Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die meeste is verouderd
Die meeste is verouderd [boodskap #2774] So, 19 Oktober 2003 20:53 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weet nie of julle op daadie site wat ek julle gewys het kuier nie,
maar van die items is stokoud. Tog het ek iets afgelaai, wat,
toe ek dit wou 'update' die nuutste ìs.

DD
Re: Die meeste is verouderd [boodskap #2777 is 'n antwoord op boodskap #2774] Di, 21 Oktober 2003 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:0bu5pvs760pvqlmrmpdst12tvniauiniar@4ax.com...
>
> Weet nie of julle op daadie site wat ek julle gewys het kuier nie,
> maar van die items is stokoud. Tog het ek iets afgelaai, wat,
> toe ek dit wou 'update' die nuutste �s.
>
> DD
>

Ek het dt geniet om daar rond te kyk. Wat het jy afgelaai?

Lorinda
Re: Die meeste is verouderd [boodskap #2779 is 'n antwoord op boodskap #2777] Di, 21 Oktober 2003 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Oct 2003 16:42:44 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:0bu5pvs760pvqlmrmpdst12tvniauiniar@4ax.com...
>>
>> Weet nie of julle op daadie site wat ek julle gewys het kuier nie,
>> maar van die items is stokoud. Tog het ek iets afgelaai, wat,
>> toe ek dit wou 'update' die nuutste ìs.
>>
>> DD
>>
>
> Ek het dt geniet om daar rond te kyk. Wat het jy afgelaai?
>
> Lorinda
>

Wat ek afgelaai het, en wou opgradeer en toe nuut is,
is Home Plan Pro 4.4.77.
Ek het 'Pictures to Exe' ook afgelaai maar sy crack
werk nie. Hy sê wel dat dit werk maar ek moet weer
kyk of ek dit aan die werk kan kry.

Focalblade' 'n Photoshop Plug-In wou ek aflaai
maar dit is nie regtig daar nie.

Hiclock werk lekker, (een van die progs wat jou
pc se horlosie op die sekond reg hou.

en verder moet ek nog kyk wat het ek alles in 'n temp
file gegooi:-)

DD
Re: Die meeste is verouderd [boodskap #2780 is 'n antwoord op boodskap #2779] Di, 21 Oktober 2003 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:231bpv8c6uf4eq1roddeabkkf1anq5ivug@4ax.com...
>
> Hiclock werk lekker, (een van die progs wat jou
> pc se horlosie op die sekond reg hou.
>

En wat is hierdie obsessie met tyd!? Verduidelik... :-)

Lorinda
Re: Die meeste is verouderd [boodskap #2781 is 'n antwoord op boodskap #2780] Di, 21 Oktober 2003 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Oct 2003 21:28:56 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:231bpv8c6uf4eq1roddeabkkf1anq5ivug@4ax.com...
>>
>> Hiclock werk lekker, (een van die progs wat jou
>> pc se horlosie op die sekond reg hou.
>>
>
> En wat is hierdie obsessie met tyd!? Verduidelik... :-)
>
> Lorinda
>

Nee girl, jy's heel verkeerd. Kom ek verras jou:-)
My gewrigshorlosie se battery is pap. Dit het
drie dae gelede om 10:45 gaan staan.
Ek het nie tyd om 'n ander battery te laat insit nie.
Die twee telefone in my kantoor lui sonder ophou.
My Sekretaresse is besig met een oproep wanneer
die ander lui, en dit beteken dat ek, wat dan
meeste van die tyd in konsultasie is, die ook
moet antwoord. Die gevolg?
My horlosie sê dat dit nou 10:45 vm drie dae gelede
is:-) 'n Obsessie met tyd?:-)))

DD
Re: Die meeste is verouderd [boodskap #2782 is 'n antwoord op boodskap #2781] Di, 21 Oktober 2003 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Oct 2003 23:15:53 +0200, DD wrote:

>
> My horlosie sê dat dit nou 10:45 vm drie dae gelede
> is:-) 'n Obsessie met tyd?:-)))
>
> DD
>
>

Maar..... wanneer my horlosie loop,
moet dit, soos my skoene op die vloer
presies in lyn met mekaar staan, op
die sekond reg wees, Nie naastenby nie.

