Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Somtyds is ons voor:-)
Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3493] Wo, 31 Desember 2003 22:21 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Danielle, Amerika word gewoonlik as een van die toonaangewende lande
aangewys. So ook, Britanje, Lorinda. Maar daar is gebiede waar ons
julle voor is. Waar ons vinniger in die moderne wêreld inbeweeg as
julle!
Dit is reeds 2004 hier, en nog laas jaar by julle:-)

DD
Re: Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3494 is 'n antwoord op boodskap #3493] Wo, 31 Desember 2003 23:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marten  is tans af-lyn  Marten
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
DD wrote:

> Danielle, Amerika word gewoonlik as een van die toonaangewende lande
> aangewys. So ook, Britanje, Lorinda. Maar daar is gebiede waar ons
> julle voor is. Waar ons vinniger in die moderne wêreld inbeweeg as
> julle!
> Dit is reeds 2004 hier, en nog laas jaar by julle:-)
>
> DD

Allereers een baie gelukkig 2004 vir jullie. Hier in Edmonton moeten we
nog 8 uur wachten :-)

Marten
Re: Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3496 is 'n antwoord op boodskap #3494] Do, 01 Januarie 2004 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Marten wrote:

> Allereers een baie gelukkig 2004 vir jullie. Hier in Edmonton moeten we
> nog 8 uur wachten :-)

Hallo Marten! Voorspoedige Nuwejaar vir jou ook.
Re: Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3497 is 'n antwoord op boodskap #3493] Do, 01 Januarie 2004 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Danielle, Amerika word gewoonlik as een van die toonaangewende lande
> aangewys. So ook, Britanje, Lorinda. Maar daar is gebiede waar ons
> julle voor is. Waar ons vinniger in die moderne wêreld inbeweeg as
> julle!
> Dit is reeds 2004 hier, en nog laas jaar by julle:-)

Daar is nog so paar ander gebiede waar julle ook voor ons is.
Maar dis nou 'n ander saak! ;-)
En hoe lyk die nuwe jaar daar van julle kant af? Iets al gebeur wat
ons moet weet?
;-)
Re: Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3500 is 'n antwoord op boodskap #3494] Do, 01 Januarie 2004 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Dec 2003 16:27:48 -0700, Marten wrote:

> DD wrote:
>
>> Danielle, Amerika word gewoonlik as een van die toonaangewende lande
>> aangewys. So ook, Britanje, Lorinda. Maar daar is gebiede waar ons
>> julle voor is. Waar ons vinniger in die moderne wêreld inbeweeg as
>> julle!
>> Dit is reeds 2004 hier, en nog laas jaar by julle:-)
>>
>> DD
>
> Allereers een baie gelukkig 2004 vir jullie. Hier in Edmonton moeten we
> nog 8 uur wachten :-)
>
> Marten

Nòu is dit reeds 2004 by julle ook, Marten.
Mag jy ook 'n baie gelukkige jaar hê.

DD
Re: Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3501 is 'n antwoord op boodskap #3497] Do, 01 Januarie 2004 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 01 Jan 2004 11:03:28 -0500, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> Danielle, Amerika word gewoonlik as een van die toonaangewende lande
>> aangewys. So ook, Britanje, Lorinda. Maar daar is gebiede waar ons
>> julle voor is. Waar ons vinniger in die moderne wêreld inbeweeg as
>> julle!
>> Dit is reeds 2004 hier, en nog laas jaar by julle:-)
>
> Daar is nog so paar ander gebiede waar julle ook voor ons is.
> Maar dis nou 'n ander saak! ;-)
> En hoe lyk die nuwe jaar daar van julle kant af? Iets al gebeur wat
> ons moet weet?
> ;-)


uh uh... niks noemenswaardig nie. By ons is die nuwe jaar buitendien
al ouer nuus as by julle, waar dit nog 'n nuutjie is. Vertel ons wat
is nuus vandaardie kant af. Ons is al gewoond daaraan, want, glo
my vry, dit gebeur elke jaar hier.

DD
Re: Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3504 is 'n antwoord op boodskap #3496] Vr, 02 Januarie 2004 02:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marten  is tans af-lyn  Marten
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Katryn wrote:
> Marten wrote:
>
>
>> Allereers een baie gelukkig 2004 vir jullie. Hier in Edmonton moeten we
>> nog 8 uur wachten :-)
>
>
> Hallo Marten! Voorspoedige Nuwejaar vir jou ook.

Baie dankie!
Ik denk dat ik me eerst eens moet voorstellen. Ik ben een Nederlander
die in Canada woont. Ik heb familie in Stellenbosch, waar ik helaas nog
nooit ben wese kuier nie (shame on me!) Ik lurk al een tijdje in deze
nieuwsgroep! Ik kan Afrikaans goed lezen en verstaan, maar schrijven is
een total different chapter :-)

Marten
Re: Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3505 is 'n antwoord op boodskap #3504] Vr, 02 Januarie 2004 03:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Marten wrote:

> Ik denk dat ik me eerst eens moet voorstellen. Ik ben een Nederlander
> die in Canada woont. Ik heb familie in Stellenbosch, waar ik helaas nog
> nooit ben wese kuier nie (shame on me!)

Wel, baie welkom hier by ons, Marten. Dit is een van die dinge wat ek
persoonlik baie van Usenet geniet - om nuwe mense van dwarsoor die
wereld te ontmoet wat ook lief is vir Afrikaans.
Ek hoop dat jy wel eendag vir jou familie in Stellenbosch kan gaan
kuier, en weet dat jy dit BAIE sal geniet. :-)

> Ik lurk al een tijdje in deze nieuwsgroep!

Yikes hoe lank al? Bedoel jy dat jy gesien het wat ek
geskryf het oor die malkoei en die Kanadese? ;-))
Dit sal nou vir my leer om so te skinder in 'n openbare forum, eh?
;-))
Hoe lank woon jy al in Kanada, of is jy daar gebore?

