Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 3 tot 4 duim advertensies
3 tot 4 duim advertensies [boodskap #2601] So, 28 September 2003 06:27
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>>>> Katryn
> Sedertdien
> kry ek ongelooflik baie spam oor veral penis enlargements en medisyne
> na daardie spesifieke adres wat ek gebruik het. Dit was toevallig ook
> die ENIGSTE plek waar ek daardie spesifieke adres gebruik het. Ek is
> baie lus om dit verder te neem met H&R. Ek dink hulle is skarmunkels
> wat privaat inligting laat lek.

Privaat inligting sê jy!!!?!

>>> Lorinda
> Jy moet belis daaroor kla, liewe hemel jy het nie 'n penis enlarger
> nodig nie!:-)) Wys jou net, belastingaarders kan glad nie vertrou word
> nie....

Hy het 'n botteltjie van daardie pille ernstig nodig gehad. Die
probleem was dat dit nog nie ontwikkel was nie (die pille meen ek:-)
Dit was laaank voor die 3" tot 4" pille die mark gesien het.

Hy gaan sien toe maar 'n towenaarvrou vir hulp, en dié sê toe vir hom
na die gewone ge'akkra ge'dabbra met haar hande swaaiend oor die
omgewing onder bespreking: "Van nou af, as jy in die straat loop en jy
nies, en iemand sê 'bless you', sal jy 'n duim groei in lengte
ervaar."

Dit was dae later, en heeltemal vergete al, toe hy op die sypaadjie
skielik nies. 'n Werklike nie-aansit nies. 'n Verbyganger sê ook maar
so ietwat ingedagte "bless you!" en hy voel die skielik verandering! '
So dit werk!' roep hy uit, en die volgende nies was met opset juis toe
'n voetganger verbystap. "Bless you" en die duidelik voelbare
'enlargement' is daar!

Toe kom daar twee nonne verbygestap, en net toe hulle twee treë voor
hom is, nies hy. Sê een van die nonne: "Bless you a thousend times, my
dear!"
Vorige onderwerp: Andries nuus
Volgende onderwerp: Reeksverkragter ontglip polisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:06:41 MGT 2024