Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zuidafrikaanse borrelhapjes
Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2548] Do, 25 September 2003 20:28 na volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoi "iedereen"!

(Hoeveel zijn er nog die deze NG lezen?)

Iemand op nl.culinair zoekt naar recepten van Zuidafrikaanse borrelhapjes
die in grote hoeveelheden gemaakt kunnen worden. Dit in verband met een te
houden Zuidafrikaans dansfeest.
Hebben jullie leuke ideeën? Op internet vond zij alleen iets over biltong.

Roely
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2549 is 'n antwoord op boodskap #2548] Do, 25 September 2003 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bkvj3q$6ekv1$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> Hoi "iedereen"!
>
> (Hoeveel zijn er nog die deze NG lezen?)
>
> Iemand op nl.culinair zoekt naar recepten van Zuidafrikaanse borrelhapjes
> die in grote hoeveelheden gemaakt kunnen worden. Dit in verband met een te
> houden Zuidafrikaans dansfeest.
> Hebben jullie leuke ideeën? Op internet vond zij alleen iets over biltong.
>
> Roely
>

Roely, wat is 'n borrelhapje?

Lorinda
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2551 is 'n antwoord op boodskap #2549] Do, 25 September 2003 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> "Roely" wrote in message

>> Iemand op nl.culinair zoekt naar recepten van Zuidafrikaanse borrelhapjes

> Roely, wat is 'n borrelhapje?

Ek het ook gewonder. :-)
Maar ek's bly jy't eerste gevra :-))

Dit het my laat dink aan daardie borrels wat mens as kind geblaas het
met die seepwater oplossing. En dan hardloop die honde mos gewoonlik
agter die borrels aan en hap daarna, Die kinders ook - dus
borrelhappies?
:-))
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2553 is 'n antwoord op boodskap #2551] Do, 25 September 2003 22:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ilp6nv0ncrici3bbaji3b9cbomolm17mq5@4ax.com...
>
> Ek het ook gewonder. :-)
> Maar ek's bly jy't eerste gevra :-))
>
> Dit het my laat dink aan daardie borrels wat mens as kind geblaas het
> met die seepwater oplossing. En dan hardloop die honde mos gewoonlik
> agter die borrels aan en hap daarna, Die kinders ook - dus
> borrelhappies?
> :-))

LOL. Dit klink soooo geloofwaardig.... maar ek dink dis dalk nie die regte
verduideliking nie, veral as biltong iewers 'n rol speel...:-)
Is dit dalk "snacks" van een of ander aard? As dit die geval is sal jy jou
"Kook en Geniet" moet afstof Katryn!:-)


Lorinda
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2554 is 'n antwoord op boodskap #2549] Do, 25 September 2003 22:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f736161$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> Roely, wat is 'n borrelhapje?
>
> Lorinda
>
>

:-))))
Een borrel is een glaasje sterke drank, jenever, whiskey enzovoort. Hierbij
horen natuurlijk lekkere hapjes; heel gewoon is bijvoorbeeld een stukje kaas
of worst, zoute pinda's, bitterballen (kleine gepaneerde ragoutballetjes die
gefrituurd zijn, kleine ronde kroketten, kennen jullie kroketten?? 'tIs
typisch Nederlands), Indische lekkernijen als loempiaatjes, stukjes saté.

Wat eten Zuidafrikanen nou bij hun glaasje drank 's avonds?

Roely
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2555 is 'n antwoord op boodskap #2551] Do, 25 September 2003 22:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ilp6nv0ncrici3bbaji3b9cbomolm17mq5@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> "Roely" wrote in message
>
>>> Iemand op nl.culinair zoekt naar recepten van Zuidafrikaanse
borrelhapjes
>
>> Roely, wat is 'n borrelhapje?
>
> Ek het ook gewonder. :-)
> Maar ek's bly jy't eerste gevra :-))
>
> Dit het my laat dink aan daardie borrels wat mens as kind geblaas het
> met die seepwater oplossing. En dan hardloop die honde mos gewoonlik
> agter die borrels aan en hap daarna, Die kinders ook - dus
> borrelhappies?
> :-))
>

Die borrels die jij bedoelt Katryn noemen wij bellen: bellenblazen! Ik moest
het een paar weken geleden nog doen op een huwelijk, in plaats van rijst
strooien wat niet mocht daar (te veel rommel?) Het was een mooi gezicht, al
die kleurige bellen van al die mensen die stonden te blazen. Verkopen ze in
Amerika ook bellenblaaspotjes, dus kant en klaar sop met een
schroefdekseltje waarin een ring zit?

