Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe wet
Nuwe wet [boodskap #48347] Do, 16 Augustus 2001 07:39 na volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek het gehoor , dat daar nou 'n nuwe wet in Sa afgekondig gaan word, wat die
mense se grondregte meer gaan beskerm. Juis sodat nie dieselfde dinge kan
gebeur as in Zimbabwe nie. Weet iemand iets daarvan?

Tosca
************************************
Re: Nuwe wet [boodskap #48369 is 'n antwoord op boodskap #48347] Do, 16 Augustus 2001 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - ons weet niks daarvan nie.
Die mense se grondregte is beskerm genoeg.
Dit is hier - net soos in Zimbabwe- onwetting om grond te beset.
Mad Bob het in sy alwysheid besluit om hierdie optrede te ondersteun, en
liewers die regters wat die orde moet handhaaf gedwing om te bedank.
Dus is dit nie die grondregte wat beskerming nodig het nie .
Daar moet eerder 'n wet wees wat dit duidelik maak dat geen politikus bo die
wet is nie, en wat die verontagsaming van die wette tov byv van besetting
deur enigiemand ( insluitende politici) strafbaar maak.
Annette

--
.wxs.nl...
> Ek het gehoor , dat daar nou 'n nuwe wet in Sa afgekondig gaan word, wat die
> mense se grondregte meer gaan beskerm. Juis sodat nie dieselfde dinge kan
> gebeur as in Zimbabwe nie. Weet iemand iets daarvan?
>
> Tosca
> ************************************
>
Re: Nuwe wet [boodskap #48378 is 'n antwoord op boodskap #48347] Do, 16 Augustus 2001 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gizmo  is tans af-lyn  Gizmo
Boodskappe: 14
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
Noggie daarvan gehoor nie....maar f&*it dis darem die beste plan wat ek
gehoor het sedert 1994...

Gerhard

"Tosca" skryf in boodskap news:9lg0gj$2u2t0$1@reader03.wxs.nl...
> Ek het gehoor , dat daar nou 'n nuwe wet in Sa afgekondig gaan word, wat die
> mense se grondregte meer gaan beskerm. Juis sodat nie dieselfde dinge kan
> gebeur as in Zimbabwe nie. Weet iemand iets daarvan?
>
> Tosca
> ************************************
>
Re: Nuwe wet [boodskap #48380 is 'n antwoord op boodskap #48347] Do, 16 Augustus 2001 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dink jy nou regtig dat so 'n wet gaan help Tosca?? Daar is klaar wette teen
verkragting, moord, roof ens. ens. Die wet alleen keer nie dat dit gebeur
nie. Sonder die wil en die vermoë om wette toe te pas beteken daardie wet
minder as die papier waarop dit geskryf is.

"Tosca" skryf in boodskap news:9lg0gj$2u2t0$1@reader03.wxs.nl...
> Ek het gehoor , dat daar nou 'n nuwe wet in Sa afgekondig gaan word, wat die
> mense se grondregte meer gaan beskerm. Juis sodat nie dieselfde dinge kan
> gebeur as in Zimbabwe nie. Weet iemand iets daarvan?
>
> Tosca
> ************************************
>
Re: Nuwe wet [boodskap #48384 is 'n antwoord op boodskap #48380] Do, 16 Augustus 2001 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ag, dit het net vir my gevoel dat daar 'n sprankie van hoop
opvlam...Blykbaar gaan die wet bepaal, dat self mense wat ander opstook vir
onwettige grondbesetting, in die tronk gegooi gaan (kan) word. Maar as
niemand iets daarvan weet nie, is dit seker 'n rokie sonder vuurtjie...

