Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Terug na SA?
Oor paaie en gaaie in die paaie [boodskap #39058 is 'n antwoord op boodskap #39054] |
Fri, 09 February 2001 14:46   |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Laat my dink aan wat oorle' Oom Jannie te vertel gehad het oor die pad
tussen Laingsburg en Beaufort-Wes van jare gelede.. (Nou die N1, toe was dit
grondpad...)
Weet hy te vertelle dat die walle sinkplaat in die pad so groot was dat mens
in die nag nie die dooie jakkalse tussen die 'sinkplate' in jou kar se ligte
kon sien nie...
Nou kan jy in die nag nie die ander karre tussen die lorries op daai pad
sien nie...
Hier in Somerset-Wes het die groot 'regmaak' ons dorp getref... Al wat pad
is wat nou al so gelap-lap is dat dit veiliger is om die sypaadjie te ry,
word nou heeltemal herbou, en nie met die 'mis-ie-paal' se mense (staan en
wag mos net vir tjailatyd) nie, maar met sivile padbou-kontrakteurs.
Ons is nou weer een voor op Jansberg. (behalwe dat die bergveld in Sir
Lowry'spas gister tot in Gordonsbaai afgebrand het) (omdat daar nie meer
voorkomende brandbane/blokke gebrand word nie, maar meer daarvan later)
Van die 'mis-ie-paal' gepraat:
'n Nuwe pad is deur/verby 'n woonbuurt gebou. Nou begin die 'mis-ie-paal'
die nodige verfraaingswerke aan te bring. Koelte bome vir die
'ridders-van-die-koelteboom-met-kamera-en-laser-vang-jou-nou -en-stuur-foto'
faam word geplant. En daar is mos altyd iemand wat dophou wat die
'mis-ie-paal' nou weer daar doen. Ewenwel die omie monitor die vordering
sorgvuldig. Een dag is die manne met die 'mis-ie-paal' se lorrie weer daar:
Drie stuks bymekaar. Een sit in die lorrie agter die stuur en hou die
stuurwiel vas. Ander twee het elkeen graaf en pik, en maak gate, wat hulle
dan weer net so mooitjies toemaak. Besluit die selfaangestelde
bewaker-van-openbare-fondse toe om ondersoek te gaan instel na die
gatmakery.
"En wat maak julle dan vandag so hier langes die pad?" wil hy weet.
"Nee my OuBie" seg een van hulle, "Sien , ons is van die paaks en
rekrie-yshin depaatmint. Ons issie team wattie boempietjies hiesa plant"
"En waar's die bome dan?" wil die besorgde belastingbetaler weet.
"Nei my OuBie, ons is drie man oppie team, ons twie warrie gaatjies mak, en
dan ons tjommie wat die boempies moet plant. Ma' hy's vedag siek, so ons
mak nerrie gate, en dan ka' hy ma wie' annedag 'ie boempies ko' plant"
Thys op 'n helse warm 'Bos met baie mooi en onskuldige eerstejaar studente
wat in toue staan en wag om geregistreer te word...
"Dirk Matthee" skryf in boodskap news:3A83AE61.2D16864B@eng.uct.ac.za...
> Nou ja, ek weet nie wie van julle al die N7 op gevat het Noord nie, maar anderkant
> Piketberg tot teenaan Piekenierskloof is die pad so sleg; ek ry gereeld op die
> skouer van die pad; dit stamp en spring nie so erg as die ryvlak nie.
|
|
|
Re: Terug na SA? [boodskap #39059 is 'n antwoord op boodskap #39019] |
Fri, 09 February 2001 16:54   |
Poepol
Boodskappe: 4 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Julle wat so aangaan oor die paaie - moenie dink dat julle in die "derde
wereld" alleen sit met die ding nie. Hier in ons ou wereldse land, kamstag
die vierde grootste ekonomie ter wereld nou dat die Pond die Euro wen, is
daar ook maar baie slagate. Ek het nou pas my dogter van die skool gaan haal
(werk van die huis af) en ai man, die paaie se toestand is maar swak. En ons
bly in een van die 'shire counties, die sogenaamde rykste gedeeltes van die
land en hulle het nie die geld om die paaie reg te maak nie.
