Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Grooot vraag
Grooot vraag [boodskap #28156] Wo, 24 November 1999 00:00 na volgende boodskap
Tinus Blaauw  is tans af-lyn  Tinus Blaauw
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dagsê daarso....

Julle ouens/vrouens weet nie miskien van 'n nuusgroep vir "pilots" of vir
"flight simulators" met suid-afrikaanse intekenare nie? Ek kon tot dusver
noggie een kry nie.

Dankie :)

--
Happy Flying!

Tinus Blaauw
Trans African Airlines Trainer Captain
See my "reported" email address if you want to reply. Thanx
Re: Grooot vraag [boodskap #28179 is 'n antwoord op boodskap #28156] Do, 25 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Tinus Blaauw  is tans af-lyn  Tinus Blaauw
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Koki, ek dink jy't my misvertaan....

Ek soek 'n NEWSGROUP om daaroor te gesels. Ek't al 'n paar wat in Engels is,
maar die engels maak my nou al mal!:P

Ciao

--
Happy Flying!

Tinus Blaauw
Trans African Airlines Trainer Captain
See my "reported" email address if you want to reply. Thanx

Koki skryf in boodskap news:383c4d94.28027477@news.iafrica.com...
> Woensdag, 24 Nov 1999 21:37:02 +0200, skryf "Tinus Blaauw"
>
>> Julle ouens/vrouens weet nie miskien van 'n nuusgroep vir "pilots" of vir
>> "flight simulators" met suid-afrikaanse intekenare nie? Ek kon tot dusver
>> noggie een kry nie.
>
>
> Probeer vanaf http://gamezone.mweb.co.za af deur die
> simulasie-haak. Dis nou as jou vliegtuig Micro$oft is.
Vorige onderwerp: Tibetaanse Onafhanklikheid - advies vir die pad vorentoe.
Volgende onderwerp: Dankie Media
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:27:07 MGT 2024