Tosca
***********************************************

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b7bcb98$0$227@hades.is.co.za...
> Dink jy nou regtig dat so 'n wet gaan help Tosca?? Daar is klaar wette teen
> verkragting, moord, roof ens. ens. Die wet alleen keer nie dat dit gebeur
> nie. Sonder die wil en die vermoë om wette toe te pas beteken daardie wet
> minder as die papier waarop dit geskryf is.
>
>
> "Tosca" wrote in message
news:9lg0gj$2u2t0$1@reader03.wxs.nl...
>> Ek het gehoor , dat daar nou 'n nuwe wet in Sa afgekondig gaan word, wat
> die
>> mense se grondregte meer gaan beskerm. Juis sodat nie dieselfde dinge kan
>> gebeur as in Zimbabwe nie. Weet iemand iets daarvan?
>>
>> Tosca
>> ************************************
>>
>
Re: Nuwe wet [boodskap #48416 is 'n antwoord op boodskap #48384] Do, 16 Augustus 2001 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Tosca wrote:
>
> Ag, dit het net vir my gevoel dat daar 'n sprankie van hoop
> opvlam...Blykbaar gaan die wet bepaal, dat self mense wat ander opstook vir
> onwettige grondbesetting, in die tronk gegooi gaan (kan) word. Maar as
> niemand iets daarvan weet nie, is dit seker 'n rokie sonder vuurtjie...

Daar i ssprake van so 'n wet Tosca - die anner spul is maar net bietjie
starag hier na vrydag se kant toe.

Terloops - wat het gebeur met Tswete se minagting van die hof vonnis -
alles is skielik tjoepstil :)
Re: Nuwe wet [boodskap #48427 is 'n antwoord op boodskap #48347] Vr, 17 Augustus 2001 02:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Bestaande wetgewing, wat sulke regte reeds beskerm, gaan eenvoudig
versterk word.

On Thu, 16 Aug 2001 09:39:04 +0200, "Tosca" wrote:

> Ek het gehoor , dat daar nou 'n nuwe wet in Sa afgekondig gaan word, wat die
> mense se grondregte meer gaan beskerm. Juis sodat nie dieselfde dinge kan
> gebeur as in Zimbabwe nie. Weet iemand iets daarvan?
>
> Tosca
> ************************************
>
Re: Nuwe wet [boodskap #48428 is 'n antwoord op boodskap #48380] Vr, 17 Augustus 2001 02:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 16 Aug 2001 15:34:03 +0200, "Sakkie" wrote:

> Dink jy nou regtig dat so 'n wet gaan help Tosca?? Daar is klaar wette teen
> verkragting, moord, roof ens. ens. Die wet alleen keer nie dat dit gebeur
> nie.

...sug.....

Ja. Sakkie.

Kyk so daarna - in Zimbabwe steun die staat grondbesettings in SA
steun die staat nie grondbesettings nie.
Re: Nuwe wet [boodskap #48440 is 'n antwoord op boodskap #48384] Vr, 17 Augustus 2001 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hulle het net daarvan gepraat maar daar is nog niks gedoen nie.So met ander
woorde so oor 5 jaar sal daar miskien so n wet wees maar dan sal hulle hom
moet oorskryf siende daar n fout in is, soos die rookwet, en dan sal dit nog
so n jaar of twee neem.Dan sal niemand aangekla word wat die wet oortree
nie.

Reenen
Tosca skryf in boodskap news:9lgkcd$2tmq7$1@reader03.wxs.nl...
> Ag, dit het net vir my gevoel dat daar 'n sprankie van hoop
> opvlam...Blykbaar gaan die wet bepaal, dat self mense wat ander opstook vir
> onwettige grondbesetting, in die tronk gegooi gaan (kan) word. Maar as
> niemand iets daarvan weet nie, is dit seker 'n rokie sonder vuurtjie...
>
> Tosca
> ***********************************************
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b7bcb98$0$227@hades.is.co.za...
>> Dink jy nou regtig dat so 'n wet gaan help Tosca?? Daar is klaar wette
> teen
>> verkragting, moord, roof ens. ens. Die wet alleen keer nie dat dit
> gebeur
>> nie. Sonder die wil en die vermoë om wette toe te pas beteken daardie wet
>> minder as die papier waarop dit geskryf is.
>>
>>
>> "Tosca" wrote in message
> news:9lg0gj$2u2t0$1@reader03.wxs.nl...
>>> Ek het gehoor , dat daar nou 'n nuwe wet in Sa afgekondig gaan word,
wat
>> die
>>> mense se grondregte meer gaan beskerm. Juis sodat nie dieselfde dinge
> kan
>>> gebeur as in Zimbabwe nie. Weet iemand iets daarvan?
>>>
>>> Tosca
>>> ************************************
>>>
>>
>
Re: Nuwe wet [boodskap #48463 is 'n antwoord op boodskap #48384] Vr, 17 Augustus 2001 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit gaan beteken dat die parlement weer terug in die tronk gaan wees...
:-))))))))

