Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die 4 stouterds
Die 4 stouterds [boodskap #84414] Di, 23 September 2003 05:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister is berig dat die geslaagde leuenverklikkertoetse nie as bewys in die
hof toegelaat sal word nie, omdat dit nie stabiel is nie.
Een van die vier het die toets eers gedop, en nadat hy 'n kalmeermiddel
ingeneem het, het hy die toets geslaag. Die ander drie het ook eers
kalmeermiddels geneem voordat die toets geneem is.
Daar is ook nou 'n verdere ondersoek na die optrede van hulle
regsverteenwoordiger en die media.

--
Annette
Re: Die 4 stouterds [boodskap #84429 is 'n antwoord op boodskap #84414] Di, 23 September 2003 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - met alle respek die bewering is loutere snert.
Jy kan nie die poligraaf flous met 'n kalmeermiddel nie - die apparaat word
gesinkroniseer om fisiologiese reaksies met mekaar te vergelyk onder
dieselfde toestand. Maw alle reaksies sal daarvolgens ewe veel
vertraag/onderdruk word.
Dit is 'n foefie van die "verdedigingspan" om die aangeklaagdes verdag te
laat voorkom. Hulle kan natuurlik weer getoets word - deur iemand anders
onder behjeerde omstandighede.
Waar het jy al gehoor dat die klaagster in 'n verkragtingsaak 'n prokureur
en advokaat moet aanstel in haar saak - sy is die klaer. Die
polisie/justisie stel dan prokureurs/advokate aan. Die feit dat sy dit reeds
gedoen het laat haar saak baie verdag voorkom.

"Annette" skryf in boodskap news:bkon88$7fd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister is berig dat die geslaagde leuenverklikkertoetse nie as bewys in die
> hof toegelaat sal word nie, omdat dit nie stabiel is nie.
> Een van die vier het die toets eers gedop, en nadat hy 'n kalmeermiddel
> ingeneem het, het hy die toets geslaag. Die ander drie het ook eers
> kalmeermiddels geneem voordat die toets geneem is.
> Daar is ook nou 'n verdere ondersoek na die optrede van hulle
> regsverteenwoordiger en die media.
>
> --
> Annette
>
Re: Die 4 stouterds [boodskap #84431 is 'n antwoord op boodskap #84429] Di, 23 September 2003 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie het die poligraaf geverifieer?
As jy, wat Jonas is, skielik in hegtenis gennem word uit die bloute, gaan
die eerste ding wat jy doen wees om 'n verklikkertoets af te lê, of gaan jy
sou gou as moontlik jou alibi bepaal en bevestig?
Gaan lees weer wat Elaine geskryf het - as die mense glo hulle het nie
verkeerd gedoen nie ( en volgens berigte klink dit asof dit so baie gedoen
word dat dit meer 'n lewenswyse is ) dan gaan die toets nie uitwys dat hulle
lieg nie.
Vragie - hoekom word die poligraaftoets nie in die hof as bewys erken nie?
Die moordenaar van Marike de Klerk, wat skuldig bevind is, het ook sy
poligraaftoetse geslaag.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bkpdmd$il7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - met alle respek die bewering is loutere snert.
> Jy kan nie die poligraaf flous met 'n kalmeermiddel nie - die apparaat word
> gesinkroniseer om fisiologiese reaksies met mekaar te vergelyk onder
> dieselfde toestand. Maw alle reaksies sal daarvolgens ewe veel
> vertraag/onderdruk word.
> Dit is 'n foefie van die "verdedigingspan" om die aangeklaagdes verdag te
> laat voorkom. Hulle kan natuurlik weer getoets word - deur iemand anders
> onder behjeerde omstandighede.
> Waar het jy al gehoor dat die klaagster in 'n verkragtingsaak 'n prokureur
> en advokaat moet aanstel in haar saak - sy is die klaer. Die
> polisie/justisie stel dan prokureurs/advokate aan. Die feit dat sy dit reeds
> gedoen het laat haar saak baie verdag voorkom.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bkon88$7fd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gister is berig dat die geslaagde leuenverklikkertoetse nie as bewys in die
>> hof toegelaat sal word nie, omdat dit nie stabiel is nie.
>> Een van die vier het die toets eers gedop, en nadat hy 'n kalmeermiddel
>> ingeneem het, het hy die toets geslaag. Die ander drie het ook eers
>> kalmeermiddels geneem voordat die toets geneem is.
