Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Heel goeie bloed
Heel goeie bloed [boodskap #48466] Vr, 17 Augustus 2001 13:08 na volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Norbert sê: "Moet weet dat julle self afstam van
dieselfde gepatenteerde bierdrinkers!"

Jonas : Daar is baie Afrikaners wat geen (letwel geen)
hollandse bloed het nie. En, hulle is baie trots daarop.

Rennie : Meer algemeen is Afrikaanses wat wel
Hollandse (en ander) bloed het. Maar nie trots daarop is nie :-)
Re: Heel goeie bloed [boodskap #48485 is 'n antwoord op boodskap #48466] Vr, 17 Augustus 2001 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is julle souties?
_______________________________________________________

"Jonas" skryf in boodskap news:3b7d246d$0$234@hades.is.co.za...
> Rennie - hoe sê jy my sê...
> "Rennie Oster" wrote in message
> news:3b7d1850.0@news1.mweb.co.za...
>> Norbert sê: "Moet weet dat julle self afstam van
>> dieselfde gepatenteerde bierdrinkers!"
>>
>> Jonas : Daar is baie Afrikaners wat geen (letwel geen)
>> hollandse bloed het nie. En, hulle is baie trots daarop.
>>
>> Rennie : Meer algemeen is Afrikaanses wat wel
>> Hollandse (en ander) bloed het. Maar nie trots daarop is nie :-)
>>
>
Re: Heel goeie bloed [boodskap #48523 is 'n antwoord op boodskap #48485] Sa, 18 Augustus 2001 00:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Nowheys. Ons is boere, met Hollandse en 'n mengsel van sommige van Franse,
Duitse, Engelse en selfs Nguni-bloed. En ons erken alles maklik, behalwe die
Hollandse bloed :-)

"Max" skryf in boodskap news:9ljdm6$gm6$1@azure.nl.gxn.net...
Is julle souties?
_______________________________________________________

"Jonas" skryf in boodskap news:3b7d246d$0$234@hades.is.co.za...
> Rennie - hoe sê jy my sê...

> "Rennie Oster" wrote in message
> news:3b7d1850.0@news1.mweb.co.za...
>> Norbert sê: "Moet weet dat julle self afstam van
>> dieselfde gepatenteerde bierdrinkers!"
>>
>> Jonas : Daar is baie Afrikaners wat geen (letwel geen)
>> hollandse bloed het nie. En, hulle is baie trots daarop.
>>
>> Rennie : Meer algemeen is Afrikaanses wat wel
>> Hollandse (en ander) bloed het. Maar nie trots daarop is nie :-)
Re: Heel goeie bloed [boodskap #48525 is 'n antwoord op boodskap #48466] Sa, 18 Augustus 2001 02:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Rennie - hoe sê jy my sê...

"Rennie Oster" skryf in boodskap news:3b7d1850.0@news1.mweb.co.za...
> Norbert sê: "Moet weet dat julle self afstam van
> dieselfde gepatenteerde bierdrinkers!"
>
> Jonas : Daar is baie Afrikaners wat geen (letwel geen)
> hollandse bloed het nie. En, hulle is baie trots daarop.
>
> Rennie : Meer algemeen is Afrikaanses wat wel
> Hollandse (en ander) bloed het. Maar nie trots daarop is nie :-)
>
Re: Heel goeie bloed [boodskap #48558 is 'n antwoord op boodskap #48466] So, 19 Augustus 2001 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Baster Ier en Hollander. Ek dog alle Afrikaanssprekendes het maar
Hollandse bloed in hulle...
______________________________________________________
"Jonas"
> Nee Max - ek is 'n boer. Wat is jy?
> "Max"
>> Is julle souties?
>> _______________________________________________________
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3b7d246d$0$234@hades.is.co.za...
>>> Rennie - hoe sê jy my sê...
>>> "Rennie Oster" wrote in message
>>> news:3b7d1850.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Norbert sê: "Moet weet dat julle self afstam van
>>>> dieselfde gepatenteerde bierdrinkers!"
>>>>
>>>> Jonas : Daar is baie Afrikaners wat geen (letwel geen)
>>>> hollandse bloed het nie. En, hulle is baie trots daarop.
>>>>
>>>> Rennie : Meer algemeen is Afrikaanses wat wel
>>>> Hollandse (en ander) bloed het. Maar nie trots daarop is nie :-)
>>>>
>>>
>>
>
Re: Heel goeie bloed [boodskap #48566 is 'n antwoord op boodskap #48485] So, 19 Augustus 2001 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee Max - ek is 'n boer. Wat is jy?
"Max" skryf in boodskap news:9ljdm6$gm6$1@azure.nl.gxn.net...
> Is julle souties?
> _______________________________________________________
> "Jonas" wrote in message
> news:3b7d246d$0$234@hades.is.co.za...
>> Rennie - hoe sê jy my sê...
>> "Rennie Oster" wrote in message
>> news:3b7d1850.0@news1.mweb.co.za...
>>> Norbert sê: "Moet weet dat julle self afstam van
>>> dieselfde gepatenteerde bierdrinkers!"
>>>
>>> Jonas : Daar is baie Afrikaners wat geen (letwel geen)
>>> hollandse bloed het nie. En, hulle is baie trots daarop.
>>>
>>> Rennie : Meer algemeen is Afrikaanses wat wel
>>> Hollandse (en ander) bloed het. Maar nie trots daarop is nie :-)
>>>
>>
>
Re: Heel goeie bloed [boodskap #48583 is 'n antwoord op boodskap #48523] Ma, 20 Augustus 2001 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rennie Oster" skryf in boodskap news:9lke74$p0b$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Nowheys. Ons is boere, met Hollandse en 'n mengsel van sommige van Franse,
> Duitse, Engelse en selfs Nguni-bloed. En ons erken alles maklik, behalwe die
> Hollandse bloed :-)