Roely
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2557 is 'n antwoord op boodskap #2553] Do, 25 September 2003 23:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f737023_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:ilp6nv0ncrici3bbaji3b9cbomolm17mq5@4ax.com...
> LOL. Dit klink soooo geloofwaardig.... maar ek dink dis dalk nie die regte
> verduideliking nie, veral as biltong iewers 'n rol speel...:-)
> Is dit dalk "snacks" van een of ander aard? As dit die geval is sal jy jou
> "Kook en Geniet" moet afstof Katryn!:-)
>
Jaaa! Snacks, dat zijn het Lorinda!

Roely
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2558 is 'n antwoord op boodskap #2548] Do, 25 September 2003 23:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f7373d9_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> Ten minste weet ek darem nou wat 'n borrel is:-)) so jy het my gehelp selfs
> al was ek van geen hulp vir jou nie:-)

Maar weet je nou wat een kroket is?

Roely
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2559 is 'n antwoord op boodskap #2554] Do, 25 September 2003 23:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote in message
news:bkvrk5$6hkc0$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> :-))))
> Een borrel is een glaasje sterke drank, jenever, whiskey enzovoort. Hierbij
> horen natuurlijk lekkere hapjes; heel gewoon is bijvoorbeeld een stukje kaas
> of worst, zoute pinda's, bitterballen (kleine gepaneerde ragoutballetjes die
> gefrituurd zijn, kleine ronde kroketten, kennen jullie kroketten?? 'tIs
> typisch Nederlands), Indische lekkernijen als loempiaatjes, stukjes saté.
>
> Wat eten Zuidafrikanen nou bij hun glaasje drank 's avonds?
>
> Roely
>

O gaats, ek was bang dat dit dalk die vraag was. Ek bly nou al jare nie meer
in SA nie, so dalk laat my geheue my in die steek, maar ek kan net aan
peanuts, biltong, droë wors, kaas, stukkies wors en so aan dink. Dus nie
baie anders as julle nie (behalwe dalk vir die biltong). Dalk kan een van
die ander van meer hulp wees...(kom terug hier Katryn! Tobie!)
Ten minste weet ek darem nou wat 'n borrel is:-)) so jy het my gehelp selfs
al was ek van geen hulp vir jou nie:-)

Lorinda
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2560 is 'n antwoord op boodskap #2558] Do, 25 September 2003 23:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bkvsdq$6k5cb$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f7373d9_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> Ten minste weet ek darem nou wat 'n borrel is:-)) so jy het my gehelp
> selfs
>> al was ek van geen hulp vir jou nie:-)
>
> Maar weet je nou wat een kroket is?
>
> Roely
>

Het dit iets met gebraaide kaas te doen?

Lorinda
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2561 is 'n antwoord op boodskap #2560] Do, 25 September 2003 23:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f737526$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> Maar weet je nou wat een kroket is?
>>
>> Roely
>>
>
> Het dit iets met gebraaide kaas te doen?
>
> Lorinda


Nee, het heeft niets met kaas van doen. Het is een stevige vleesragout in de
vorm van een kleine worst, gepaneerd en gefrituurd. Ik geloof dat MacDonalds
ze probeert te verkopen onder de naam MacCroquets of zoiets. Vroeger
schreven de nederlanders het als "croquetten", op zijn Frans dus. Een
broodje kroket, mmmmmmmmm!!

Roely
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2562 is 'n antwoord op boodskap #2561] Do, 25 September 2003 23:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bkvstj$6le4s$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> Nee, het heeft niets met kaas van doen. Het is een stevige vleesragout in de
> vorm van een kleine worst, gepaneerd en gefrituurd. Ik geloof dat MacDonalds
> ze probeert te verkopen onder de naam MacCroquets of zoiets. Vroeger
> schreven de nederlanders het als "croquetten", op zijn Frans dus. Een
> broodje kroket, mmmmmmmmm!!
>
> Roely
>
Nee, ek dink nie ek het dit al gesien nie. Macdonalds pas hulle produkte aan
by die smaak van die betrokke land. Hier sien ek hulle adverteer 'n Nan
burger, wat lamsvleis op Indiese nan brood is, vir mense wat van Indiese kos
hou of van die Indiese subkontinent afkomstig is.

Lorinda
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2563 is 'n antwoord op boodskap #2554] Do, 25 September 2003 23:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> :-))))
> Een borrel is een glaasje sterke drank, jenever, whiskey enzovoort. Hierbij
> horen natuurlijk lekkere hapjes; heel gewoon is bijvoorbeeld een stukje kaas
> of worst, zoute pinda's, bitterballen (kleine gepaneerde ragoutballetjes die
> gefrituurd zijn, kleine ronde kroketten, kennen jullie kroketten?? 'tIs
> typisch Nederlands), Indische lekkernijen als loempiaatjes, stukjes saté.

