Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DIERE GEMORS
DIERE GEMORS [boodskap #37454 is 'n antwoord op boodskap #37456] Vr, 01 Desember 2000 00:00 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo almal,
Japie Oelofse se seun jong seun is doodgeskiet. Hy was skaars uit sy
tiener jare.
Hy het toesig gehou oor hulle besigheid in Kempton Park. Net toe Japie
en Stefanie buite hulle winkel stilhou, moes hulle aanskou hoe die
Swart barbare hulle seun doodskiet.Drie het weggehardloop en Japie het
twee in die winkel geskiet.Hulle het niks gesteel nie, net sy
kasregister op die grond gesmyt.
Skaars 'n uur nadat Stefanie my in 'n baie ontstellende toestand gebel
het oor hierdie tragedie, bel my skoonseun my en deel my mee dat sy
tandarts broer sowat 'n uur tevore doodgeskiet is voor sy deur in
Alberton. Hy het sy dogter by die Universiteit gaan haal en toe hy
stilhou, trek daar 'n kar agter hom in en hulle skiet hom dood sonder
om iets te sê.Sy dogter het uitgespring en die huis binne gevlug.
Hulle pluk toe sy liggaam uit die kar en neem toe die kar met al sy
dogter se besittings daarin.Twee ure later het sy lyk nog daar gelê
omdat daar geen ambulans beskikbaar was nie.
Ongeveer 'n week gelede het drie barbaarse Kaffers 'n 11 jarige dogter
verkrag in Pretoria.Haar liggaam was so geskeur en bebloed dat dit die
polisie so geskok, dat hulle trauma behandeling moes kry.En wat doen
die blankes? Hulle sal miskien 'n petisie onderteken en dan Saterdag
liewer kyk en juig vir hulle geliefde Swart rugbyspeler. Castle
brouery sal moet hard werk om aan hulle bier behoeftes te voorsien
terwyl hulle jubel en juig vir die affirmative spelers voor die TV
skerms.
Sondag sal die Broederbond koerant met groot opskrifte op die voorblad
daaroor skryf en enkele van die skokkende moorde MAG dalk net 'n klein
beriggie in 'n binneblad haal.Dit is hoe siek hierdie Afrikaner Volkie
geword het.
As die blankes nie opstaan nie, gaan hulle een vir een almal vermoor
vermoor word.
Sal hulle opstaan en veg? Ek twyfel! Hulle het dan hulle vaderland
weggegee sonder 'n skoot sodat hulle internasionale rugby en krieket
kan speel.Dit is hoe vervalle hulle geword het.
As daar tien is wat dalk sal wil veg, dan sal hulle verraai word vir
geld deur tenminste vyf van hulle eie kamerade nog voor hulle halfpad
is.

Fred
Re: DIERE GEMORS [boodskap #37455 is 'n antwoord op boodskap #37454] Vr, 01 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ant  is tans af-lyn  ant
Boodskappe: 15
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Frik,
Hierdie is nie die regte forum vir hierdie uitlating nie...

"Frikkie Potgieter" wrote in message
news:3a27a61a.7658046@news.saix.net...
Re: DIERE GEMORS [boodskap #37456 is 'n antwoord op boodskap #37454] Vr, 01 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> .Dit is hoe siek hierdie Afrikaner Volkie
> geword het.
> As die blankes nie opstaan nie, gaan hulle een vir een almal vermoor
> vermoor word.
> Sal hulle opstaan en veg? Ek twyfel! Hulle het dan hulle vaderland
> weggegee sonder 'n skoot sodat hulle internasionale rugby en krieket
> kan speel.Dit is hoe vervalle hulle geword het.
> As daar tien is wat dalk sal wil veg, dan sal hulle verraai word vir
> geld deur tenminste vyf van hulle eie kamerade nog voor hulle halfpad
> is.
>
> Fred

Nou hoekom moet ons nou ou Fred Rundle se anti-afrikanersentimente op
hierdie nuusgroep hoor. Ons dierbare hanskakie
rsaboy Frikkie Rundle-lakei trompetter hierdie Fred Rundle
wat onmoontlik 'n Afrikaner kan wees, se sentimente uit.
Hoekom stuur julle nie vir rsaboy Frikkie na sy peetjie nie?

Tant Hessie van die Derde Vryheidsoorlog, wat optrek teen
die kakies en die hanskakies.
Re: DIERE GEMORS [boodskap #37507 is 'n antwoord op boodskap #37456] Vr, 01 Desember 2000 22:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3A280466.916C9FD9@home.com...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> .Dit is hoe siek hierdie Afrikaner Volkie
>> geword het.
>> As die blankes nie opstaan nie, gaan hulle een vir een almal vermoor
>> vermoor word.
>> Sal hulle opstaan en veg? Ek twyfel! Hulle het dan hulle vaderland
>> weggegee sonder 'n skoot sodat hulle internasionale rugby en krieket
>> kan speel.Dit is hoe vervalle hulle geword het.
>> As daar tien is wat dalk sal wil veg, dan sal hulle verraai word vir
>> geld deur tenminste vyf van hulle eie kamerade nog voor hulle halfpad
>> is.
>>
>> Fred
>
> Nou hoekom moet ons nou ou Fred Rundle se anti-afrikanersentimente op
> hierdie nuusgroep hoor.

Van wanneer af is iemand 'n 'anti-afrikaner' wanneer hy
standpunt in neem teen plaasmoorde en moorde op
blankes ?

> Ons dierbare hanskakie
> rsaboy Frikkie Rundle-lakei trompetter hierdie Fred Rundle
> wat onmoontlik 'n Afrikaner kan wees, se sentimente uit.
> Hoekom stuur julle nie vir rsaboy Frikkie na sy peetjie nie?

Gaan vlieg jy in jou muuuur in, jou laakbare adderwyf !

> Tant Hessie van die Derde Vryheidsoorlog, wat optrek teen
> die kakies en die hanskakies.