> Ik kan Afrikaans goed lezen en verstaan, maar schrijven is
> een total different chapter :-)

Jy moet vry voel om in Afrikaans te probeer skryf as jy lus is. Dit
raak rerig makliker as mens net eers begin. En soos jy seker al agter
gekom het, is my Afrikaans ook nie juis baie suiwer nie, en sukkel ek
ook maar om woorde te onthou en so aan. Maar so ploeter ons maar
aan...;-)
Re: Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3506 is 'n antwoord op boodskap #3505] Vr, 02 Januarie 2004 04:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marten  is tans af-lyn  Marten
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Katryn wrote:
> Marten wrote:
>
>
>> Ik denk dat ik me eerst eens moet voorstellen. Ik ben een Nederlander
>> die in Canada woont. Ik heb familie in Stellenbosch, waar ik helaas nog
>> nooit ben wese kuier nie (shame on me!)
>
>
> Wel, baie welkom hier by ons, Marten. Dit is een van die dinge wat ek
> persoonlik baie van Usenet geniet - om nuwe mense van dwarsoor die
> wereld te ontmoet wat ook lief is vir Afrikaans.
> Ek hoop dat jy wel eendag vir jou familie in Stellenbosch kan gaan
> kuier, en weet dat jy dit BAIE sal geniet. :-)
>
Ik weet seker dat ek daar veel nuwe sake sien sal.

>> Ik lurk al een tijdje in deze nieuwsgroep!
>
>
> Yikes hoe lank al? Bedoel jy dat jy gesien het wat ek
> geskryf het oor die malkoei en die Kanadese? ;-))
> Dit sal nou vir my leer om so te skinder in 'n openbare forum, eh?
> ;-))

LOL. Ek lurk hier miskien een half jaar. En jy moe nie bang syn nie om
te bloos :-) Die malkoei kuier nu in de USA ;-)

> Hoe lank woon jy al in Kanada, of is jy daar gebore?

Ik ben in 2000 in Canada aangekomen met wijlen mijn Canadese vrouw. (Zij
is in maart afgelopen jaar overleden). Ik heb ook nog steeds de
Nederlandse nationaliteit.

>> Ik kan Afrikaans goed lezen en verstaan, maar schrijven is
>> een total different chapter :-)
>
>
> Jy moet vry voel om in Afrikaans te probeer skryf as jy lus is. Dit
> raak rerig makliker as mens net eers begin. En soos jy seker al agter
> gekom het, is my Afrikaans ook nie juis baie suiwer nie, en sukkel ek
> ook maar om woorde te onthou en so aan. Maar so ploeter ons maar
> aan...;-)
>

Marten
Re: Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3507 is 'n antwoord op boodskap #3506] Vr, 02 Januarie 2004 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Marten wrote:

>> Ek hoop dat jy wel eendag vir jou familie in Stellenbosch kan gaan
>> kuier, en weet dat jy dit BAIE sal geniet. :-)
>>
> Ik weet seker dat ek daar veel nuwe sake sien sal.

Jy moet my nou vergewe as ek soos 'n rerige ingnoramus klink, maar ek
weet nie of julle min of meer dieselfde TV programme daar in Kanada
het, as ons hier in Amerika nie? Maar op een van ons PBS stasies
(Public Broadcast Stations), wat een van die gratis stasies is, het
hulle so ruk gelede 'n baie interessante stuk gehad oor Knysna
spesifiek. Die persoon wat dit aangebied het, het my erg irriteer,
maar die natuurskoon het my van vooraf fassineer. Maar een ding wat
my elke keer opval as ek foto's sien van SA, is hoe min bome daar is.
En dan ook hoe min mense en relatief min motors op die paaie! ;-)

> LOL. Ek lurk hier miskien een half jaar. En jy moe nie bang syn nie om
> te bloos :-) Die malkoei kuier nu in de USA ;-)

Die arme ding is in stukke na 8 state gestuur. Maar Bush sê
vanoggend op TV vir ons daar is niks om oor bekommerd te wees nie, en
ons moet ons verbeel daar is niks om voor bang te wees nie. Hulle het
alles onder beheer. Ek wonder wat dit beteken? Dat julle nou al ons
beesvleis gaan invoer of anders....Gie gie gieeee...
;-))))

> Ik ben in 2000 in Canada aangekomen met wijlen mijn Canadese vrouw. (Zij
> is in maart afgelopen jaar overleden). Ik heb ook nog steeds de
> Nederlandse nationaliteit.

Ai, ek is geweldig jammer om dit te hoor, Marten. Dit moes vreeslik
moeilik vir jou wees om in 'n vreemde land 'n geliefde te verloor.
Maar hoe geniet jy dit daar in Edmonton? Vind jy die kultuur en
omgewing gemaklik en vriendelik?
PBS [boodskap #3508 is 'n antwoord op boodskap #3507] Vr, 02 Januarie 2004 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:
> Maar op een van ons PBS stasies
> (Public Broadcast Stations),

Of "Public Broadcasting Service" vir die moedswillige foutsoekers wat
soms hier troll. ;-))
Re: PBS [boodskap #3509 is 'n antwoord op boodskap #3508] Vr, 02 Januarie 2004 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Jan 2004 15:42:20 -0500, Katryn wrote:

> Katryn wrote:
>> Maar op een van ons PBS stasies
>> (Public Broadcast Stations),
>
> Of "Public Broadcasting Service" vir die moedswillige foutsoekers wat
> soms hier troll. ;-))

skryf gou vir my 'n hallo epos
Re: PBS [boodskap #3510 is 'n antwoord op boodskap #3509] Vr, 02 Januarie 2004 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> skryf gou vir my 'n hallo epos

Maar ek HET, ek HET!! Genuaaainly.
Ek het, want ek wou ook vir jou vra of jy weet of Lorinda iets te
doene het met die vliegtuie wat nou skielik nie meer van Londen EN
Parys mag vlieg hier na Amerika toe nie. Dis darem net heeltemal te
toevallig dat dit juis dieselfde periode was wat sy van Heathrow na De
Gaul moes vlieg. Ek dink dis alweer een van jou en Andries se secret
missions, en Lorinda is 'n anderkawwer agent !!! Nè?

