Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ierland
Ierland [boodskap #2917] Wo, 12 November 2003 14:52 na volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ierland,
land van wind en wolken, rotsen en water, keien en veen. Opgedeeld in
stukjes land, afgebakend met muurtjes, muurtjes, muurtjes, opeengestapelde
keien van datzelfde land.
Ik was in Lippa, Spiddal, bewesten Galway. Mijn vriendin en ik hebben een
aantal tochten gemaakt, door Connemara, naar Coral Beach (Carraroe) en
Lettermore Island. Vanuit haar huis waren de heuvels van de Burren en de
ArannIslands te zien. Ik vond het land, dat kleine stukje dat ik nu gezien
heb, indrukwekkend ruig, en de kust, vol rotsen en gladgeslepen
granietkeien, van een woeste schoonheid. Ik ben alleen maar kilometers lange
zandstranden gewend. Ik had eigenlijk ogen achter en voor willen hebben.
En dan die pubs: bevolkt met authentieke oude mannen (en minder oude mannen)
met pints of Guinness voor zich. We hebben nog een leuke avond met muziek
van accordeon, violen en Ierse tapdance gehad, er was iets te vieren. En
anders begint zo'n oude man wel iets te zingen.
In welk deel van Ierland wonen jouw familieleden Lorinda? Een schoonzusje
heeft een paar jaar in Wexford gewoond, de omgeving ziet er daar heel anders
uit dan in het westen. Jij gaat vast vaak op bezoek (zei zij jaloers...).
Katryn, plan meteen een reis naar West Ierland! Je mist iets!

Roely
Re: Ierland [boodskap #2918 is 'n antwoord op boodskap #2917] Wo, 12 November 2003 22:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Welkom terug, Roely! En BAIE dankie vir jou vertelling van Ierland.
Ek gaan definitief daaraan dink om dalk selfs volgende jaar te gaan.
Jy het my nou erg lus gemaak.

"Roely" wrote:

> land van wind en wolken, rotsen en water, keien en veen. Opgedeeld in
> stukjes land, afgebakend met muurtjes, muurtjes, muurtjes, opeengestapelde
> keien van datzelfde land.

Wat is "keien" . Eers dog ek dis dalk koeie, maar ek weet nie hoe
mens koeie kan opstapel nie, so dit kan ook nie wees nie. :-)

> En dan die pubs: bevolkt met authentieke oude mannen (en minder oude mannen)

LOL!

> met pints of Guinness voor zich. We hebben nog een leuke avond met muziek
> van accordeon, violen en Ierse tapdance gehad, er was iets te vieren. En
> anders begint zo'n oude man wel iets te zingen.

Dit klink absoluut wonderlik. Laat my amper dink aan een aand wat ek
en 2 van my vriendinne in 'n kroeg in Vienna vasgesit het. Ek onthou
nie baie van die plek nie, maar daar is foto's wat hulle af en toe
wys (as ek afgepers moet word), van hoe ek o.a 'n standbeeld van St
Peter, wat in die plek was, omhels het.

Elkgeval - weereens welkom terug, Roely, :-)
Re: Ierland [boodskap #2920 is 'n antwoord op boodskap #2917] Wo, 12 November 2003 22:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bothe3$1ijqp8$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> In welk deel van Ierland wonen jouw familieleden Lorinda? Een schoonzusje
> heeft een paar jaar in Wexford gewoond, de omgeving ziet er daar heel anders
> uit dan in het westen. Jij gaat vast vaak op bezoek (zei zij jaloers...).
> Katryn, plan meteen een reis naar West Ierland! Je mist iets!
>

Ek is baie bly jy het jou vakansie in Ierland geniet. Die plek het so 'n
manier om haar naels in jou hart te slaan:-) My familie bly hoosaaklik in
Dublin, Belfast en Wexford, maar ek het 'n tante in Galway, en het oor die
jare al heelwat tyd aan die weskus deurgebring (gewoonlik op vakansie saam
met my ma, wat graag soontoe gaan). Ek gaan so twee keer per jaar Ierland
toe as ek kan - ek gaan juis oor so 10 dae vir 'n week. Ek is bly jy het 'n
kans gekry om na die musiek te luister ens, ek is altyd verbaas oor hoeveel
jong mense tradisionele musiek kan speel en sing in Dublin. Vroeg in die
aand lusiter almal na moderne musiek, en soos dit later word word dit meer
tradisioneel (natuurlik ook soos die Guinness vloei....:-) en dan is dit ook
verbasend hoe baie van hulle die tradisionele danse ken, selfs al gee hulle
voor dis nie die geval nie. Op dae soos groot voetbalwedstryde of 'n hurling
wedstryd as daar gevier word in die pubs dans hulle die ceili dat dit bars.
Snaaks genoeg op die platteland is dit meer geneig om ou mense te wees wat
tradisionele musiek speel of sing. Daar is min geluide mooier (of meer
mistroostig) as die Irish flute as die mis so dik lê oor die weskus.


