Rand gaan vannag tot 'n nuwe rekordhoogte ( laagte?) daal,
> en onse Prez sal nog steeds nie 'n dooie woord rep nie, en daar sal ook geen
> versterkings aan ons kant van die grens aangebring word nie.
>
> Annette
>
Re: O gits - moeilikheid!! [boodskap #48700 is 'n antwoord op boodskap #48696] Wo, 22 Augustus 2001 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elaine - ek het dieselfde vraag gevra op die poslys waar slim mense is.
Die res van die wêreld se geldeenhede het gegroei met die VSA sa
aankondiging, behalwe die Rand?
Erens sit daar alweer mense wat baie geld verdien maar nie werk om die Rand
reg te kry nie.
Annette

--
news:9m083o$blc29$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net op die nuus: Vryheidsvegters het glo die dorpie Victoria Falls
>> ingeval.
>> Dit is die plek waar die paar toeriste, die wat dit nog waag om Zimbabwe
> te
>> besoek, gaan.
>>
>> Ek neem aan die Rand gaan vannag tot 'n nuwe rekordhoogte ( laagte?) daal,
>> en onse Prez sal nog steeds nie 'n dooie woord rep nie, en daar sal ook
> geen
>> versterkings aan ons kant van die grens aangebring word nie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: O gits - moeilikheid!! [boodskap #48708 is 'n antwoord op boodskap #48690] Do, 23 Augustus 2001 04:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Goddank - ons het Thabo en die ANC om ons te red ...

"Danielle" skryf in boodskap news:iuc8oto26l9l78g2s8e5s3gm09q3scclen@4ax.com...
> On Wed, 22 Aug 2001 23:50:18 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Elaine - ek het dieselfde vraag gevra op die poslys waar slim mense is.
>> Die res van die wêreld se geldeenhede het gegroei met die VSA sa
>> aankondiging, behalwe die Rand?
>> Erens sit daar alweer mense wat baie geld verdien maar nie werk om die Rand
>> reg te kry nie.
>
> Dis hoekom dit so lekker is om nie geld te hê nie. No worries....more
> is ek nog net so arm soos vandag en gister. Dis tog te moeilik vir my
> om al daardie geldsake en wisselkoerse en bankgoeters te kan begryp
> :-)
>
Re: O gits - moeilikheid!! [boodskap #48718 is 'n antwoord op boodskap #48708] Do, 23 Augustus 2001 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote:
>
> Goddank - ons het Thabo en die ANC om ons te red ...

Ou Tito is seker weer diep innie moelikheid vandag - het gister mos vir
Zim aangevat oor hulle so stout is ... too little - too late!!!
Re: O gits - moeilikheid!! [boodskap #48729 is 'n antwoord op boodskap #48700] Do, 23 Augustus 2001 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vandag sien ek op die nuus dis omdat 'n ou met die agbare naam van Ka
plaatjies toe nou gesê het dieselfde ding gaan in SA gebeur. Toe stig ka
plaats sommer 'n party wat Mugabe en al sy stront (verskoon die mooi
afrikaans) saam ondersteun. Na sy uitlatings aan die pers gister het die
rand toe na sa gat gegaan :)

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:9m1a2g$br249$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Elaine - ek het dieselfde vraag gevra op die poslys waar slim mense is.
> Die res van die wêreld se geldeenhede het gegroei met die VSA sa
> aankondiging, behalwe die Rand?
> Erens sit daar alweer mense wat baie geld verdien maar nie werk om die Rand
> reg te kry nie.
> Annette
Re: O gits - moeilikheid!! [boodskap #48744 is 'n antwoord op boodskap #48729] Vr, 24 Augustus 2001 00:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die persoon se naam is Tami Ka Plaatjies.
Annette

.com> skryf in boodskap news:3b8550a7.0@news1.mweb.co.za...
> Vandag sien ek op die nuus dis omdat 'n ou met die agbare naam van Ka
> plaatjies toe nou gesê het dieselfde ding gaan in SA gebeur. Toe stig ka
> plaats sommer 'n party wat Mugabe en al sy stront (verskoon die mooi
> afrikaans) saam ondersteun. Na sy uitlatings aan die pers gister het die
> rand toe na sa gat gegaan :)
>
> Elaine
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9m1a2g$br249$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Elaine - ek het dieselfde vraag gevra op die poslys waar slim mense is.
>> Die res van die wêreld se geldeenhede het gegroei met die VSA sa
>> aankondiging, behalwe die Rand?
>> Erens sit daar alweer mense wat baie geld verdien maar nie werk om die
> Rand
>> reg te kry nie.
>> Annette
>
Re: O gits - moeilikheid!! [boodskap #48751 is 'n antwoord op boodskap #48744] Vr, 24 Augustus 2001 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En hy't nie 'n party gestig nie, want hy's nog in by die PAC. Hy't een of
ander groep geskaak vir eie gewin.
Iets soos "Landless people with no money" Ek had dit gister so as 'n
nagedagte by die nuus gesien.