DD
Re: Die meeste is verouderd [boodskap #2783 is 'n antwoord op boodskap #2782] Di, 21 Oktober 2003 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:rg8bpv4mppejtiqp4e9ki2rt2scfqtkrq3@4ax.com...
>
> Maar..... wanneer my horlosie loop,
> moet dit, soos my skoene op die vloer
> presies in lyn met mekaar staan, op
> die sekond reg wees, Nie naastenby nie.
>
> DD
>


Hmm. Dit word 'n obsessie genoem...:-))
Re: Die meeste is verouderd [boodskap #2784 is 'n antwoord op boodskap #2781] Di, 21 Oktober 2003 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:758bpvsivdfqise6qd2c7rfcitvn54gapa@4ax.com...
> Nee girl, jy's heel verkeerd. Kom ek verras jou:-)
> My gewrigshorlosie se battery is pap. Dit het
> drie dae gelede om 10:45 gaan staan.
> Ek het nie tyd om 'n ander battery te laat insit nie.
> Die twee telefone in my kantoor lui sonder ophou.
> My Sekretaresse is besig met een oproep wanneer
> die ander lui, en dit beteken dat ek, wat dan
> meeste van die tyd in konsultasie is, die ook
> moet antwoord. Die gevolg?
> My horlosie sê dat dit nou 10:45 vm drie dae gelede
> is:-) 'n Obsessie met tyd?:-)))


10:45 vm drie dae gelede..... Is dit nie die tyd, presies, tot die sekond,
dat Andries Roadrunner van die aardbol verdwyn het nie?
Ek stel dit aan jou, Speedy Gonzales, dat jy meer van die verdwyning weet as
wat jy wil voorgee...

Lorinda
Re: Die meeste is verouderd [boodskap #2785 is 'n antwoord op boodskap #2784] Di, 21 Oktober 2003 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Oct 2003 22:34:58 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:758bpvsivdfqise6qd2c7rfcitvn54gapa@4ax.com...
>> Nee girl, jy's heel verkeerd. Kom ek verras jou:-)
>> My gewrigshorlosie se battery is pap. Dit het
>> drie dae gelede om 10:45 gaan staan.
>> Ek het nie tyd om 'n ander battery te laat insit nie.
>> Die twee telefone in my kantoor lui sonder ophou.
>> My Sekretaresse is besig met een oproep wanneer
>> die ander lui, en dit beteken dat ek, wat dan
>> meeste van die tyd in konsultasie is, die ook
>> moet antwoord. Die gevolg?
>> My horlosie sê dat dit nou 10:45 vm drie dae gelede
>> is:-) 'n Obsessie met tyd?:-)))
>
>
> 10:45 vm drie dae gelede..... Is dit nie die tyd, presies, tot die sekond,
> dat Andries Roadrunner van die aardbol verdwyn het nie?
> Ek stel dit aan jou, Speedy Gonzales, dat jy meer van die verdwyning weet as
> wat jy wil voorgee...
>
> Lorinda
>
>

Net hier, Lorinda, is jy vertel om eers my regte vir my te lees.
Ek weier om 'n verklaring te maak.

Speedy Gonzales
Re: Die meeste is verouderd [boodskap #2786 is 'n antwoord op boodskap #2777] Di, 21 Oktober 2003 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Oct 2003 16:42:44 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:0bu5pvs760pvqlmrmpdst12tvniauiniar@4ax.com...
>>
>> Weet nie of julle op daadie site wat ek julle gewys het kuier nie,
>> maar van die items is stokoud. Tog het ek iets afgelaai, wat,
>> toe ek dit wou 'update' die nuutste ìs.
>>
>> DD
>>
>
> Ek het dt geniet om daar rond te kyk. Wat het jy afgelaai?
>
> Lorinda
>

Ek sien ek het 'n Tweak ook afgelaai.
Powerpack 2003

DD
Re: Die meeste is verouderd [boodskap #2787 is 'n antwoord op boodskap #2784] Wo, 22 Oktober 2003 01:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> 10:45 vm drie dae gelede..... Is dit nie die tyd, presies, tot die sekond,
> dat Andries Roadrunner van die aardbol verdwyn het nie?
> Ek stel dit aan jou, Speedy Gonzales, dat jy meer van die verdwyning weet as
> wat jy wil voorgee...

LOL!

Inderdaad Holmes. Ek dink jy het iets hier beet. Soos U mos gesê het
tydens een van ons ondersoeke: "life is infinitely stranger than
anything which the mind of man could invent."
Hierdie misterieuse verdwyning van Andries Roadrunner en die saak van
die verdwene knoffel begin nou eers interessant raak.

