Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van tafels wat draai
Van tafels wat draai [boodskap #3032] Sa, 29 November 2003 20:54 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:
> On 29 Nov 2003 07:58:42 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>>
>> Gmmf. Net omdat jy en Andries weer soek was....
>>
>> Lorinda
>
> Ek wonder of jy my vra waar Andries is
> om die feit dat jy miskien weet
> te verdoesel?
>
> DD
>

Moenie dink dit sal werk nie. Dis 'n welbekende feit dat julle manne
ons vrouens niks vertel nie... :-)

Lorinda
Re: Van tafels wat draai [boodskap #3033 is 'n antwoord op boodskap #3032] Sa, 29 November 2003 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Nov 2003 12:54:26 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD wrote:
>> On 29 Nov 2003 07:58:42 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
>> wrote:
>>>
>>> Gmmf. Net omdat jy en Andries weer soek was....
>>>
>>> Lorinda
>>
>> Ek wonder of jy my vra waar Andries is
>> om die feit dat jy miskien weet
>> te verdoesel?
>>
>> DD
>>
>
> Moenie dink dit sal werk nie. Dis 'n welbekende feit dat julle manne
> ons vrouens niks vertel nie... :-)
>
> Lorinda

van tafels wat draai...
So dus nou nie meer net die muntstuk wat ook 'n ànderkant het nie
Wel, hierdie tafel het 'n anderkant ook
en volgens daardie anderkant,
het Andries my ook niks vertel nie:-)

DD
Re: Van tafels wat draai [boodskap #3037 is 'n antwoord op boodskap #3033] So, 30 November 2003 10:11 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> van tafels wat draai...
> So dus nou nie meer net die muntstuk wat ook 'n ànderkant het nie
> Wel, hierdie tafel het 'n anderkant ook
> en volgens daardie anderkant,
> het Andries my ook niks vertel nie:-)
>
> DD

Oeps. Ek het vergeet dat Afrikaanse tafels nie draai nie.:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Wens ek's weer klein.
Volgende onderwerp: Stilstroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:10:41 MGT 2024