;-))))
Re: PBS [boodskap #3513 is 'n antwoord op boodskap #3510] Vr, 02 Januarie 2004 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Jan 2004 15:55:37 -0500, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> skryf gou vir my 'n hallo epos
>
> Maar ek HET, ek HET!! Genuaaainly.
> Ek het, want ek wou ook vir jou vra of jy weet of Lorinda iets te
> doene het met die vliegtuie wat nou skielik nie meer van Londen EN
> Parys mag vlieg hier na Amerika toe nie. Dis darem net heeltemal te
> toevallig dat dit juis dieselfde periode was wat sy van Heathrow na De
> Gaul moes vlieg. Ek dink dis alweer een van jou en Andries se secret
> missions, en Lorinda is 'n anderkawwer agent !!! Nè?
>
> ;-))))


Dit gaan nogal perfek saam met die feit
dat die Suid Afrikaanse lugdiens besluit
het on miè die sekuriteit op te skerp nie
:-)))
> en Lorinda is 'n anderkawwer agent !!! Nè?
Sy is ook veronderstel om by Atlanta te draai
en jòu te werf:-)
Re: Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3518 is 'n antwoord op boodskap #3507] Vr, 02 Januarie 2004 23:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Jan 2004 15:37:44 -0500, Katryn wrote:
> Maar Bush sê vanoggend op TV vir ons daar is niks om oor
> bekommerd te wees nie, en ons moet ons verbeel daar is niks
> om voor bang te wees nie. Hulle het alles onder beheer. Ek
> wonder wat dit beteken?

Jy wonder wat dit beteken, Danielle? Wel, ek dink ek verstaan Bush..
'n President kry in die U.S.A. slegs twee ampstermyne van 4 jaar. As
ons rekening hou met die inkubasietyd van 2 tot 18 jare vir BSE dan
het hy miskien wel redes om nie bekommerd te wees nie. Teen die tyd
dat in die U.S.A. 'n egte epidemie van BSE uitbreek sal hy miskien al
n' jaar besig wees met sy laaste ampstermyn. Bush het mos nie gesê
watter een eintlik bekommerd moet wees nie: hyself of die res van die
mense? Ondertussen kan daardie situasie vir hom slegs gevaarlik word
as daar behalwe malkoeie ook malstiere kom.

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Nuutste Willie Nelson song (Engels) [boodskap #3519 is 'n antwoord op boodskap #3518] Sa, 03 Januarie 2004 01:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
What Ever Happened To Peace On Earth


There's so many things going on in the world
Babies dying
Mothers crying
How much oil is one human life worth
And what ever happened to peace on earth

We believe everything that they tell us
They're gonna' kill us
So we gotta' kill them first
But I remember a commandment
Thou shall not kill
How much is that soldier's life worth
And whatever happened to peace on earth

(Bridge)

And the bewildered herd is still believing
Everything we've been told from our birth
Hell they won't lie to me
Not on my own damn TV
But how much is a liars word worth
And whatever happened to peace on earth

So I guess it's just
Do unto others before they do it to you
Let's just kill em' all and let God sort em' out
Is this what God wants us to do

(Repeat Bridge)

And the bewildered herd is still believing
Everything we've been told from our birth
Hell they won't lie to me
Not on my own damn TV
But how much is a liars word worth
And whatever happened to peace on earth

Now you probably won't hear this on your radio
Probably not on your local TV
But if there's a time, and if you're ever so inclined
You can always hear it from me
How much is one picker's word worth
And whatever happened to peace on earth

But don't confuse caring for weakness
You can't put that label on me
The truth is my weapon of mass protection
And I believe truth sets you free

(Bridge)

And the bewildered herd is still believing
Everything we've been told from our birth
Hell they won't lie to me
Not on my own damn TV
But how much is a liars word worth
And whatever happened to peace on earth
Re: Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3520 is 'n antwoord op boodskap #3507] Sa, 03 Januarie 2004 04:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sir Pluis  is tans af-lyn  Sir Pluis
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Katryn wrote:

> Marten wrote:

>> Ik ben in 2000 in Canada aangekomen met wijlen mijn Canadese vrouw. (Zij
>> is in maart afgelopen jaar overleden). Ik heb ook nog steeds de
>> Nederlandse nationaliteit.
>
>
> Ai, ek is geweldig jammer om dit te hoor, Marten. Dit moes vreeslik
> moeilik vir jou wees om in 'n vreemde land 'n geliefde te verloor.
> Maar hoe geniet jy dit daar in Edmonton? Vind jy die kultuur en
> omgewing gemaklik en vriendelik?

