Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: NGO Registrasie
Re: NGO Registrasie [boodskap #33697] Sa, 26 Augustus 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

KaapseKind wrote:

> Wonder of iemand my kan help:
> Ek is van plan om 'n nie-regeringsorganisasie te registreer.
>
> Het iemand 'n idee hoe ek te werk moet gaan??
>

Ek sou dink jy het ten minste 'n
prokureur nodig as jy dit wil
inkorporeer, en 'n nommer van
die departement van belastings
as jy belastingsvrye status wil
verkry. Dis ten minste hoe dit
hier in Kanada sal werk.

Gloudina
Vorige onderwerp: Aangaande "honour killings"
Volgende onderwerp: Re: NOU IS DAAR *KAK*
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 17:18:03 MGT 2024