Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Somtyds is ons voor:-)
| Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3493] |
Wo., 31 Desember 2003 22:21  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Danielle, Amerika word gewoonlik as een van die toonaangewende lande
aangewys. So ook, Britanje, Lorinda. Maar daar is gebiede waar ons
julle voor is. Waar ons vinniger in die moderne wêreld inbeweeg as
julle!
Dit is reeds 2004 hier, en nog laas jaar by julle:-)
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3501 is 'n antwoord op boodskap #3497] |
Do., 01 Januarie 2004 18:29   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 01 Jan 2004 11:03:28 -0500, Katryn wrote:
> DD wrote:
>
>> Danielle, Amerika word gewoonlik as een van die toonaangewende lande
>> aangewys. So ook, Britanje, Lorinda. Maar daar is gebiede waar ons
>> julle voor is. Waar ons vinniger in die moderne wêreld inbeweeg as
>> julle!
>> Dit is reeds 2004 hier, en nog laas jaar by julle:-)
>
> Daar is nog so paar ander gebiede waar julle ook voor ons is.
> Maar dis nou 'n ander saak! ;-)
> En hoe lyk die nuwe jaar daar van julle kant af? Iets al gebeur wat
> ons moet weet?
> ;-)
uh uh... niks noemenswaardig nie. By ons is die nuwe jaar buitendien
al ouer nuus as by julle, waar dit nog 'n nuutjie is. Vertel ons wat
is nuus vandaardie kant af. Ons is al gewoond daaraan, want, glo
my vry, dit gebeur elke jaar hier.
DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3505 is 'n antwoord op boodskap #3504] |
Vr., 02 Januarie 2004 03:01   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Marten wrote:
> Ik denk dat ik me eerst eens moet voorstellen. Ik ben een Nederlander
> die in Canada woont. Ik heb familie in Stellenbosch, waar ik helaas nog
> nooit ben wese kuier nie (shame on me!)
Wel, baie welkom hier by ons, Marten. Dit is een van die dinge wat ek
persoonlik baie van Usenet geniet - om nuwe mense van dwarsoor die
wereld te ontmoet wat ook lief is vir Afrikaans.
Ek hoop dat jy wel eendag vir jou familie in Stellenbosch kan gaan
kuier, en weet dat jy dit BAIE sal geniet. :-)
> Ik lurk al een tijdje in deze nieuwsgroep!
Yikes hoe lank al? Bedoel jy dat jy gesien het wat ek
geskryf het oor die malkoei en die Kanadese? ;-))
Dit sal nou vir my leer om so te skinder in 'n openbare forum, eh?
;-))
Hoe lank woon jy al in Kanada, of is jy daar gebore?
> Ik kan Afrikaans goed lezen en verstaan, maar schrijven is
> een total different chapter :-)
Jy moet vry voel om in Afrikaans te probeer skryf as jy lus is. Dit
raak rerig makliker as mens net eers begin. En soos jy seker al agter
gekom het, is my Afrikaans ook nie juis baie suiwer nie, en sukkel ek
ook maar om woorde te onthou en so aan. Maar so ploeter ons maar
aan...;-)
|
|
|
|
| Re: Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3506 is 'n antwoord op boodskap #3505] |
Vr., 02 Januarie 2004 04:33   |
Marten
Boodskappe: 11 Geregistreer: Desember 2003
|
Junior Lid |
|
|
Katryn wrote:
> Marten wrote:
>
>
>> Ik denk dat ik me eerst eens moet voorstellen. Ik ben een Nederlander
>> die in Canada woont. Ik heb familie in Stellenbosch, waar ik helaas nog
>> nooit ben wese kuier nie (shame on me!)
>
>
> Wel, baie welkom hier by ons, Marten. Dit is een van die dinge wat ek
> persoonlik baie van Usenet geniet - om nuwe mense van dwarsoor die
> wereld te ontmoet wat ook lief is vir Afrikaans.
