Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van die reisiger: Geseende Kersfees en Voorspoedige 2001
Van die reisiger: Geseende Kersfees en Voorspoedige 2001 [boodskap #38005] Ma, 25 Desember 2000 22:34
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Aan die Regering van ons Paradys, veral aan die ANC, Madiba en sy vrou,
asook die President van die Nuwe Suid Afrika, Thabo Mbeki, en sy vrou,
om 'n gesonde ekonomie te handhaaf, asook 'n vredevolle samelewing te
skep, wat soos goud in die oggend son skyn vir die Planeet om na te
kyk.

Asook aan Regerings elders op die Planeet, veral die VK, VSA, G7, G8,
G20 en ander lidlande.

Ondersteunende Organisasies en Banke in ons Paradys, en elders op die
Planeet.

En aan die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet.
Insluitend alle lede van Politieke Partye in ons Paradys, en elders op
die Planeet.

Asook die Media, vir die asemrowende ondersteuning vir die lewering van
hierdie diens.

Baie dankie om gesonde veelvolkige, multi-kulturele, asook voordelige
industriƫle en ander verhoudinge te bou. En om mekaar te ondersteun,
asook die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, om hulle
doelwitte te bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil graag die warmste groete in hierdie Fees seisoen, en seenwense aan
u en u familie en bemindes 'n voorspoedige 2001 en super suksesvolle
Millennium toewens.

Sent via Deja.com
http://www.deja.com/
Vorige onderwerp: Re: Bush's character, TATTA Clinton!!
Volgende onderwerp: Re: Bush se karakter, TATTA Clinton!!- Vir tante Glaudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:52:56 MGT 2024