Die motorways is puik, alhoewel die spray as dit reen is baie erg. Die
teeroppervlak wat dit keur, sogenaamde porous tarmacadam is deur 'n Brit
ontdek, maar hulle het dit eers omtrent so vyf jaar terug begin gebruik.
Probleem is as jy naby London kom dan gaan staan die verkeer in die oggend.
Ek was al in 'n vyftig myl ophoping - van buite Oxford tot in London. As
daar 'n slegte ongeluk is, maak hulle sommer die hele pad, ses bane, toe.
Dan teer hulle weer die pad en maak die middel stuk reg. Selfde dag.
Nog 'n ding. Hier, as 'n maatskappy rede het om 'n straat op te kap dan maak
hy so nadat hy toesteming het - en daar is nie koordinasie nie. Met ander
wooder soos by ons, kom die krag mense en maak iets reg. Dan kom die
stadsraad vir die riool, dan die gas. Dan laaste kom die kabel TV mense.
(Hulle mind ek nie, ek kyk Currie beker rugby in die somer en nou onlangs
die Sri Lanka toer - het my lekker die dingis in gemaak om almal so te sien
in die son - hier het dit gesneeu ...)
Groete
Colin
"lous" skryf in boodskap news:3A824E1E.5F8F7D2E@lous.znn.com...
>
>
> Ferdi wrote:
>>
>> En die paaie is nog steeds net so goed soos altyd.
>
> Watter paaie ry jy? Ons het mos al hieroor gestry! Ons land se paaie is
> in 'n slegter toestand want minder geld word daaraan bestee. Blykbaar
> word die verband tussen goeie vervoer infrastruktuur en ekonomiese groei
> nie raak gesien nie.
>
> Al raad wat ek vir terugkeerders kan kan gee is om seker te maak dat jy
> 'n vaste werks aanbod geteken, op papier het voordat jy terugkom. Ek ken
> mense met goeie skills in die rekenaar bedryf wat sukkel om werk te kry.
> Verder - ons survive, en soo s Ferdie sê - die son skyn, dit reën darem
> genoeg en die kos kom nog op die tafel.
|
|
|
Re: Terug na SA? [boodskap #39064 is 'n antwoord op boodskap #38948] |
Fri, 09 February 2001 20:40   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Ferdi wrote:
> On Fri, 09 Feb 2001 09:49:24 +0200, lous wrote:
>
> voorgestel
>> het. Diit sal jou karma heelwat verbeter hoor. Lyk my ek het 'n klein
>> senuweetjie raakgeboor met my terapie voorstel.
>
> Julle is albei in 'n bootjie na karmaland.
Ja, Ferdi. En dan twyfel Lou nog aan iets soos karma,maar hy sewentien
kappies op....
Gloudina
|
|
|
Re: Terug na SA? -- afrit [boodskap #39065 is 'n antwoord op boodskap #39037] |
Fri, 09 February 2001 20:54   |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wil net graag weet hoekom wat alles vandag verkeerd is die fokken skuld
is van die NP en DP.Die storie raak nou fokken afgesaag en ek wens die mense
wat dit elke keer se gaan sit en dink (maar dit is te veel gevra wat die
donners wat so se kan nie baie ver dink nie of anders brand hulle brein,as
hulle so iets het vas).As jy in jou broek kak is dit ook seker hulle skuld
want hulle het jou nooit geleer om n toilet te gebruik nie.
Reenen
lous skryf in boodskap news:3A82FA68.C7C5D342@lous.znn.com...
>
>
> Ferdi wrote:
>>
>> On Thu, 8 Feb 2001 16:01:16 +0200, "Voetleuce" wrote:
>>
>> >> En die paaie is nog steeds net so goed soos altyd.
>>>
>>> Louse:
>>> Watter paaie ry jy? Ons het mos al hieroor gestry! Ons land se paaie is
>>> in 'n slegter toestand want minder geld word daaraan bestee.