Wat mij als Nederlander zo aanspreekt in Edmonton is de manier waarop
zoveel verschillende culturen met elkaar samenleven en -werken.
Multicultureel is tegenwoordig een beladen woord in Nederland, maar hier
is het overgrote deel van de bevolking er juist erg tevreden over.
Het is maar net hoe je je er voor open stelt.
Dit jaar ga ik voor het eerst weer een paar weken naar Nederland. Ik ben
benieuwd of ik me er nog prettig zal voelen ;-)

Marten
Re: Somtyds is ons voor:-) [boodskap #3523 is 'n antwoord op boodskap #3520] Sa, 03 Januarie 2004 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sir Pluis wrote:

> Wat mij als Nederlander zo aanspreekt in Edmonton is de manier waarop
> zoveel verschillende culturen met elkaar samenleven en -werken.
> Multicultureel is tegenwoordig een beladen woord in Nederland, maar hier
> is het overgrote deel van de bevolking er juist erg tevreden over.
> Het is maar net hoe je je er voor open stelt.
> Dit jaar ga ik voor het eerst weer een paar weken naar Nederland. Ik ben
> benieuwd of ik me er nog prettig zal voelen ;-)

Dit is BAIE interessant wat jy hier sê , Marten. Dit was dieselfde in
Washington State. En dit is wel een van die redes waarom ek Seattle
en omgewing so geweldig baie mis. Dit was ook baie multikultureel en
die gevoel van blatante rassisme was nie daar nie. Almal het
wonderlik oor die weg gekom. Hier in die Suide van Amerika is dit
gladnie so nie. Die mense hier is oor die algemeen maar nog baie
"agterlik" en het 'n baie nou en eng mindset oor dinge. Hulle sal
darem nooit openlik rassistiese opmerkings maak nie, want dit is
onwettig, maar dit bestaan en almal is terdeë bewus daarvan.
Ons woon gelukkig in 'n Universiteitsdorpie so uur buite Atlanta, en
dinge is redelik anders hier. Seker ook weens die feit dat die dorp
meestal uit studente bestaan wat van oral uit die wereld kom, en dan
is dit ook nog 'n ou klein dorpie - bietjie groter as Stellenbosch.

Dit sal baie interessant wees om te hoor wat jou gevoel is oor
Nederland nadat jy daar was. Ek hoop jy sal van ons onthou en kom
vertel. ;-)
Nederland-Canada [boodskap #3529 is 'n antwoord op boodskap #3520] So, 04 Januarie 2004 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sir Pluis" skryf in boodskap news:vvcfj7tbspkb9@corp.supernews.com...
>
> Wat mij als Nederlander zo aanspreekt in Edmonton is de manier waarop
> zoveel verschillende culturen met elkaar samenleven en -werken.
> Multicultureel is tegenwoordig een beladen woord in Nederland, maar hier
> is het overgrote deel van de bevolking er juist erg tevreden over.
> Het is maar net hoe je je er voor open stelt.

Welke culturen en welke verschillende nationaliteiten vind je zoal in
Canada?
Het "probleem" hier in Nederland, vooral in de grote steden , is dat er
grote groepen Turken, Marokkanen en Antillianen wonen die op geen enkele
manier trots zijn op Nederland. Nederland wordt beschouwd als een melkkoe,
Nederland moet voor ze zorgen zonder dat ze er iets voor terug hoeven te
doen. Ze willen alle rechten, maar laten de plichten aan anderen over.
De problemen blijven in stand, omdat de moslims hun bruiden halen uit het
thuisland, ongeschoolde meisjes die gehoorzamen aan hun man, nooit buiten de
deur komen en hun kinderen niet in de nederlands cultuur kunnen opvoeden,
zodat die kinderen heen en weer geslingerd worden tussen de vrije
Nederlandse en de strenge moslimcultuur. In de NRC (een krant) stond laatst
een artikel over de allochtone jeugd. Wat me bij is gebleven is o.a. dit:
een kind vroeg aan zijn moeder een fiets. Ga maar naar je vader, zei de
moeder. Ga er maar een stelen, zei de vader. Dit levert mijns inziens geen
bijdrage aan Nederland.
Nederland was de afgelopen tientallen jaren een zeer sociaal land, met een
hoogstaand verzorgingssysteem. Het is mij met de paplepel ingegoten dat ik
belasting en sociale premies moest afdragen om de minderbedeelden en zieken
een (financieel) draaglijk leven te bieden, en daarnaast uit vrije wil moest
doneren. Dit systeem wordt onder onze handen afgebroken, de belastingen
worden verlaagd (ja, juist voor de veelverdiener, wij hebben er wel baat
bij....), en op de sociale uitkeringen wordt beknibbeld, en dit alles
gebeurt omdat er een verharding heeft plaatsgevonden. En waarom vindt er een
verharding plaats? Omdat er teveel profiteurs zijn, er teveel gefraudeerd
wordt door mensen die niet vanaf hun vroege jeugd hebben geleerd voor
anderen te zorgen.
Het is jammer dat een klein deel van de "buitenlandse" Nederlanders (ook wel
medelanders geheten) het voor het andere deel verpest, maar er is maar een
heel klein groepje dat werkelijk integreert. Die groep zou veel groter
moeten zijn. Maar ze willen niet. Welke Nederlander die emigreert naar een
buitenland blijft halsstarrig zijn eigen taal spreken? Of teert op de zak
van zijn nieuwe land?
Het klinkt allemaal erg rechts wat ik hier beweer, hoewel ik mijn hele leven
nog nooit op een rechtse partij heb gestemd, maar ik erger mij aan mensen
die zich niet willen inzetten voor het land waar ze leven. En land kan maar
een keer uitgezogen worden, dan is de koek op. Parasitair gedrag vind ik
onaanvaardbaar.


> Dit jaar ga ik voor het eerst weer een paar weken naar Nederland. Ik ben
> benieuwd of ik me er nog prettig zal voelen ;-)

VAst wel! Zoveel is er de afgelopen drie jaar niet veranderd. De strijd om
de hoofddoekjes is wat aangewakkerd, Balkenende maakt nog steeds fouten en
in het koningshuis is de rust een beetje weergekeerd. Het enige waar je
flink aan moet wennen is de euro, en aan de hogere prijzen waar de invoering
van de euro toe geleid heeft, vooral in de horeca. Een kopje koffie kost nu
2 euro!
Ga niet met de auto, want na Canada gaat dat hier erg tegenvallen, de files
rukken op naar het oosten van het land. De treinen rijden beter op tijd, en
je krijgt (een deel van) je geld terug als je meer dan een half uur
vertraging hebt.
En je familie en vrienden zijn ook vast niet veranderd!