Nou het ek darem sommer baie nuwe goeters geleer. Gaan sommer nou vir
my ook 'n borrel skink. Maar ek moet jou sê dat "borrel" klink vir my
amper soos klonkie taal se manier van "bottel" sê. Soos 'n borrel
bier....
:-))
Bitterballen is ook 'n nuwe begrip vir my. En um...wat op aarde is 'n
loempiaatjie?

> Wat eten Zuidafrikanen nou bij hun glaasje drank 's avonds?

Ek weet nie of ek en Lorinda enigsins kan help nie. :-)) WAG....ek
weet - pofadders!! Ja, hulle eet pofadders en gister het iemand gesê
hy braai 'n hadida. So, hulle eet slange en voëls saam met hulle
avond drankie. Ek reken daai avond borrels moet baie sterk wees in SA
om al daai snaakste gediertes te kan eet?
:-))

Roely, ek speel sommer. Iemand het aan my verduidelik dat 'n pofadder
is iets gemaak met lewers en netvet ander goete, en dan gebraai oor
die kole. Die jurie is nog uit oor wat 'n hadeda/hadida is. Maar
gewoonlik is dit 'n ibis- voël.
Ons eet blokkies kaas wat gesprinkel is met seldery sout saam met
Hoegaarden bier. Maar dis seker nie 'n borrel nie, so dit tel ook
nie. :-)
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2564 is 'n antwoord op boodskap #2555] Do, 25 September 2003 23:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Die borrels die jij bedoelt Katryn noemen wij bellen: bellenblazen!

Dit het ek ook gladnie geweet nie! 'n Bel is vir my 'n klok (seker
die engelse bell assosiasie?) :-)

> Ik moest
> het een paar weken geleden nog doen op een huwelijk, in plaats van rijst
> strooien wat niet mocht daar (te veel rommel?) Het was een mooi gezicht, al
> die kleurige bellen van al die mensen die stonden te blazen.

O, ek kan net dink. Dit is 'n baie oulike idee. Ek ken dit ook nie.
Ons gebruik rys en dan natuurlik die confetti of roosblare. Kleurige
bellen is vir my 'n baie oulike idee!!

> Verkopen ze in
> Amerika ook bellenblaaspotjes, dus kant en klaar sop met een
> schroefdekseltje waarin een ring zit?

Ja! :-) Maar sop? Nee, ons s'n het sommer 'n
seepoplossing in. Ons blaas nie bellen met sop nie. Ons eet sop!
:-)))
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2566 is 'n antwoord op boodskap #2559] Do, 25 September 2003 23:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:
> . Dalk kan een van
> die ander van meer hulp wees...(kom terug hier Katryn! Tobie!)

Um....er...ek dink jy is op jou eie hier, sistah. :-)))
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2569 is 'n antwoord op boodskap #2553] Vr, 26 September 2003 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> LOL. Dit klink soooo geloofwaardig.... maar ek dink dis dalk nie die regte
> verduideliking nie, veral as biltong iewers 'n rol speel...:-)
> Is dit dalk "snacks" van een of ander aard? As dit die geval is sal jy jou
> "Kook en Geniet" moet afstof Katryn!:-)

Ek het nie een van daai nie.
Ek het GEWEET as ek weer hier kom kuier gaan ek my naam krater maak.
Sommer so met die intrapslag gebeur dit toe ook!!! :-)))
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2570 is 'n antwoord op boodskap #2559] Vr, 26 September 2003 00:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Ten minste weet ek darem nou wat 'n borrel is:-)) so jy het my gehelp selfs
> al was ek van geen hulp vir jou nie:-)

Ek kliek nou eers dat dit cocktails is wat Roely van praat. Ai, ek is
staaaadig vanaand. Of is ek nogsteeds verkeerd?
Sal ook nou maar waai vir eers. :-)
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2571 is 'n antwoord op boodskap #2557] Vr, 26 September 2003 00:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Jaaa! Snacks, dat zijn het Lorinda!

Vingerete?
Waarom klink dit dan nou sal half na iets wat wel bestaan? Nee, okay
- ek bly nou stil.
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2573 is 'n antwoord op boodskap #2564] Vr, 26 September 2003 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:n1v6nv4gptdnou4uvrt6qsr9ul1ajvpa6a@4ax.com...
> "Roely" wrote:
>> Verkopen ze in
>> Amerika ook bellenblaaspotjes, dus kant en klaar sop met een
>> schroefdekseltje waarin een ring zit?
>
> Ja! :-) Maar sop? Nee, ons s'n het sommer 'n
> seepoplossing in. Ons blaas nie bellen met sop nie. Ons eet sop!
> :-)))
>

LOL : jullie eten sop en gaan bellenblazend door het leven!
Wij eten soep! Een stuk smakelijker!

