Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie weet iets van PRIORA
Wie weet iets van PRIORA [boodskap #39216] Di, 13 Februarie 2001 06:12 na volgende boodskap
NewsIS  is tans af-lyn  NewsIS
Boodskappe: 10
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Wie weet iets van PRIORA
Re: Wie weet iets van PRIORA [boodskap #39221 is 'n antwoord op boodskap #39216] Di, 13 Februarie 2001 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Feb 2001 08:12:33 +0200, "Krokkie" wrote:

> Wie weet iets van PRIORA
>

Dink dit is 'n toestand van PRIORASE.

DD
Re: Wie weet iets van PRIORA [boodskap #39222 is 'n antwoord op boodskap #39221] Di, 13 Februarie 2001 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NewsIS  is tans af-lyn  NewsIS
Boodskappe: 10
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Verkeerd , Sit

Volgende

"Davie Davis" skryf in boodskap news:4fth8t8298tn2rlvfep5a5ulg65pu9hmif@4ax.com...
> On Tue, 13 Feb 2001 08:12:33 +0200, "Krokkie" wrote:
>
>> Wie weet iets van PRIORA
>>
>
> Dink dit is 'n toestand van PRIORASE.
>
> DD
>
Re: Wie weet iets van PRIORA [boodskap #39227 is 'n antwoord op boodskap #39222] Di, 13 Februarie 2001 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Feb 2001 11:17:30 +0200, "Krokkie" wrote:

> Verkeerd , Sit
>
> Volgende
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:4fth8t8298tn2rlvfep5a5ulg65pu9hmif@4ax.com...
>> On Tue, 13 Feb 2001 08:12:33 +0200, "Krokkie" wrote:

>>> Wie weet iets van PRIORA

>> Dink dit is 'n toestand van PRIORASE.

>> DD

Nie eens 'n halfpunt vir my tryslag nie?

DD
Re: Wie weet iets van PRIORA [boodskap #39229 is 'n antwoord op boodskap #39227] Di, 13 Februarie 2001 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NewsIS  is tans af-lyn  NewsIS
Boodskappe: 10
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
DD ek sien jy is daar van die Suidkus. Ken jy La Cote D'Azur in Margate. Ek
wil Mei maand bietjie
afgaan maar soos ek verstaan het elke eenheid nie braai geriewe nie.

Krokkie
Re: Wie weet iets van PRIORA [boodskap #39251 is 'n antwoord op boodskap #39229] Wo, 14 Februarie 2001 11:41 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Feb 2001 13:25:29 +0200, "Krokkie" wrote:

> DD ek sien jy is daar van die Suidkus. Ken jy La Cote D'Azur in Margate. Ek
> wil Mei maand bietjie
> afgaan maar soos ek verstaan het elke eenheid nie braai geriewe nie.
>
> Krokkie
>

Skuus dat ek nou eers antwoord Krokkie -

Nee, jy sien verkeerd. Ek bedryf besigheid in die Wes Transvaal en
besit ook eiendom in Durban. Die gevolg is dat ek 'n paar keer per
jaar in Durban en omgewing is.
En ek ken nie die La Cote D'Azur in Margate nie. ((Vreemd dat mense
eerder by Salon Monique sal gaan koop as by Tant Hessie se rokwinkel.
((grappie - net so effens - verder bly dit tog interessant)) )

DD
Vorige onderwerp: Terug na SA?
Volgende onderwerp: Aan die renegaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 14:09:51 MGT 2024