Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » hallo
hallo [boodskap #3433] |
So., 28 Desember 2003 21:09  |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Iemand het gesê ek moet 'n draai kom maak..so hallo
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Oor skinder [boodskap #3463 is 'n antwoord op boodskap #3453] |
Ma., 29 Desember 2003 18:49   |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 29 Dec 2003 12:07:16 -0500, Katryn wrote:
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> Dit was nie skinder nie Andries. Ons het eenvoudig gepraat asof jy nog
>> altyd hier is; so in die gees van die groep was jy die hele tyd hier.
>> Katryn wil maar net hê dat jy die vorige pos moet lees sodat jy kan
>> sien hoe ons jou en DD se venootskap en misterie gemis het :-))
>
> Dankie, Lorinda. Jy is natuurlik reg. ;-)
> Ernstig nou, ek besef elke keer dat wat ek met "skinder" bedoel, nie
> noodwendig dieselfde betekenis het as wat julle dalk daaraan mag heg
> nie. Ek bedoel dit meer in die sin van vriendelike en trivial chit
> chat.
> Julle skinder is vir my "blab". DIS nou skinder!! ;-)))
>
Dit laat nou die vraag, Lorinda, of dìt wat jy en ek gisteraand van
Katryn gesê het, skinder was of het ons net gechat?
Ns.
Moet liefs nie vir Katryn sê dat ek dit gevra het nie,
wat bes moontlik raak sy verward tussen die
chatting en skindery
DD
|
|
|
|
|
Re: hallo [boodskap #3469 is 'n antwoord op boodskap #3466] |
Ma., 29 Desember 2003 19:14  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:u8u0vv0fep95kv1e0n9pk47av0tpbiki2f@4ax.com...
> Maar wat doen die blêddie laaitie? Soek ander vriende!
> Heel waarskynlik het sy ma gesê dat hy op sy vriendekring moet check,
> maar ons is mos afterall nie so bad nie?
>
>
> Speedy
>
Daai insident met die kar radios in sy pa se mielie lande het dalk iets
daarmee te doen gehad....:-)
Moenie so hard op hom wees nie DD, hy het maar net uigegaan in die wereld om
ondervinding op te doen. Dit sal die besigheid dalk goed te staan kom...
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 10:14:27 UTC 2025
|