Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stilstroom
Stilstroom [boodskap #3024] Sa, 29 November 2003 08:35 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kom hier nog mense hierlangs?

'n Verbyganger in Verwondering oor die Stilte
Re: Stilstroom [boodskap #3025 is 'n antwoord op boodskap #3024] Sa, 29 November 2003 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> Kom hier nog mense hierlangs?
>
> 'n Verbyganger in Verwondering oor die Stilte

Gmmf. Net omdat jy en Andries weer soek was....

Lorinda
Re: Stilstroom [boodskap #3029 is 'n antwoord op boodskap #3024] Sa, 29 November 2003 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...

>
> 'n Verbyganger in Verwondering oor die Stilte

Dis baie digterlik. Hoeveel stilte is daar egter onder daai brug? Is
besigheid dan stil?

Lorinda
Re: Stilstroom [boodskap #3030 is 'n antwoord op boodskap #3029] Sa, 29 November 2003 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Nov 2003 08:20:11 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>
>>
>> 'n Verbyganger in Verwondering oor die Stilte
>
> Dis baie digterlik. Hoeveel stilte is daar egter onder daai brug? Is
> besigheid dan stil?
>
> Lorinda


Daar is geen stilte onder die brug
maar by hierdie nes
is dit asof alle lawaai vlug
en somtyds gee ek bes

'n Verbyganger steeds in verwondering oor die stilte
Re: Stilstroom [boodskap #3031 is 'n antwoord op boodskap #3025] Sa, 29 November 2003 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Nov 2003 07:58:42 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>> Kom hier nog mense hierlangs?
>>
>> 'n Verbyganger in Verwondering oor die Stilte
>
> Gmmf. Net omdat jy en Andries weer soek was....
>
> Lorinda

Ek wonder of jy my vra waar Andries is
om die feit dat jy miskien weet
te verdoesel?

DD
Re: Stilstroom [boodskap #3038 is 'n antwoord op boodskap #3030] So, 30 November 2003 10:15 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> Daar is geen stilte onder die brug
> maar by hierdie nes
> is dit asof alle lawaai vlug
> en somtyds gee ek bes
>
> 'n Verbyganger steeds in verwondering oor die stilte

LOL. Wel ek is baie bly dis nog lewendig onder die brug....

Lorinda
Vorige onderwerp: Van tafels wat draai
Volgende onderwerp: Re: Indian youth 'hacked to pieces' after inter-caste marriage
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 05:23:14 MGT 2024