- Watson
:-))
Re: die knoffel van die tyd [boodskap #2796 is 'n antwoord op boodskap #2787] Wo, 22 Oktober 2003 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> Inderdaad Holmes. Ek dink jy het iets hier beet. Soos U mos gesê het
> tydens een van ons ondersoeke: "life is infinitely stranger than
> anything which the mind of man could invent."
> Hierdie misterieuse verdwyning van Andries Roadrunner en die saak van
> die verdwene knoffel begin nou eers interessant raak.
>
> - Watson
> :-))

LOL!! En het jy gesien hoe Gonzales wou hê ons moet sy regte vir hom
lees, maar dis nog te vroeg daarvoor.... eers sal ons die knoffel
spoor volg en sien waar dit lei. En ons hou die horlosie as bewys stuk
1.

Lorinda
Re: die knoffel van die tyd [boodskap #2800 is 'n antwoord op boodskap #2796] Wo, 22 Oktober 2003 23:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> LOL!! En het jy gesien hoe Gonzales wou hê ons moet sy regte vir hom
> lees, maar dis nog te vroeg daarvoor.... eers sal ons die knoffel
> spoor volg en sien waar dit lei. En ons hou die horlosie as bewys stuk
> 1.

Met hierdie opskrif as titel het ons 'n blitsverkoper - definitief!!
Dit klink vreeslik...um....er...wel...'profound'? Oeps, jy moet net
so af en toe vir my help onthou dat ons op 'n speursaak is, en nie
noodwendig 'n boek skryf nie. Ek word ook so gou van stryk af
gebring...

Reg, die horlosie as bewys stuk, en dan natuurlik die nuutste
verwikkeling met daardie web saait met die vele kodewoorde. Ek is
besig om dit te probeer ontsyfer..er....kan jy dalk vir my sê watse
taal dit is? Dit lyk na Grieks vir my. Bedoelende nou figuurlik
gesproke. :-)

En wonder jy ook wat Roely se rol in die hele storie is, of dink jy sy
is dalk nog besig om te protesteer vir vroueregte daar in Nederland?
Iemand moet haar gaan inroep.
:-))
Re: die knoffel van die tyd [boodskap #2802 is 'n antwoord op boodskap #2800] Do, 23 Oktober 2003 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> Reg, die horlosie as bewys stuk, en dan natuurlik die nuutste
> verwikkeling met daardie web saait met die vele kodewoorde. Ek is
> besig om dit te probeer ontsyfer..er....kan jy dalk vir my sê watse
> taal dit is? Dit lyk na Grieks vir my. Bedoelende nou figuurlik
> gesproke. :-)

Dis Russies! Sien jy waarom my suspisie dadelik aangewakker is? Ek kan
dit al sien...ontmoetings in parke, geklee in sulke lang grys jasse
met die kraag opgeslaan,'n copy van die "Times" in die hand, en die
kode "The rivers in Moscow are frozen" en so aan...


> En wonder jy ook wat Roely se rol in die hele storie is, of dink jy sy
> is dalk nog besig om te protesteer vir vroueregte daar in Nederland?
> Iemand moet haar gaan inroep.
> :-))

As ons die "drie heks" motief oortuigend wil doen, het ons haar beslis
nodig!

Lorinda
Re: die knoffel van die tyd [boodskap #2805 is 'n antwoord op boodskap #2802] Vr, 24 Oktober 2003 03:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Dis Russies! Sien jy waarom my suspisie dadelik aangewakker is?

Absoluut, Lorinda - absoluut. Ek volg jou met net die grootste
bewondering. :-)

> Ek kan
> dit al sien...ontmoetings in parke, geklee in sulke lang grys jasse
> met die kraag opgeslaan,'n copy van die "Times" in die hand, en die
> kode "The rivers in Moscow are frozen" en so aan...

Ek sien dit...ek sien...
En dan antwoord die ander man so saggies "die knoffel...." maar voor
hy die res van die sin kon klaarmaak, gryp hy na sy hart en sak
inmekaar net daar op die bankie. Die man met die Times in sy hand,
kyk op sy horlosie, en stap vinnig weg.
In die verte hoor mens 'n coyote roep...kort 'high-pitched' blaffe
(Um..sheesh...hier laat my woordeskat my nou lelik in die steek..maar
dis mos die idee wat tel?)
:-)

>> En wonder jy ook wat Roely se rol in die hele storie is, of dink jy sy

> As ons die "drie heks" motief oortuigend wil doen, het ons haar beslis
> nodig!