Tant Hessie se gat !

In Kort

1. Jy is verskriklik lief vir jou kaffertjies.
2. ... Maar jy 'laaik' nie die 'ingelse' nie.
3. Jy 'laaik' ook nie die Konserwatiewe Boere nie.
4. ... Maar jy is 'n 'Afrikaner'.

-Dit laat net een opsie oop ; ... 'Hessie is 'n Baster' !
Hessie wil ook graag veg in die Derde Vryheidsoorlog.
- Kom ons plaas haar in die Voorste Linies as Kanon-kos.
Re: DIERE GEMORS [boodskap #37508 is 'n antwoord op boodskap #37456] Sa, 02 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hi daar Tinus,
Nee wat jong ek sit lekker en lag op hierdie groep vir die klomp K4
boeties..

So terloops ek sien ons het `n nuwe Leier gekry. Man die hare waai nou
behoorlik en ek glo nie dinge gaan nog tien jaar so aangaan nie, dan
het ons Leier dinge in plek en die Boer regeer weer.

Sterkte
Frikkie

On Sat, 2 Dec 2000 10:39:49 +1100, "M.Grobler"
wrote:

> Dagse Frikkie,
> Ons loop alweer inmekaar vas, ek stem met jou saam ,hierdie is 'n Afrikaanse
> geselsgroep en as jy nie jou se kan se nie wat is die nut.
> Baie mense is te bang om die waarheid te hoor, vir hulle is dit beter om dit
> onder die mat te vee!!!
> Wag eendag sal so iets met hulle gebeer, dan sal jy hulle hoor !!!!!
> Groete,
> Tinus.
>
Re: DIERE GEMORS [boodskap #37516 is 'n antwoord op boodskap #37456] Vr, 01 Desember 2000 23:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
M.Grobler  is tans af-lyn  M.Grobler
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dagse Frikkie,
Ons loop alweer inmekaar vas, ek stem met jou saam ,hierdie is 'n Afrikaanse
geselsgroep en as jy nie jou se kan se nie wat is die nut.
Baie mense is te bang om die waarheid te hoor, vir hulle is dit beter om dit
onder die mat te vee!!!
Wag eendag sal so iets met hulle gebeer, dan sal jy hulle hoor !!!!!
Groete,
Tinus.

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3a27a61a.7658046@news.saix.net...
> Hallo almal,
> Japie Oelofse se seun jong seun is doodgeskiet. Hy was skaars uit sy
> tiener jare.
> Hy het toesig gehou oor hulle besigheid in Kempton Park. Net toe Japie
> en Stefanie buite hulle winkel stilhou, moes hulle aanskou hoe die
> Swart barbare hulle seun doodskiet.Drie het weggehardloop en Japie het
> twee in die winkel geskiet.Hulle het niks gesteel nie, net sy
> kasregister op die grond gesmyt.
> Skaars 'n uur nadat Stefanie my in 'n baie ontstellende toestand gebel
> het oor hierdie tragedie, bel my skoonseun my en deel my mee dat sy
> tandarts broer sowat 'n uur tevore doodgeskiet is voor sy deur in
> Alberton. Hy het sy dogter by die Universiteit gaan haal en toe hy
> stilhou, trek daar 'n kar agter hom in en hulle skiet hom dood sonder
> om iets te sê.Sy dogter het uitgespring en die huis binne gevlug.
> Hulle pluk toe sy liggaam uit die kar en neem toe die kar met al sy
> dogter se besittings daarin.Twee ure later het sy lyk nog daar gelê
> omdat daar geen ambulans beskikbaar was nie.
> Ongeveer 'n week gelede het drie barbaarse Kaffers 'n 11 jarige dogter
> verkrag in Pretoria.Haar liggaam was so geskeur en bebloed dat dit die
> polisie so geskok, dat hulle trauma behandeling moes kry.En wat doen
> die blankes? Hulle sal miskien 'n petisie onderteken en dan Saterdag
> liewer kyk en juig vir hulle geliefde Swart rugbyspeler. Castle
> brouery sal moet hard werk om aan hulle bier behoeftes te voorsien
> terwyl hulle jubel en juig vir die affirmative spelers voor die TV
> skerms.
> Sondag sal die Broederbond koerant met groot opskrifte op die voorblad
> daaroor skryf en enkele van die skokkende moorde MAG dalk net 'n klein
> beriggie in 'n binneblad haal.Dit is hoe siek hierdie Afrikaner Volkie
> geword het.
> As die blankes nie opstaan nie, gaan hulle een vir een almal vermoor
> vermoor word.
> Sal hulle opstaan en veg? Ek twyfel! Hulle het dan hulle vaderland
> weggegee sonder 'n skoot sodat hulle internasionale rugby en krieket
> kan speel.Dit is hoe vervalle hulle geword het.
> As daar tien is wat dalk sal wil veg, dan sal hulle verraai word vir
> geld deur tenminste vyf van hulle eie kamerade nog voor hulle halfpad
> is.
>
> Fred
>
Re: DIERE GEMORS [boodskap #37518 is 'n antwoord op boodskap #37456] Sa, 02 Desember 2000 02:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Blommetjie wrote:

> Gaan vlieg jy in jou muuuur in, jou laakbare adderwyf !
>
> ant Hessie se gat !
>
>
> -Dit laat net een opsie oop ; ... 'Hessie is 'n Baster' !
> Hessie wil ook graag veg in die Derde Vryheidsoorlog.
> - Kom ons plaas haar in die Voorste Linies as Kanon-kos.

En dit is nou wat kom uit die mond van dieman wat die Bybel van voor tot
agter deur-
gelees het en verklaar dat hy "gered" is.