> Ek hoop dat jy wel eendag vir jou familie in Stellenbosch kan gaan
> kuier, en weet dat jy dit BAIE sal geniet. :-)
>
Ik weet seker dat ek daar veel nuwe sake sien sal.
>> Ik lurk al een tijdje in deze nieuwsgroep!
>
>
> Yikes hoe lank al? Bedoel jy dat jy gesien het wat ek
> geskryf het oor die malkoei en die Kanadese? ;-))
> Dit sal nou vir my leer om so te skinder in 'n openbare forum, eh?
> ;-))
LOL. Ek lurk hier miskien een half jaar. En jy moe nie bang syn nie om
te bloos :-) Die malkoei kuier nu in de USA ;-)
> Hoe lank woon jy al in Kanada, of is jy daar gebore?
Ik ben in 2000 in Canada aangekomen met wijlen mijn Canadese vrouw. (Zij
is in maart afgelopen jaar overleden). Ik heb ook nog steeds de
Nederlandse nationaliteit.
>> Ik kan Afrikaans goed lezen en verstaan, maar schrijven is
>> een total different chapter :-)
>
>
> Jy moet vry voel om in Afrikaans te probeer skryf as jy lus is. Dit
> raak rerig makliker as mens net eers begin. En soos jy seker al agter
> gekom het, is my Afrikaans ook nie juis baie suiwer nie, en sukkel ek
> ook maar om woorde te onthou en so aan. Maar so ploeter ons maar
> aan...;-)
>
Marten
|
|
|
|
| Re: Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3507 is 'n antwoord op boodskap #3506] |
Vr., 02 Januarie 2004 20:37   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Marten wrote:
>> Ek hoop dat jy wel eendag vir jou familie in Stellenbosch kan gaan
>> kuier, en weet dat jy dit BAIE sal geniet. :-)
>>
> Ik weet seker dat ek daar veel nuwe sake sien sal.
Jy moet my nou vergewe as ek soos 'n rerige ingnoramus klink, maar ek
weet nie of julle min of meer dieselfde TV programme daar in Kanada
het, as ons hier in Amerika nie? Maar op een van ons PBS stasies
(Public Broadcast Stations), wat een van die gratis stasies is, het
hulle so ruk gelede 'n baie interessante stuk gehad oor Knysna
spesifiek. Die persoon wat dit aangebied het, het my erg irriteer,
maar die natuurskoon het my van vooraf fassineer. Maar een ding wat
my elke keer opval as ek foto's sien van SA, is hoe min bome daar is.
En dan ook hoe min mense en relatief min motors op die paaie! ;-)
> LOL. Ek lurk hier miskien een half jaar. En jy moe nie bang syn nie om
> te bloos :-) Die malkoei kuier nu in de USA ;-)
Die arme ding is in stukke na 8 state gestuur. Maar Bush sê
vanoggend op TV vir ons daar is niks om oor bekommerd te wees nie, en
ons moet ons verbeel daar is niks om voor bang te wees nie. Hulle het
alles onder beheer. Ek wonder wat dit beteken? Dat julle nou al ons
beesvleis gaan invoer of anders....Gie gie gieeee...
;-))))
> Ik ben in 2000 in Canada aangekomen met wijlen mijn Canadese vrouw. (Zij
> is in maart afgelopen jaar overleden). Ik heb ook nog steeds de
> Nederlandse nationaliteit.
Ai, ek is geweldig jammer om dit te hoor, Marten. Dit moes vreeslik
moeilik vir jou wees om in 'n vreemde land 'n geliefde te verloor.
Maar hoe geniet jy dit daar in Edmonton? Vind jy die kultuur en
omgewing gemaklik en vriendelik?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Nederland-Canada [boodskap #3529 is 'n antwoord op boodskap #3520] |
So., 04 Januarie 2004 13:16   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Sir Pluis" skryf in boodskap news:vvcfj7tbspkb9@corp.supernews.com...
>
> Wat mij als Nederlander zo aanspreekt in Edmonton is de manier waarop
> zoveel verschillende culturen met elkaar samenleven en -werken.