Maar even serieus :-) : hoe noemen jullie dan een zeepoplossing? Voor de
afwas bijvoorbeeld?

Roely
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2574 is 'n antwoord op boodskap #2563] Vr, 26 September 2003 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:1ju6nvonnd2qh77a8hbn8c4sag6nqo1t3b@4ax.com...
> "Roely" wrote:
>
> Nou het ek darem sommer baie nuwe goeters geleer.

Je bent nooit te oud om te leren Katryn :-). Ik heb laatst ergens gelezen
dat het vernieuwen van de hersencellen tot op hoge leeftijd doorgaat.
Terwijl de hele wereld denkt dat de aftakeling al op je 18-e begint.

> Bitterballen is ook 'n nuwe begrip vir my. En um...wat op aarde is 'n
> loempiaatjie?

Een loempia is een pakketje van heel dun deeg (filodeeg bijvoorbeeld) gevuld
met groenten en vlees, beetje langwerpig dichtgevouwen en in hete olie
gefrituurd. Lekker joh!
>
>> Wat eten Zuidafrikanen nou bij hun glaasje drank 's avonds?
>
> Ek weet nie of ek en Lorinda enigsins kan help nie. :-)) WAG....ek
> weet - pofadders!! Ja, hulle eet pofadders en gister het iemand gesê
> hy braai 'n hadida. So, hulle eet slange en voëls saam met hulle
> avond drankie. Ek reken daai avond borrels moet baie sterk wees in SA
> om al daai snaakste gediertes te kan eet?
> :-))

Voor pofadders moet je hier naar de dierentuin, net als voor de heilige
ibis. Je kunt hier wel genoeg duiven van de straat halen :-)
>
> Ons eet blokkies kaas wat gesprinkel is met seldery sout saam met
> Hoegaarden bier. Maar dis seker nie 'n borrel nie, so dit tel ook
> nie. :-)
>
Hee! Hebben jullie Hoegaarden? Vlaams witbier dat de oceaan oversteekt! Wat
is de wereld toch klein.
Maar nee, dat is geen borrel. In een borreltje zit toch wel minstens 35%
alcohol.
Kijk in de Van Dale (woordenboek www.vandale.nl) en typ borrel in. Ik had de
items hier net gekopieerd
maar dan krijg je natuurlijk HTML, dus heb ik het maar weer weggehaald.

Roely
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2582 is 'n antwoord op boodskap #2566] Vr, 26 September 2003 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> "Lorinda" wrote:
>> . Dalk kan een van
>> die ander van meer hulp wees...(kom terug hier Katryn! Tobie!)
>
> Um....er...ek dink jy is op jou eie hier, sistah. :-)))

'n Bietjie kreatiwiteit is wat ons hier nodig het Katryn. Saam kan ons
dalk iets verrig. Kan jy nie aan iets interessants dink om met
byvoorbeeld pampoen te doen nie... :-) of met stampmielies.... of
pap....:-)

Lorinda
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2583 is 'n antwoord op boodskap #2574] Vr, 26 September 2003 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
>
> Een loempia is een pakketje van heel dun deeg (filodeeg bijvoorbeeld) gevuld
> met groenten en vlees, beetje langwerpig dichtgevouwen en in hete olie
> gefrituurd. Lekker joh!

As ons so voortgaan sal ek en Katryn 'n cocktail party met Nederlandse
snacks kan gee, en julle sal niks verder met die suid-afrikaanse
snacks wees nie..:-)


> Voor pofadders moet je hier naar de dierentuin, net als voor de heilige
> ibis. Je kunt hier wel genoeg duiven van de straat halen :-)
>
> Roely

Bly weg uit die dieretuin Roely! Ek dink hulle sal 'n dim view neem
van mense wat skielik die diere vir gaste begin voer... Greenpeace sal
'n oorval kry:-))

Lorinda
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2586 is 'n antwoord op boodskap #2582] Sa, 27 September 2003 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>
> 'n Bietjie kreatiwiteit is wat ons hier nodig het Katryn. Saam kan ons
> dalk iets verrig. Kan jy nie aan iets interessants dink om met
> byvoorbeeld pampoen te doen nie... :-) of met stampmielies.... of
> pap....:-)

LOL! Ek weet nie of dit nou 'n goeie tyd vir my is om kreatief te
probeer wees nie. Dis 3:45 en ek is nog wawyd wakker....aaargh...
Maar eeeeuw....pap?? Yukkie!!!
:-)
Wag, wat van geurige pampoengevuldepapballetjies en stampmielie
krokette? Hoe klink dit?
Okay...ek gaan maar probeer inkruip sonder om my man wakker en
moediglik te maak. :-)
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2589 is 'n antwoord op boodskap #2573] Sa, 27 September 2003 16:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> LOL : jullie eten sop en gaan bellenblazend door het leven!
> Wij eten soep! Een stuk smakelijker!
>
> Maar even serieus :-) : hoe noemen jullie dan een zeepoplossing? Voor de
> afwas bijvoorbeeld?