Gloudina
Re: DIERE GEMORS [boodskap #37522 is 'n antwoord op boodskap #37456] So, 03 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie Potgieter wrote in message
...
--------------------knip-------------
Man die hare waai nou :behoorlik en ek glo nie dinge gaan
nog tien jaar so aangaan nie, dan
:het ons Leier dinge in plek en die Boer regeer weer.
~~~~~~~~~~~~~~~~~

Is Luderitzbucht se hawe al klaar groter gemaak? Die
spoorlyn na Prieska, het iemand die tender al gekry?
Laas gehoor dat dit ook 'n Duitse firma is wat dit meskien
gaan kry.
groete
Re: DIERE GEMORS [boodskap #37643 is 'n antwoord op boodskap #37456] Do, 07 Desember 2000 16:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Skunk dink: Hierdie mense praat 'n taal wat ek nie verstaan nie...

"Tobie" skryf in boodskap news:90m0ck$2so8$3@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Frikkie Potgieter wrote in message
> ...
> --------------------knip-------------
> Man die hare waai nou :behoorlik en ek glo nie dinge gaan
> nog tien jaar so aangaan nie, dan
> :het ons Leier dinge in plek en die Boer regeer weer.
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> Is Luderitzbucht se hawe al klaar groter gemaak? Die
> spoorlyn na Prieska, het iemand die tender al gekry?
> Laas gehoor dat dit ook 'n Duitse firma is wat dit meskien
> gaan kry.
> groete
>
Re: Diere [boodskap #48761 is 'n antwoord op boodskap #37456] Vr, 24 Augustus 2001 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Voor ek dit sê moet ek eers noem dat ek 'n groot, groot diereliefhebber is,
maar dink nou as al die toetse nie op diere gedoen word nie (of gedoen is
nie) hoe sou ons geweet het wat ons weet vandag? Dit gaan hand in hand met
die diere wat mishandel word as daar bv. nuwe shampoe op hulle getoets
word - ek stem saam hulle word mishandel, maar wat wil jy liewer sien, hoe
'n hasie blind word agv van die shampoe - of hoe jou kind se oë uitbrand
omdat dit nooit getoets is nie?

Elaine

> "pop" wrote:
>
> Ja-nee, ek deel jou gevoel - sulke onnodige wreedheid maak my behoorlik
> siek op die maag. Goed uitgebeeld, en nodig om oor te skryf. Dit bring
> mens van aangesig tot aangesig met die werklikheid. Ek kan nie verstaan hoe
> mense, enige mense, onskuldige diere so kan behandel nie.
>
Re: Diere [boodskap #48768 is 'n antwoord op boodskap #48761] Vr, 24 Augustus 2001 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Daar is vele skoonheidsprodukte op die mark, wat níé op diere getoets word
nie. Dit word duidelik op die verpakking weergegee. So, dit kan ook anders.

Tosca
***********************************

"Elaine" skryf in boodskap news:3b863985.0@news1.mweb.co.za...
> Voor ek dit sê moet ek eers noem dat ek 'n groot, groot diereliefhebber is,
> maar dink nou as al die toetse nie op diere gedoen word nie (of gedoen is
> nie) hoe sou ons geweet het wat ons weet vandag? Dit gaan hand in hand met
> die diere wat mishandel word as daar bv. nuwe shampoe op hulle getoets
> word - ek stem saam hulle word mishandel, maar wat wil jy liewer sien, hoe
> 'n hasie blind word agv van die shampoe - of hoe jou kind se oë uitbrand
> omdat dit nooit getoets is nie?
>
> Elaine
>
>> "pop" wrote:
>>
>> Ja-nee, ek deel jou gevoel - sulke onnodige wreedheid maak my behoorlik
>> siek op die maag. Goed uitgebeeld, en nodig om oor te skryf. Dit bring
>> mens van aangesig tot aangesig met die werklikheid. Ek kan nie verstaan hoe
>> mense, enige mense, onskuldige diere so kan behandel nie.
>>
>
Re: Diere [boodskap #48785 is 'n antwoord op boodskap #37456] Sa, 25 Augustus 2001 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

me & bobby magee wrote:

> Amen! Daar is GEEN verskoning vir die misbruik van diere nie - ons is
> veronderstel om hulle te beskerm; ons is die sogenaamde intelligente,
> redelike wesens op aarde. Waarom moet ons die onskuldiges seermaak?
>

Also sprach die ou wat so lekker agteroor sit en sy
biltong sit en verorber, sy boerewors op die kole braai
en in sy bybel lees dat hy maar al die diere kan eet
behalwe die wat nie gekloofde hoewe het nie. Watter
tweegatjakkals.

Gloudina
Re: Diere [boodskap #48786 is 'n antwoord op boodskap #37456] Sa, 25 Augustus 2001 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Waar het jy dit tog nou weer oor? Is jou man op 'n besigheidstrip? Jy klink
gefrustreerd!

Tosca
**********************
skryf in boodskap news:3B8789F2.887E11CB@home.com...
> me & bobby magee wrote:
>
>> Amen! Daar is GEEN verskoning vir die misbruik van diere nie - ons is
>> veronderstel om hulle te beskerm; ons is die sogenaamde intelligente,
>> redelike wesens op aarde. Waarom moet ons die onskuldiges seermaak?
>>
>
> Also sprach die ou wat so lekker agteroor sit en sy
> biltong sit en verorber, sy boerewors op die kole braai
> en in sy bybel lees dat hy maar al die diere kan eet
> behalwe die wat nie gekloofde hoewe het nie. Watter
> tweegatjakkals.
>
> Gloudina
>
Re: Diere [boodskap #48787 is 'n antwoord op boodskap #37456] Sa, 25 Augustus 2001 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tosca wrote:

> Waar het jy dit tog nou weer oor? Is jou man op 'n besigheidstrip? Jy klink
