Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie Media
Dankie Media [boodskap #28162] Wo, 24 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Media, nasionaal en internasionaal, veral Beeld, FM&G en
CNN, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Vir die diens wat U lewer aan Pilare van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. :) Veral vir die wye dekking van nasionale en
internasionale nuus, asook internet bladsye vir navorsings doeleindes.
En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Vermaak, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Dankie Media [boodskap #28187 is 'n antwoord op boodskap #28162] Do, 25 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> Wil graag die Media, nasionaal en internasionaal, veral Beeld, FM&G en
> CNN, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
> toekoms.

Ferdi - die een is vir jou :)
Vorige onderwerp: Grooot vraag
Volgende onderwerp: Verkragting en miv+ / vigs - advies vir 'n beter toekoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:15:17 MGT 2024