Lorinda
Re: Ierland [boodskap #2921 is 'n antwoord op boodskap #2920] Wo, 12 November 2003 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Ek is baie bly jy het jou vakansie in Ierland geniet. Die plek het so 'n
> manier om haar naels in jou hart te slaan:-)

O, dis vreeslik mooi gestel Lorinda!

> Daar is min geluide mooier (of meer
> mistroostig) as die Irish flute as die mis so dik lê oor die weskus.

O, ek kan net DINK. Ai, nou is ek ERG lus om dit self te kan ervaar.
Maar wie weet....my man het spottenderwys gesê dat as Bush nog 'n
termyn wen volgende jaar, weet hy nou al dat hy nie sal kan saamleef
met my nie, en daarom dink hy daaraan dat ons dalk vir 4 jaar weer in
Brussel sal gaan woon. Daarna sien ek nie uit nie, maar ten minste
kan mens dan maklik en vinnig by al die pragtige en geskiedkundige
plekke uitkom. Dit is nogal iets wat ek mis in jong lande soos
Amerika. Glo my, ek is mal oor Amerika, maar ons het nie die
tradisies en "gevoel" wat julle in Europa het nie.

O ja, het julle geweet dat hier meer Iere in Amerika is as wat daar
in Ierland is? My stupid trivia bydrae vir die dag!
;-)
Re: Ierland [boodskap #2924 is 'n antwoord op boodskap #2921] Wo, 12 November 2003 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:tpc5rvgdr2l35o0a0ppphrqe0g4hl5pg9o@4ax.com...
> Maar wie weet....my man het spottenderwys gesê dat as Bush nog 'n
> termyn wen volgende jaar, weet hy nou al dat hy nie sal kan saamleef
> met my nie, en daarom dink hy daaraan dat ons dalk vir 4 jaar weer in
> Brussel sal gaan woon. Daarna sien ek nie uit nie,

LOL! Ek weet nou glad nie of ek moet hoop hy wen (sodat jy Europa toe kan
kom) of verloor nie! Het jy nie van Brussel gehou nie?

Lorinda
Re: Ierland [boodskap #2925 is 'n antwoord op boodskap #2924] Wo, 12 November 2003 22:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> LOL! Ek weet nou glad nie of ek moet hoop hy wen (sodat jy Europa toe kan
> kom) of verloor nie! Het jy nie van Brussel gehou nie?


Brussel is 'n interessante en mooi ou stad, maar ek het werklik baie
gesukkel om met die mense oor die weg te kom. My Frans is ellendig
swak, en soos jy al kon agterkom is my kennis van Vlaams/Nederlands
nie veel beter nie. Dit maak dit nogal moeilikerig. :-)
Dit is 'n swak verskoning - ek weet. Maar eintlik is en dalk maar net
nie 'n "stadsmens" nie.
Die Vlaamse gedeelte van België was baie meer aangenaam en vriendelik
vir my - heel anders as Brussel, waar ek die mense nogal baie opstêrs
gevind het.
Maar dalk was my ingesteldheid verkeerd. :-)
Country bumpkin [boodskap #2926 is 'n antwoord op boodskap #2925] Wo, 12 November 2003 23:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

> Dit is 'n swak verskoning - ek weet. Maar eintlik is en dalk maar net
> nie 'n "stadsmens" nie.

Hey, nou word ek geignoreer? .
Ek is darem nie rerig 'n clodhopper of yokel nie. Nie rerig nie...
:-)))
Oh well...lekker slaap almal. :-)
Re: Ierland [boodskap #2927 is 'n antwoord op boodskap #2918] Do, 13 November 2003 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:61c5rv05uam7m5m88m7d8seh7uvuh777vd@4ax.com...
> Welkom terug, Roely!

DAnkie Katryn!

> Wat is "keien" .

Keien zijn brokken steen, en daar hebben ze er HEEL veel van.

> .. van hoe ek o.a 'n standbeeld van St
> Peter, wat in die plek was, omhels het.

Ik zou weleens in andermans fotoalbums willen kijken (en sommige foto's van
mezelf niet willen laten zien ;-)).

Roely
Re: Ierland [boodskap #2928 is 'n antwoord op boodskap #2920] Do, 13 November 2003 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fb2b0ef$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...

> Ek is baie bly jy het jou vakansie in Ierland geniet. Die plek het so 'n
> manier om haar naels in jou hart te slaan:-)

Helemaal eens met Katryn: je verwoordt het op een prachtige manier!
Dichterlijk! Ik ga dit onthouden...