> gefrustreerd!
>

My man, liewe Toscatjie, is 'n vegetariër.
En dink jy nie ook dat mense wat voorgee dat hulle
sulke groot beskermers van diere is en dan die
diere sito sito opeet , 'n klomp witgepleisterde
grafte is nie?
Sien, my man studeer ook Buddhisme, waar hulle
jou leer om respek te hê vir alle "sentient beings."

Tant Hessie Oliphant
Re: Diere [boodskap #48790 is 'n antwoord op boodskap #37456] Sa, 25 Augustus 2001 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tosca wrote:

> Waar het jy dit tog nou weer oor?

Tosca, my ding, die bostaande moet eintlik lees:"WAAROOR het jy dit tog nou
weer?"

Tant Hessie van die Derde Republiek se
eerste taalkomitee ( grammatika-afdeling.)
Re: Diere [boodskap #48791 is 'n antwoord op boodskap #48786] Sa, 25 Augustus 2001 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tosca" schreef...
> Waar het jy dit tog nou weer oor? Is jou man op 'n besigheidstrip? Jy klink
> gefrustreerd!

Ek stem saam met Gloudina. Ek weet nie of me & bobby magee veganis of
vegetariër is nie (en as hy/sy dit is vra ek om verskoning), maar daar is 'n
seker mate van hipokrisie in die reaksie van baie mense op die misgebruik
van diere vir toetse. Die mense eet mos vleis van ander diere, het skoene
wat gemaak is van velle van diere, etc, etc...

Groete,
Arthur

> ...
>> me & bobby magee wrote:
>>
>>> Amen! Daar is GEEN verskoning vir die misbruik van diere nie - ons is
>>> veronderstel om hulle te beskerm; ons is die sogenaamde intelligente,
>>> redelike wesens op aarde. Waarom moet ons die onskuldiges seermaak?
>>
>> Also sprach die ou wat so lekker agteroor sit en sy
>> biltong sit en verorber, sy boerewors op die kole braai
>> en in sy bybel lees dat hy maar al die diere kan eet
>> behalwe die wat nie gekloofde hoewe het nie. Watter
>> tweegatjakkals.
Re: Diere [boodskap #48792 is 'n antwoord op boodskap #37456] Sa, 25 Augustus 2001 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tosca wrote:

> Waar het jy dit tog nou weer oor? Is jou man op 'n besigheidstrip? Jy klink
> gefrustreerd!
>

Tosca, jou vraag is vir my baie interessant. Jy dink as my man weg
is, dan sal ek gefrustreerd wees. Tot 'n groot mate is dit waar. Ek
mis my man vreeslik as hy weg is. Maar jou vraag interesseer my
oor wat dit van jóú openbaar.

Tant Hessie van die Derde Republiek
se sosiale komitee ( seks-afdeling)
Re: Diere [boodskap #48793 is 'n antwoord op boodskap #48768] Sa, 25 Augustus 2001 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Daar is vele skoonheidsprodukte op die mark, wat níé op diere getoets word
> nie. Dit word duidelik op die verpakking weergegee. So, dit kan ook anders.
>
> Tosca

Amen! Daar is GEEN verskoning vir die misbruik van diere nie - ons is
veronderstel om hulle te beskerm; ons is die sogenaamde intelligente,
redelike wesens op aarde. Waarom moet ons die onskuldiges seermaak?

> "Elaine" wrote in

> Voor ek dit sê moet ek eers noem dat ek 'n groot, groot diereliefhebber
> is,

En jy probeer die mishandeling van diere regverdig? Kan jy met 'n skoon
gewete en wetenskaplik-gebaseerde bewyse vir my vertel daar is geen ander
maniere om die nodige mediese resultate te verkry nie?

> ek stem saam hulle word mishandel, maar wat wil jy liewer sien, hoe > 'n hasie blind word agv van die shampoe - of hoe jou kind se oë uitbrand
> omdat dit nooit getoets is nie?

Wat maak dit saak of dit brand of nie? Gaan ry maar op 'n stoomtrein, hang
jou kop by die venster uit en kom vertel vir my jou oe brand nie. Kinders
sal in elk geval gou leer om hulle ogies toe te hou wanneer hulle
shampoe...'n Koue rilling trek deur my elke keer as ek sien hoe die arme
diere hulself probeer
rondsleep na die een of ander toets op hulle gedoen word.
Re: Diere [boodskap #48794 is 'n antwoord op boodskap #48791] Sa, 25 Augustus 2001 18:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Aug 2001 15:50:00 +0200, "Arthur" wrote:

me & bobby magee skryf die volgende oor dieremishandeling:
Amen! Daar is GEEN verskoning vir die misbruik van diere nie - ons
is veronderstel om hulle te beskerm; ons is die sogenaamde
intelligente, redelike wesens op aarde. Waarom moet ons die
onskuldiges seermaak?

@home.com sê:
Also sprach die ou wat so lekker agteroor sit en sy
biltong sit en verorber, sy boerewors op die kole braai
en in sy bybel lees dat hy maar al die diere kan eet
behalwe die wat nie gekloofde hoewe het nie. Watter
tweegatjakkals.

En dan skryf Arthur:
Ek stem saam met Gloudina. Ek weet nie of me & bobby magee veganis of
vegetariër is nie (en as hy/sy dit is vra ek om verskoning), maar daar
is 'n seker mate van hipokrisie in die reaksie van baie mense op die
misgebruik van diere vir toetse. Die mense eet mos vleis van ander
diere, het skoene wat gemaak is van velle van diere, etc, etc...

Danielle:
Arthur, ek het 'n paar probleme met jou stelling(s)
1. Waarmee stem jy saam met Gloudina?
Oor die feit dat sy Bobby se persoon aanval en 'n tweegatjakkals
noem? Of oor die feit dat sy die begrip van "dieremishandeling" direk
koppel aan vleiseters, en by implikasie dan voorstel dat 'n