Roely (die in het centrum van Amsterdam woont)
Die regse Roely ;-)) [boodskap #3532 is 'n antwoord op boodskap #3529] So, 04 Januarie 2004 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Het klinkt allemaal erg rechts wat ik hier beweer, hoewel ik mijn hele leven
> nog nooit op een rechtse partij heb gestemd, maar ik erger mij aan mensen
> die zich niet willen inzetten voor het land waar ze leven. En land kan maar
> een keer uitgezogen worden, dan is de koek op. Parasitair gedrag vind ik
> onaanvaardbaar.

Aah, 'n closet skinhead? ;-)))))))))))))

Roely, jy mag maar "regs" klink of wees, hoor. Dis darem nie 'n sonde
nie. (Ek kan dit gougou sê terwyl Lorinda nie hier is nie) ;-)))
Ten minste klink jy darem nie soos die dom agterlike en oningeligte
fascisitiese regses nie. Buitendien dink ek dat enige "ekstreem" is
sleg - hetsy links of regs. Ek neig soms heeltemal te gemaklik na die
ekstreme linkerkant en dan ruk iemand my gewoonlik gelukkig weer
terug, en so kan mens darem probeer om 'n balans te hou. Nie altyd
maklik nie, maar daardie "stress" tussen uiteenlopende politiese
sieninge is altyd gesond vir enige samelewing imho enniewy. ;-)

Ek verstaan wat jy sê en ook jou woede en vrese, maar aan die ander
kant dink ek weer dat die armes en armes van gees (weak will) sal
altyd met ons wees, en in enige land sal jy hulle aantref.
Sulke mense het 'n gemaklike (easy life) nodig met 'n baie sterk
ondersteuning sisteem soos wat julle Sosialistiese stelsel wel bied,
en waar ons meer Kapitalistiese stelsel in baie opsigte weer tekort
skiet. Daarmee saam het hulle baie reëls en regulasies nodig om hulle
te kan help om te oorleef. Hierdie mense sal nie kan funksioneer
daarsonder nie. Sal altyd aktief SOEK vir reëls en regulasies, want
dit laat hulle "veilig" en beskermd voel. En dit is juis hier waar
die meer "regse" en konserwatiewes van 'n samelweing kan help. Meer
polisie, strenger toepassing van reëls en regulasies, voorkoming van
misbruik van die sosiale dienste, ens.
Daarteen staan die ander mense van enige samelewing en dit is op ons
skouers wat die verantwoordelikheid rus om die wa deur die drif te
trek. Dit is juis die hardwerkende en opgeleide (akademies en
andersins) mense van die samelewing wat eenvoudig moet insien dat saam
met ons rykdom en gemaklike leefwyse in warm huise met oormaat kos en
klere en so aan, het ons 'n ernstige verantwoordelikheid aan ons
medemens. Dat ons soms mismoedig en gefrustreerd en kwaad raak, is
net menslik. Maar dis alles deel van die bittersoet van die ou lewe.
Aan die einde van die dag het ons almal mekaar nodig. Arm en ryk, lui
en fluks, en so aan. ;-)

Hey, dalk moet julle weer aan 'n weermag begin bou? Dit sal mos help
om van al daardie werkloses en uitsuigers wat niks doen nie, iets te
gee wat hulle besig sal hou. Dink net, mens kan 'n wetgewing maak wat
sê dat as iemand nie werk nie, en leeglê vir sê meer as 6 maande, dan
moet hy of sy weermag toe gaan. Dan raak julle weer 'n mag om mee
rekening te hou, en raak sommer ontslae van al die suigers ook. Heil
Hitler. As ek so begin redeneer dan het julle een van die dae 'n
skinhead op dié groep?
;-)))

Sjoe, ek wou net een sinnetjie skryf en toe raak dit 'n opstel.
Jammer! ;-))
Re: Die regse Roely ;-)) [boodskap #3538 is 'n antwoord op boodskap #3532] So, 04 Januarie 2004 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:eckgvv4v88310g1tjjh7av9p7f437h692s@4ax.com...
>
> Aah, 'n closet skinhead? ;-)))))))))))))

Al mijn haar zit nog op mijn hoofd, en zoals je misschien nog wel weet was
het vroeger tamelijk vurig gekleurd :-))))))

>
> Roely, jy mag maar "regs" klink of wees, hoor. Dis darem nie 'n sonde
> nie. (Ek kan dit gougou sê terwyl Lorinda nie hier is nie) ;-)))

LOL!

> Ten minste klink jy darem nie soos die dom agterlike en oningeligte
> fascisitiese regses nie. Buitendien dink ek dat enige "ekstreem" is
> sleg - hetsy links of regs. Ek neig soms heeltemal te gemaklik na die
> ekstreme linkerkant en dan ruk iemand my gewoonlik gelukkig weer
> terug, en so kan mens darem probeer om 'n balans te hou.

In een land dat zolang door links is bestuurd, neig je misschien eerder naar
rechts dan in een land dat voornamelijk door de rechterflank wordt bestuurd.
Dus ik begrijp jouw ruk naar links heel goed :-). Ik heb zelf altijd links
van het midden gestaan, maar als je ziet dat links met pappen en nathouden
te weinig grenzen heeft gesteld, waardoor de leefbaarheid in het geding is
gekomen, dan zoek je vanzelf wat anders. Dat is die balans van jou :-))

> Maar dis alles deel van die bittersoet van die ou lewe.

Dat zeg je mooi!
>
> Hey, dalk moet julle weer aan 'n weermag begin bou?

Een aantal jaren geleden is de dienstplicht in Nederland afgeschaft. Alleen
vrijwilligers zitten nu nog in het leger. Wij hebben nooit een leger van
betekenis gehad en dat is maar goed ook De generaals zullen hier nooit de
macht kunnen overnemen.