Absoluut!! Roooooeeeeeelllllyyyyy, waar is jy?
Re: die knoffel van die tyd [boodskap #2807 is 'n antwoord op boodskap #2805] Vr, 24 Oktober 2003 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Absoluut!! Roooooeeeeeelllllyyyyy, waar is jy?
>

Joehoe!!!!!! Ek Is Hiiiiiieeeeeeeeeeeeeeeer!

Roely
Re: die knoffel van die tyd [boodskap #2809 is 'n antwoord op boodskap #2802] Vr, 24 Oktober 2003 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0310231024.7f9e3302@posting.google.com...
>> En wonder jy ook wat Roely se rol in die hele storie is, of dink jy sy
>> is dalk nog besig om te protesteer vir vroueregte daar in Nederland?
>> Iemand moet haar gaan inroep.
>> :-))

Dis hopeloos in Nederland. De regering is verwikkeld in "Mabel-gate". De
vriendin/verloofde van de tweede prins van Nederland had connecties met een
zware crimineel (zij was nog jong, dus tsja), had jarenlang een verhouding
met de nu verdachte Bosnische oud-VN ambassadeur Sacirby en is dus niet
geschikt om reserve-koningin te worden. Zij heeft een hang naar bijzondere
en gevaarlijke mannen met macht. Zij wil zelf macht. Zij zorgt voor haar
eigen vrouwenrechten.
>
> As ons die "drie heks" motief oortuigend wil doen, het ons haar beslis
> nodig!

Het heksentrio dat Macbeth de macht voorspelde?

Roely
Re: die knoffel van die tyd [boodskap #2811 is 'n antwoord op boodskap #2807] Vr, 24 Oktober 2003 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

>
>> Absoluut!! Roooooeeeeeelllllyyyyy, waar is jy?
>>
>
> Joehoe!!!!!! Ek Is Hiiiiiieeeeeeeeeeeeeeeer!

Dis 'n versligting om jou weer te sien. Ek was heel bekommerd
oor jou stiltes.
Lorinda, nou is ons al 3 hier. Wat nou?
Re: die knoffel van die tyd [boodskap #2813 is 'n antwoord op boodskap #2811] Ma, 27 Oktober 2003 22:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:irfipvootvtdls05d0ao50061ttgi172i4@4ax.com...
> "Roely" wrote:
>
>>
>>> Absoluut!! Roooooeeeeeelllllyyyyy, waar is jy?
>>>
>>
>> Joehoe!!!!!! Ek Is Hiiiiiieeeeeeeeeeeeeeeer!
>
> Dis 'n versligting om jou weer te sien. Ek was heel bekommerd
> oor jou stiltes.
> Lorinda, nou is ons al 3 hier. Wat nou?

Ek dink nou soek ons na paddas en vingers van verdrinkte matrose ingeval ons
"spells" wil doen..... Ons moet mos 3 hekse wees daarvoor :-))

Lorinda
Re: die knoffel van die tyd [boodskap #2815 is 'n antwoord op boodskap #2809] Ma, 27 Oktober 2003 22:42 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bnaslm$vcal2$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> Dis hopeloos in Nederland. De regering is verwikkeld in "Mabel-gate". De
> vriendin/verloofde van de tweede prins van Nederland had connecties met een
> zware crimineel (zij was nog jong, dus tsja), had jarenlang een verhouding
> met de nu verdachte Bosnische oud-VN ambassadeur Sacirby en is dus niet
> geschikt om reserve-koningin te worden. Zij heeft een hang naar bijzondere
> en gevaarlijke mannen met macht. Zij wil zelf macht. Zij zorgt voor haar
> eigen vrouwenrechten.

Oeee! 'n royal skandaal! Dit sal almal vir 'n ruk besig hou! Hier is almal
weereens gefasineer met Diana, na aanleiding van "what the butler saw" en
toe in sy boek gepubliseer het.
Vorige onderwerp: Hekse, besems, HP en Halloween
Volgende onderwerp: Lorinda......!!!!!!!!!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 07:11:13 MGT 2024