>> Daar is ook nou 'n verdere ondersoek na die optrede van hulle
>> regsverteenwoordiger en die media.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Die 4 stouterds [boodskap #84445 is 'n antwoord op boodskap #84431] Di, 23 September 2003 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek is bevrees ek stem nie met Elaine se mening saam nie.
Poligraaftoetse sal die regsverteenwoordigers van die 4 wel help om te weet
waar hy/hulle staan.
In elk geval - nie-kredietwaardige getuies sal gewoonlik huiwer om so 'n
toets af te lê. Ek sasl byvoorbeeld so 'n toetsie ten sterkste vir die
klaagster aanbeveel.
My belangrikste punt is Annette - waarom het die klaagster reeds op die
tydstip 'n prokureur en/of advokaat. Enige ou wat iets van die regte en
kriminele sake weet sal jy besef dat die 'n goeie vraag is.
Ook - die aanvanklike lekkasie mbt die identiteite van die aangeklaagdes is
deur die SAPS self gedoen - nou huil hulle?

"Annette" skryf in boodskap news:bkpj92$l0u$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie het die poligraaf geverifieer?
> As jy, wat Jonas is, skielik in hegtenis gennem word uit die bloute, gaan
> die eerste ding wat jy doen wees om 'n verklikkertoets af te lê, of gaan jy
> sou gou as moontlik jou alibi bepaal en bevestig?
> Gaan lees weer wat Elaine geskryf het - as die mense glo hulle het nie
> verkeerd gedoen nie ( en volgens berigte klink dit asof dit so baie gedoen
> word dat dit meer 'n lewenswyse is ) dan gaan die toets nie uitwys dat hulle
> lieg nie.
> Vragie - hoekom word die poligraaftoets nie in die hof as bewys erken nie?
> Die moordenaar van Marike de Klerk, wat skuldig bevind is, het ook sy
> poligraaftoetse geslaag.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bkpdmd$il7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - met alle respek die bewering is loutere snert.
>> Jy kan nie die poligraaf flous met 'n kalmeermiddel nie - die apparaat word
>> gesinkroniseer om fisiologiese reaksies met mekaar te vergelyk onder
>> dieselfde toestand. Maw alle reaksies sal daarvolgens ewe veel
>> vertraag/onderdruk word.
>> Dit is 'n foefie van die "verdedigingspan" om die aangeklaagdes verdag te
>> laat voorkom. Hulle kan natuurlik weer getoets word - deur iemand anders
>> onder behjeerde omstandighede.
>> Waar het jy al gehoor dat die klaagster in 'n verkragtingsaak 'n prokureur
>> en advokaat moet aanstel in haar saak - sy is die klaer. Die
>> polisie/justisie stel dan prokureurs/advokate aan. Die feit dat sy dit reeds
>> gedoen het laat haar saak baie verdag voorkom.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkon88$7fd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gister is berig dat die geslaagde leuenverklikkertoetse nie as bewys in die
>>> hof toegelaat sal word nie, omdat dit nie stabiel is nie.
>>> Een van die vier het die toets eers gedop, en nadat hy 'n kalmeermiddel
>>> ingeneem het, het hy die toets geslaag. Die ander drie het ook eers
>>> kalmeermiddels geneem voordat die toets geneem is.
>>> Daar is ook nou 'n verdere ondersoek na die optrede van hulle
>>> regsverteenwoordiger en die media.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Die 4 stouterds [boodskap #84539 is 'n antwoord op boodskap #84445] Vr, 26 September 2003 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Poligraaf is baie betroubaar, maar die ding is hy kan geflous word en die
ou wat die poligraaf doen moet weet wat hy doen, want daar is 'n
ondervraging voor en na die tyd. Die een groep waarvoor ek 'n site gedoen
het, het vertel hoe mense die poligraaf slaag, en dan na die tyd, tydens die
ondervraging, "breek" hulle en sal hulle erken dat hulle wel die misdaad
gepleeg het. As hulle dan weer die toets doen druip hulle hom.
Ten spyte daarvan het ek baie vertroue in die poligraaf. Elke jaar verbeter
die tegnologie en word die poligraaf toets meer akkuraat. Maar die regte
tegnologie in die verkeerde ou se hande is ook net 'n waste. Die een groep
wat ek ken stuur hulle poligrafiste na 'n skool in Amerika, ek weet nie waar
leer die polisie se poligrafiste die trade nie, en of die polisie dit
uitkontrakteer nie.
