Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Andries nuus
Andries nuus [boodskap #2543] Ma, 22 September 2003 19:05 na volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries het vir my e-pos gestuur van die werk af; sy modem is deur weerlig
bygekom en hy kan eers volgende maand 'n ander een koop. Hy stuur groete aan
almal.
Ai, die Vrystaatse donderweer...:-)

Lorinda
Re: Andries nuus [boodskap #2544 is 'n antwoord op boodskap #2543] Di, 23 September 2003 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote in message
news:3f6f4655$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Andries het vir my e-pos gestuur van die werk af; sy modem is deur weerlig
> bygekom en hy kan eers volgende maand 'n ander een koop. Hy stuur groete aan
> almal.

Dank aan Andries en Lorinda!

> Ai, die Vrystaatse donderweer...:-)
>
Vannacht is het hier herfst geworden, ook met regen en onweer. Het is
opeens wel een graad of acht kouder, het is even wennen.
Afgelopen dagen was er donderweer op mijn pc....., het virus Swen had
toegeslagen, allemaal spam, honderden mailtjes die zogenaamd van microsoft
kwamen. Norton had het er druk mee, en ik ook want ik heb me voor het eerst
eens beziggehouden met programma's die ervoor zorgen dat zulke mailtjes niet
meer binnen kunnen komen. Dus flink gelezen op de nieuwsgroep nl.comp.virus
. Daar zitten trouwens een paar wijsneuzen die vinden dat leken en amateurs
als ik niet op het internet mogen, omdat wij uit onwetendheid nog wel eens
domme dingen doen. Ik heb maar niet gereageerd, hoewel het me wel dwars zit.

Roely
Re: Andries nuus [boodskap #2550 is 'n antwoord op boodskap #2544] Do, 25 September 2003 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote in message
news:bkp072$43tdc$2@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>>
> Vannacht is het hier herfst geworden, ook met regen en onweer. Het is
> opeens wel een graad of acht kouder, het is even wennen.
> Afgelopen dagen was er donderweer op mijn pc....., het virus Swen had
> toegeslagen, allemaal spam, honderden mailtjes die zogenaamd van microsoft
> kwamen. Norton had het er druk mee, en ik ook want ik heb me voor het eerst
> eens beziggehouden met programma's die ervoor zorgen dat zulke mailtjes niet
> meer binnen kunnen komen. Dus flink gelezen op de nieuwsgroep nl.comp.virus
> . Daar zitten trouwens een paar wijsneuzen die vinden dat leken en amateurs
> als ik niet op het internet mogen, omdat wij uit onwetendheid nog wel eens
> domme dingen doen. Ik heb maar niet gereageerd, hoewel het me wel dwars zit.
>
> Roely

Moet jou nie aan die gekweel van daai wysneuse steur nie Roely! Dis tog die
feit dat die internet toeganklik is vir almal wat dit so interessant maak.
Wat het jy toe gedoen omtrent die spam probleem?

Lorinda
Re: Andries nuus [boodskap #2552 is 'n antwoord op boodskap #2550] Do, 25 September 2003 22:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f7362be_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...

> Wat het jy toe gedoen omtrent die spam probleem?

Ik heb het programma Mailwasher geïnstalleerd, en een aantal zinsneden in
het filter ervan gezet, die in al die spam voorkwamen. Triggers noemen ze
dat als ik het goed begrijp. Dus voordat ik Outlook Express start, start ik
eerst Mailwasher, om te kijken wat voor post er allemaal is. Daarna kan ik
beslissen wat ik download in OE, de rest kan ik deleten, bouncen,
blacklisten. Verder houdt NOrton in de gaten of er virussen aanwezig zijn,
maar sommige virussen kan hij helaas niet verwijderen, of pas als er een
nieuwe update is.
Gelukkig is hiemee de grote hoeveelheid spam afgelopen. Af en toe slipt er
nog eentje doorheen.
Heb jij geen last gehad?

Roely
Re: Andries nuus [boodskap #2556 is 'n antwoord op boodskap #2552] Do, 25 September 2003 22:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bkvr88$6hdrl$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>

> Gelukkig is hiemee de grote hoeveelheid spam afgelopen. Af en toe slipt er
> nog eentje doorheen.
> Heb jij geen last gehad?
>
> Roely

Nee, maar ek het van baie mense gehoor wat skielik die "Microsoft" spam
ontvang, so ek wil maar voorsorg tref ingeval ek dit ook kry.

Lorinda
Re: Andries nuus [boodskap #2565 is 'n antwoord op boodskap #2556] Do, 25 September 2003 23:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Nee, maar ek het van baie mense gehoor wat skielik die "Microsoft" spam
> ontvang, so ek wil maar voorsorg tref ingeval ek dit ook kry.

Ek kry dit nogsteeds! :-( Norton plaas dit elke keer in kwarentyn,
maar dit irriteer my grensloos.
Re: Andries nuus [boodskap #2572 is 'n antwoord op boodskap #2565] Vr, 26 September 2003 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:bav6nvktqk6v61hiu9a0dlupae4k3301pj@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Nee, maar ek het van baie mense gehoor wat skielik die "Microsoft" spam
>> ontvang, so ek wil maar voorsorg tref ingeval ek dit ook kry.
>
> Ek kry dit nogsteeds! :-( Norton plaas dit elke keer in kwarentyn,
> maar dit irriteer my grensloos.
>

Even het programmaatje Mailwasher downloaden en dan in Tools-Filters

this is the latest version of security update

schrijven. Dan houden de meeste mailtjes op.

