Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ierland
Ierland [boodskap #2917] |
Wo., 12 November 2003 14:52  |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ierland,
land van wind en wolken, rotsen en water, keien en veen. Opgedeeld in
stukjes land, afgebakend met muurtjes, muurtjes, muurtjes, opeengestapelde
keien van datzelfde land.
Ik was in Lippa, Spiddal, bewesten Galway. Mijn vriendin en ik hebben een
aantal tochten gemaakt, door Connemara, naar Coral Beach (Carraroe) en
Lettermore Island. Vanuit haar huis waren de heuvels van de Burren en de
ArannIslands te zien. Ik vond het land, dat kleine stukje dat ik nu gezien
heb, indrukwekkend ruig, en de kust, vol rotsen en gladgeslepen
granietkeien, van een woeste schoonheid. Ik ben alleen maar kilometers lange
zandstranden gewend. Ik had eigenlijk ogen achter en voor willen hebben.
En dan die pubs: bevolkt met authentieke oude mannen (en minder oude mannen)
met pints of Guinness voor zich. We hebben nog een leuke avond met muziek
van accordeon, violen en Ierse tapdance gehad, er was iets te vieren. En
anders begint zo'n oude man wel iets te zingen.
In welk deel van Ierland wonen jouw familieleden Lorinda? Een schoonzusje
heeft een paar jaar in Wexford gewoond, de omgeving ziet er daar heel anders
uit dan in het westen. Jij gaat vast vaak op bezoek (zei zij jaloers...).
Katryn, plan meteen een reis naar West Ierland! Je mist iets!
Roely
|
|
|
Re: Ierland [boodskap #2918 is 'n antwoord op boodskap #2917] |
Wo., 12 November 2003 22:19   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Welkom terug, Roely! En BAIE dankie vir jou vertelling van Ierland.
Ek gaan definitief daaraan dink om dalk selfs volgende jaar te gaan.
Jy het my nou erg lus gemaak.
"Roely" wrote:
> land van wind en wolken, rotsen en water, keien en veen. Opgedeeld in
> stukjes land, afgebakend met muurtjes, muurtjes, muurtjes, opeengestapelde
> keien van datzelfde land.
Wat is "keien" . Eers dog ek dis dalk koeie, maar ek weet nie hoe
mens koeie kan opstapel nie, so dit kan ook nie wees nie. :-)
> En dan die pubs: bevolkt met authentieke oude mannen (en minder oude mannen)
LOL!
> met pints of Guinness voor zich. We hebben nog een leuke avond met muziek
> van accordeon, violen en Ierse tapdance gehad, er was iets te vieren. En
> anders begint zo'n oude man wel iets te zingen.
Dit klink absoluut wonderlik. Laat my amper dink aan een aand wat ek
en 2 van my vriendinne in 'n kroeg in Vienna vasgesit het. Ek onthou
nie baie van die plek nie, maar daar is foto's wat hulle af en toe
wys (as ek afgepers moet word), van hoe ek o.a 'n standbeeld van St
Peter, wat in die plek was, omhels het.
Elkgeval - weereens welkom terug, Roely, :-)
|
|
|
Re: Ierland [boodskap #2920 is 'n antwoord op boodskap #2917] |
Wo., 12 November 2003 22:23   |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" skryf in boodskap news:bothe3$1ijqp8$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> In welk deel van Ierland wonen jouw familieleden Lorinda? Een schoonzusje
> heeft een paar jaar in Wexford gewoond, de omgeving ziet er daar heel anders
> uit dan in het westen. Jij gaat vast vaak op bezoek (zei zij jaloers...).
> Katryn, plan meteen een reis naar West Ierland! Je mist iets!
>
Ek is baie bly jy het jou vakansie in Ierland geniet. Die plek het so 'n
manier om haar naels in jou hart te slaan:-) My familie bly hoosaaklik in
Dublin, Belfast en Wexford, maar ek het 'n tante in Galway, en het oor die
jare al heelwat tyd aan die weskus deurgebring (gewoonlik op vakansie saam
met my ma, wat graag soontoe gaan). Ek gaan so twee keer per jaar Ierland
toe as ek kan - ek gaan juis oor so 10 dae vir 'n week. Ek is bly jy het 'n
kans gekry om na die musiek te luister ens, ek is altyd verbaas oor hoeveel
jong mense tradisionele musiek kan speel en sing in Dublin. Vroeg in die
aand lusiter almal na moderne musiek, en soos dit later word word dit meer
tradisioneel (natuurlik ook soos die Guinness vloei....:-) en dan is dit ook
verbasend hoe baie van hulle die tradisionele danse ken, selfs al gee hulle
voor dis nie die geval nie. Op dae soos groot voetbalwedstryde of 'n hurling
wedstryd as daar gevier word in die pubs dans hulle die ceili dat dit bars.
