| Re: NOU IS DAAR *KAK* [boodskap #33557] |
So., 20 Augustus 2000 00:00  |
Amanda Marais
Boodskappe: 25 Geregistreer: Julie 2000
|
Junior Lid |
|
|
Sê hulle nig Hessie! :-)
Ek dink dis alles net n truuk om publisiteit vir die feeble "eek" te kry.
Hoe kan hy haar man wees,
sy is dan net 17? En hulle kan mos net n filter gebruik om die ander ou se
boodskappe
te keer. Nee jong hulle is almal kop in een mus, en dit sou snaaks gewees
het as hulle
nie sulke vieslike taal gebesig het nie.
Pat
skryf in boodskap news:399FD859.58650D50@home.com...
> Nic MacLennan wrote:
>
>> We have a computer network at home.
>> To recap, we
>> have eight domains on one server alone,
>>
>> My private cell number is +27-(0)83-222-6546 if you wish to speak to me in
>> person, but I refuse to tolerate this fucker mentally abusing my wife any
>> further.
>>
>
> Well, Nic MacLennan, I have no desire to phone you
> from Canada. But I resent the presence of your "network"
> on the Afrikaans newsgroup. Especially when you do not
> even write your answers in Afrikaans. I suggest you take
> your "network" somewhere else. I also resent the bad
> language you use on this newsgroup. So, please skedaddle
> from the Afrikaans newsgroup. Skoert. Ons wil julle nie
> weer sien nie. Julle probeer net aandag trek. En julle is nie
> tegnies eers vreeslik vaardig nie. Gaan oefen erens anders.
>
> Tant Hessie teen al die bobbejane
>
|
|
|
|
| Re: NOU IS DAAR *KAK* [boodskap #33558 is 'n antwoord op boodskap #33557] |
So., 20 Augustus 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Nic MacLennan wrote:
> I am going to rip your fucking balls off, kiddo.
>
> Nic MacLennan
> CEO Hunter-Gatherer
> www.eep.co.za
>> Teresa
>> Working student
>> www.eep.co.za
Eers het ons poste van Teresa Gilliam op hierdie nuusgroepgekry. As ek goed
onthou, was hulle maar altyd 'n bietjie
onsmaaklik. Toe begin www.eep.co.za ons peper met
onsmaaklikhede. Ek vra weer: wie is hierdie supermonkeys
en wat is hulle agenda. Wie finanseer hulle en wat wil hulle
met al die aandag maak wat hulle probeer trek.
Nic MacLennan, antwoord asseblief.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: NOU IS DAAR *KAK* [boodskap #33562 is 'n antwoord op boodskap #33557] |
So., 20 Augustus 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Nic MacLennan wrote:
> We have a computer network at home.
> To recap, we
> have eight domains on one server alone,
>
> My private cell number is +27-(0)83-222-6546 if you wish to speak to me in
> person, but I refuse to tolerate this fucker mentally abusing my wife any
> further.
>
Well, Nic MacLennan, I have no desire to phone you
from Canada. But I resent the presence of your "network"
on the Afrikaans newsgroup. Especially when you do not
even write your answers in Afrikaans. I suggest you take
your "network" somewhere else. I also resent the bad
language you use on this newsgroup. So, please skedaddle
from the Afrikaans newsgroup. Skoert. Ons wil julle nie
weer sien nie. Julle probeer net aandag trek. En julle is nie
tegnies eers vreeslik vaardig nie. Gaan oefen erens anders.
Tant Hessie teen al die bobbejane
|
|
|
|
| Re: NOU IS DAAR *KAK* [boodskap #33563 is 'n antwoord op boodskap #33557] |
So., 20 Augustus 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Nic MacLennan wrote:
> Hei aapstert,
>
> Wat jy "resent" gee ek nie 'n koue klierklem voor om nie.
>
> www.eep.co.za en www.supermonkeys.com is Afrikaanse projekte bestuur deur
> Afrikaanssprekendes.
>
> Smoor jou smoel en leer wat mens met Afrikaans, die modernste lewende taal
> op die planeet, kan doen.
>
> Moenie my tyd mors met jou verwyderde Kanadese insigte in my moedertaal nie,
> poepôl.
>
> Jy *is* die bobbejaan agter die berg.
>
> Nic
>
Wel, Nic MacLennan, ek vra jou weer om jou
gebrou van hierdie nuusgroep te verwyder. Ek
vra jou weer om op te hou op mense vloek.
Die Ruiter in die Dag
|
|
|
|
|
|
| Re: NOU IS DAAR *KAK* [boodskap #33582 is 'n antwoord op boodskap #33557] |
Ma., 21 Augustus 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Teresa wrote:
> Jy het net twee dinge gevra. Wat is jou derde wens?
>
>
Dat Nic MacLennan moet besef dat syamateuragtige planne om geld te maak
op die Net sal faal omdat hy tegnies
naief is.
Mrs. Gates
|
|
|
|
| Re: NOU IS DAAR *KAK* [boodskap #33583 is 'n antwoord op boodskap #33557] |
Ma., 21 Augustus 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Ek het daarvan gehou toe jy Sas kompleet geignoreer het
> Gloudina. Waarom hou jy jou op met die 'scrap'? Speel
> hulle 'n Sas!
>
> DD
>
Davie, ek neem nou nie bevele daar uit Minnesota uit
nie.