Dat komt zeker omdat de Nederlandse Neder-Duitse kerk zich lostmaakte
van de Zuid Afrikaanse N D kerk.
De ZA kerk predikten de rassenwetten als christelijke leer dat kon men
hier niet begrijpen van zijn medebroeders uit ZA
De banden tussen deze twee kerken werden toen verbroken.

Overigens Holland zijn twee provincies in Nederland
Hollanders zijn dus inwoners van N en Zuid- Holland
Wij zeggen toch ook niet dat alle ZA Transvaalers zijn ;-))
ook als je in de Vrijstaat of Kaapprovincie woont.

grt emmy

>>> Jonas : Daar is baie Afrikaners wat geen (letwel geen)
>>> hollandse bloed het nie. En, hulle is baie trots daarop.
>>>
>>> Rennie : Meer algemeen is Afrikaanses wat wel
>>> Hollandse (en ander) bloed het. Maar nie trots daarop is nie :-)
>
Re: Heel goeie bloed [boodskap #48630 is 'n antwoord op boodskap #48583] Ma, 20 Augustus 2001 22:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Rennie : En ons erken alles maklik, behalwe die Hollandse bloed :-)

Emmy : Dat komt zeker omdat de Nederlandse Neder-Duitse kerk zich lostmaakte
van de Zuid Afrikaanse N D kerk. De ZA kerk predikten de rassenwetten als
christelijke leer dat kon men hier niet begrijpen van zijn medebroeders uit
ZA. De banden tussen deze twee kerken werden toen verbroken.

Rennie : Nee, dit het niks met die kerk uit te waai nie. Dit gaan oor die
inherente arrogansie van die Hollangers teenoor mense van hulle voormalige
kolonie en die geneigdheid tot rasionalisasie en kitsontledings soos wat jy
ook hier bo doen.

Emmy
Overigens Holland zijn twee provincies in Nederland
Hollanders zijn dus inwoners van N en Zuid- Holland
Wij zeggen toch ook niet dat alle ZA Transvaalers zijn ;-))
ook als je in de Vrijstaat of Kaapprovincie woont.

Rennie
Ja, ek weet. Maar ons hou daarvan om julle Holhangers te noem.

En terwyl jy my nou so oor julle provinsies probeer reghelp, moet jy sommer
ook kennis neem dat beide die Transvaal en die Kaapprovinsie al vir meer 7
jaar nie meer bestaan nie.
Re: Heel goeie bloed [boodskap #48642 is 'n antwoord op boodskap #48630] Di, 21 Augustus 2001 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rennie Oster"
> Rennie : En ons erken alles maklik, behalwe die Hollandse bloed :-)
>
> Emmy : Dat komt zeker omdat de Nederlandse Neder-Duitse kerk zich lostmaakte
> van de Zuid Afrikaanse N D kerk.