Dit sal mos help
> om van al daardie werkloses en uitsuigers wat niks doen nie, iets te
> gee wat hulle besig sal hou.

Sommige rechtsen in dit land hebben het wel over werkkampen gehad :-)

Dink net, mens kan 'n wetgewing maak wat
> sê dat as iemand nie werk nie, en leeglê vir sê meer as 6 maande, dan
> moet hy of sy weermag toe gaan. Dan raak julle weer 'n mag om mee
> rekening te hou,

Héhé Katryn, wij zijn al een macht om rekening mee te houden!! ;-) Wij
hebben indertijd Amerika gesticht (maar toen geruild tegen Suriname, haha).

en raak sommer ontslae van al die suigers ook. Heil
> Hitler. As ek so begin redeneer dan het julle een van die dae 'n
> skinhead op dié groep?
> ;-)))

Wanneer laat jij je echte gezicht zien ;-))

>
> Sjoe, ek wou net een sinnetjie skryf en toe raak dit 'n opstel.
> Jammer! ;-))

Dat komt van teveel vrije tijd! Jij moet snel weer naar de universiteit!

Roely
Nederland se weermag ;-) [boodskap #3539 is 'n antwoord op boodskap #3538] So, 04 Januarie 2004 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn:
Dan raak julle **weer** 'n mag om mee rekening te hou,

Roely:
Héhé Katryn, wij zijn al een macht om rekening mee te houden!! ;-) Wij
hebben indertijd Amerika gesticht (maar toen geruild tegen Suriname,
haha).

Katryn: Ek weet, ek weet!! Daarom het ek "weer" gesê. ;-)))
Ons het nog baie Nederlandse woorde hier in ons woordeskat, hoor.
Lorinda en ek het so ruk terug juis oor "beskuit"en koekies en so
klomp ander woorde ook gesels.
Maar herinner my net gou weer, dit was mos New York wat julle geruil
het vir Suriname van die Britte? Hehehehe...slim...baie slim. ;-))
Re: Die regse Roely ;-)) [boodskap #3542 is 'n antwoord op boodskap #3538] So, 04 Januarie 2004 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Al mijn haar zit nog op mijn hoofd, en zoals je misschien nog wel weet was
> het vroeger tamelijk vurig gekleurd :-))))))

LOL!! Ja, maar mens weet nooit. Dalk is daar 'n nuwe groep
underkawwer 'skinheads' wat juis die teenoorgestelde doen - rooi hare
is dalk die nuwe in ding. Ek sal ook nog kan kwalifiseer, want my
natuurlike haarkleur was ook altyd auburn. Deesdae help die
haarkappers maar so bietjie (okay BAIE - sheesh) om daardie kleur te
behou. ;-))

> In een land dat zolang door links is bestuurd, neig je misschien eerder naar
> rechts dan in een land dat voornamelijk door de rechterflank wordt bestuurd.

Ek glo jy is heeltemal reg, hier. Al veralgemeen ons nou, dink ek
tog jy het 'n punt hier beet.

> Een aantal jaren geleden is de dienstplicht in Nederland afgeschaft. Alleen
> vrijwilligers zitten nu nog in het leger.

Hier by ons is dit mos ook vrywilliglik op die oomblik. Maar ons
seuns moet registreer by die "Selective Service System" en 'n spesiale
nommer kry voor hulle 18 word. Op die trant wat die huidige regering
aangaan., sal dit my nie verbaas as hulle dalk eersdaags weer die
'draft' sisteem inbring nie. Hulle sal dan maklik van hierdie nommers
gebruik kan maak. Dit is onwettig om nie te registreer nie sovêr ek
weet.

> Wanneer laat jij je echte gezicht zien ;-))

Ha!!!
;-)))


>> Sjoe, ek wou net een sinnetjie skryf en toe raak dit 'n opstel.
>> Jammer! ;-))
>
> Dat komt van teveel vrije tijd! Jij moet snel weer naar de universiteit!

Dit is so. ;-))
Hulle sê mos juis in Afrikaans "ledigheid is die duiwel se oorkussing"
of so iets...;-))
Re: Nederland se weermag ;-) [boodskap #3545 is 'n antwoord op boodskap #3539] So, 04 Januarie 2004 22:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:n7tgvvcalfqt8huect0f0adeni02h9180v@4ax.com...
>
> Maar herinner my net gou weer, dit was mos New York wat julle geruil
> het vir Suriname van die Britte? Hehehehe...slim...baie slim. ;-))
>
>
Anders had je nu in Athens gewoon Nederlands/Afrikaans kunnen praten
;-)))))))

Roely
Re: Die regse Roely ;-)) [boodskap #3546 is 'n antwoord op boodskap #3542] So, 04 Januarie 2004 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:7kugvvolhn583gh0bm1db9e3oglpnjmesm@4ax.com...
> Deesdae help die
> haarkappers maar so bietjie (okay BAIE - sheesh) om daardie kleur te
> behou. ;-))

Soms doe ik het zelf een beetje, maar ik heb zo weinig geduld ervoor. Ikword
dus langzamerhand een beetje "blonder" haha.

>
> Hier by ons is dit mos ook vrywilliglik op die oomblik. Maar ons
> seuns moet registreer by die "Selective Service System" en 'n spesiale
> nommer kry voor hulle 18 word.

Ik geloof dat mijn oudste ook alleen maar voorlopig is vrijgesteld. Volgens
mij heeft hij ook een oproep gekregen, en kan hij tot zijn veertigste of zo
worden gevraagd zich te melden. 't Is hopelijk niet nodig!

>>
>> Dat komt van teveel vrije tijd! Jij moet snel weer naar de universiteit!
>
> Dit is so. ;-))
> Hulle sê mos juis in Afrikaans "ledigheid is die duiwel se oorkussing"
> of so iets...;-))

Maar ik lees je graag! Dus het was voor mij geen "ledigheid is des duivels
oorkussen"!