> Multicultureel is tegenwoordig een beladen woord in Nederland, maar hier
> is het overgrote deel van de bevolking er juist erg tevreden over.
> Het is maar net hoe je je er voor open stelt.
Welke culturen en welke verschillende nationaliteiten vind je zoal in
Canada?
Het "probleem" hier in Nederland, vooral in de grote steden , is dat er
grote groepen Turken, Marokkanen en Antillianen wonen die op geen enkele
manier trots zijn op Nederland. Nederland wordt beschouwd als een melkkoe,
Nederland moet voor ze zorgen zonder dat ze er iets voor terug hoeven te
doen. Ze willen alle rechten, maar laten de plichten aan anderen over.
De problemen blijven in stand, omdat de moslims hun bruiden halen uit het
thuisland, ongeschoolde meisjes die gehoorzamen aan hun man, nooit buiten de
deur komen en hun kinderen niet in de nederlands cultuur kunnen opvoeden,
zodat die kinderen heen en weer geslingerd worden tussen de vrije
Nederlandse en de strenge moslimcultuur. In de NRC (een krant) stond laatst
een artikel over de allochtone jeugd. Wat me bij is gebleven is o.a. dit:
een kind vroeg aan zijn moeder een fiets. Ga maar naar je vader, zei de
moeder. Ga er maar een stelen, zei de vader. Dit levert mijns inziens geen
bijdrage aan Nederland.
Nederland was de afgelopen tientallen jaren een zeer sociaal land, met een
hoogstaand verzorgingssysteem. Het is mij met de paplepel ingegoten dat ik
belasting en sociale premies moest afdragen om de minderbedeelden en zieken
een (financieel) draaglijk leven te bieden, en daarnaast uit vrije wil moest
doneren. Dit systeem wordt onder onze handen afgebroken, de belastingen
worden verlaagd (ja, juist voor de veelverdiener, wij hebben er wel baat
bij....), en op de sociale uitkeringen wordt beknibbeld, en dit alles
gebeurt omdat er een verharding heeft plaatsgevonden. En waarom vindt er een
verharding plaats? Omdat er teveel profiteurs zijn, er teveel gefraudeerd
wordt door mensen die niet vanaf hun vroege jeugd hebben geleerd voor
anderen te zorgen.
Het is jammer dat een klein deel van de "buitenlandse" Nederlanders (ook wel
medelanders geheten) het voor het andere deel verpest, maar er is maar een
heel klein groepje dat werkelijk integreert. Die groep zou veel groter
moeten zijn. Maar ze willen niet. Welke Nederlander die emigreert naar een
buitenland blijft halsstarrig zijn eigen taal spreken? Of teert op de zak
van zijn nieuwe land?
Het klinkt allemaal erg rechts wat ik hier beweer, hoewel ik mijn hele leven
nog nooit op een rechtse partij heb gestemd, maar ik erger mij aan mensen
die zich niet willen inzetten voor het land waar ze leven. En land kan maar
een keer uitgezogen worden, dan is de koek op. Parasitair gedrag vind ik
onaanvaardbaar.
> Dit jaar ga ik voor het eerst weer een paar weken naar Nederland. Ik ben
> benieuwd of ik me er nog prettig zal voelen ;-)
VAst wel! Zoveel is er de afgelopen drie jaar niet veranderd. De strijd om
de hoofddoekjes is wat aangewakkerd, Balkenende maakt nog steeds fouten en
in het koningshuis is de rust een beetje weergekeerd. Het enige waar je
flink aan moet wennen is de euro, en aan de hogere prijzen waar de invoering
van de euro toe geleid heeft, vooral in de horeca. Een kopje koffie kost nu
2 euro!
Ga niet met de auto, want na Canada gaat dat hier erg tegenvallen, de files
rukken op naar het oosten van het land. De treinen rijden beter op tijd, en
je krijgt (een deel van) je geld terug als je meer dan een half uur
vertraging hebt.
En je familie en vrienden zijn ook vast niet veranderd!