Sien jy nou hoe deurmekaar mens kanraak met ons 2 tale wat op die
oog af so dieselfde klink? :-)
As jy eendag by my kom kuier, en ek bied vir jou sop aan...sal jy
seker nie baie uitsien na die maal nie? :-)

Ons noem dit sommer net "seep oplossing" sovêr ek weet? Lorinda is
die ene met die woordeboek. Sy sal weet! :-)
Hier in Amerika gebruik ons sommer die handelsname of "soft soap" vir
vloeibare handwas seep. Eintlik word "soft soap" meer algemeen
gebruik om "cajolery" an te dui. En nou kan ek gladnie aan die
afrikaanse woord dink nie.

Daarsy "vloeibare seep" is wat mens dalk sal gebruik in Afrikaans vir
handewas seep, en 'opwasmiddel' vir "dishwashing liquid".
Maar nie sop nie. Nooit sop nie. :-))
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2590 is 'n antwoord op boodskap #2574] Sa, 27 September 2003 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Je bent nooit te oud om te leren Katryn :-). Ik heb laatst ergens gelezen
> dat het vernieuwen van de hersencellen tot op hoge leeftijd doorgaat.
> Terwijl de hele wereld denkt dat de aftakeling al op je 18-e begint.

Ja jaaaa....ek wou PRESIES dieselfde vir jou wou sê, maar toe sê jy
dit eerste. Dit is so. :-)
Daarom is dit ook nogal baie goed en belangrik vir veral die ouer
afgetrede mense om aktief op die Internet te wees.

Dankie vir die verduideliking van die borrelhappies, Roely, Dit is
vir my sulke vreeslike oulike benamings. :-)

> Hee! Hebben jullie Hoegaarden? Vlaams witbier dat de oceaan oversteekt! Wat
> is de wereld toch klein.

Giegie gie My man is 'n Franse Belg van Brussel
oorspronklik. Hier in ons huis word die woord "bier" met uiterste
groot respek hanteer. :-)
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2591 is 'n antwoord op boodskap #2589] Sa, 27 September 2003 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 27 Sep 2003 12:57:22 -0400, Katryn wrote:

> "Roely" wrote:
>
>> LOL : jullie eten sop en gaan bellenblazend door het leven!
>> Wij eten soep! Een stuk smakelijker!
>>
>> Maar even serieus :-) : hoe noemen jullie dan een zeepoplossing? Voor de
>> afwas bijvoorbeeld?


Sommer straight 'seepwater' Roely.
En soos Katryn sê, nooit, maar verdomp nooit, 'sop, nie.
Ons praat van 'seepwater' en ek het die afgelope week
met 'seepskuim' matte gewas.

(net so terloops, Roely, die woord 'skuim' is ook baie
buigbaar (flexible) in Afrikaans. Wanneer Katryn kwaad word vir my,
noem sy my so iets:-)

DD
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2593 is 'n antwoord op boodskap #2591] Sa, 27 September 2003 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Sommer straight 'seepwater' Roely.

Jaaa, dis reg. Nou onthou ek!! :-) Ai, dis goed dat jy weer terug
is, DD. :-)

> (net so terloops, Roely, die woord 'skuim' is ook baie
> buigbaar (flexible) in Afrikaans. Wanneer Katryn kwaad word vir my,
> noem sy my so iets:-)

Ja, jou so iets!!
:-)))
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2602 is 'n antwoord op boodskap #2589] So, 28 September 2003 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:6ffbnvot3c93g9080vn032g4rrkbemogj8@4ax.com...
> Sien jy nou hoe deurmekaar mens kanraak met ons 2 tale wat op die
> oog af so dieselfde klink? :-)
> As jy eendag by my kom kuier, en ek bied vir jou sop aan...sal jy
> seker nie baie uitsien na die maal nie? :-)

Welke sop ga jij mij aanbieden? Heb je al iets speciaals op het menu staan?
:-)

Mijn vaders geboorteprovincie was Friesland, en in de Friese taal zeggen ze
ook sêp. Het Fries is ook een aparte taal, net als het Afrikaans, en het het
wijkt zelfs denk ik meer af van het standaard Nederlands dan het Afrikaans.
De Friezen, sommige tenminste, wilden zich een poosje geleden afscheiden van
Nederland, en zelfstandig worden. En soort van Baskenland, maar gelukkig
niet zo fanatiek.

> Ons noem dit sommer net "seep oplossing" sover ek weet? Lorinda is
> die ene met die woordeboek. Sy sal weet! :-)
> Hier in Amerika gebruik ons sommer die handelsname of "soft soap" vir
> vloeibare handwas seep.

