Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Sekretarisvoel" deur LOUIS LEIPOLDT
"Sekretarisvoel" deur LOUIS LEIPOLDT [boodskap #32571] Vr, 21 Julie 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

SEKRETARISVOËL
C. Louis Leipoldt

Sekretarisvoël met jou lange bene,
Met jou penne agter die ore styf,
Met jou stadige stappies, wat maak jy hier?

Sekretarisvoël met jou lange bene,
Met jou vaalgrys vere en lang, lang lyf,
Met jou groot, groot oë, wat maak jy hier?
Vorige onderwerp: "Weeklag van die sater in die Winkelsentrum" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: "Die dye trek die dye aan" deur N.P. van WYK LOUW
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 06:53:16 MGT 2024