Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Knoopsgat en knoopspinnekop -- nuwe adresse
Knoopsgat en knoopspinnekop -- nuwe adresse [boodskap #46995] Do, 19 Julie 2001 09:49
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leuce:

Die twee webwerwe Knoopsgat en Knoopspinnekop het nuwe name en nuwe
webadresse gekry. Die Afrikaanse Knoopsgat is 'n algemene skakellys wat in
kategorieë verdeel is. Die Knoopspinnekop werftoekenning is 'n award wat
aan werwe met literêre inhoud gegee word.

Die Knoopsgat staan nou as die Stuurwiel bekend (moenie lag nie), en is te
kry by http://www.oocities.org/stuurmy/.

Die Knoopspinnekop staan nou as Zwarte Weduwee bekend (die "z" vir die
grap"), en is by http://www.oocities.org/weduwee/ te kry.

Groete, en lekkerbly.
Vorige onderwerp: Die waarheid
Volgende onderwerp: Fraktale -
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 16:09:41 MGT 2024