Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 28 JUNIE
28 JUNIE [boodskap #47309] Wo, 25 Julie 2001 16:47
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
28 JUNIE

1919 - Suid-Afrika onderteken die Verdrag van Versailles. Die
vredesverdrag is op die dag deur die oorwonne Duitsland
onderteken ,
en daarmee het die Eerste W^ereldoorlog amptelik tot 'n einde
gekom.
Die Geallieerde Oorlogsopperraad bestaande uit die VSA ,
Britanje ,
Frankryk en Itali"e , het Japan as vyfde grootmoondheidslid
bygevoeg ,
en hierdie vyf het die verdrag geformuleer wat ontsettende
offers
van Duitsland geverg het. Onder meer die verlies van 25 000
vierkante myl grondgebied met 6 miljoen inwoners.
1948 - Die Berlynse Lugbrug. Slegs 3 jaar nadat die Tweede
W^ereldoorlog in Europa be"eindig is , het die Westerse lande
weer
eens voor 'n krisis te staan gekom. Die faktore wat hiertoe
aanleiding gegee het , kan teruggevoer word na die
vredesvoorwaardes
wat op Duitsland afgedwing is.
Vorige onderwerp: 2 JULIE
Volgende onderwerp: 27 JUNIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 09:59:57 MGT 2024