> Rennie : Nee, dit het niks met die kerk uit te waai nie. Dit gaan oor die
> inherente arrogansie van die Hollangers teenoor mense van hulle voormalige
> kolonie en die geneigdheid tot rasionalisasie en kitsontledings soos wat jy
> ook hier bo doen.

Of de arrogantie van wit tegenover zwart ( niet allemaal gelukkig ) van
sommige ZA.

Wat is arrogantie in jouw ogen.....!!
Welke koloni�n had NL dan? Was ZA een kolonie?
Waarom heb je eigenlijk een fout e-mailadres?

Grt emmy
Die renoster se kamp [boodskap #48677 is 'n antwoord op boodskap #48642] Di, 21 Augustus 2001 23:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Waarom heb je eigenlijk een fout e-mailadres?
Grt emmy

Rennie : Om onnodige spam te voorkom
reno...@hotmail.com is waar ek is.
reno...@hitmail.com is 'n goeie wenk ;-)
Re: Die renoster se kamp [boodskap #48698 is 'n antwoord op boodskap #48677] Wo, 22 Augustus 2001 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Rennie Oster" wrote:
> reno...@hitmail.com is 'n goeie wenk ;-)

Danielle : Omerta....

Rennie: Dis hitmail, nie hitman nie ;-)
Re: Heel goeie bloed [boodskap #48812 is 'n antwoord op boodskap #48630] So, 26 Augustus 2001 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Franc Van Diest  is tans af-lyn  Franc Van Diest
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hallo,

Zuid Afrika (Suid Afrika), was nooit 'n Nederlandse kolonie nie.
Did waar dat die hollanders mense soontoe gestuur het, maar hulle het dit
nooit geclaim as 'n Hollandse kolonie nie. Die Engelse het wel. Die Vrystaat
en Transvaal was boere republieke, Die Natal was 'n Engelse kolonie en die
Kaap was Hollands (maar nie 'n kolonie nie)
Dit het pas 'n kolonie geword toe die Engelse die baas gaan speel het.

Groetjies

Kommentaaar is welkom

Franc

"Rennie Oster" skryf in boodskap news:3b818dee.0@news1.mweb.co.za...
> Rennie : En ons erken alles maklik, behalwe die Hollandse bloed :-)
>
> Emmy : Dat komt zeker omdat de Nederlandse Neder-Duitse kerk zich lostmaakte
> van de Zuid Afrikaanse N D kerk. De ZA kerk predikten de rassenwetten als
> christelijke leer dat kon men hier niet begrijpen van zijn medebroeders uit
> ZA. De banden tussen deze twee kerken werden toen verbroken.
>
> Rennie : Nee, dit het niks met die kerk uit te waai nie. Dit gaan oor die
> inherente arrogansie van die Hollangers teenoor mense van hulle voormalige
> kolonie en die geneigdheid tot rasionalisasie en kitsontledings soos wat jy
> ook hier bo doen.
>
> Emmy
> Overigens Holland zijn twee provincies in Nederland
> Hollanders zijn dus inwoners van N en Zuid- Holland
> Wij zeggen toch ook niet dat alle ZA Transvaalers zijn ;-))
> ook als je in de Vrijstaat of Kaapprovincie woont.
>
> Rennie
> Ja, ek weet. Maar ons hou daarvan om julle Holhangers te noem.
>
> En terwyl jy my nou so oor julle provinsies probeer reghelp, moet jy sommer
> ook kennis neem dat beide die Transvaal en die Kaapprovinsie al vir meer 7
> jaar nie meer bestaan nie.
>
Re: Heel goeie bloed [boodskap #48817 is 'n antwoord op boodskap #48812] So, 26 Augustus 2001 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Kommentaaar is welkom
>
> Franc

Daar's nié 'n manier hoe jy kommentaar gaan vryspring nie!

kommentator
Die Kaap was Hollands [boodskap #48837 is 'n antwoord op boodskap #48812] So, 26 Augustus 2001 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ons is al deur hierdie argument op hierdie ng. Jy is natuurlik tegnies reg,
maar dis vergelykbaar om te sê daar was sedert onafhanklikheid geen
apartheid in byvoorbeeld die Transkei nie, want dit was 'n onafhanklike land
en hulle het al die apartheidswette daar geskrap.

