Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mediese Skemas
Mediese Skemas [boodskap #46881] Wo, 18 Julie 2001 07:59 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Waar op die net kan ek 'n lys kry van soveel moontlike mediese skemas in SA.
Ek wil graag van mediese skema verander aangesien die een by wie ek tans is
net sowel hulle deure kan toemaak.

As julle vir my 'n paar plekke kan aanbeveel sal ek dit ook opreg waardeer

Dankie

Riaan
Re: Mediese Skemas [boodskap #46882 is 'n antwoord op boodskap #46881] Wo, 18 Julie 2001 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Riaan - laat ons asseblief weet as jy inligting van elders kry.
Annette

Riaan skryf in boodskap news:9j3fev$1o0f$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Waar op die net kan ek 'n lys kry van soveel moontlike mediese skemas in SA.
> Ek wil graag van mediese skema verander aangesien die een by wie ek tans is
> net sowel hulle deure kan toemaak.
>
> As julle vir my 'n paar plekke kan aanbeveel sal ek dit ook opreg waardeer
>
>
> Dankie
>
>
> Riaan
>
Re: Mediese Skemas [boodskap #46891 is 'n antwoord op boodskap #46881] Wo, 18 Julie 2001 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Somtyds wonder ek of mense verstaan wat hulle alles op die internet kan
kry -
probeer:

http://www.ananzi.co.za/catalog/HealthandBeauty/HealthandMed ical/MedicalAidandManagedHealthCare/index.html

Riaan wrote:
>
> Waar op die net kan ek 'n lys kry van soveel moontlike mediese skemas in SA.
> Ek wil graag van mediese skema verander aangesien die een by wie ek tans is
> net sowel hulle deure kan toemaak.
>
> As julle vir my 'n paar plekke kan aanbeveel sal ek dit ook opreg waardeer
>
> Dankie
>
> Riaan
Re: Mediese Skemas [boodskap #46892 is 'n antwoord op boodskap #46881] Wo, 18 Julie 2001 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Jul 2001 09:59:33 +0200, "Riaan" wrote:

> Waar op die net kan ek 'n lys kry van soveel moontlike mediese skemas in SA.
> Ek wil graag van mediese skema verander aangesien die een by wie ek tans is
> net sowel hulle deure kan toemaak.
>
> As julle vir my 'n paar plekke kan aanbeveel sal ek dit ook opreg waardeer
>
>
> Dankie
>
>
> Riaan
>

Riaan, skakel (021) 509 9111 en vra om deur geskakel te word na
Caremed - nog beter 0860 1000 77 want dit is gedeelde koste oproep.
Waarvandaan jy in die land skakel dus, sal jy slegs koste van 'n
lokale oproep betaal.
Gebruik die 0860 nommer.

DD
Re: Mediese Skemas [boodskap #46897 is 'n antwoord op boodskap #46881] Wo, 18 Julie 2001 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Try www.medscheme.co.za
Kyk egter na omnihelp se benmed benefit option. Geen lemiete geen
bybetalings nie. Seker tansd die beste wat daar is

"Riaan" skryf in boodskap news:9j3fev$1o0f$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Waar op die net kan ek 'n lys kry van soveel moontlike mediese skemas in SA.
> Ek wil graag van mediese skema verander aangesien die een by wie ek tans is
> net sowel hulle deure kan toemaak.
>
> As julle vir my 'n paar plekke kan aanbeveel sal ek dit ook opreg waardeer
>
>
> Dankie
>
>
> Riaan
>
As ek nog een vool op my skerm kry... [boodskap #46997 is 'n antwoord op boodskap #46891] Do, 19 Julie 2001 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
...sal ek hom ook maar afsluit!

Wie se kak idee was dit nou weer? My killfille loop oor!!!
___________________________________________________
Re: Mediese Skemas [boodskap #47072 is 'n antwoord op boodskap #46897] Vr, 20 Julie 2001 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roelof  is tans af-lyn  Roelof
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Gaan kyk by www.netcover.co.za vir 'n vergelyking in produkte en pryse.

Roelof

"Riaan" skryf in boodskap news:9j3fev$1o0f$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Waar op die net kan ek 'n lys kry van soveel moontlike mediese skemas in SA.
> Ek wil graag van mediese skema verander aangesien die een by wie ek tans is
> net sowel hulle deure kan toemaak.
>
> As julle vir my 'n paar plekke kan aanbeveel sal ek dit ook opreg waardeer
>
>
> Dankie
>
>
> Riaan
>
Re: As ek nog een vool op my skerm kry... [boodskap #47077 is 'n antwoord op boodskap #46997] Vr, 20 Julie 2001 13:17 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Uit eindelik - ek is op een of ander idioot se killfile - ek't
ge-arrive!!! :D

Max wrote:
>
> ...sal ek hom ook maar afsluit!
>
> Wie se kak idee was dit nou weer? My killfille loop oor!!!
> ___________________________________________________
Vorige onderwerp: Hot male wat com
Volgende onderwerp: Re: 17 JULIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 17:07:40 MGT 2024