Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Banke en Geldskieters - advies vir 'n beter toekoms
Banke en Geldskieters - advies vir 'n beter toekoms [boodskap #28178] Do, 25 November 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral in die volgende aspekte van ons samelewing: Beleid en politieke
stabiliteit, Wisselwerking beheer ("exchange controls"), Deelname aan
die ekonomie, Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Skep en
onderhou van werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan
die ekonomie, asook die Kwaliteit en integriteit om wet en orde te
handhaaf. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil graag die Reserwe Bank van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die
Planeet. Veral vir die ondersteuning van die Regering van ons Paradys,
asook elders op die Planeet, in bg. aspekte van ons samelewing. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Insluitend, alle Banke en Geldskieters van ons Paradys, asook elders op
die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die
Planeet. Vir die menigte waardevolle dienste wat hulle beskikbaar stel.
Veral internet bankdienste, asook om op hoogte te bly van die nuutste
tegnologiese uitvindsels. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynlik is, is Banke en
Geldskieters wat swaarkry. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou U
oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry.
Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van
Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Stel voor Die Regering, Reserwe Bank, en Banke en Geldskieters
ondersteun diegene wat in nood verkeer. Soek die onderliggende faktore
wat dit veroorsaak, en neem regstellende aksies. Wanneer 'n vliegtuig
nie sy doelstemming bereik, word ondersoek ingestel. Daarna word almal
in die Industrie daarvan verwittig. Wette, besigheids beleid en reels
word bygewerk, om te sorg dat dieselfde situasie voorkom word.
Dieselfde kan in die Finansiele Sektor toegepas word, indien dit nie
alreeds so gedoen word.

Die resultate kan asemrowend wees - bowe alle verwagtinge. :) Die
ondersteuning in die Regering, Reserwe Bank en Banke en Geld Skieters
sal toeneem. :) Diegene afhanklik van Banke sal hulle huise, en ander
bates behou. :) Die geloof in die Bankstelsel sal buitengewoon groei.
:) Meer lenings kan toegestaan word, om die Ekonomie te verbeter. :)
Dit sal dan kwaliteit van lewe verbeter. :) Groei word dan gestimuleer.
:) Agtergeblewenes kan opgelig word. :) Dan sal verdere steun in die
Regering verhoog word. :) En die gees van menslike goedheid sal
aanhoudend herskep word in ons Paradys, asook elders op die Planeet. :)

Die geld stelsel is die lewensaar van ons Paradys en die Planeet. Dit
moet eenvoudig net daar wees, ongeag die vorm, gedaante of grootte
daarvan. Geld word rond gemaak om rond te gaan. Geld laat die wereld
draai. Liefde maak van die rit 'n plesier. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om Finansiele Produkte te Produseer om die Verstand,
Vlees en Voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders op die
Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou,
sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: Verkragting en miv+ / vigs - advies vir 'n beter toekoms
Volgende onderwerp: Reisiger 'n morsjors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:13:44 MGT 2024