Aha! Het Engelse soap is natuurlijk het Nederlandse sop! En de zeep is
etymologisch gezien wel van dezelfde stam denk ik. Ik zoek op:
Ach, jammer, 'soap' is wel gelieerd aan 'zeep', maar helaas staat sop in de
betekenis van zeepoplossing niet in mijn etymologisch woordenboek. 'Soep'
zie verder bij 'sop', dus hieruit leid ik af dat soep een nieuwe vorm is.

Maar ik kom dus graag voor een bordje van jouw sop Katryn!

Roely
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2603 is 'n antwoord op boodskap #2591] So, 28 September 2003 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:dkjbnv4nji3mtpqcuciuknquamsth8hnqf@4ax.com...

> (net so terloops, Roely, die woord 'skuim' is ook baie
> buigbaar (flexible) in Afrikaans. Wanneer Katryn kwaad word vir my,
> noem sy my so iets:-)
>
> DD

:-) Dan moet je het in Nederlandse ogen wel bont hebben gemaakt DD!
Het schuim der natie is nou niet het meest hoogstaande deel van de
bevolking.

Roely
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2607 is 'n antwoord op boodskap #2603] So, 28 September 2003 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 28 Sep 2003 12:12:24 +0200, "Roely" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:dkjbnv4nji3mtpqcuciuknquamsth8hnqf@4ax.com...
>
>> (net so terloops, Roely, die woord 'skuim' is ook baie
>> buigbaar (flexible) in Afrikaans. Wanneer Katryn kwaad word vir my,
>> noem sy my so iets:-)
>>
>> DD
>
> :-) Dan moet je het in Nederlandse ogen wel bont hebben gemaakt DD!
> Het schuim der natie is nou niet het meest hoogstaande deel van de
> bevolking.
>
> Roely
>

Julle beskrywing maak nogal sin, Roely, soos in om die bopunt van die
samestelling te wees. Anders gesien, is die skuim ook maar net wind:-)

DD
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2608 is 'n antwoord op boodskap #2602] So, 28 September 2003 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Welke sop ga jij mij aanbieden? Heb je al iets speciaals op het menu staan?
> :-)

Ek dink nog....dalk moet ek jou net nog so bietjie beter leer
ken? :-)

> Mijn vaders geboorteprovincie was Friesland, en in de Friese taal zeggen ze
> ook sôp. Het Fries is ook een aparte taal, net als het Afrikaans, en het het
> wijkt zelfs denk ik meer af van het standaard Nederlands dan het Afrikaans.
> De Friezen, sommige tenminste, wilden zich een poosje geleden afscheiden van
> Nederland, en zelfstandig worden. En soort van Baskenland, maar gelukkig
> niet zo fanatiek.

Dis baie interessant! Dit interesseer my altyd om te lees en hoor en
sien hoe tale en kultuur onafskeidbaar is. Ek weet dis logies, maar
polities gesien is dit interessant om te sien hoe sekere woorde 'n
diep sielkundige effek kan "trigger" in sekere mense/kulture, maar nie
in ander nie. As ek bv. die regses baie vies wil maak hier in
Amerika, gebruik ek altyd die woord "regime" om na die Bush admin te
verwys.
;->
Is daar ook sekere woorde wat polities meer gelaai is in Fries teenoor
Nederlands?

> Aha! Het Engelse soap is natuurlijk het Nederlandse sop! En de zeep is
> etymologisch gezien wel van dezelfde stam denk ik. Ik zoek op:
> Ach, jammer, 'soap' is wel gelieerd aan 'zeep', maar helaas staat sop in de
> betekenis van zeepoplossing niet in mijn etymologisch woordenboek. 'Soep'
> zie verder bij 'sop', dus hieruit leid ik af dat soep een nieuwe vorm is.

Ag julle met julle woordeboeke!! Hoe moet ek nou voel?
:-)))

> Maar ik kom dus graag voor een bordje van jouw sop Katryn!

Giegie - jy is welkom. :-)
So gaan ons dan almal borrelblasend deur die lewe? :-))
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2624 is 'n antwoord op boodskap #2548] Di, 30 September 2003 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0309281213.c2b53ec@posting.google.com...
>
> Van sop gepraat, dit is koud genoeg vir sop hier by my vanaand. Wat is
> jou gunsteling sop?

Soep is van alle temperaturen! Het wordt deze week weer meer dan twintig
graden in het zuiden van het land, dus hier en de stad wel 19 - 20, maar
ook dan lust ik graag een bordje tomatensoep. Een goedgevulde, zelfgemaakte
groentensoep is ook heerlijk. Mijn schoonmoeder kan een lekker pannetje
venkelsoep maken, dat is ook smullen. Op kippensoep ben ik niet zo dol,
linzensoep in de winter daarentegen: mmmmmm...
Als ik dit allemaal zo opschrijf vraag ik me af waarom ik niet veeeeeeel
vaker soep maak ?????