Roely
Re: Nederland-Canada [boodskap #3549 is 'n antwoord op boodskap #3529] Ma, 05 Januarie 2004 02:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marten  is tans af-lyn  Marten
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Roely wrote:

> "Sir Pluis" wrote in message
> news:vvcfj7tbspkb9@corp.supernews.com...
>
>> Wat mij als Nederlander zo aanspreekt in Edmonton is de manier waarop
>> zoveel verschillende culturen met elkaar samenleven en -werken.
>> Multicultureel is tegenwoordig een beladen woord in Nederland, maar hier
>> is het overgrote deel van de bevolking er juist erg tevreden over.
>> Het is maar net hoe je je er voor open stelt.
>
>
> Welke culturen en welke verschillende nationaliteiten vind je zoal in
> Canada?

Ik kan eigenlijk alleen voor Edmonton en direkte omgeving spreken. Lijstje:
First Nations (is politiek correcter dan Indianen)
Engelstalige Canadezen
Franstalige Canadezen
Hindustanen
Indiërs
Italianen
Duitsers
Afghanen
Ethiopiërs
Schotten
Ieren
Ukraïners
Iraniërs
Chinezen
Irakezen
Zuid-Amerikanen
Marrokanen
Polen
Hongaren
Roemenen
Serviërs
Nigerianen
Indonesiërs

Ik denk dat ik de belangrijkste nu wel genoemd heb :-)

Met Kerstmis hebben de moslims hier een zeer succesvolle maaltijd
georganiseerd voor de minder bedeelden. En het maakte niet uit wie je
was, iedereen was welkom.
Er zijn een aantal Hindustaanse politieagenten: wel mooi met zo'n soort
tulband in plaats van een pet.
Er zijn ook wel Canadezen die zeggen dat er nu teveel buitenlanders
zijn, maar dat is maar een kleine minderheid. Eén van de dingen die je
moet beloven als je als immigrant wordt toegelaten is dat je geen recht
zult doen gelden op sociale voorzieningen. Daar kun je alleen op
terugvallen als je genaturaliseerd bent. Misschien zou dat een idee voor
Nederland zijn? Als je echt in de problemen zou komen zijn er altijd nog
een groot aantal door giften gesteunde organisaties dei je kunnen helpen.

Het was hier vandaag schitterend weer: volop zon met een lekker laagje
sneeuw (zo'n 7 cm) bij -26 C, maar met een gevoelstemperatuur
(windchill) van -38 C

Marten

>
>> Dit jaar ga ik voor het eerst weer een paar weken naar Nederland. Ik ben
>> benieuwd of ik me er nog prettig zal voelen ;-)
>
>
> VAst wel! Zoveel is er de afgelopen drie jaar niet veranderd. De strijd om
> de hoofddoekjes is wat aangewakkerd, Balkenende maakt nog steeds fouten en
> in het koningshuis is de rust een beetje weergekeerd. Het enige waar je
> flink aan moet wennen is de euro, en aan de hogere prijzen waar de invoering
> van de euro toe geleid heeft, vooral in de horeca. Een kopje koffie kost nu
> 2 euro!

Ik reken tegenwoordig alles altijd al om in Euro's. Voor
Noord-Amerikanen die Nederland bezoeken wordt dat wel wat duurder, maar
andersom juist goedkoper!

> Ga niet met de auto, want na Canada gaat dat hier erg tegenvallen, de files
> rukken op naar het oosten van het land. De treinen rijden beter op tijd, en
> je krijgt (een deel van) je geld terug als je meer dan een half uur
> vertraging hebt.

Ja, ik was al van plan om een maandkaart voor de trein te pakken. Ik
vond het verkeer al griezelig toen ik 2000 emigreerde. Als ik hier op de
snelweg rij en ik kan 3 auto's op hetzelfde stuk weg zien, vind ik het
al druk :-)

> En je familie en vrienden zijn ook vast niet veranderd!

Nee, dat verwacht ik ook niet ;-)

> Roely (die in het centrum van Amsterdam woont)

Ik woonde indertijd in Breukelen, dus mijn vrouw en ik kwamen nog wel
eens in Amsterdam.

Marten
Re: Nederland-Canada [boodskap #3552 is 'n antwoord op boodskap #3549] Ma, 05 Januarie 2004 12:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marten" skryf in boodskap news:ACDN17873B6F5D@acadiane.org...

Je noemt al een mooi lijstje "buitenlanders"!
Er zijn scholen in Amsterdam waar ze meer dan vijftig nationaliteiten
huisvesten! Ik vind dat dat goed gaat, behoudens de moeilijkheden die een
groep jongeren van de eerder door mij genoemde nationaliteiten maakt.
Jammergenoeg komt juist die groep in het nieuws.

Het lijkt me inderdaad een goed idee dat mensen die uit vrije wil naar
Nederland komen geen beroep kunnen doen op sociale voorzieningen, tot het
moment dat ze genaturaliseerd zijn. Maar de scheidslijn tussen die mensen en
vluchtelingen, die m.i. wél een beroep moeten kunnen doen op die
voorzieningen, is moeilijk te trekken. En ze hebben hier al zo'n moeite om
alle immigranten te onderzoeken, soms is er na jaren nog geen uitspraak,
zoals je vast wel weet.

Gevoelstemperatuur van -38 C!! BAie koud!! Ik moet er niet aan denken! Wat
heb je dan allemaal voor kleren aan?

Roely
Re: Die regse Roely ;-)) [boodskap #3558 is 'n antwoord op boodskap #3532] Ma, 05 Januarie 2004 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...

Buitendien dink ek dat enige "ekstreem"
is
> sleg - hetsy links of regs.