vegetariese keefwyse die enigste/beste etiese en morele leefwyse vir
die menseras op aarde is?

2. Oor jou stelling van die geveinsde reaksie(s) van mense oor die
algemeen met betrekking tot dieremishandeling ens., het ek 'n paar
vrae aan jou:
a) Het alle diere (behalwe die menseras) 'n duidelike bestaansbesef?
Indien "ja", waarop baseer jy jou antwoord?
b) Beskou jy die slag van diere vir kos en die gebruik van byprodukte
soos o.a die vel as MISHANDELING van diere? In hierdie verband moet
jy asseblief ook dink aan die vleiseters/omnivore van die diereryk.

Die debat oor vleiseters vs. vegans is al net so oud en vervelig soos
die debat oor Ewolusie vs Skeppingsleer, maar dit hoef ons seker nie
te stop om dit weer en weer te bespreek nie! :-))

Disclaimer: Ek het natuurlik nie 'n saak met mense wat vegans is weens
hulle geloofsoortuiging nie, solank as wat hulle nie vinger wys na
andere se dieet nie, en ook nie probeer voorgee dat hulle wyse van
leef en eet die enigste waarheid is nie.
Re: Diere [boodskap #48796 is 'n antwoord op boodskap #37456] Sa, 25 Augustus 2001 22:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle© wrote:

> Arthur:
> daar is 'n seker mate van hipokrisie in die reaksie van baie mense op
> die
> misgebruik van diere vir toetse.

> Danielle:
> Waarmee stem jy saam met Gloudina?
> Oor die feit dat sy Bobby se persoon aanval en 'n tweegatjakkals
> noem? Of oor die feit dat sy die begrip van "dieremishandeling" direk
> koppel aan vleiseters, en by implikasie dan voorstel dat 'n
> vegetariese keefwyse die enigste/beste etiese en morele leefwyse vir
> die menseras op aarde is?

Dierbaarheid. Dierbaarheid. Al wat Arthur uitgewys het, is datdaar 'n
sekere "mate van hipkrisie" is wanneer mense hulle op
die skouers klop oor hulle lieftalligheid teenoor diere, maar dan
vergeet dat hulle diere doodmaak, opeet, en vir skoeisel en
kleding gebruik. Dis die tweegatjakkalsgeit waarteen mens dit
het, teen niks anders nie. Niemand beywer hom vir 'n vegetariese
leefwyse nie. Ek eet vleis. Ek veronderstel dat Arthur ook vleis
eet. Maar ons gaan nie rond en klop onsself op die skouer oor
ons edele inklinasies nie.
Ondertussen val Danielle my met bek en klou aan, ten spyte
van die feit dat ek veronderstel is om op haar kill file te wees,
en ten spyte van die feit dat sy vir bobby magee belowe het
om nie weer berserk te raak nie.

Tant Hessie, wat dooie diere eet, dooie diere
se velle aan haar voete het (somtyds), die eiers
gesteel van diere eet vir ontbyt, die melk drink
wat kom van diere wat met 'n tou vasgemaak
word en dan geforseer word om hulle melk op
te gee. En wie nie 'n tweegatjakkals is nie.

>
Re: Diere [boodskap #48799 is 'n antwoord op boodskap #37456] So, 26 Augustus 2001 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina skryf o.a.:
Tant Hessie, . . . . wie nie 'n tweegatjakkals is nie.

WAT nie n tweegatjakkals is nie, kom ons hou die
taal suiwer, buurvrou!! :-))

En terloops, n jakkals wat nie twee gate het nie is
maar bra dom, want as die gevaar of die vloedwaters
die een gat bedreig, moet hy die ander gat uit om te ontsnap,
dis soos n voor-en n agterdeur. Vir gevare sien . . . :-)

Pop
Re: Diere [boodskap #48800 is 'n antwoord op boodskap #48791] So, 26 Augustus 2001 02:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Arthur" skryf in boodskap news:...

> Ek stem saam met Gloudina. Ek weet nie of me & bobby magee veganis of
> vegetariër is nie (en as hy/sy dit is vra ek om verskoning), maar daar is 'n
> seker mate van hipokrisie in die reaksie van baie mense op die misgebruik
> van diere vir toetse. Die mense eet mos vleis van ander diere, het skoene
> wat gemaak is van velle van diere, etc, etc...
>
> Groete,
> Arthur

Jy kan met G saamstem soveel as wat jy wil, maar jy ken my nie - dus
moet jy nie ander mense se aannames sonder meer as die waarheid
aanvaar nie. Net so min as wat ek van jou af weet, weet G van my af.
Ek eet nie biltong nie, maar as ek dit geeet het, beteken dit dan nou
dat ek dieremishandeling goedkeur? Snert! En indien ek ander vleis
sou verorber, dan is dit nou skielik ook 'n teken dat ek dit geniet
dat diere gebruik word vir allerhande eksperimente? Dit maak nie sin
nie, maar nou ja, logiese denke was sekerlik nog nooit 'n voorvereiste
vir deelname hier nie. As daar een ding is waaraan ek 'n ewige
broertjie dood het, is dit skynheiligheid in enige vorm.
Re: Diere [boodskap #48801 is 'n antwoord op boodskap #48794] So, 26 Augustus 2001 02:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Danielle? skryf in boodskap news:...

> Danielle:
> Arthur, ek het 'n paar probleme met jou stelling(s)
> 1. Waarmee stem jy saam met Gloudina?
> Oor die feit dat sy Bobby se persoon aanval en 'n tweegatjakkals
> noem? Of oor die feit dat sy die begrip van "dieremishandeling" direk
> koppel aan vleiseters, en by implikasie dan voorstel dat 'n
> vegetariese keefwyse die enigste/beste etiese en morele leefwyse vir
> die menseras op aarde is?

Goeie vraag hier, Danni. Snaaks dat nie een van hulle my ken nie, nie
eers weet wie ek is nie. Maar jy weet mos nou al teen die tyd dat
