Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Reisiger 'n morsjors
Reisiger 'n morsjors [boodskap #28182] Do, 25 November 1999 00:00
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir 'cyber littering'? Lyk my dit is wat
hierdie jafel pleeg, dan kruispos hy dit nog op ander nuusgroepe ook.

Billikheidshalwe: hy (sy?) laat darem so nou en dan iets gebeur, anders kan
dit maar saai raak.

Koot die Verskriklike
Re: Reisiger 'n morsjors [boodskap #28183 is 'n antwoord op boodskap #28182] Do, 25 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Koot "
wrote:
> Wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir 'cyber littering'? Lyk my dit
> is wat
> hierdie jafel pleeg, dan kruispos hy dit nog op ander nuusgroepe
> ook.
> Billikheidshalwe: hy (sy?) laat darem so nou en dan iets gebeur,
> anders kan
> dit maar saai raak.
> Koot die Verskriklike

Dit is 'n hy. :)

"Mindlights" werk nogal fantasties. Probeer dit gerus. Hou dit kaarte
in jou hand, vra 'n vraag, skommel die kaarte, en trek dan een. Dit is
die antwoord. :)

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. :)

Vorige onderwerp: Banke en Geldskieters - advies vir 'n beter toekoms
Volgende onderwerp: Dankie Tavistock Instituut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 00:24:46 MGT 2024