Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jonas....?
Jonas....? [boodskap #46656] Ma, 16 Julie 2001 03:33 na volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Al die herroetering gedoen?
Re: Jonas....? [boodskap #46759 is 'n antwoord op boodskap #46656] Ma, 16 Julie 2001 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 17 Jul 2001 17:55:12 +0200, "Jonas" wrote:

Ag nee.... jy gaan dit nie doen nie.

Shame....

> Hoekom - het sekere mense se houdings jeens jou al verander?
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3b55605e.7141693@news.is.co.za...

>> Al die herroetering gedoen?



>
Re: Jonas....? [boodskap #46820 is 'n antwoord op boodskap #46656] Di, 17 Julie 2001 15:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom - het sekere mense se houdings jeens jou al verander?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3b55605e.7141693@news.is.co.za...
>
> Al die herroetering gedoen?
>
Re: Jonas....? [boodskap #46828 is 'n antwoord op boodskap #46820] Di, 17 Julie 2001 17:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Jul 2001 17:55:12 +0200, "Jonas" wrote:

> Hoekom - het sekere mense se houdings jeens jou al verander?
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3b55605e.7141693@news.is.co.za...

>> Al die herroetering gedoen?


Jonas, ek besef dat ek onregverdig is om op jou skrywe te reageer
terwyl ek nie meer Ferdi se pos lees nie (en ekskuus hiervoor Ferdi,
maar ek kon dit nie weerstaan nie) :

Jonas, wat doen jy as Ferdi al in die rondte hardloop?
"scroll af vir die antwoord."

Herlaai en hou aan met skiet!

DD
Re: Jonas....? [boodskap #46863 is 'n antwoord op boodskap #46828] Di, 17 Julie 2001 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Jul 2001 19:25:42 +0200, Davie Davis wrote:

> Jonas, ek besef dat ek onregverdig is om op jou skrywe te reageer
> terwyl ek nie meer Ferdi se pos lees nie (en ekskuus hiervoor Ferdi,
> maar ek kon dit nie weerstaan nie) :
>
> Jonas, wat doen jy as Ferdi al in die rondte hardloop?
> "scroll af vir die antwoord."

Nog nooit iemand gesien wat so bang is om sy beginsels bekend te maak
nie.

(En so bereid is om dit van ander te vra nie...)
Re: Jonas....? [boodskap #46889 is 'n antwoord op boodskap #46863] Wo, 18 Julie 2001 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjie - ek dink Antie Tottie moet weer een van jou resitasies plaas -
jy het onlangs so mooi vir haar opgekom. Sy skuld jou ...

"ferdi" skryf in boodskap news:3b54b11c.6831672@news.icon.co.za...
> On Tue, 17 Jul 2001 19:25:42 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
> > terwyl ek nie meer Ferdi se pos lees nie (en ekskuus hiervoor Ferdi,
>> maar ek kon dit nie weerstaan nie) :
>>
>> Jonas, wat doen jy as Ferdi al in die rondte hardloop?
>> "scroll af vir die antwoord."
>
> Nog nooit iemand gesien wat so bang is om sy beginsels bekend te maak
> nie.
>
> (En so bereid is om dit van ander te vra nie...)
Re: Jonas....? [boodskap #47024 is 'n antwoord op boodskap #46656] Do, 19 Julie 2001 15:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
En, die uitnemendste daarvan, Ferdietjie, is hoop ...

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3b581a98.3087951@news.is.co.za...
> On Wed, 18 Jul 2001 11:57:32 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
> plaas -
>> jy het onlangs so mooi vir haar opgekom. Sy skuld jou ...
>
>
> Nog nie die goed geherroeteer nie Jonas???
>
> Ek kom elke oggend opgewonde werk toe in die hoop dat ek iets sal hoor
> of opmerk, maar elke dag niks......
>
Re: Jonas....? [boodskap #47029 is 'n antwoord op boodskap #46889] Do, 19 Julie 2001 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NOS...[1]  is tans af-lyn  NOS...[1]
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 18 Jul 2001 11:57:32 +0200, "Jonas" wrote:

> Ferdietjie - ek dink Antie Tottie moet weer een van jou resitasies plaas -
> jy het onlangs so mooi vir haar opgekom. Sy skuld jou ...

Nog nie die goed geherroeteer nie Jonas???

Ek kom elke oggend opgewonde werk toe in die hoop dat ek iets sal hoor
of opmerk, maar elke dag niks......
Re: Jonas....? [boodskap #47067 is 'n antwoord op boodskap #47024] Vr, 20 Julie 2001 05:26 Na vorige boodskap
NOS...[1]  is tans af-lyn  NOS...[1]
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
O ek sien....
Jy kan nie "deliver" nie.

n Thu, 19 Jul 2001 17:40:13 +0200, "Jonas"
wrote:

> En, die uitnemendste daarvan, Ferdietjie, is hoop ...
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3b581a98.3087951@news.is.co.za...
>> On Wed, 18 Jul 2001 11:57:32 +0200, "Jonas"
>> wrote:

>> > plaas -
>>> jy het onlangs so mooi vir haar opgekom. Sy skuld jou ...


>> Nog nie die goed geherroeteer nie Jonas???

>> Ek kom elke oggend opgewonde werk toe in die hoop dat ek iets sal hoor
>> of opmerk, maar elke dag niks......





>
Vorige onderwerp: Australiese Studente-Unie Tuisblad
Volgende onderwerp: Hot male wat com
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 02:23:27 MGT 2024