Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bobby?
Bobby? [boodskap #45175] |
Tue, 26 June 2001 16:11  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat sê julle nou ?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Bobby? [boodskap #45324 is 'n antwoord op boodskap #45260] |
Wed, 27 June 2001 21:35  |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b399a83.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter
> Potensieel die beste rugbyspeler op die aardbol, Bobby. En met die tyd aan
> sy kant om daar te om. Maar in SA is provinsialisme is 'n baie sterker
> faktor as gesonde oordeel.
>
Van watter provinsie is hy? Ek het so half 'n idee gehad dat hy van die
Kaap af is? Dan MOET hy mos goed wees?
So terloops, ek hoop die Springbokke kom gou reg en kan die Wallabies en All
Blacks pakgee. Die kinders gee my hel hier elke keer as die Bokke
verloor... My ore suis nog na hulle teen die Hane verloor het. Ek verloor
geld en die bietjie aansien wat ek ingewin het hier...
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:06 UTC 2025
|