Roely (die in het centrum van Amsterdam woont)
|
|
|
|
| Die regse Roely ;-)) [boodskap #3532 is 'n antwoord op boodskap #3529] |
So., 04 Januarie 2004 18:47   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" wrote:
> Het klinkt allemaal erg rechts wat ik hier beweer, hoewel ik mijn hele leven
> nog nooit op een rechtse partij heb gestemd, maar ik erger mij aan mensen
> die zich niet willen inzetten voor het land waar ze leven. En land kan maar
> een keer uitgezogen worden, dan is de koek op. Parasitair gedrag vind ik
> onaanvaardbaar.
Aah, 'n closet skinhead? ;-)))))))))))))
Roely, jy mag maar "regs" klink of wees, hoor. Dis darem nie 'n sonde
nie. (Ek kan dit gougou sê terwyl Lorinda nie hier is nie) ;-)))
Ten minste klink jy darem nie soos die dom agterlike en oningeligte
fascisitiese regses nie. Buitendien dink ek dat enige "ekstreem" is
sleg - hetsy links of regs. Ek neig soms heeltemal te gemaklik na die
ekstreme linkerkant en dan ruk iemand my gewoonlik gelukkig weer
terug, en so kan mens darem probeer om 'n balans te hou. Nie altyd
maklik nie, maar daardie "stress" tussen uiteenlopende politiese
sieninge is altyd gesond vir enige samelewing imho enniewy. ;-)
Ek verstaan wat jy sê en ook jou woede en vrese, maar aan die ander
kant dink ek weer dat die armes en armes van gees (weak will) sal
altyd met ons wees, en in enige land sal jy hulle aantref.
Sulke mense het 'n gemaklike (easy life) nodig met 'n baie sterk
ondersteuning sisteem soos wat julle Sosialistiese stelsel wel bied,
en waar ons meer Kapitalistiese stelsel in baie opsigte weer tekort
skiet. Daarmee saam het hulle baie reëls en regulasies nodig om hulle
te kan help om te oorleef. Hierdie mense sal nie kan funksioneer
daarsonder nie. Sal altyd aktief SOEK vir reëls en regulasies, want
dit laat hulle "veilig" en beskermd voel. En dit is juis hier waar
die meer "regse" en konserwatiewes van 'n samelweing kan help. Meer
polisie, strenger toepassing van reëls en regulasies, voorkoming van
misbruik van die sosiale dienste, ens.
Daarteen staan die ander mense van enige samelewing en dit is op ons
skouers wat die verantwoordelikheid rus om die wa deur die drif te
trek. Dit is juis die hardwerkende en opgeleide (akademies en
andersins) mense van die samelewing wat eenvoudig moet insien dat saam
met ons rykdom en gemaklike leefwyse in warm huise met oormaat kos en
klere en so aan, het ons 'n ernstige verantwoordelikheid aan ons
medemens. Dat ons soms mismoedig en gefrustreerd en kwaad raak, is
net menslik. Maar dis alles deel van die bittersoet van die ou lewe.
Aan die einde van die dag het ons almal mekaar nodig. Arm en ryk, lui
en fluks, en so aan. ;-)
Hey, dalk moet julle weer aan 'n weermag begin bou? Dit sal mos help
om van al daardie werkloses en uitsuigers wat niks doen nie, iets te
gee wat hulle besig sal hou. Dink net, mens kan 'n wetgewing maak wat
sê dat as iemand nie werk nie, en leeglê vir sê meer as 6 maande, dan
moet hy of sy weermag toe gaan. Dan raak julle weer 'n mag om mee
rekening te hou, en raak sommer ontslae van al die suigers ook. Heil
Hitler. As ek so begin redeneer dan het julle een van die dae 'n
skinhead op dié groep?
;-)))
Sjoe, ek wou net een sinnetjie skryf en toe raak dit 'n opstel.
Jammer! ;-))
|
|
|
|
| Re: Die regse Roely ;-)) [boodskap #3538 is 'n antwoord op boodskap #3532] |
So., 04 Januarie 2004 20:05   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:eckgvv4v88310g1tjjh7av9p7f437h692s@4ax.com...