> Ek gaan so twee keer per jaar Ierland
> toe as ek kan - ek gaan juis oor so 10 dae vir 'n week.

Oooohhh.............


> en dan is dit ook
> verbasend hoe baie van hulle die tradisionele danse ken,

Dat vond ik nou ook verbazingwekkend, het dansen werd voornamelijk gedaan
door mensen onder de 25, er was maar een oudere.

> Daar is min geluide mooier (of meer
> mistroostig) as die Irish flute as die mis so dik lê oor die weskus.
>

Ik hou van jouw manier van beschrijven ......

Roely
Re: Ierland [boodskap #2929 is 'n antwoord op boodskap #2925] Do, 13 November 2003 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:spd5rvk5ca65prrd6gb19vgkd3f4uen9r9@4ax.com...

> Brussel is 'n interessante en mooi ou stad, maar ek het werklik baie
> gesukkel om met die mense oor die weg te kom. My Frans is ellendig
> swak, en soos jy al kon agterkom is my kennis van Vlaams/Nederlands
> nie veel beter nie. Dit maak dit nogal moeilikerig. :-)

In Nederland leren de Engelsen en Amerikanen niet eens meer goed Nederlands
... ze worden toch wel begrepen.

> Die Vlaamse gedeelte van België was baie meer aangenaam en vriendelik
> vir my - heel anders as Brussel, waar ek die mense nogal baie opstêrs
> gevind het.

Kun je niet in Gent gaan wonen? Een prettige plaats vond ik het, toen we
vorig jaar de stad bezochten tijdens de Gentse feesten. Oud, maar niet zo'n
openluchtmuseum als Brugge. Veel levendiger. En Vlaanderen is prachtig, we
hebben er vorig jaar al fietsend onze vakantie doorgebracht.

> Maar dalk was my ingesteldheid verkeerd. :-)

Dalk?? :-))

Roely
Re: Country bumpkin [boodskap #2930 is 'n antwoord op boodskap #2926] Do, 13 November 2003 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:i5g5rvk7no61r06kbkr7elhjpaaou2jjek@4ax.com...
> Katryn wrote:
>
>
> Hey, nou word ek geignoreer? .
> Ek is darem nie rerig

'n clodhopper of yokel nie.

Hiervan is de Nederlandse vertaling " boerenpummel". Laat Andries het maar
niet horen. :-)

Roely
Re: Country bumpkin [boodskap #2931 is 'n antwoord op boodskap #2926] Do, 13 November 2003 22:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:i5g5rvk7no61r06kbkr7elhjpaaou2jjek@4ax.com...
> Katryn wrote:
>
>> Dit is 'n swak verskoning - ek weet. Maar eintlik is en dalk maar net
>> nie 'n "stadsmens" nie.
>
> Hey, nou word ek geignoreer? .
> Ek is darem nie rerig 'n clodhopper of yokel nie. Nie rerig nie...
> :-)))
> Oh well...lekker slaap almal. :-)

Ignoreer? Natuurlik nie! En yokel is definitief nie 'n woord wat maklik met
jou geassosieer sou word nie... "Clodhopper" is 'n nuwe woord vir my, ek het
dit nog nie vantevore gehoor nie. Die afrikaanse woord "plaasjapie" het mos
nie dieselfde assosiasies nie? of het dit?

Lorinda
Re: Ierland [boodskap #2932 is 'n antwoord op boodskap #2929] Do, 13 November 2003 22:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bovtf5$1i0e4h$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...

> Kun je niet in Gent gaan wonen? Een prettige plaats vond ik het, toen we
> vorig jaar de stad bezochten tijdens de Gentse feesten.

Wat gebeur en doen hulle gedurende die Gentse fees?

Lorinda
Gentse feesten [boodskap #2933 is 'n antwoord op boodskap #2932] Do, 13 November 2003 22:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fb400ee$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
.
>
> Wat gebeur en doen hulle gedurende die Gentse fees?
>

Wij hebben er vooral muziekoptredens gezien, dat was volgens mij wel het
grootste part van de feesten, samen met wat theater.

Roely
Re: Gentse feesten [boodskap #2934 is 'n antwoord op boodskap #2933] Do, 13 November 2003 22:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bp104j$1iump2$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3fb400ee$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> .
>>
>> Wat gebeur en doen hulle gedurende die Gentse fees?
>>
>
> Wij hebben er vooral muziekoptredens gezien, dat was volgens mij wel het
> grootste part van de feesten, samen met wat theater.
>
> Roely

Waneer is die fees en hoe lank hou dit aan?

Lorinda
Re: Gentse feesten [boodskap #2935 is 'n antwoord op boodskap #2934] Do, 13 November 2003 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fb403d7$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>
> Waneer is die fees en hoe lank hou dit aan?
>

De feesten zijn van half tot eind juli ongeveer. Wou je erheen? :-)

Roely
Re: Country bumpkin [boodskap #2936 is 'n antwoord op boodskap #2931] Vr, 14 November 2003 02:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> . "Clodhopper" is 'n nuwe woord vir my, ek het
> dit nog nie vantevore gehoor nie.