"Tosca" skryf in boodskap news:9lgkcd$2tmq7$1@reader03.wxs.nl...
...Blykbaar gaan die wet bepaal, dat self mense wat ander opstook vir
> onwettige grondbesetting, in die tronk gegooi gaan (kan) word.
Re: Nuwe wet [boodskap #48473 is 'n antwoord op boodskap #48428] Vr, 17 Augustus 2001 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3b7f7bc4.94214542@news.is.co.za...
> On Thu, 16 Aug 2001 15:34:03 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
[color=blue]>
Re: Nuwe wet [boodskap #48475 is 'n antwoord op boodskap #48347] Vr, 17 Augustus 2001 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder hoe die genoemde statistiek sal vergelyk met die van Suid-Afrika.

"Jonas" skryf in boodskap news:3b7d25fc$0$236@hades.is.co.za...
> Kom ons gee krediet aan Mugabe. Hy stel sy beleid oor die terugneem van
> blanke plase duidelik. In Suid-Afrika word boere teen so 'n trant uitgemoor
> dat 'n wet wat grondbesettings onwettig sal maak moontlik is.
> Hoeveel boere is nou reeds in Zim vermoor - oor die laaste 5 jaar? Wie weet?
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b7d1543$0$236@hades.is.co.za...
>> Dit gaan beteken dat die parlement weer terug in die tronk gaan wees...
>> :-))))))))
>>
>> "Tosca" wrote in message
> news:9lgkcd$2tmq7$1@reader03.wxs.nl...
>> ...Blykbaar gaan die wet bepaal, dat self mense wat ander opstook vir
>>> onwettige grondbesetting, in die tronk gegooi gaan (kan) word.
>>
>
Re: Nuwe wet [boodskap #48482 is 'n antwoord op boodskap #48347] Vr, 17 Augustus 2001 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas - ek weet nie van Zimbabwe baie mooi nie -ek dink hulle het gepraat
van 20 voor verlede jaar se groot nonsens?
Hier by ons - nou die dag oor die nuus - sedert 1994:
1000 boere en plaaswerkers.
Annette

.

Jonas skryf in boodskap news:3b7d25fc$0$236@hades.is.co.za...
> Kom ons gee krediet aan Mugabe. Hy stel sy beleid oor die terugneem van
> blanke plase duidelik. In Suid-Afrika word boere teen so 'n trant uitgemoor
> dat 'n wet wat grondbesettings onwettig sal maak moontlik is.
> Hoeveel boere is nou reeds in Zim vermoor - oor die laaste 5 jaar? Wie weet?
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b7d1543$0$236@hades.is.co.za...
>> Dit gaan beteken dat die parlement weer terug in die tronk gaan wees...
>> :-))))))))
>>
>> "Tosca" wrote in message
> news:9lgkcd$2tmq7$1@reader03.wxs.nl...
>> ...Blykbaar gaan die wet bepaal, dat self mense wat ander opstook vir
>>> onwettige grondbesetting, in die tronk gegooi gaan (kan) word.
>>
>
Re: Nuwe wet [boodskap #48527 is 'n antwoord op boodskap #48463] Sa, 18 Augustus 2001 02:11 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kom ons gee krediet aan Mugabe. Hy stel sy beleid oor die terugneem van
blanke plase duidelik. In Suid-Afrika word boere teen so 'n trant uitgemoor
dat 'n wet wat grondbesettings onwettig sal maak moontlik is.
Hoeveel boere is nou reeds in Zim vermoor - oor die laaste 5 jaar? Wie weet?

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b7d1543$0$236@hades.is.co.za...
> Dit gaan beteken dat die parlement weer terug in die tronk gaan wees...
> :-))))))))
>
> "Tosca" skryf in boodskap news:9lgkcd$2tmq7$1@reader03.wxs.nl...
> ...Blykbaar gaan die wet bepaal, dat self mense wat ander opstook vir
>> onwettige grondbesetting, in die tronk gegooi gaan (kan) word.
>
Vorige onderwerp: Re: Eienaardige spelling van spelvoute
Volgende onderwerp: Ukkasie 2002
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 06:35:13 MGT 2024