Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Slakke (vir Katryn se tuin)
Slakke (vir Katryn se tuin) [boodskap #2531] Di, 16 September 2003 21:10 na volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Volgens die BBC kan jy slakke uit jou tuin hou met knoffel (was dit nie
Suidwester wat 'n tyd gelede so tekere gegaan het oor hoe hy knoffel haat
nie? Wel, added bonus: jy kan hom ook uit jou tuin hou met knoffel...:-))

Lorinda
Re: Slakke (vir Katryn se tuin) [boodskap #2567 is 'n antwoord op boodskap #2531] Do, 25 September 2003 23:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Volgens die BBC kan jy slakke uit jou tuin hou met knoffel (was dit nie
> Suidwester wat 'n tyd gelede so tekere gegaan het oor hoe hy knoffel haat
> nie? Wel, added bonus: jy kan hom ook uit jou tuin hou met knoffel...:-))

LOL!!! Ek moet dit definitief probeer, want ons het nogal slakke hier
in die tuin. En ek is erg lief vir knoffel. En jy het ook vergeet om
te noem dat mens sommer dan ook die vampiere weghou. Dit is juis
alweer amper Halloween!!
:-)
Re: Slakke (vir Katryn se tuin) [boodskap #2580 is 'n antwoord op boodskap #2567] Vr, 26 September 2003 21:04 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...

>
> LOL!!! Ek moet dit definitief probeer, want ons het nogal slakke hier
> in die tuin. En ek is erg lief vir knoffel. En jy het ook vergeet om
> te noem dat mens sommer dan ook die vampiere weghou. Dit is juis
> alweer amper Halloween!!
> :-)

:-)) Dis reg, 'n vampierlose tuin is beslis iets om na te streef!

Lorinda
Re: Slakke [boodskap #49406 is 'n antwoord op boodskap #2531] Di, 04 September 2001 07:13 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:41t8pt0v28gs26c7i3sm78qtie3ablhs27@4ax.com...
> On Tue, 4 Sep 2001 08:06:12 +0200, "Shannon"
> wrote:
>
>
>> Ag nee kom, as ander mense wurms kan eet, gun my dan 'n slakkie of ses. Wat
>> is nou lekkerder as dit, veral met baie knoffel...
>
> Ek gun jou jou slakke Shannon. Ek sê maar net jy kan jouself baie
> geld bespaar as jy maar net roosterbrood in blokkies sny en in 'n
> knoffelsous doop! :-)) Sien, ek dra maar net jou finansiële sake op
> my hart!! :-)))

Dankie! Ek dink egter ek sal die rubbergevoel van die slakkies egter mis!
:)

Ek vermoed al lankal dat ek die slakke eet agter die knoffel aan. Ek het 'n
tyd terug gehoor van 'n vrou hier in Pretoria omgewing wat tuinslakke kweek
en dit aan die restaurante verkoop. Sy maak blykbaar lekker geld!

> 'n Ware verhaal - gasvrou berei "slakke" (wat eintlik rerig net
> roosterbrood blokkies in knoffelsous, en toe in skulpies gesit was.
> (Spesiaal vir een gas wat nog nooit slakke geeet het nie) Na die tyd
> word gevra: "en hoe proe die slak toe?"
> Antwoord: " Dit was heel lekker, maar toe daai HORINKIES so in my
> keel afgly, toe voel ek bietjie naar"
> :-))
>
Baie goeie een!
Vorige onderwerp: sjoe maar dis stil hier!
Volgende onderwerp: Die 4 stouterds
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 08:38:34 MGT 2024