Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 2 JULIE
2 JULIE [boodskap #47308] Wo, 25 Julie 2001 16:47
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
2 JULIE

1888 - Opening van die Volkshospitaal in Pretoria. In die 1880's
het dokters in Pretoria begin aandring op hospitaalgeriewe. In
Februarie 1887 het 'n kommissie onder leiding van genl. P.J.
Joubert
met die regering oor 'n terrein onderhandel. 'n Ou huis naby
die
milit^ere kaserne in die huidige Potgieterstraat asook twaalf
aangrensende erwe is afgestaan. Onder voorsitterskap van
hoofregter
J.G. Kotze is 'n permanente hospitaalkomitee in die lewe geroep.
Die
geboue was egter net tydelik, en op 21 Junie 1890 het pres. Paul
Kruger die hoeksteen gel^e van die nuwe volkshospitaal op die
terrein
waar tans die milit^ere hoofkwartiere is.
1909 - Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns gestig.
1936 - Die dagblad *Die Vaderland* verskyn die eerste keer
in Johannesburg.
Vorige onderwerp: 1 JULIE
Volgende onderwerp: 28 JUNIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 00:58:14 MGT 2024