Hebben jullie speciale soepen die je voorkeur hebben?

Roely
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2625 is 'n antwoord op boodskap #2548] Di, 30 September 2003 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0309281215.1844420b@posting.google.com...
>
> Is dit maklik vir jou om Fries te verstaan?
>
Omdat mijn vader me vroeger Friese liedjes heeft geleerd en ik zelf nog drie
jaar in Friesland heb gewoond kan ik het zogenaamde stadsfries wel verstaan,
maar als iemand van het platteland het spreekt moet hij wel langzaam praten,
dan versta ik een deel. Lezen van het Fries gaat beter.
Vrijwel alle Friezen spreken Nederlands, het lesgeven in het Fries is pas
sinds kort ingevoerd, en alleen maar op de basisschool. Maar er zijn al
jarenlang nationalisten die vinden dat alle officiële taalverkeer (in
gemeenteraden bijvoorbeeld) in het Fries moet. Dat gaat zelfs zover dat ze
Fries blijven spreken als er niet-Fries verstaande mensen bij zijn. Erg
onhoffelijk. Gelukkig geldt dit maar voor een paar mensen.

Roely
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2635 is 'n antwoord op boodskap #2624] Di, 30 September 2003 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Soep is van alle temperaturen!

Ek is baie lief vir vichysoise. En in die winter is ek mal oor
minestrone. Maar eintlik hou ek van enige sop. :-)
'n Gunsteling waarmee kinders (en volwassenes) hier in Amerika mee
vertroud is, is tamatie sop. Ek hou ook baie van tamatiesop met
geroorsterde kaasbroodjies.

Die weer is absoluut pragtig hier by ons op die oomblik. Ek is uit en
uit 'n wintersmens. Dit is koel in die aande en oggende, maar in die
dag is dit tussen 75 en 80 grade F. Ideale temps vir my. My huis is
altyd 72 binne in elkgeval, maar omdat ek van tuinmaak hou, is dit vir
my heerlik as dit dieselfde temps buite is. :-)
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2636 is 'n antwoord op boodskap #2635] Di, 30 September 2003 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:obljnvsujod3pmqge2alohnvbut0cr91oj@4ax.com...
> Die weer is absoluut pragtig hier by ons op die oomblik. Ek is uit en
> uit 'n wintersmens. Dit is koel in die aande en oggende, maar in die
> dag is dit tussen 75 en 80 grade F. Ideale temps vir my. My huis is
> altyd 72 binne in elkgeval, maar omdat ek van tuinmaak hou, is dit vir
> my heerlik as dit dieselfde temps buite is. :-)

Hoe koud word dit daar by jou in die winter Katryn?

Lorinda
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2637 is 'n antwoord op boodskap #2636] Di, 30 September 2003 19:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Hoe koud word dit daar by jou in die winter Katryn?

Die gemiddelde winter temps is ongeveer 60 grade. Dis werklik omtrent
nooit nodig om dik jasse te dra nie. Af en toe kry ons ys storms wat
baie skade veroorsaak, en af en toe raak dit benede vriespunt vir
langer as 'n paar dae. Maar dit is die uitsondering, en gebeur net so
paar dae tydens die Winter maande.
In die Somer kan dit ondraaglik warm raak, met temperature bo 100.
Dan die geweldige hoë humiditeit daarby, en jy kan jouself voorstel
waarom hier geen huise is sonder lugversorging nie.
Ons kry net sowat 1 maal per jaar sneeu - gewoonlik in Jan/Feb. En
dan is dit ook baie min.

Op die oomblik is die blare besig om te verkleur en val teen 'n
geweldige spoed. Goed vir oefening - hark hark hark, en sweet sweet
sweet... maar as niemand kyk nie, dan ruk ek gou die blaser uit. :-)

En by julle?
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2641 is 'n antwoord op boodskap #2637] Di, 30 September 2003 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:opmjnvcjj00kp4mpq4f7p53lb1trmg9dl3@4ax.com...
> Die gemiddelde winter temps is ongeveer 60 grade. Dis werklik omtrent
> nooit nodig om dik jasse te dra nie. Af en toe kry ons ys storms wat
> baie skade veroorsaak, en af en toe raak dit benede vriespunt vir
> langer as 'n paar dae. Maar dit is die uitsondering, en gebeur net so
> paar dae tydens die Winter maande.
> In die Somer kan dit ondraaglik warm raak, met temperature bo 100.
> Dan die geweldige hoë humiditeit daarby, en jy kan jouself voorstel
> waarom hier geen huise is sonder lugversorging nie.
> Ons kry net sowat 1 maal per jaar sneeu - gewoonlik in Jan/Feb. En
> dan is dit ook baie min.
>
> Op die oomblik is die blare besig om te verkleur en val teen 'n
> geweldige spoed. Goed vir oefening - hark hark hark, en sweet sweet
> sweet... maar as niemand kyk nie, dan ruk ek gou die blaser uit. :-)
>
> En by julle?