>
> Aah, 'n closet skinhead? ;-)))))))))))))
Al mijn haar zit nog op mijn hoofd, en zoals je misschien nog wel weet was
het vroeger tamelijk vurig gekleurd :-))))))
>
> Roely, jy mag maar "regs" klink of wees, hoor. Dis darem nie 'n sonde
> nie. (Ek kan dit gougou sê terwyl Lorinda nie hier is nie) ;-)))
LOL!
> Ten minste klink jy darem nie soos die dom agterlike en oningeligte
> fascisitiese regses nie. Buitendien dink ek dat enige "ekstreem" is
> sleg - hetsy links of regs. Ek neig soms heeltemal te gemaklik na die
> ekstreme linkerkant en dan ruk iemand my gewoonlik gelukkig weer
> terug, en so kan mens darem probeer om 'n balans te hou.
In een land dat zolang door links is bestuurd, neig je misschien eerder naar
rechts dan in een land dat voornamelijk door de rechterflank wordt bestuurd.
Dus ik begrijp jouw ruk naar links heel goed :-). Ik heb zelf altijd links
van het midden gestaan, maar als je ziet dat links met pappen en nathouden
te weinig grenzen heeft gesteld, waardoor de leefbaarheid in het geding is
gekomen, dan zoek je vanzelf wat anders. Dat is die balans van jou :-))
> Maar dis alles deel van die bittersoet van die ou lewe.
Dat zeg je mooi!
>
> Hey, dalk moet julle weer aan 'n weermag begin bou?
Een aantal jaren geleden is de dienstplicht in Nederland afgeschaft. Alleen
vrijwilligers zitten nu nog in het leger. Wij hebben nooit een leger van
betekenis gehad en dat is maar goed ook De generaals zullen hier nooit de
macht kunnen overnemen.
Dit sal mos help
> om van al daardie werkloses en uitsuigers wat niks doen nie, iets te
> gee wat hulle besig sal hou.
Sommige rechtsen in dit land hebben het wel over werkkampen gehad :-)
Dink net, mens kan 'n wetgewing maak wat
> sê dat as iemand nie werk nie, en leeglê vir sê meer as 6 maande, dan
> moet hy of sy weermag toe gaan. Dan raak julle weer 'n mag om mee
> rekening te hou,
Héhé Katryn, wij zijn al een macht om rekening mee te houden!! ;-) Wij
hebben indertijd Amerika gesticht (maar toen geruild tegen Suriname, haha).
en raak sommer ontslae van al die suigers ook. Heil
> Hitler. As ek so begin redeneer dan het julle een van die dae 'n
> skinhead op dié groep?
> ;-)))
Wanneer laat jij je echte gezicht zien ;-))
>
> Sjoe, ek wou net een sinnetjie skryf en toe raak dit 'n opstel.
> Jammer! ;-))
Dat komt van teveel vrije tijd! Jij moet snel weer naar de universiteit!
Roely
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nederland-Canada [boodskap #3549 is 'n antwoord op boodskap #3529] |
Ma., 05 Januarie 2004 02:30   |
Marten
Boodskappe: 11 Geregistreer: Desember 2003
|
Junior Lid |
|
|
Roely wrote:
> "Sir Pluis" wrote in message
> news:vvcfj7tbspkb9@corp.supernews.com...
>
>> Wat mij als Nederlander zo aanspreekt in Edmonton is de manier waarop
>> zoveel verschillende culturen met elkaar samenleven en -werken.
>> Multicultureel is tegenwoordig een beladen woord in Nederland, maar hier
>> is het overgrote deel van de bevolking er juist erg tevreden over.
>> Het is maar net hoe je je er voor open stelt.
>
>
> Welke culturen en welke verschillende nationaliteiten vind je zoal in
> Canada?
