Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Bush se karakter, TATTA Clinton!!- Vir tante Glaudina
Re: Bush se karakter, TATTA Clinton!!- Vir tante Glaudina [boodskap #37999] Ma, 25 Desember 2000 03:49 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Na watter Amerikaanse nuusgroep sal ek hierdie boodskap kruispos?

Nee wat, hou maar op om verkeerspolisie te speelop die Afrikaanse nuusgroep. Solank
ons in Afrikaans
skryf, dink ek opmerkings oor die VSA is heeltemal
in orde. Wat nie in orde is nie, is kruispos.

Gloudina
Re: Bush se karakter, TATTA Clinton!!- Vir tante Glaudina [boodskap #38006 is 'n antwoord op boodskap #37999] Di, 26 Desember 2000 00:33 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> This is my story, and I am sticking to it! Ek sal crosspost omdat ek
> glo dat dit reg is, en nie omdat ek polisieman wil speel nie. Ek is
> natuurlik oop vir kritiek....
>
> O ja, dit gee ook vir ons gesamentlike vriend, Mel aka Richard 'n
> goeie geleentheid om sy vlerkies bietjie te sprei, en sy website in
> nuwe buurte bekend te maak. Mel, ek sal probeer om na soveel
> verskillende nuusgroepe moontlik te kruispos. My Cmas gift to you!

Wel, ek het altyd geweet jy is trouble. Asseblief, moet tog nie ooral hierdie
Engels-sprekende nuusgroepe crosspost nie. Dit is net 'n
blight op die Afrikaanse nuusgroep. Ek sal jou nie vergewe as jy
die Afrikaanse nuusgroep sit deur wat dit die afgelope tyd moes
deurmaak nie. Hierdie nuusgroep is vir mense wat in Afrikaans
wil praat. Oor alles en nog wat. Maar in Afrikaans. Gaan speel
nou met Felina.

Gloudina

>
Vorige onderwerp: Van die reisiger: Geseende Kersfees en Voorspoedige 2001
Volgende onderwerp: "om in die see te sing" deur CHRISTINE BARKHUIZEN LE ROUX
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:12:17 MGT 2024