wanneer iemand nie geldige argumente het nie, en tog ook iets wil se,
dan val hulle maar die persoon self aan - die oudste tegniek in die
boek, en baie dikwels met groot sukses gebruik. Jy weet mos dat ek
nie meer wors oor die kole braai nie, biltong het ek jare laas geeet,
en ek kan nie meer so mooi onthou wat in die Bybel geskryf staan nie -
was te lank laas in die kerk... Maar nou ja, mens moet nie toelaat dat
'n paar feite in die pad van 'n lekker ou persoonlike aanval staan
nie, ne? Jy weet mos.
Re: Diere [boodskap #48804 is 'n antwoord op boodskap #48761] So, 26 Augustus 2001 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
So Elaine het jy en jou man nou 'n groter gesin as net jy en hy?

Elaine wrote:
>
> Voor ek dit sê moet ek eers noem dat ek 'n groot, groot diereliefhebber is,
> maar dink nou as al die toetse nie op diere gedoen word nie (of gedoen is
> nie) hoe sou ons geweet het wat ons weet vandag? Dit gaan hand in hand met
> die diere wat mishandel word as daar bv. nuwe shampoe op hulle getoets
> word - ek stem saam hulle word mishandel, maar wat wil jy liewer sien, hoe
> 'n hasie blind word agv van die shampoe - of hoe jou kind se oë uitbrand
> omdat dit nooit getoets is nie?
>
> Elaine
>
>> "pop" wrote:
>>
>> Ja-nee, ek deel jou gevoel - sulke onnodige wreedheid maak my behoorlik
>> siek op die maag. Goed uitgebeeld, en nodig om oor te skryf. Dit bring
>> mens van aangesig tot aangesig met die werklikheid. Ek kan nie verstaan hoe
>> mense, enige mense, onskuldige diere so kan behandel nie.
>>
>>
Re: Diere [boodskap #48805 is 'n antwoord op boodskap #37456] So, 26 Augustus 2001 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Tannie jy behoort mos te weet dat die word en biltong wat ons eet nie
van diere af kom nie, maar van die slaghuis af :)

@home.com wrote:
>
> me & bobby magee wrote:
>
>> Amen! Daar is GEEN verskoning vir die misbruik van diere nie - ons is
>> veronderstel om hulle te beskerm; ons is die sogenaamde intelligente,
>> redelike wesens op aarde. Waarom moet ons die onskuldiges seermaak?
>>
>
> Also sprach die ou wat so lekker agteroor sit en sy
> biltong sit en verorber, sy boerewors op die kole braai
> en in sy bybel lees dat hy maar al die diere kan eet
> behalwe die wat nie gekloofde hoewe het nie. Watter
> tweegatjakkals.
>
> Gloudina
Re: Diere [boodskap #48806 is 'n antwoord op boodskap #48800] So, 26 Augustus 2001 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee" schreef...
> "Arthur" wrote...
>
>> Ek stem saam met Gloudina. Ek weet nie of me & bobby magee veganis of
>> vegetariër is nie (en as hy/sy dit is vra ek om verskoning), maar daar is 'n
>> seker mate van hipokrisie in die reaksie van baie mense op die misgebruik
>> van diere vir toetse. Die mense eet mos vleis van ander diere, het skoene
>> wat gemaak is van velle van diere, etc, etc...
>>
> Jy kan met G saamstem soveel as wat jy wil, maar jy ken my nie - dus
> moet jy nie ander mense se aannames sonder meer as die waarheid
> aanvaar nie. Net so min as wat ek van jou af weet, weet G van my af.
> Ek eet nie biltong nie, maar as ek dit geeet het, beteken dit dan nou
> dat ek dieremishandeling goedkeur? Snert!

Nee dankie, geen soep nie, dis baie warm vandag.

Jy het eers in jou laaste pos van dieremishandeling gepraat. Daarvoor het jy
net oor eksperimente en misbruik gepraat. Ek het net die aanname gemaak dat
jy alle eksperimente as misbruik sien.

Jy het self gesê "Daar is GEEN verskoning vir die misbruik van diere nie
.... Waarom moet ons die onskuldiges seermaak?". Na my mening is om diere te
eet ook 'n vorm van misbruik. Die koei wat se vleis vanaand op my bord lig
is ook onskuldig.

Ek dink dis hipokriet om te sê jy is teen die gebruik van diere vir
eksperimente as jy nie ook veganis is nie. Net soos ons die vleis en velle
van koeie gebruik, gebruik ons die resultate van die experimente.

Jy kan wel beswaar het teen die NODELOSE gebruik van diere vir eksperimente.
Soos Tosca tereg opgemerk het is daar soms ook alternatiewe. Maar dit is
kortsigtig om rücksichtlos alle eksperimente te veroordeel.

> As daar een ding is waaraan ek 'n ewige
> broertjie dood het, is dit skynheiligheid in enige vorm.

Ek ook, maar soms besef mense (ek self nie uitgesonder nie) nie eers dat
hulle skynheilig is nie of wil hulle dit nie besef nie.

Ek het gemerk dat Gloudina amper feilloos die skynheiligheid in die gedagtes
van anderes kan vind. Sy is miskien nie altyd reg nie, mos nie 100% nie,
maar sy hou jou skerp.

Groete,
Arthur

(kan enig iemand my vertel wat die Afrikaanse teenhanger van die Nederlandse
woord "men" is? Ek gebruik nou "jy", maar ek dink dis te "persoonlik".)
Re: Diere [boodskap #48808 is 'n antwoord op boodskap #37456] So, 26 Augustus 2001 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur wrote:

> kan enig iemand my vertel wat die Afrikaanse teënhanger van die Nederlandse
> woord "men" is? Ek gebruik nou "jy", maar ek dink dis te "persoonlik".

Arthur, kan jy dit in 'n paar sinne gebruik, sodat mens kan sien hoe jydit
gebruik. Miskien is dit maar net soos die Afrikaanse "mens" wat ek in die
vorige sin gebruik het?

Gloudina