De jure dalk nie, maar de facto was die Kaap 'n Hollandse kolonie, met 'n
Hollandse maatskappy se goewerneur aan bewind. En 'n polisiemag en "howe" om
sy bevele uit te voer. Al wat met die Engelse oorname verander het, was die
koloniale heerser (met 'n nuwe taal).

As ek nou 'n ander styl sou navolg, sou ek kon sê dat jou opmerking die van
'n tipiese wit Nederlandse omie is wat hom en sy land probeer verontskuldig.
Maar ek sal dit nooit doen nie. :-)

Ek gee jou gelyk dat die Kaap nie wetlik 'n Hollandse kolonie was nie. Maar
in alle ander opsigte was dit - die destydse Kapenaars het dit so ervaar.
Daarom beskryf ek dit so, dis akkuraat genoeg.

Rennie Oster
reno...@hotmail.com

"Franc Van Diest" skryf in boodskap news:077i7.457625$XL1.7923367@nlnews00.chello.com...
Hallo,

Zuid Afrika (Suid Afrika), was nooit 'n Nederlandse kolonie nie.
Did waar dat die hollanders mense soontoe gestuur het, maar hulle het dit
nooit geclaim as 'n Hollandse kolonie nie. Die Engelse het wel. Die Vrystaat
en Transvaal was boere republieke, Die Natal was 'n Engelse kolonie en die
Kaap was Hollands (maar nie 'n kolonie nie)
Dit het pas 'n kolonie geword toe die Engelse die baas gaan speel het.

Groetjies

Kommentaaar is welkom

Franc

"Rennie Oster" skryf in boodskap news:3b818dee.0@news1.mweb.co.za...
> Rennie : Nee, dit het niks met die kerk uit te waai nie. Dit gaan oor die
> inherente arrogansie van die Hollangers teenoor mense van hulle voormalige
> kolonie en die geneigdheid tot rasionalisasie en kitsontledings
Re: Heel goeie bloed [boodskap #49009 is 'n antwoord op boodskap #48812] Di, 28 Augustus 2001 20:49 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy is besig met sematiek ou beesblaas - verversingstasie = kolonie?

Franc Van Diest wrote:
>
> Hallo,
>
> Zuid Afrika (Suid Afrika), was nooit 'n Nederlandse kolonie nie.
> Did waar dat die hollanders mense soontoe gestuur het, maar hulle het dit
> nooit geclaim as 'n Hollandse kolonie nie. Die Engelse het wel. Die Vrystaat
> en Transvaal was boere republieke, Die Natal was 'n Engelse kolonie en die
> Kaap was Hollands (maar nie 'n kolonie nie)
> Dit het pas 'n kolonie geword toe die Engelse die baas gaan speel het.
>
> Groetjies
>
> Kommentaaar is welkom
>
> Franc
>
> "Rennie Oster" wrote in message
> news:3b818dee.0@news1.mweb.co.za...
>> Rennie : En ons erken alles maklik, behalwe die Hollandse bloed :-)
>>
>> Emmy : Dat komt zeker omdat de Nederlandse Neder-Duitse kerk zich
> lostmaakte
>> van de Zuid Afrikaanse N D kerk. De ZA kerk predikten de rassenwetten als
>> christelijke leer dat kon men hier niet begrijpen van zijn medebroeders
> uit
>> ZA. De banden tussen deze twee kerken werden toen verbroken.
>>
>> Rennie : Nee, dit het niks met die kerk uit te waai nie. Dit gaan oor die
>> inherente arrogansie van die Hollangers teenoor mense van hulle voormalige
>> kolonie en die geneigdheid tot rasionalisasie en kitsontledings soos wat
> jy
>> ook hier bo doen.
>>
>> Emmy
>> Overigens Holland zijn twee provincies in Nederland
>> Hollanders zijn dus inwoners van N en Zuid- Holland
>> Wij zeggen toch ook niet dat alle ZA Transvaalers zijn ;-))
>> ook als je in de Vrijstaat of Kaapprovincie woont.
>>
>> Rennie
>> Ja, ek weet. Maar ons hou daarvan om julle Holhangers te noem.
>>
>> En terwyl jy my nou so oor julle provinsies probeer reghelp, moet jy
> sommer
>> ook kennis neem dat beide die Transvaal en die Kaapprovinsie al vir meer 7
>> jaar nie meer bestaan nie.
>>
>>
>>
Vorige onderwerp: DIERE GEMORS
Volgende onderwerp: Die wit omie en die pienk tannie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 19:51:40 MGT 2024