Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Wat nou?
Wat nou? [boodskap #32147] Wo, 12 Julie 2000 00:00
Git  is tans af-lyn  Git
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Uit jou Bliksem, se die Man
Uit, Uit, Uit....
Alles sal reg kom skree hy,
Hy skree al weer.

Sy harde skree is ooral gehoer,
al in die Berge, en die Bosse -
Hy skree binne in die wind,
Hy skree so hard dat se poopal bars!

Die floppies wat in the Berge steel,
kom vinnig na die man se redding,
Maar, hy skree alweer - en die floppies val
een, twee, drie floppies op mekaar

Dis maar lekker om verse te skryf,
amper so lekker om n skyf te trek -
amper soos die wind in die berge,
Uit, Uit, Uit skree hy!
Vorige onderwerp: "Via Negativa" deur LOUIS ESTERHUIZEN
Volgende onderwerp: "Weeklag van die sater in die Winkelsentrum" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 00:02:43 MGT 2024