Ik kan eigenlijk alleen voor Edmonton en direkte omgeving spreken. Lijstje:
First Nations (is politiek correcter dan Indianen)
Engelstalige Canadezen
Franstalige Canadezen
Hindustanen
Indiërs
Italianen
Duitsers
Afghanen
Ethiopiërs
Schotten
Ieren
Ukraïners
Iraniërs
Chinezen
Irakezen
Zuid-Amerikanen
Marrokanen
Polen
Hongaren
Roemenen
Serviërs
Nigerianen
Indonesiërs
Ik denk dat ik de belangrijkste nu wel genoemd heb :-)
Met Kerstmis hebben de moslims hier een zeer succesvolle maaltijd
georganiseerd voor de minder bedeelden. En het maakte niet uit wie je
was, iedereen was welkom.
Er zijn een aantal Hindustaanse politieagenten: wel mooi met zo'n soort
tulband in plaats van een pet.
Er zijn ook wel Canadezen die zeggen dat er nu teveel buitenlanders
zijn, maar dat is maar een kleine minderheid. Eén van de dingen die je
moet beloven als je als immigrant wordt toegelaten is dat je geen recht
zult doen gelden op sociale voorzieningen. Daar kun je alleen op
terugvallen als je genaturaliseerd bent. Misschien zou dat een idee voor
Nederland zijn? Als je echt in de problemen zou komen zijn er altijd nog
een groot aantal door giften gesteunde organisaties dei je kunnen helpen.
Het was hier vandaag schitterend weer: volop zon met een lekker laagje
sneeuw (zo'n 7 cm) bij -26 C, maar met een gevoelstemperatuur
(windchill) van -38 C
Marten
>
>> Dit jaar ga ik voor het eerst weer een paar weken naar Nederland. Ik ben
>> benieuwd of ik me er nog prettig zal voelen ;-)
>
>
> VAst wel! Zoveel is er de afgelopen drie jaar niet veranderd. De strijd om
> de hoofddoekjes is wat aangewakkerd, Balkenende maakt nog steeds fouten en
> in het koningshuis is de rust een beetje weergekeerd. Het enige waar je
> flink aan moet wennen is de euro, en aan de hogere prijzen waar de invoering
> van de euro toe geleid heeft, vooral in de horeca. Een kopje koffie kost nu
> 2 euro!
Ik reken tegenwoordig alles altijd al om in Euro's. Voor
Noord-Amerikanen die Nederland bezoeken wordt dat wel wat duurder, maar
andersom juist goedkoper!
> Ga niet met de auto, want na Canada gaat dat hier erg tegenvallen, de files
> rukken op naar het oosten van het land. De treinen rijden beter op tijd, en
> je krijgt (een deel van) je geld terug als je meer dan een half uur
> vertraging hebt.
Ja, ik was al van plan om een maandkaart voor de trein te pakken. Ik
vond het verkeer al griezelig toen ik 2000 emigreerde. Als ik hier op de
snelweg rij en ik kan 3 auto's op hetzelfde stuk weg zien, vind ik het
al druk :-)
> En je familie en vrienden zijn ook vast niet veranderd!
Nee, dat verwacht ik ook niet ;-)
> Roely (die in het centrum van Amsterdam woont)
Ik woonde indertijd in Breukelen, dus mijn vrouw en ik kwamen nog wel
eens in Amsterdam.
Marten
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die regse Roely ;-)) [boodskap #3576 is 'n antwoord op boodskap #3566] |
Di., 06 Januarie 2004 01:05  |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0401051439.29bf729@posting.google.com...
> Katryn wrote in message
news:...
>>> Gie gie...Miskien kan ons 'n klub stig waar ons almal sommer 'n
> ekstra
>> paar skoene moet saambring as een van die "reëls" om aan die klub te
>> behoort?
>> ;-)))
>
> Ek hou van die idee, dan kan ons ook sommer reels skep oor hoeveel
> keer ons skoene moet ruil ens. - en so word tradisies gebore! :-) My
> ekstra skoene vir die geleentheid is sulke skerp lang opkrulpunt
> slippers ....
>
> Lorinda
Ahh, die van mij zijn dan stevige bergschoenen!
Roely
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 01:03:37 UTC 2026
|