Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » NGO Registrasie
NGO Registrasie [boodskap #33702] Sa, 26 Augustus 2000 06:22 na volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Wonder of iemand my kan help:
Ek is van plan om 'n nie-regeringsorganisasie te registreer.

Het iemand 'n idee hoe ek te werk moet gaan??

Baie dankie.

Met nat voete vanaf die Kaapse strand by Muizenberg...
Re: NGO Registrasie [boodskap #33723 is 'n antwoord op boodskap #33702] Sa, 26 Augustus 2000 22:58 Na vorige boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dankie Gloudina.

Ek vermoed ek moet maar by 'n prokureur gaan draai.

skryf in boodskap news:39A81928.DBA2C18@home.com...
> KaapseKind wrote:
>
>> Wonder of iemand my kan help:
>> Ek is van plan om 'n nie-regeringsorganisasie te registreer.
>>
>> Het iemand 'n idee hoe ek te werk moet gaan??
>>
>
> Ek sou dink jy het ten minste 'n
> prokureur nodig as jy dit wil
> inkorporeer, en 'n nommer van
> die departement van belastings
> as jy belastingsvrye status wil
> verkry. Dis ten minste hoe dit
> hier in Kanada sal werk.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Re: NOU IS DAAR *KAK*
Volgende onderwerp: Johan?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:29:26 MGT 2024