Mediese Skemas [boodskap #46881] |
Wed, 18 July 2001 07:59  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waar op die net kan ek 'n lys kry van soveel moontlike mediese skemas in SA.
Ek wil graag van mediese skema verander aangesien die een by wie ek tans is
net sowel hulle deure kan toemaak.
As julle vir my 'n paar plekke kan aanbeveel sal ek dit ook opreg waardeer
Dankie
Riaan
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: As ek nog een vool op my skerm kry... [boodskap #47077 is 'n antwoord op boodskap #46997] |
Fri, 20 July 2001 13:17  |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Uit eindelik - ek is op een of ander idioot se killfile - ek't
ge-arrive!!! :D
Max wrote:
>
> ...sal ek hom ook maar afsluit!
>
> Wie se kak idee was dit nou weer? My killfille loop oor!!!
> ___________________________________________________
|
|
|