Snaaks genoeg op die platteland is dit meer geneig om ou mense te wees wat
tradisionele musiek speel of sing. Daar is min geluide mooier (of meer
mistroostig) as die Irish flute as die mis so dik lê oor die weskus.
Lorinda
|
|
|
Re: Ierland [boodskap #2921 is 'n antwoord op boodskap #2920] |
Wo., 12 November 2003 22:31   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" wrote:
> Ek is baie bly jy het jou vakansie in Ierland geniet. Die plek het so 'n
> manier om haar naels in jou hart te slaan:-)
O, dis vreeslik mooi gestel Lorinda!
> Daar is min geluide mooier (of meer
> mistroostig) as die Irish flute as die mis so dik lê oor die weskus.
O, ek kan net DINK. Ai, nou is ek ERG lus om dit self te kan ervaar.
Maar wie weet....my man het spottenderwys gesê dat as Bush nog 'n
termyn wen volgende jaar, weet hy nou al dat hy nie sal kan saamleef
met my nie, en daarom dink hy daaraan dat ons dalk vir 4 jaar weer in
Brussel sal gaan woon. Daarna sien ek nie uit nie, maar ten minste
kan mens dan maklik en vinnig by al die pragtige en geskiedkundige
plekke uitkom. Dit is nogal iets wat ek mis in jong lande soos
Amerika. Glo my, ek is mal oor Amerika, maar ons het nie die
tradisies en "gevoel" wat julle in Europa het nie.
O ja, het julle geweet dat hier meer Iere in Amerika is as wat daar
in Ierland is? My stupid trivia bydrae vir die dag!
;-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Country bumpkin [boodskap #2936 is 'n antwoord op boodskap #2931] |
Vr., 14 November 2003 02:44   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" wrote:
> . "Clodhopper" is 'n nuwe woord vir my, ek het
> dit nog nie vantevore gehoor nie.
Ek wonder nou self waar ek daaraan gekom het. :-)
Dit word gewoonlik gebruik vir 'n "lummel", wat so effe anders
betekenis het as "yokel". Maar ek het gou in my woordeboek gaan kyk,
en dit lyk tog asof hulle yokel en clodhopper as sinonieme beskou.
Weird...:-)
clod·hop·per (klod'hop'?r)
n.
1. A clumsy, coarse person; a bumpkin.
2. A big heavy shoe.
> Die afrikaanse woord "plaasjapie" het mos
> nie dieselfde assosiasies nie? of het dit?
Nie volgens my nie. 'Country bumpkin' miskien amper?
Kyk gou wat sê die American Heritage dictionary oor hierdie woord.
Ons het NOG 'n Nederlandse woord gevind! :-)
WORD HISTORY The term bumpkin may at one time have been directed at
an entire people rather than that segment of the population living in
a rural area. The first recorded appearance of the word in 1570 is
glossed by the Latin word Batavus, “Dutchman,” making plausible the
suggestion that bumpkin may come from either the Middle Dutch word
bommekijn, “little barrel,” or the Flemish word boomken, “shrub.” The
connection would be between a squat object and the short rotund figure
of the Dutchman in the popular imagination. Any bumpkin would surely
prefer this etymology to the suggestion that bumpkin is a derivative
of bum, “the rear end.”
LOL!! En toe gaan kyk ek gou wat dink die Amerikaanse woordeboek van
die woord "dutchman"
Hulle sê 'n Dutchman is " Something used to conceal faulty
construction"
:-)))
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gentse feesten [boodskap #2945 is 'n antwoord op boodskap #2935] |
Ma., 17 November 2003 15:55  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" skryf in boodskap news:...
> "Lorinda" wrote in message
> news:3fb403d7$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>>
>> Waneer is die fees en hoe lank hou dit aan?
>>
>
> De feesten zijn van half tot eind juli ongeveer. Wou je erheen? :-)
>
> Roely
Ja, ek hou daarvan om hierdie goed te weet sodat ek my vakansies kan
beplan:-)Hierdie fees klink na 'n interessante moontlikheid.
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 19:59:04 UTC 2025
|