Dit sneeu min in Londen, net 'n paar keer elke winter en die sneeu lê nooit
lank nie, maar dit kan baie koud word. Gemiddelde temperatuur is so 5 of 6°C
in die Winter (40F?) en in die 20°Cs in die Somer, behalwe die pas afgelope
Somer, wat gereeld oor die 30s was, maar dit was 'n uitsondering.

Wat is 'n blaser??

Lorinda
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2645 is 'n antwoord op boodskap #2641] Di, 30 September 2003 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Dit sneeu min in Londen, net 'n paar keer elke winter en die sneeu lê nooit
> lank nie, maar dit kan baie koud word. Gemiddelde temperatuur is so 5 of 6°C
> in die Winter (40F?) en in die 20°Cs in die Somer, behalwe die pas afgelope
> Somer, wat gereeld oor die 30s was, maar dit was 'n uitsondering.

Dit klink darem nog binne redelike perke. :-)
Die kere wat ek in Europa en Engeland was, was die weer ook heel
aanvaarbaar/leefbaar. Al wat my effe gepla het, was dat mens nie
eintlik baie dae het waar mens die blou lug kon sien nie. En vir een
of ander rede is die hotelgange in Londen veral, altyd VERSKRIKLIK
warm. Net die gange - die kamers is gewoonlik heel okay. :-)

> Wat is 'n blaser??

Um....Afrikaans vir "leaf blower"? :-)
'n Ding wat 'n verskriklike lawaai maak, en waarmee mens die blare op
'n hoop blaas, en daarna opsuig terwyl die ding die blare en stokkies
ïn klein stukkies opkap, en in 'n sak opvang. Wat mens dan in 'n
groter sak gooi, en eventueel word die sakke vol blare weggery in nog
groter sakke. En so aan....
Sien?
:-))
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2648 is 'n antwoord op boodskap #2645] Di, 30 September 2003 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ivqjnvo4m4o5ksem35v01kalr029dfor7h@4ax.com...
> Um....Afrikaans vir "leaf blower"? :-)
> 'n Ding wat 'n verskriklike lawaai maak, en waarmee mens die blare op
> 'n hoop blaas, en daarna opsuig terwyl die ding die blare en stokkies
> 'n klein stukkies opkap, en in 'n sak opvang. Wat mens dan in 'n
> groter sak gooi, en eventueel word die sakke vol blare weggery in nog
> groter sakke. En so aan....
> Sien?
> :-))

Liewe hemel Katryn dit klink verskriklik geweldadig!:-))

Ek gaan koop sommer vir my ook 'n leaf blower.... dit klink soos iets om te
doen as mens die dag spinnerakke op die gemoed het (ongelukkig het ek nie
genoeg blare in my tuintjie nie:-( )



Lorinda
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2651 is 'n antwoord op boodskap #2648] Di, 30 September 2003 21:54 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f79f7bd$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:ivqjnvo4m4o5ksem35v01kalr029dfor7h@4ax.com...
>> Um....Afrikaans vir "leaf blower"? :-)
>> 'n Ding wat 'n verskriklike lawaai maak, en waarmee mens die blare op
>> 'n hoop blaas, en daarna opsuig terwyl die ding die blare en stokkies
>> 'n klein stukkies opkap, en in 'n sak opvang. Wat mens dan in 'n
>> groter sak gooi, en eventueel word die sakke vol blare weggery in nog
>> groter sakke. En so aan....
>> Sien?
>> :-))
>
> Liewe hemel Katryn dit klink verskriklik geweldadig!:-))
>
> Ek gaan koop sommer vir my ook 'n leaf blower.... dit klink soos iets om te
> doen as mens die dag spinnerakke op die gemoed het (ongelukkig het ek nie
> genoeg blare in my tuintjie nie:-( )
>
>
>
> Lorinda
>

Ek wou nog byvoeg dat ek vandag so iets nodig gehad het, dit was een van
daai dae wat alles 'n frustrerende rivier van onmoontlike situasies was wat
net erger geword het. So as ek nou vandag my hande op 'n leaf blower kon lê
sou ek dit dalk as wapen gebruik het:-))

Lorinda
Vorige onderwerp: Happy sage se einde
Volgende onderwerp: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 09:09:32 MGT 2024