Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » mooi avi files
mooi avi files [boodskap #4115] Wo, 03 Maart 2004 23:51 na volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ek is tans met 'n projek vir ons gemeente om sommige van die meer
hedendaagse gospel liedjies in oudio-visuele formaat met 'n data projektor
op 'n skerm weer te gee om dit meer stimulerend te maak vir die tieners. Ek
het egter video files nodig wat so tussen 30sek en 2 minute lank is om as
agtergrond te dien ens. Goed soos groepe mense wat doen wat mense doen,
natuurtonele, babetjies wat kruip of loop, tieners wat skateboard ry,
(skaatsplank OK?) ens so aan. Kan iemand my help of in 'n rigting kan stuur
waar ek hulp sal kry.

*kruisgepos met opset*
Re: mooi avi files [boodskap #4116 is 'n antwoord op boodskap #4115] Do, 04 Maart 2004 02:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Moerfie - as ek jou my AVI's stuur sal julle kerk baie gewild word, maar
ongelukkig koers verloor....
Re: mooi avi files [boodskap #4123 is 'n antwoord op boodskap #4116] Do, 04 Maart 2004 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Mar 2004 04:39:13 +0200, "Jonas" wrote:

> Moerfie - as ek jou my AVI's stuur sal julle kerk baie gewild word, maar
> ongelukkig koers verloor....
>

gewild of wild Jonas?:-)))

DD
Re: mooi avi files [boodskap #4127 is 'n antwoord op boodskap #4123] Do, 04 Maart 2004 19:58 Na vorige boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ag nee komaan ouens, man
julle helpie vir sooisie nie
wees nice.

Soois die desperate

"DD" skryf in boodskap news:g9ue405mv7s4mep6mrk3olo85o0kuin34m@4ax.com...
> On Thu, 4 Mar 2004 04:39:13 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Moerfie - as ek jou my AVI's stuur sal julle kerk baie gewild word, maar
>> ongelukkig koers verloor....
>>
>
> gewild of wild Jonas?:-)))
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Sing saam ... Afrikaners is plesierig
Volgende onderwerp: Nuusberig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 00:00:38 MGT 2024