Ek stem saam, dalk moet hulle daarop aandring dat die meisiekind wat die
outjies aangekla het ook 'n toets doen - maar wat gemaak as sy ook haar
toets slaag? Sy glo dalk regtig sy's verkrag en die seuns glo dalk regtig
hulle het haar nie verkrag nie.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bkq1pb$rb3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - ek is bevrees ek stem nie met Elaine se mening saam nie.
> Poligraaftoetse sal die regsverteenwoordigers van die 4 wel help om te weet
> waar hy/hulle staan.
> In elk geval - nie-kredietwaardige getuies sal gewoonlik huiwer om so 'n
> toets af te lê. Ek sasl byvoorbeeld so 'n toetsie ten sterkste vir die
> klaagster aanbeveel.
> My belangrikste punt is Annette - waarom het die klaagster reeds op die
> tydstip 'n prokureur en/of advokaat. Enige ou wat iets van die regte en
> kriminele sake weet sal jy besef dat die 'n goeie vraag is.
> Ook - die aanvanklike lekkasie mbt die identiteite van die aangeklaagdes is
> deur die SAPS self gedoen - nou huil hulle?
Re: Die 4 stouterds [boodskap #84544 is 'n antwoord op boodskap #84539] Vr, 26 September 2003 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vraag is steeds - waarom het die meisie nou reeds 'n regspan om haar te
verteenwoordig?

"Elaine" skryf in boodskap news:3f740f0a$0$64720@hades.is.co.za...
> 'n Poligraaf is baie betroubaar, maar die ding is hy kan geflous word en die
> ou wat die poligraaf doen moet weet wat hy doen, want daar is 'n
> ondervraging voor en na die tyd. Die een groep waarvoor ek 'n site gedoen
> het, het vertel hoe mense die poligraaf slaag, en dan na die tyd, tydens die
> ondervraging, "breek" hulle en sal hulle erken dat hulle wel die misdaad
> gepleeg het. As hulle dan weer die toets doen druip hulle hom.
> Ten spyte daarvan het ek baie vertroue in die poligraaf. Elke jaar verbeter
> die tegnologie en word die poligraaf toets meer akkuraat. Maar die regte
> tegnologie in die verkeerde ou se hande is ook net 'n waste. Die een groep
> wat ek ken stuur hulle poligrafiste na 'n skool in Amerika, ek weet nie waar
> leer die polisie se poligrafiste die trade nie, en of die polisie dit
> uitkontrakteer nie.
> Ek stem saam, dalk moet hulle daarop aandring dat die meisiekind wat die
> outjies aangekla het ook 'n toets doen - maar wat gemaak as sy ook haar
> toets slaag? Sy glo dalk regtig sy's verkrag en die seuns glo dalk regtig
> hulle het haar nie verkrag nie.
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bkq1pb$rb3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - ek is bevrees ek stem nie met Elaine se mening saam nie.
>> Poligraaftoetse sal die regsverteenwoordigers van die 4 wel help om te weet
>> waar hy/hulle staan.
>> In elk geval - nie-kredietwaardige getuies sal gewoonlik huiwer om so 'n
>> toets af te lê. Ek sasl byvoorbeeld so 'n toetsie ten sterkste vir die
>> klaagster aanbeveel.
>> My belangrikste punt is Annette - waarom het die klaagster reeds op die
>> tydstip 'n prokureur en/of advokaat. Enige ou wat iets van die regte en
>> kriminele sake weet sal jy besef dat die 'n goeie vraag is.
>> Ook - die aanvanklike lekkasie mbt die identiteite van die aangeklaagdes is
>> deur die SAPS self gedoen - nou huil hulle?
>
Re: Die 4 stouterds [boodskap #84559 is 'n antwoord op boodskap #84544] Sa, 27 September 2003 00:34 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos ek verstaan het sy ene. Haar advokate het haar glo afgeraai om met die
pers te praat.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bl1c3u$ro3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vraag is steeds - waarom het die meisie nou reeds 'n regspan om haar te
> verteenwoordig?
Vorige onderwerp: Slakke (vir Katryn se tuin)
Volgende onderwerp: knock knock...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 06:50:41 MGT 2024