Re: Diere [boodskap #48810 is 'n antwoord op boodskap #37456] So, 26 Augustus 2001 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

pop wrote:

> Gloudina skryf o.a.:
> Tant Hessie, . . . . wie nie 'n tweegatjakkals is nie.
>
> WAT nie n tweegatjakkals is nie, kom ons hou die
> taal suiwer, buurvrou!! :-))
>
> En terloops, n jakkals wat nie twee gate het nie is
> maar bra dom, want as die gevaar of die vloedwaters
> die een gat bedreig, moet hy die ander gat uit om te ontsnap,
> dis soos n voor-en n agterdeur. Vir gevare sien . . . :-)

Sien jy het ook die grammatika-brigade gejoin. Nousal ek nie al die
blaam alleen kry nie. Dankie vir die
korreksie.
Oor die jakkalse... Ek dink daar is verskillende soort
jakkalse. Net een soort het twee gate, en hardloop weg
as daar moeilikheid kom. Ek dink nie ek is een van daardie
soort nie.
Ek het gisteraand 'n rukkie op die TV na 'n program
oor meerkatte in SA gekyk, waar wetenskaplikes van
Cambridge en Pretoria 'n trop bestudeer. Hulle is darem
wonderlike diertjies. Op een stadium jaag omtrent twintig
van hulle, skouer aan skouer, 'n vreeslike groot slang van
hulle gate weg. Hulle is werklik onverskrokke, behalwe as
hulle 'n lammervanger sien neerswiep. Dan hardloop hulle
soos blits in hulle gate in.

Gloudina
Re: Diere [boodskap #48811 is 'n antwoord op boodskap #37456] So, 26 Augustus 2001 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>
>> kan enig iemand my vertel wat die Afrikaanse teenhanger van die
>> Nederlandse woord "men" is? Ek gebruik nou "jy", maar ek dink dis
>> te "persoonlik".
>
> Arthur, kan jy dit in 'n paar sinne gebruik, sodat mens kan sien hoe jydit
> gebruik. Miskien is dit maar net soos die Afrikaanse "mens" wat ek in die
> vorige sin gebruik het?

Ek dink jy is reg, dit is "mens". Oulik, gewoonlik is Afrikaans die taal wat
letters weglaat ...

In het algemeen is men het er over eens dat ....
Men gaat in de regel niet zonder de nodige voorzorgen ....

Groete,
Arthur
Re: Diere [boodskap #48813 is 'n antwoord op boodskap #48805] So, 26 Augustus 2001 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Aug 2001 10:07:45 +0200, WWW wrote:

> Tannie jy behoort mos te weet dat die word en biltong wat ons eet nie
> van diere af kom nie, maar van die slaghuis af :)
>
> @home.com wrote:


sò wille wille wragtig, jy drink seker botteltjie melk ook. :-)

DD
Re: Diere [boodskap #48814 is 'n antwoord op boodskap #37456] So, 26 Augustus 2001 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur wrote:

>> Arthur, kan jy dit in 'n paar sinne gebruik, sodat mens kan sien hoe jy dit
>> gebruik. Miskien is dit maar net soos die Afrikaanse "mens" wat ek in die
>> vorige sin gebruik het?
>
> Ek dink jy is reg, dit is "mens". Oulik, gewoonlik is Afrikaans die taal wat
> letters weglaat ...
>
> In het algemeen is men het er over eens dat ....
> Men gaat in de regel niet zonder de nodige voorzorgen ....

Ja. dit lyk dieselfde. Maar wanneer jy sê dat Nederlands "ietsweglaat" en die
Afrikaans nie, maak jy die assumpsie dat ons van
die woord "mens" (Duits mensch) in beide gevalle praat, en dat
Nederlands iets weggelaat het. Kan dit wees dat die Nederlandse
"men" verwant hou met die meervoud van "man" wat mens in
Engels kry, maar nie meer in Nederlands nie. Kyk byvoorbeeld
in Duits. Die meervoud van "mann" is "männer" en dus is die meervoud
in Duits eintlik ook foneties "menner" soos die Engelse "men."
So, dit kan wees dat julle Nederlandse "men" eintlik korrek is
en verwys na menigvuldige manne. In Afrikaans het die "men" vir
mense snaaks geklink en toe las hulle die -s- by. Of in die mond
van Duits-sprekendes word dit nou soort van soos "mensch"
gebruik. Ek weet nie hoe mens sal vasstel wat hier gebeur het nie,
tensy jy 'n taalkundige aan 'n universiteit kontak. Miskien kan Thys
daar in Stellenbosch of Ren Oster daar in Pretoria vir ons uitvind.
(Dit wil sê as Ren lank genoeg kan afneem van sy geliefkoosde
tydverdryf - om van sy horing te praat.)

Gloudina
Re: Diere [boodskap #48816 is 'n antwoord op boodskap #37456] So, 26 Augustus 2001 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Dankie vir die reghelp. Ek dink 'Waar het jy dit tog nou weer oor?' ook nie
regtig nederlandse konstruksie is nie...

Tosca
*************************************
skryf in boodskap news:3B87AD48.F1B53667@home.com...
> Tosca wrote:
>
>> Waar het jy dit tog nou weer oor?
>
> Tosca, my ding, die bostaande moet eintlik lees:"WAAROOR het jy dit tog nou
> weer?"
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek se
> eerste taalkomitee ( grammatika-afdeling.)
>
Re: Diere [boodskap #48818 is 'n antwoord op boodskap #37456] So, 26 Augustus 2001 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek is te versigtig om iemand 'n witgepleisterde graf te noem. Veral oor iets
soos vleis eet, al dan nie. Ek self is nie 'n groot vleiseter nie. Nie
a.g.v etiese en morele redes nie, ek vind dit nie lekker nie. Waar ek wel
met jou saamstem, is dat mens respek vir alles wat lewe moet hê. Ek sien nie
die gebruik van diereprodukte as 'nie respek hê nie'

Tosca
