Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "om in die see te sing" deur CHRISTINE BARKHUIZEN LE ROUX
"om in die see te sing" deur CHRISTINE BARKHUIZEN LE ROUX [boodskap #38010] Di, 26 Desember 2000 15:38
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

om in die see te sing
(vir mamma)
CHRISTINE BARKHUIZEN LE ROUX

agtuur augustusmôre stilbaaistrand
ek soek jou in die vlakwater
en drifsels op die sand

die see het al ons speelspore kom haal
jou week-per-jaar-vakansie-lag
die wa en seilstaning

wanneer ek jou styf teen my druk
fyn luister na die leë skulp
begin jy in die see te sing
Vorige onderwerp: Re: Bush se karakter, TATTA Clinton!!- Vir tante Glaudina
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: ID Slimkaart Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 15:07:09 MGT 2024