Roely
Poswasser [boodskap #2588 is 'n antwoord op boodskap #2572] Sa, 27 September 2003 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Even het programmaatje Mailwasher downloaden en dan in Tools-Filters
>
> this is the latest version of security update
>
> schrijven. Dan houden de meeste mailtjes op.

Dankie vir die raad, Roely. Ek dink ek sal dit gaan doen.
Re: Poswasser [boodskap #2592 is 'n antwoord op boodskap #2588] Sa, 27 September 2003 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 27 Sep 2003 12:41:58 -0400, Katryn wrote:

> "Roely" wrote:
>
>> Even het programmaatje Mailwasher downloaden en dan in Tools-Filters
>>
>> this is the latest version of security update
>>
>> schrijven. Dan houden de meeste mailtjes op.
>
> Dankie vir die raad, Roely. Ek dink ek sal dit gaan doen.

Wens, ò ek wens jy het die waarheid gepraat, vroumens.
Ek gebruik die nuutste weergawe van Mailwasher Pro'
en as ek nòu minder gespam word, wonder ek hoe sou dit
gegaan het daarsonder.

Waar in die wêreld is Lorinda?

DD
Re: Poswasser [boodskap #2594 is 'n antwoord op boodskap #2592] Sa, 27 September 2003 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Wens, ò ek wens jy het die waarheid gepraat, vroumens.
> Ek gebruik die nuutste weergawe van Mailwasher Pro'
> en as ek nòu minder gespam word, wonder ek hoe sou dit
> gegaan het daarsonder.

Ek het nooit probleme met spam gehad op my gewone epos nie, totdat ek
vroeër hierdie jaar my persoonlike belasting aanlyn gedoen het deur 'n
baie groot en bekende maatskappy hier in Amerika (H&R Block). (My man
en ek dien aparte opgawes in, en ek was laat met myne. Die aanlyn
metode was die enigste oplossing vir my op daardie stadium) Sedertdien
kry ek ongelooflik baie spam oor veral penis enlargements en medisyne
na daardie spesifieke adres wat ek gebruik het. Dit was toevallig ook
die ENIGSTE plek waar ek daardie spesifieke adres gebruik het. Ek is
baie lus om dit verder te neem met H&R. Ek dink hulle is skarmunkels
wat privaat inligting laat lek.

> Waar in die wêreld is Lorinda?

Londen?
Re: Poswasser [boodskap #2595 is 'n antwoord op boodskap #2594] Sa, 27 September 2003 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 27 Sep 2003 14:30:17 -0400, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> Wens, ò ek wens jy het die waarheid gepraat, vroumens.
>> Ek gebruik die nuutste weergawe van Mailwasher Pro'
>> en as ek nòu minder gespam word, wonder ek hoe sou dit
>> gegaan het daarsonder.
>
> Ek het nooit probleme met spam gehad op my gewone epos nie, totdat ek
> vroeër hierdie jaar my persoonlike belasting aanlyn gedoen het deur 'n
> baie groot en bekende maatskappy hier in Amerika (H&R Block). (My man
> en ek dien aparte opgawes in, en ek was laat met myne. Die aanlyn
> metode was die enigste oplossing vir my op daardie stadium)
Ek dink ook dat die belastinggaarder (SARS by ons) 'n regte skinderbek
is.

> Sedertdien
> kry ek ongelooflik baie spam oor veral penis enlargements
Ek kry dieselfde penis enlargement spamming, en het gewonder of jy ook
maar skinder,
maar die werklike vernedering het gekom vandat ek met viagra gespam
word!


> en medisyne
> na daardie spesifieke adres wat ek gebruik het.
Miskien moet jy dit êrens rapporteer. Tensy, natuurlik,
jy een van hulle berugte produkte bestel het:-)))

>
>> Waar in die wêreld is Lorinda?
>
> Londen?

Nou, is sy dan moerig vir die onskuldiges?
Re: Poswasser [boodskap #2596 is 'n antwoord op boodskap #2595] Sa, 27 September 2003 18:52 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Ek kry dieselfde penis enlargement spamming, en het gewonder of jy ook
> maar skinder,
> maar die werklike vernedering het gekom vandat ek met viagra gespam
> word!

RODVEL!!! Sheesh - ja nee, jy's terug! :-)))

>> en medisyne
>> na daardie spesifieke adres wat ek gebruik het.
> Miskien moet jy dit êrens rapporteer. Tensy, natuurlik,
> jy een van hulle berugte produkte bestel het:-)))

LOL! Nee, ek weet darem ek is onskuldig. :-)

> Nou, is sy dan moerig vir die onskuldiges?

Ek glo nie, want sy en Roely het moediglik die fort gehou hier terwyl
jy matte gewas het. :-)
Vorige onderwerp: Nuwe aangesig
Volgende onderwerp: 3 tot 4 duim advertensies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 21:18:21 MGT 2024