>>>
>>> Leuce:
>>> Jong, ek weet nie van gister en vandag nie, maar ek weet die paaie hier in
>>> Gauteng is baie slegter as daar in die Kaap.>
>>
>>
>> 2. In my ondervinding is die paaie in elk geval pretty much dieselfde
>> as 10 jaar of 15 jaar gelede.
>>
>
> Nou ry bitjie daar na die Noorde - Mpumalanga en Noodelike provinsie
> toe. Elke keer as ek daar ry is die gate net meer en dieper. Die pad oor
> Roosenekal, rondom Sabie, oppad na Thabazimbi laat jou wens jy het 'n
> 4x4 :) - maar dit was nie altyd so nie.
>
> Ongelukkig is dit ook so dat die gate nooit oordentlik gelap word nie -
> dit word net breer en dieper.
>
>> Die ander is dieselfde.
>
> Gmpf!
>
>> Daai pad is, by the way, deur die Jhb stadsraad gebou en word deur
>> hulle onderhou sover ek weet.
>> Jhb stadsraad het die afgelope 3 jaar bespaar dat dit klap om uit die
>> skuld te kom wat die NP en die DP hulle onder meer in gedompel het en
>> begin nou eers weer kapitaal-besteding doen.
>
> En nou gaan hulle R9Miljoen per maand aan gratis water en 'lektrisiteit
> bestee ... kyk hoe vinnig is hule terug in die dwang.
|
|
|
Re: Oor paaie en gaaie in die paaie [boodskap #39066 is 'n antwoord op boodskap #39058] |
Fri, 09 February 2001 20:56   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> Laat my dink aan wat oorle' Oom Jannie te vertel gehad het oor die pad
> tussen Laingsburg en Beaufort-Wes van jare gelede..
Die mense wat so oor die slaggate kla, moet vir 'n rukkie hierin die noorde van
Noord-Amerika kom bly, veral oor 'n paar
maande wanneer ons in die lente sien watter skade die natuur
aan ons teerpaaie gedoen het hierdie seisoen. Gedurende die
winter raak die teeroppervlakte bevrore en "buckle" en breek
dit, en in die lente breek stukke teer uit die paaie en kry mens
sommer allemintige groot slaggate. Soms skryf die koerante
wedstryde uit vir wie hulle die foto van die grootste slaggat
kan stuur.
Gloudina
|
|
|
Re: Oor paaie en gaaie in die paaie [boodskap #39067 is 'n antwoord op boodskap #39058] |
Fri, 09 February 2001 21:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> Thys op 'n helse warm 'Bos met baie mooi en onskuldige eerstejaar studente
> wat in toue staan en wag om geregistreer te word...
Ek hoop die "mooi" eerstejaar-studente wat so jou aandag
trek, is almal van die vroulike geslag.
Wanneer gaan SA oorslaan na die res van die wêreld se
gewoonte om die akademiese jaar in September te laat
begin? Wonder watter ander lande ook nog dieselfde
Januarie-Desember akademiese jaar volg?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Oor paaie en gaaie in die paaie [boodskap #39089 is 'n antwoord op boodskap #39058] |
Sat, 10 February 2001 13:10   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Reenen van Niekerk wrote:
> Gloudina
> Die verskil is dat die paaie by julleword reggemaak, dit word nie so gelos
> nie. Ek vat n voorbeeld op die N7 net voor die Piekenierskloofpas is die pad
> so sleg en dit is nou reeds jare so en dit raak net slegter. Hulle het darem
> n teken opgesit wat se potholes.
In provinsie is die Piekenierskloofpas?
Gloudina
>
|
|
|
Re: Oor paaie en gaaie in die paaie [boodskap #39090 is 'n antwoord op boodskap #39058] |
Sat, 10 February 2001 13:18   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter wrote:
> Nee dankie, niemand wil in daai kak land kom bly nie.
