Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » geen
Re: "Dreyersverdriet" [boodskap #298 is 'n antwoord op boodskap #296] Sa, 24 Mei 2003 16:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 24 May 2003 16:52:59 +0200, "Andries Kriel"
wrote:

>>> Nee, Jack Lyon is Afrikaans. Hy het dalk Engelse voorouers of iet gehad,
>>> weet nie. ken nie sy familie geskiedenis nie.
>
> ...of Engelse voorouers of iets gehad,...
>

> of iet wat, Dries?

> Ek vra nederig onverskooning vir die spelfout.
>
>

LOL:-))) Jou sin vir humor is onverbeterlik, Andries

Speedy
- 'n skaterlaggende een. (selfs harder as
die bulderende lorries op die brug!)
Re: "Dreyersverdriet" [boodskap #299 is 'n antwoord op boodskap #297] Sa, 24 Mei 2003 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle word nie gesien as Engelse nie. Al die Lyonse hier is Afrikaans
sprekende mense.

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305240815.3a86b14f@posting.google.com...
> "Andries Kriel" wrote in message
news:...
>>> Maar hulle verander nie die name van die plase nie? Bv Jack Lyon (ek
>>> neem aan hy is Engels?).
>>>
>> Nee, Jack Lyon is Afrikaans. Hy het dalk Engelse voorouers of iet gehad,
>> weet nie. ken nie sy familie geskiedenis nie.
>
> As "Jack Lyon" afrikaans sprekend is, en homself as afrikaans sien en
> as afrikaner aanvaar word beteken dit mos dat daar wel "oor en weer
> gekuier" was tussen die twee groepe.
>
> Lorinda
Re: geen [boodskap #300 is 'n antwoord op boodskap #294] Sa, 24 Mei 2003 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales skryf in boodskap news:...
>>
>> Waar kom jou kuiermense vandaan, en hoe behuis jy hulle onder die brug?
>>
>> Lorinda
>>
>
> Verdomp Lorinda, ek het 'n kolossale huis.
> Met 'n rivier wat deur die woonvertrek vloei!
> Dit is 'n grootpad (4 lane!) wat oor die brug
> lei, en 'n afvoerwatersloot loop onderdeur.
> Die karre gaan heel speedy daaroor, hoor!
>
> Speedy


Jy sê steeds nie waar jou kuiermense vandaan kom nie, en, in die lig
van jou beroep of hulle vrywillig daar is nie?

Lorinda
Re: geen [boodskap #302 is 'n antwoord op boodskap #300] Sa, 24 Mei 2003 18:51 Na vorige boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
>
>
> Jy sê steeds nie waar jou kuiermense vandaan kom nie, en, in die lig
> van jou beroep of hulle vrywillig daar is nie?
>
> Lorinda

Was jy nog nie in omstandighede waar jy ietwat onwillig
van 'n voertuig ontslae geraak het nie? 'n Ander kar
gekoop bv. met steeds sentimentele gehegtheid aan
die vorige? En was jy altyd vrywillig daar?

Speedy
Vorige onderwerp: Oor die verlore wit kind
Volgende onderwerp: Nuusgroep.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 01:19:24 MGT 2024