Ek wonder nou self waar ek daaraan gekom het. :-)
Dit word gewoonlik gebruik vir 'n "lummel", wat so effe anders
betekenis het as "yokel". Maar ek het gou in my woordeboek gaan kyk,
en dit lyk tog asof hulle yokel en clodhopper as sinonieme beskou.
Weird...:-)

clod·hop·per (klod'hop'?r)
n.
1. A clumsy, coarse person; a bumpkin.
2. A big heavy shoe.

> Die afrikaanse woord "plaasjapie" het mos
> nie dieselfde assosiasies nie? of het dit?

Nie volgens my nie. 'Country bumpkin' miskien amper?
Kyk gou wat sê die American Heritage dictionary oor hierdie woord.
Ons het NOG 'n Nederlandse woord gevind! :-)

WORD HISTORY The term bumpkin may at one time have been directed at
an entire people rather than that segment of the population living in
a rural area. The first recorded appearance of the word in 1570 is
glossed by the Latin word Batavus, “Dutchman,” making plausible the
suggestion that bumpkin may come from either the Middle Dutch word
bommekijn, “little barrel,” or the Flemish word boomken, “shrub.” The
connection would be between a squat object and the short rotund figure
of the Dutchman in the popular imagination. Any bumpkin would surely
prefer this etymology to the suggestion that bumpkin is a derivative
of bum, “the rear end.”

LOL!! En toe gaan kyk ek gou wat dink die Amerikaanse woordeboek van
die woord "dutchman"
Hulle sê 'n Dutchman is " Something used to conceal faulty
construction"

:-)))
Re: Ierland [boodskap #2937 is 'n antwoord op boodskap #2927] Vr, 14 November 2003 02:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Keien zijn brokken steen, en daar hebben ze er HEEL veel van.

Roely, verskoon maar my onnoselheid asseblief. Maar ek leer darem so
stadigaan. :-)
Re: Ierland [boodskap #2938 is 'n antwoord op boodskap #2929] Vr, 14 November 2003 02:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Kun je niet in Gent gaan wonen? Een prettige plaats vond ik het, toen we
> vorig jaar de stad bezochten tijdens de Gentse feesten. Oud, maar niet zo'n
> openluchtmuseum als Brugge. Veel levendiger. En Vlaanderen is prachtig, we
> hebben er vorig jaar al fietsend onze vakantie doorgebracht.

Ek dink ek is nou wyser en ouer as 20 jaar gelede, so die keer sal dit
sekerlik makliker vir my wees. Dis interessant wat jy van Gent
vertel. Ja, Brugge is natuurlik dié plek wat almal goed ken en altyd
besoek as hulle in België is. Dit is darem ook 'n pragtige plekkie,
en baie vriendelike mense.

>> Maar dalk was my ingesteldheid verkeerd. :-)
>
> Dalk?? :-))

Hehehehe....ja DALK! Of okay dan - moontlik of miskien? :-))
Nee, definitief miskien. :-))
Re: Country bumpkin [boodskap #2939 is 'n antwoord op boodskap #2930] Vr, 14 November 2003 03:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> 'n clodhopper of yokel nie.
>
> Hiervan is de Nederlandse vertaling " boerenpummel". Laat Andries het maar
> niet horen. :-)

Ek het dit netnou gesien! :-)) Nee, Andries mag nie luister nie, want
hy is geen pummel nie.
pummel?
;-)
Re: Country bumpkin [boodskap #2944 is 'n antwoord op boodskap #2936] Ma, 17 November 2003 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> En toe gaan kyk ek gou wat dink die Amerikaanse woordeboek van
> die woord "dutchman"
> Hulle sê 'n Dutchman is " Something used to conceal faulty
> construction"
>
> :-)))

Dis nou interessant! EK wonder waar op aarde dit vandaan gekom het?

Lorinda
Re: Gentse feesten [boodskap #2945 is 'n antwoord op boodskap #2935] Ma, 17 November 2003 15:55 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
> "Lorinda" wrote in message
> news:3fb403d7$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>>
>> Waneer is die fees en hoe lank hou dit aan?
>>
>
> De feesten zijn van half tot eind juli ongeveer. Wou je erheen? :-)
>
> Roely

Ja, ek hou daarvan om hierdie goed te weet sodat ek my vakansies kan
beplan:-)Hierdie fees klink na 'n interessante moontlikheid.

Lorinda
Vorige onderwerp: Amerikaanse Kinder Name
Volgende onderwerp: 46664 - Die konsert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 07:38:05 MGT 2024