>
> wrote
>
>> Die mense wat so oor die slaggate kla, moet vir 'n rukkie hierin die
> noorde van
>> Noord-Amerika kom bly
Van watter land praat jy, ou Frikkie? Ek het jou uitgenooiom in die noorde van
Noord-Amerika te kom sien hoe groot
ons slaggate is, veral in die lente. Daar is geen verskil in die
slaggate hier rondom Ottawa en dié in die VSA minder as
'n uur met die kar suid van ons nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Terug na SA? -- afrit [boodskap #39130 is 'n antwoord op boodskap #39124] |
Sun, 11 February 2001 16:50   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Maak elk geval nie saak wie geregeer het of wie nie, feite is dat dit
daardie tyd baie veiliger was en ook meer werk in die groter Johannesburg
sonder al die onwettige immigrante en dwelmbase op die oomblik.
Miskien kan jy nie lees of sien wat op die oomblik aan die gang is nie,
miskien is jou oë ook al toe onder die ??? soos wat jy in hulle gatte
ingekruip het. Gn wonder dat jy nie kan sien nie.
Moet nie verlede se probleme gaan soek en nou voor die deur gooi nie. Wys my
net 1 (EEN) Afrika staat wat vorentoe gaan of gegaan het onder `n SWART
regering.
Frikkie
Ferdi skryf in boodskap news:3a8a9e78.8176693@news.is.co.za...
> On Sat, 10 Feb 2001 22:59:56 +0200, "Reenen van Niekerk"
> wrote:
>
> > daar is n naam om jou siening te beskryf nie.Hulle kan miljoenne spandeer
om
>> n party te hou,om amptelike voertuie af te skryf,miljoene betaal om n paar
>> straat name te verander,miljoene te laat verdwyn.>
>
>
> Renentjie, hier onder is wat jy gevra het.
>
> >> wat dit elke keer se gaan sit en dink
>
> Is jy nou bang vir die oefening? Of wat?
>
> Nou blaas en steun jy maar in plek van die "dink" wat jy so op
> aangedring het?
>
> Toe Reenen, wie het Jhb regeer in die 70's en die 80's en die vroee
> 90's?
>
> Hmmmm Reenen?
>
> Of is die maar net nog 'n oefening van hoe mense soos jy "dink" ?
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Terug na SA? -- afrit [boodskap #39147 is 'n antwoord op boodskap #39130] |
Sun, 11 February 2001 18:56   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter skryf aan Ferdi:
> miskien is jou oë ook al toe onder die ??? soos wat jy in hulle gatte
> ingekruip het. Gn wonder dat jy nie kan sien nie.
>
Wat is hierdie " ???, " Frikkie my ou dier. 'nNuwerwetse soort snelskrif?
Tant Alie wat om die draai kom.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Terug na SA? -- afrit [boodskap #39179 is 'n antwoord op boodskap #39134] |
Mon, 12 February 2001 12:20   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee Ferdi,
Nou val jy heeltemal uit die bus uit.
Kom ons wees eerlik:
Wat help dit ons dat die Ekonomie op is, Opvoeding beter is, (Hier weet jy
elk geval nie waarvan jy praat nie), net laas week is `n skool in die
Transkei gesluit omdat barbare die onderwysers en kinders sommer links en
regs geskiet het...
Ja, ek sien al die meer mense met meer water en elektrisiteit... Hoekom vrek
hulle dan nou so baie van Cholera, is dit nie juis omdat daar nie water is
nie, wonder maar net of dit die geval was voor 94...
Frikkie
Vra maar net ?????
So terloops: Ek was nog nooit naby aan opsluit nie, het nooit gepraat van
bomme gooi nie en taxis opblaas nie, en praat nog steeds nie daarvan nie en
dink ook nie aan so iets nie, so ja, die wette is ook daar om gehoorsaam te
word....Ek het in elk geval nog altyd gesê wat ek wil, en vandag is nie `n
uitsondering nie.... Voor die 94 verkiesing en die oorgawe aan die cna het
ek in elk geval nie geding en gevoel soos wat ek vandag voel nie. Dit is
juis hierdie regering wat van my `n rassis en hater van misdaad maak.
