Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Fraktale -
Fraktale - [boodskap #47043] Do, 19 Julie 2001 20:47
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle© wrote:

>> Gloudina :
>> Is Katastrofe-teorie dieselfde as Chaos-teorie, Wouter?
>
> Rene Thom, 'n Franse wiskundige het hierdie teorie die lig laat sien
> (1960's of daar rond).

Sien, nog 'n voorbeeld van chaos-teorie se wette.Danielle, wat die tannie op
haar killfile het, kom
stadig maar seker ook in die geselskap in. Op
'n voorspelbare manier. Gemanipuleerd, as sy dit
maar net weet.
Rene Thom is dus die vader van katastrofie-
teorie. Tannie sal, nadat sy in die naslaanwerke
ingevaar het, die verskil probeer verduidelik tussen
katastrofie-teorie en chaos-teorie, indien hulle
nie voëls van dieselfde vere is nie.

Tant Hessie Hesiod met haar singularities.

>
Vorige onderwerp: Knoopsgat en knoopspinnekop -- nuwe adresse
Volgende onderwerp: Australiese Studente-Unie Tuisblad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 13:43:17 MGT 2024