Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Johan?
Johan? [boodskap #33721] So, 27 Augustus 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Johan wrote:

> Julle sal nou sien hoe sy my in al die ander mense se plasings hier op
> die nuusgroep gaan soek - soos 'n omie in pak en hoed wat kommunis in
> SA agter elke bos wou uithaal in die 70's - arme ou ding.
> Ons het haar destyds selfs geleer hoe om die headings van 'n plasing
> oop te maak en te kyk of twee plasings van dieselfde mense af kom -
> seker maar al vergeet - lekkerder om in die waan te leef dat jy kan
> speurder speel en uitvind wie is wie.
> En gaan maar na Dejavu toe en kyk self wat ek alles geplaas het en hoe
> waar haar aantygings is.

Ek vind hierdie ou geskrywerytjie van jou toe vandag,toe ek na iets anders
soek. Praat van twee-gat jakkals.
As jy wonder hoekom julle daar so amper-amper uit
die grond uit gewaai word daar in die Twin Cities, dan
sal jy weet dis omdat jou sondes ten hemele roep.

Madame Poirot
Vorige onderwerp: NGO Registrasie
Volgende onderwerp: Interessant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 02:13:14 MGT 2024