Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Terug na SA?
Re: Terug na SA? -- afrit [boodskap #39196 is 'n antwoord op boodskap #39188] Ma, 12 Februarie 2001 16:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en meer as vier in `n groepie `n onwettige vergadering was en ons die
strond uit hulle uitgeslaan het as hulle die vyf kliter kannietjies so
opdeel en petrolbomme maak...

Ferdi skryf in boodskap news:3a88ddbf.3730601@news.is.co.za...
> On Mon, 12 Feb 2001 14:21:27 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
> > Wakker word ou maat, jy is blind... Help nie jy sien een verbetering en
kyk
>> 20 ander mislukkings mis nie...
>
> Al ooit gehoor van Opec, Frikkie?
> Al ooit gehoor van oliepryse?
> En is die ou geheue nog goed genoeg om te onthou hoe ons onder die wit
> regering teen 90km/h in konfooie moes ry omdat daar GEEN PETROL was
> nie?
> Onthou jy?
> Toe dit 'n kriminele daad was om 5 liter petrol in 'n kan te hou en
> die pompe oor aade en naweke gesluit was OMDAT DAAR NIE MEER PETROL IN
> DIE LAND WAS NIE.
>
> Dit was die wit regering, jy weet......
>
Re: Terug na SA? -- afrit [boodskap #39197 is 'n antwoord op boodskap #39189] Ma, 12 Februarie 2001 16:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Die einste, darem bly om te sien jy kan my spelling lees en sien van wie ek
praat.
Nie eens te prate van die toordokter en bygelowe wat nou ook in die
sokkerkringe in omloop is nie.
Ai tog, waar kan dit nou menslik wees..Hmmmmm

Jy sal tog nie verstaan nie want jy is mos maar deel van die sisteem.

Ferdi skryf in boodskap news:3a89de3c.3855404@news.is.co.za...
> On Mon, 12 Feb 2001 14:23:20 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
> sport, sokker
>> base en afrigters, skeidsregters wat geskors is en verkragters wat in die
>> Nasionale span opgeneem word...>
>
> Bedoel jy nou ou Hansie Cronje, Frikkie, Hmmmmm?
>
> Daai Afrikaner seun van Bloemfontein?
>
Re: Terug na SA? -- afrit [boodskap #39205 is 'n antwoord op boodskap #39189] Ma, 12 Februarie 2001 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil net graag weet of daar van ons vewag word om te sit en niks te se
nie.
As iets nie reg is nie en almal bly stil daaroor gaan mense dink dit is reg
en net voortgaan met die nonsens.
Die regering hou nie by hulle eie gronwet nie so moet ons stil bly???

Voorbeeld:
Art 12 van die Grondwet afd (c) "to be free from all forms of violence from
either public or private sources"
Soos ek dit sien bring die regering nie sy kant nie want moord,roof en
verkragtings in die land neem toe. Dit is in so n mate dat die regering nie
eers die misdaad statistieke wil bekend maak nie.

Daar is baie voorbeelde maar as n mens nie wil sien of net wil hoor wat jy
wil moet jy maar voortploeter en dink jy is in paradys. Arme jy as jy eendag
wakker skrik en alles in sy maai is.

Reenen

Ferdi skryf in boodskap news:3a89de3c.3855404@news.is.co.za...
> On Mon, 12 Feb 2001 14:23:20 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
> sport, sokker
>> base en afrigters, skeidsregters wat geskors is en verkragters wat in die
>> Nasionale span opgeneem word...>
>
> Bedoel jy nou ou Hansie Cronje, Frikkie, Hmmmmm?
>
> Daai Afrikaner seun van Bloemfontein?
>
Re: Oor paaie en gaaie in die paaie [boodskap #39207 is 'n antwoord op boodskap #39190] Ma, 12 Februarie 2001 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Is jou poephol nie al seer van al die kere wat jy al uit die bus geval het
nie.

Die provinsie se geld kom van die sentrale regering af en die Wes Kaap kry
die minste van al 9 provinsies.

Ry verder met die N7 in die rigting van Springbok en verby dit dan lyk dit
net so. En terloops Gloudina dan is jy uit die Wes Kaap en in die Noord Kaap
en wie se verantwoordelikheid is dit dan

Reenen

Stone skryf in boodskap news:968ogs$hci$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> skryf in boodskap news:3A87D91D.1AB5F9DE@home.com...
>> Thys de Wet wrote:
>>
>>> WesKaap Gloudina, tussen Piketberg en Citrusdal...
>>> Oor die berg
>>>
>>
>> Dit was ietwat van 'n akademiese vraag, Thys. Ek wousekermaak die
>> Piekenierskloof was wel in die Kaap-
>> provinsie, waar (neem ek aan) die Nasionale Party
>> nog verantwoordelik is vir die paaie, en dan die vraag
>> aan Reenen vra. Maar toe spring Ferdi my voor.
>>
>> Gloudina
>>
>>
> Kan iemand my dalk sê wie is verantwoordelik vir die instandhouding van die
> N7, is dit die munisipaliteit of die provinsie of die nasionale regering,
> ek is nie seker nie.
>
> Waarvan ek wel seker is, is dit: Tot voor die onlangse verkiesing was die
> munisipaliteit beheer deur die ANC, alhoewel die uitslae van die vorige
> verkiesing gelykop was (Burgemeester is met opskiet van munt bepaal en ANC
> het so beheer gekry).
>
Re: Terug na SA? -- afrit [boodskap #39248 is 'n antwoord op boodskap #39187] Wo, 14 Februarie 2001 08:22 Na vorige boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> elk geval nie waarvan jy praat nie), net laas week is `n skool in die
>> Transkei gesluit omdat barbare die onderwysers en kinders sommer links en
>> regs geskiet het...
>
> Hier weet ek beter as jy wat aangaan.
> My kind se vriendin is 'n Kanadees wat haar hele laerskool en graad 8
> in SA in 'n staatskool was. Toe gaan hulle twee weke gelede terug
> Kanada toe.
> Die feedback is: Alles gaan goed, sy pas goed aan en is bly om te
> report dat sy VOOR IS met wiskunde.
>

Maar dit is ook waar dat in sommige skole daar geen matrieks die
afgelope drie jaar deurgekom het nie. Nul, zero, nada. Daar is dus
steeds skole wat nie die naam skool werd is nie terwyl sommige
staatskole werklik net so goed as privaat skole is.

Miskien kan 'n koerant bietjie 'n mol plant by so 'n skool (een van
hulle swart joernaliste vir so 'n week daarnatoe stuur) dat die
vermorsing van kinders se toekoms gestaak kan word. HINT HINT >>> Skool
- Magopong, Naboomspruit.
Vorige onderwerp: ArtRap by Mike van Graan - 14/02/2001
Volgende onderwerp: Wie weet iets van PRIORA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 11:36:34 MGT 2024