Sy plaatjies sit nie almal lekker nie. Seker afgebreek by Bredell, en nou
nog weer lekker vasgekap nie. 'n Paar gaatjies bygekry waaruit sy
'gedagtes' nou lek.

Thys oppie Bos
Vandag iets in die lug gesien hier: So 'n ronde geel objek. Iemand hier
weet te vertelle dit kan die son wees...
Dit was nie lank sigbaar nie, want die lug het gou weer sy kenmerkende
wintergrys kleur teruggeneem.

"Annette" skryf in boodskap news:9m45ps$aaiu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die persoon se naam is Tami Ka Plaatjies.
> Annette
>
>
> .com> skryf in boodskap news:3b8550a7.0@news1.mweb.co.za...
>> Vandag sien ek op die nuus dis omdat 'n ou met die agbare naam van Ka
>> plaatjies toe nou gesê het dieselfde ding gaan in SA gebeur. Toe stig ka
>> plaats sommer 'n party wat Mugabe en al sy stront (verskoon die mooi
>> afrikaans) saam ondersteun. Na sy uitlatings aan die pers gister het die
>> rand toe na sa gat gegaan :)
>>
>> Elaine
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9m1a2g$br249$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Elaine - ek het dieselfde vraag gevra op die poslys waar slim mense is.
>>> Die res van die wêreld se geldeenhede het gegroei met die VSA sa
>>> aankondiging, behalwe die Rand?
>>> Erens sit daar alweer mense wat baie geld verdien maar nie werk om die
>> Rand
>>> reg te kry nie.
>>> Annette
>>
>
Re: O gits - moeilikheid!! [boodskap #48764 is 'n antwoord op boodskap #48751] Vr, 24 Augustus 2001 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thys!! Koes!! Dis 'n VVV!!::))))
Annette
Re: O gits - moeilikheid!! [boodskap #48772 is 'n antwoord op boodskap #48764] Vr, 24 Augustus 2001 18:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 24 Aug 2001 15:01:05 +0200, "Annette" wrote:

> Thys!! Koes!! Dis 'n VVV!!::))))
> Annette
>

Annette... asseblief, VVVlieneiers is heel inteligente wesens. Ten
minste inteligent genoeg om dit nie naby Gauteng te waag nie.
ns
Hier sal selfs 'n piering geskaak word

DD
Re: O gits - moeilikheid!! [boodskap #48783 is 'n antwoord op boodskap #48772] Sa, 25 Augustus 2001 03:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou vir wat sal hulle 'n piering wil vat sonder 'n koppie?:))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:oh6dot079u3bvg9575knnen7k081v5be2f@4ax.com...
> On Fri, 24 Aug 2001 15:01:05 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Thys!! Koes!! Dis 'n VVV!!::))))
>> Annette
>>
>
> Annette... asseblief, VVVlieneiers is heel inteligente wesens. Ten
> minste inteligent genoeg om dit nie naby Gauteng te waag nie.
> ns
> Hier sal selfs 'n piering geskaak word
>
> DD
Re: O gits - moeilikheid!! [boodskap #48788 is 'n antwoord op boodskap #48783] Sa, 25 Augustus 2001 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Aug 2001 05:51:14 +0200, "Annette" wrote:

> Nou vir wat sal hulle 'n piering wil vat sonder 'n koppie?:))
> Annette
>

omdat die koppie te vlak is :-)

dd
Re: O gits - moeilikheid!! [boodskap #48829 is 'n antwoord op boodskap #48751] So, 26 Augustus 2001 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ek het my lyne so bietjie gekruis - ek is jammer :)

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9m533h$k1k$1@news.adamastor.ac.za...
> En hy't nie 'n party gestig nie, want hy's nog in by die PAC. Hy't een of
> ander groep geskaak vir eie gewin.
> Iets soos "Landless people with no money" Ek had dit gister so as 'n
> nagedagte by die nuus gesien.
>
> Sy plaatjies sit nie almal lekker nie. Seker afgebreek by Bredell, en nou
> nog weer lekker vasgekap nie. 'n Paar gaatjies bygekry waaruit sy
> 'gedagtes' nou lek.
Re: O gits - moeilikheid!! [boodskap #48830 is 'n antwoord op boodskap #48744] So, 26 Augustus 2001 17:05 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ek het minstens die van reg gehad.

"Annette" skryf in boodskap news:9m45ps$aaiu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die persoon se naam is Tami Ka Plaatjies.
> Annette
Vorige onderwerp: Re: Berg ..... <------- darem een afrikaanse woord
Volgende onderwerp: eerste reën
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 13:57:03 MGT 2024