Ferdi skryf in boodskap news:3a8ecee1.20572236@news.is.co.za...
> On Sun, 11 Feb 2001 18:50:22 +0200, "Frikkie Potgieter"
> Ekonomie op van die 80's.
> Algemene opvoeding beter.
> Meer mense het elektrisiteit en water.
> Ons het 'n grondwetlike hof, handves van MR ens. ens.
>
> Laat ons dit so stel ou Frikkie. Jy as 'n regse was waarskynlik onder
> die NP regering naby aan opsluit oor jou politiek.
> Vandag het jy niks te vrese nie en se jy wat jy wil waar jy wil.
>
> Dan kom ons nog nie eers by die voorbeeld van se nou maar jy was links
> en PW was nog aan bewind.
>
|
|
|
|
|
|
Re: Oor paaie en gaaie in die paaie [boodskap #39184 is 'n antwoord op boodskap #39058] |
Mon, 12 February 2001 12:31   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> Ons is in die Suidelike halfrond waar ons somers vanaf November - Februarie
> strek. Soos jy tog self weet...
> Het julle daar in die Kanadese stelsel dan nie ook 'n somer-reses nie?
Ja, ek weet van dit alles. Maar as iemand nou byvoorbeeldin die buiteland wil
gaan studeer, wat doen hy om die gaping
te oorbrug? Ek neem aan hy gee homself 'n nege maande
vakansie?
Gloudina
|
|
|
Re: Oor paaie en gaaie in die paaie [boodskap #39185 is 'n antwoord op boodskap #39058] |
Mon, 12 February 2001 12:35   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> WesKaap Gloudina, tussen Piketberg en Citrusdal...
> Oor die berg
>
Dit was ietwat van 'n akademiese vraag, Thys. Ek wousekermaak die
Piekenierskloof was wel in die Kaap-
provinsie, waar (neem ek aan) die Nasionale Party
nog verantwoordelik is vir die paaie, en dan die vraag
aan Reenen vra. Maar toe spring Ferdi my voor.
Gloudina
|
|
|
Re: Terug na SA? -- afrit [boodskap #39187 is 'n antwoord op boodskap #39179] |
Mon, 12 February 2001 12:57   |
Nospam[1]
Boodskappe: 47 Geregistreer: January 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Mon, 12 Feb 2001 14:20:20 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:
> Kom ons wees eerlik:
> Wat help dit ons dat die Ekonomie op is, >
Huh?
Wat help dit? Ek sal jou se wat dit help. Dit help om jou as 'n
poephol te bewys want jy vra waar dit BETER gaan en wanneer die
ekonomie groei in plaas van krimp (soos onder apartheid) is dit
"beter". Dis nou behalwe as jou idee van goed gaan armoede is. Maar
ek sal nie verbaas wees as dit is nie...
Opvoeding beter is, (Hier weet jy
> elk geval nie waarvan jy praat nie), net laas week is `n skool in die
> Transkei gesluit omdat barbare die onderwysers en kinders sommer links en
> regs geskiet het...
Hier weet ek beter as jy wat aangaan.
My kind se vriendin is 'n Kanadees wat haar hele laerskool en graad 8
in SA in 'n staatskool was. Toe gaan hulle twee weke gelede terug
Kanada toe.
Die feedback is: Alles gaan goed, sy pas goed aan en is bly om te
report dat sy VOOR IS met wiskunde.
Daar is nou twee kop-bomme vir jou ou Frikkie. Lees dit en gaan aan
die bewe.
> Ja, ek sien al die meer mense met meer water en elektrisiteit... Hoekom vrek
> hulle dan nou so baie van Cholera, is dit nie juis omdat daar nie water is
> nie, wonder maar net of dit die geval was voor 94...
Inderdaad was dit die geval voor 1994. Maar niemand het dit genoem
waar jy gewoon het nie.
> Frikkie
> Vra maar net ?????