Wie dink jy gaan in November wen as president -
die shrub met die smirk of 'n regtige leier? As die
smirk wen, gaan ek vir vier jaar permanent naar op
die maag wees.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: NOU IS DAAR *KAK* [boodskap #33605 is 'n antwoord op boodskap #33557] |
Di., 22 Augustus 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Gloudina, jy's skerp! Het iemand jou al die eer gegee
> darvoor?
> Ek glo nie die smirk het werklik 'n realistiese kans nie.
>
Wel ek hoop jy is reg. (En nou weet ek finaal dat
Davie Davis in Noord-Amerika bly. Ek dink nie
mense buite die Noord-Amerikaanse vasteland
sal so geredelik weet dat ons met "die smirk"
bedoel George Bush nie (otherwise known as
"shrub.") Nou dis vir my snaaks dat jy nie dink
dat Bush 'n realistiese kans het nie. Ek het gedink
jy neig republikeins.
En hou op om vir my op te botter.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: NOU IS DAAR *KAK* [boodskap #33661 is 'n antwoord op boodskap #33557] |
Vr., 25 Augustus 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Nic MacLennan wrote:
> We have a computer network at home. Over weekends many people are connected
> through the same account.
> Although teresa...@bigfoot.com is her private email address, the mail
> echoes back to our home network.
>
> There's no mystery about that, because our home network connects up to the
> same ISP and outgoing mail is routed through the same account. To recap, we
> have eight domains on one server alone, literally thousands of mailboxes,
> and many people working simultaneously.
>
> The bottom line is, what Richard did not realise is that his sick
> suggestions addressed to my wife routes to our home mailbox.
>
>
> but I refuse to tolerate this fucker mentally abusing my wife any
> further.
So wat het toe geword van Nic en "Teresa Gilliam"ensovoorts, ensovoorts. Lyk my
ons het hierdie
skermutseling gewen.
Die Tannie van die Skietkommando van die
Derde Vryheidsoorlog.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: NOU IS DAAR *KAK* [boodskap #33684 is 'n antwoord op boodskap #33557] |
Sa., 26 Augustus 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
@home.com wrote:
> Nouja, ek dink die naam het tog ook iets met die
> naam "Protea" te doen, want ek dink daardie naam
> is gegee aan 'n spesies wat so baie verskillende
> vorms aanneem. (Ek is nie seker van laasgenoemde
> nie, sal die woord later naslaan.)
>
Die volgende kom uit die Dictionary ofSouth African English:
"The name protea was first given by Linnaeus
in honour of the Greek god Proteus... The Protea
family is of special interest to botanists, some of
whom see in it possible proof of a former close
connection between South Africa and Australia,
for this large family is abundantly represented in
these two countries.. It does not occur at all in
Europe.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: NOU IS DAAR *KAK* [boodskap #33686 is 'n antwoord op boodskap #33557] |
Sa., 26 Augustus 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Protus wrote:
> Ek was lus vir iets SuidAfrikaans maar nie iets so holruggery soos 'n
> protea nie. Toe kies ek maar so deur die vaak die naam en dit het bly
> vassteek. En nou gee jy my 'n idee - ek kan dalk hier bietjie van
> "vorm" (idee / siening / standpunt) verander net om die gesprek lewend
> te hou - devil's advocate speel. En niemand sal weet wanneer ek dit
> doen en wanneer ek Proteuseur na 'n ander standpunt nie.
> P.
>
Nouja, ek dink die naam het tog ook iets met die
naam "Protea" te doen, want ek dink daardie naam
is gegee aan 'n spesies wat so baie verskillende
vorms aanneem. (Ek is nie seker van laasgenoemde
nie, sal die woord later naslaan.)
Gloudina (een van die vorms wat tannie aanneem.)
|
|
|
|
| Re: NOU IS DAAR *KAK* [boodskap #33698 is 'n antwoord op boodskap #33557] |
Sa., 26 Augustus 2000 00:33   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Protus wrote:
> Ek sê jou mos hulle is almal een en dieselfde - so in jou kraal....
>
Ja, lyk my ook so. Nouja, good riddance.
Hoekom het jy jou naam "Protus" gemaak?
Dit laat my dink aan die Griekse god Proteus
wat sy vorm na willekeur kon verander.
Die @home Tannie wat haar
vorm na willekeur kan verander.
|
|
|
|
| Re: NOU IS DAAR *KAK* [boodskap #33701 is 'n antwoord op boodskap #33557] |
Sa., 26 Augustus 2000 04:35  |
Protus
Boodskappe: 26 Geregistreer: Augustus 2000
|
Junior Lid |
|
|
Ek was lus vir iets SuidAfrikaans maar nie iets so holruggery soos 'n
protea nie. Toe kies ek maar so deur die vaak die naam en dit het bly
vassteek. En nou gee jy my 'n idee - ek kan dalk hier bietjie van
"vorm" (idee / siening / standpunt) verander net om die gesprek lewend
te hou - devil's advocate speel. En niemand sal weet wanneer ek dit
doen en wanneer ek Proteuseur na 'n ander standpunt nie.
P.
Sat, 26 Aug 2000 00:33:04 GMT:: @home.com skrywe:
> Ja, lyk my ook so. Nouja, good riddance.
>
> Hoekom het jy jou naam "Protus" gemaak?
> Dit laat my dink aan die Griekse god Proteus
> wat sy vorm na willekeur kon verander.
>
> Die @home Tannie wat haar
> vorm na willekeur kan verander.
>
|
|
|
|