Sien, daar gaan jy alweer. Ek maak EEN fout, en jy laat my dit nooit
vergeet nie:-)))

Lorinda (wat maar liewer die skoen aantrek voordat dit aan geforseer
word :-))
Re: Die regse Roely ;-)) [boodskap #3561 is 'n antwoord op boodskap #3558] Ma, 05 Januarie 2004 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Sien, daar gaan jy alweer. Ek maak EEN fout, en jy laat my dit nooit
> vergeet nie:-)))
>
> Lorinda (wat maar liewer die skoen aantrek voordat dit aan geforseer
> word :-))

LOL!! Ek is jammer. Vreeslik baie jammer!! Maar jy was nie
veronderstel om dit te lees nie!! ;-))
Gie gie...Miskien kan ons 'n klub stig waar ons almal sommer 'n ekstra
paar skoene moet saambring as een van die "reëls" om aan die klub te
behoort?
;-)))
Re: PBS [boodskap #3564 is 'n antwoord op boodskap #3510] Ma, 05 Januarie 2004 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...

> Ek het, want ek wou ook vir jou vra of jy weet of Lorinda iets te
> doene het met die vliegtuie wat nou skielik nie meer van Londen EN
> Parys mag vlieg hier na Amerika toe nie. Dis darem net heeltemal te
> toevallig dat dit juis dieselfde periode was wat sy van Heathrow na De
> Gaul moes vlieg. Ek dink dis alweer een van jou en Andries se secret
> missions, en Lorinda is 'n anderkawwer agent !!! Nè?
>
> ;-))))

LOL! Solank die vliegtuie net nog van Amerika af Londen en Parys toe
kan vlieg is alles reg, dan kan jy darem nog by ons uitkom! Daar gaan
natuurlik 'n groot versameling amerikaanse vliegtuie in Europa sit wat
nie kan teruggaan nie, maar dis nie ons worry nie :-) Maar moenie my
visa weggooi nie, ons kry dalk steeds eendag 'n kans om dit te
gebruik....

Milady
Re: Die regse Roely ;-)) [boodskap #3566 is 'n antwoord op boodskap #3561] Ma, 05 Januarie 2004 22:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>> Gie gie...Miskien kan ons 'n klub stig waar ons almal sommer 'n
ekstra
> paar skoene moet saambring as een van die "reëls" om aan die klub te
> behoort?
> ;-)))

Ek hou van die idee, dan kan ons ook sommer reels skep oor hoeveel
keer ons skoene moet ruil ens. - en so word tradisies gebore! :-) My
ekstra skoene vir die geleentheid is sulke skerp lang opkrulpunt
slippers ....


Lorinda
Re: Nederland se weermag ;-) [boodskap #3568 is 'n antwoord op boodskap #3545] Ma, 05 Januarie 2004 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

>> Maar herinner my net gou weer, dit was mos New York wat julle geruil
>> het vir Suriname van die Britte? Hehehehe...slim...baie slim. ;-))
>>
>>
> Anders had je nu in Athens gewoon Nederlands/Afrikaans kunnen praten
> ;-)))))))

Ondenkbaar Roely, ondenkbaar!
;-))))
Re: Nederland-Canada [boodskap #3570 is 'n antwoord op boodskap #3552] Di, 06 Januarie 2004 00:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marten  is tans af-lyn  Marten
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Roely wrote:
> "Marten" wrote in message
> news:ACDN17873B6F5D@acadiane.org...
>
> Gevoelstemperatuur van -38 C!! BAie koud!! Ik moet er niet aan denken! Wat
> heb je dan allemaal voor kleren aan?
>
Ik? Korte broek en t-shirt! :-)
Uiteraard voornamelijk binnenshuis, maar ook als ik de post haal of het
vuil buitenzet.
Weet je, alles went. Zelfs Canadese temperaturen! :-)

Marten
Re: Nederland se weermag ;-) [boodskap #3574 is 'n antwoord op boodskap #3568] Di, 06 Januarie 2004 01:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:c5qjvvcm3g1s86gpu41ftth8j0d54a1run@4ax.com...
> "Roely" wrote:
>
>>> Maar herinner my net gou weer, dit was mos New York wat julle geruil
>>> het vir Suriname van die Britte? Hehehehe...slim...baie slim. ;-))
>>>
>>>
>> Anders had je nu in Athens gewoon Nederlands/Afrikaans kunnen praten
>> ;-)))))))
>
> Ondenkbaar Roely, ondenkbaar!
> ;-))))
>
>
Had toch gekund!!

Roely
Re: Die regse Roely ;-)) [boodskap #3575 is 'n antwoord op boodskap #3558] Di, 06 Januarie 2004 01:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0401051026.22b7869f@posting.google.com...
>
> Lorinda (wat maar liewer die skoen aantrek voordat dit aan geforseer
> word :-))

Slim!

Roely
Re: Die regse Roely ;-)) [boodskap #3576 is 'n antwoord op boodskap #3566] Di, 06 Januarie 2004 01:05 Na vorige boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0401051439.29bf729@posting.google.com...
> Katryn wrote in message
news:...
>>> Gie gie...Miskien kan ons 'n klub stig waar ons almal sommer 'n
> ekstra
>> paar skoene moet saambring as een van die "reëls" om aan die klub te
>> behoort?
>> ;-)))
>
> Ek hou van die idee, dan kan ons ook sommer reels skep oor hoeveel
> keer ons skoene moet ruil ens. - en so word tradisies gebore! :-) My
> ekstra skoene vir die geleentheid is sulke skerp lang opkrulpunt
> slippers ....
>

> Lorinda

Ahh, die van mij zijn dan stevige bergschoenen!

Roely
Vorige onderwerp: Re: Procedimento (knip)
Volgende onderwerp: Pilchards: Vir Annette
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 01:51:53 MGT 2024