*****************************************
skryf in boodskap news:3B87997A.290526E7@home.com...
Tosca wrote:

> Waar het jy dit tog nou weer oor? Is jou man op 'n besigheidstrip? Jy klink
> gefrustreerd!
>

My man, liewe Toscatjie, is 'n vegetariër.
En dink jy nie ook dat mense wat voorgee dat hulle
sulke groot beskermers van diere is en dan die
diere sito sito opeet , 'n klomp witgepleisterde
grafte is nie?
Sien, my man studeer ook Buddhisme, waar hulle
jou leer om respek te hê vir alle "sentient beings."

Tant Hessie Oliphant
Re: Diere [boodskap #48819 is 'n antwoord op boodskap #37456] So, 26 Augustus 2001 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Wat dink jy dat dit van my openbaar? Dink jy dat ek (en ander) hier
makliker sekere goed kwytraak, as wat ek sou as ons in my sitkamer gesit
het ?

Tosca
*********************************
skryf in boodskap news:3B87AE6A.A2C81E87@home.com...
Tosca wrote:

> Waar het jy dit tog nou weer oor? Is jou man op 'n besigheidstrip? Jy klink
> gefrustreerd!
>

Tosca, jou vraag is vir my baie interessant. Jy dink as my man weg
is, dan sal ek gefrustreerd wees. Tot 'n groot mate is dit waar. Ek
mis my man vreeslik as hy weg is. Maar jou vraag interesseer my
oor wat dit van jóú openbaar.

Tant Hessie van die Derde Republiek
se sosiale komitee ( seks-afdeling)
Re: Diere [boodskap #48820 is 'n antwoord op boodskap #37456] So, 26 Augustus 2001 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Aug 2001 14:39:25 GMT, @home.com wrote:

> Ek kan
> eenvoudig nie in 'n pet store inloop nie.

> Gloudina

Kom ons noem dit 'n arkmark

DD
Re: Diere [boodskap #48821 is 'n antwoord op boodskap #37456] So, 26 Augustus 2001 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tosca wrote:

> Waar ek wel
> met jou saamstem, is dat mens respek vir alles wat lewe moet hê

Dis natuurlik makliker gesê as gedoen. Ons kleinseuns vra virhulle oupa hoekom
hy nie vleis eet nie. Hy sê "omdat ek nie my
vriende wil eet" nie. Hulle vra dan dadelik, terwyl hulle na die
brood op die tafel wys - so, is die plante nie jou vriende nie? En
daar gaan oupa se alibi.
Daar is natuurlik ook die beroemde Japanese haiku wat ongeveer
so gaan : " Ek sê Namo Amida Butso ( die naam van Amithaba) terwyl
ek die muskiet doodslaan."
Ek dink daar is egter gradasies van "dieremishandeling." Ek kan
eenvoudig nie in 'n pet store inloop nie. Die verskriklike onregverdigheid
om diere in sulke klein hokkies aan te hou om geld uit hulle te maak, maak
my fisies naar op die maag.

Gloudina
Re: Diere [boodskap #48823 is 'n antwoord op boodskap #37456] So, 26 Augustus 2001 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tosca wrote:

> Wat dink jy dat dit van my openbaar? Dink jy dat ek (en ander) hier
> makliker sekere goed kwytraak, as wat ek sou as ons in my sitkamer gesit
> het ?
>

Nee, ek het dit interessant gevind dat jy die afwesigheid van mens
se ander helfte assosieer met groter geirreteerdheid.

Jy sal Max se hart blymaak, met jou 100 persent terugslaan
van die balle in die nuusgroep-tennis. En jy doen nogal goed
ook.

Tant Hessie van Helsdingen-Williams
Re: Diere [boodskap #48825 is 'n antwoord op boodskap #48800] So, 26 Augustus 2001 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee"

> As daar een ding is waaraan ek 'n ewige
> broertjie dood het, is dit skynheiligheid in enige vorm.

Zoals mensen die in dure bontjassen lopen maar wel hun kleine poedel
verwennen als een kind ;-))
Bedoel je ook dit!!

In Amsterdam hoef je niet meer in een bontjas te lopen.
Je loopt daar een groot risico dat je uitgescholden wordt voor
dierenmishandelaar of dat er verf op je jas wordt gespoten.
Er is geen een stad waar je zo weinig bontjassen ziet in de winter.
Nederlanders lopen dus in hoofdzaak in namaak nep bont.
Net zo warm en ook vaak net zo mooi en daar hoeft geen enkel die
voor te lijden.

Grt Emmy
Re: Diere [boodskap #48828 is 'n antwoord op boodskap #48768] So, 26 Augustus 2001 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos "Ponds"? En toe vind ons 12 jaar later uit hulle toets inderdaad hulle
produkte op diere? Maar ja ek stem saam, daar is produkte wat ons weet ons
geen skade sal aandoen nie.

Elaine

"Tosca" skryf in boodskap news:9m5ouk$3amt3$1@reader03.wxs.nl...
> Daar is vele skoonheidsprodukte op die mark, wat níé op diere getoets word
> nie. Dit word duidelik op die verpakking weergegee. So, dit kan ook anders.
>
> Tosca
Re: Diere [boodskap #48921 is 'n antwoord op boodskap #48813] Ma, 27 Augustus 2001 21:18 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee DD Die in die bottels word te gou suur, so ons gebruik die wat in
karton is - hulle hou langer en jy koop hulle sommer by enige winkel :)

Davie Davis wrote:
>
> On Sun, 26 Aug 2001 10:07:45 +0200, WWW wrote:
>
>> Tannie jy behoort mos te weet dat die word en biltong wat ons eet nie
>> van diere af kom nie, maar van die slaghuis af :)
>>
>> @home.com wrote:
>
>
> sò wille wille wragtig, jy drink seker botteltjie melk ook. :-)
>
> DD
Vorige onderwerp: Is dit Griekwa-Afrikaans?
Volgende onderwerp: Heel goeie bloed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 23:47:38 MGT 2024