>
> So terloops: Ek was nog nooit naby aan opsluit nie, het nooit gepraat van
> bomme gooi nie en taxis opblaas nie, en praat nog steeds nie daarvan nie en
> dink ook nie aan so iets nie, so ja, die wette is ook daar om gehoorsaam te
> word....Ek het in elk geval nog altyd gesê wat ek wil, en vandag is nie `n
> uitsondering nie.... Voor die 94 verkiesing en die oorgawe aan die cna
Die CNA, ou Frikkie, is 'n winkelgroep waar penne verkoop word.
het
> ek in elk geval nie geding en gevoel soos wat ek vandag voel nie. Dit is
> juis hierdie regering wat van my `n rassis en hater van misdaad maak.
SA het wette teen rassisme, so hoe kan jy 'n rassis wees EN wette
gehoorsaam, hmmm?
|
|
|
|
|
|
Re: Terug na SA? -- afrit [boodskap #39195 is 'n antwoord op boodskap #39187] |
Mon, 12 February 2001 16:33   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee Boet,
Vir jou is daar waaragtig nie hoop nie.
Jy sal eendag in `n kakhuis sit en pap vreet en dan gaan dit nog steeds goed
met die Ekonomie en opvoeding en wie weet als.
Wonder maar net waar het dinge in jou lewe so skeef geloop dat jy al hierdie
kak glo wat jy kwytraak. Seker ingetrou ne....
Siestog...
Groete
Frikkie
Ferdi skryf in boodskap news:3a87dc47.3354390@news.is.co.za...
> On Mon, 12 Feb 2001 14:20:20 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
> > Wat help dit ons dat die Ekonomie op is, >
>
> Huh?
> Wat help dit? Ek sal jou se wat dit help. Dit help om jou as 'n
> poephol te bewys want jy vra waar dit BETER gaan en wanneer die
> ekonomie groei in plaas van krimp (soos onder apartheid) is dit
> "beter". Dis nou behalwe as jou idee van goed gaan armoede is. Maar
> ek sal nie verbaas wees as dit is nie...
>
> elk geval nie waarvan jy praat nie), net laas week is `n skool in die
>> Transkei gesluit omdat barbare die onderwysers en kinders sommer links en
>> regs geskiet het...
>
> Hier weet ek beter as jy wat aangaan.
> My kind se vriendin is 'n Kanadees wat haar hele laerskool en graad 8
> in SA in 'n staatskool was. Toe gaan hulle twee weke gelede terug
> Kanada toe.
> Die feedback is: Alles gaan goed, sy pas goed aan en is bly om te
> report dat sy VOOR IS met wiskunde.
>
> Daar is nou twee kop-bomme vir jou ou Frikkie. Lees dit en gaan aan
> die bewe.
>
> Hoekom vrek
>> hulle dan nou so baie van Cholera, is dit nie juis omdat daar nie water is
>> nie, wonder maar net of dit die geval was voor 94...
>
> Inderdaad was dit die geval voor 1994. Maar niemand het dit genoem
> waar jy gewoon het nie.
>
> > Vra maar net ?????
>>
>> So terloops: Ek was nog nooit naby aan opsluit nie, het nooit gepraat van
>> bomme gooi nie en taxis opblaas nie, en praat nog steeds nie daarvan nie en
>> dink ook nie aan so iets nie, so ja, die wette is ook daar om gehoorsaam te
>> word....Ek het in elk geval nog altyd gesê wat ek wil, en vandag is nie `n
>> uitsondering nie.... Voor die 94 verkiesing en die oorgawe aan die cna
>
> Die CNA, ou Frikkie, is 'n winkelgroep waar penne verkoop word.
>
> ek in elk geval nie geding en gevoel soos wat ek vandag voel nie. Dit is
>> juis hierdie regering wat van my `n rassis en hater van misdaad maak.
>
> SA het wette teen rassisme, so hoe kan jy 'n rassis wees EN wette
> gehoorsaam, hmmm?
>
|
|
|
Bladsye (3): [ 2 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 12 03:19:57 UTC 2025
|