| Andries nuus [boodskap #2543] |
Ma., 22 September 2003 19:05  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Andries het vir my e-pos gestuur van die werk af; sy modem is deur weerlig
bygekom en hy kan eers volgende maand 'n ander een koop. Hy stuur groete aan
almal.
Ai, die Vrystaatse donderweer...:-)
Lorinda
|
|
|
|
| Re: Andries nuus [boodskap #2544 is 'n antwoord op boodskap #2543] |
Di., 23 September 2003 08:30   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" wrote in message
news:3f6f4655$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Andries het vir my e-pos gestuur van die werk af; sy modem is deur weerlig
> bygekom en hy kan eers volgende maand 'n ander een koop. Hy stuur groete aan
> almal.
Dank aan Andries en Lorinda!
> Ai, die Vrystaatse donderweer...:-)
>
Vannacht is het hier herfst geworden, ook met regen en onweer. Het is
opeens wel een graad of acht kouder, het is even wennen.
Afgelopen dagen was er donderweer op mijn pc....., het virus Swen had
toegeslagen, allemaal spam, honderden mailtjes die zogenaamd van microsoft
kwamen. Norton had het er druk mee, en ik ook want ik heb me voor het eerst
eens beziggehouden met programma's die ervoor zorgen dat zulke mailtjes niet
meer binnen kunnen komen. Dus flink gelezen op de nieuwsgroep nl.comp.virus
. Daar zitten trouwens een paar wijsneuzen die vinden dat leken en amateurs
als ik niet op het internet mogen, omdat wij uit onwetendheid nog wel eens
domme dingen doen. Ik heb maar niet gereageerd, hoewel het me wel dwars zit.
Roely
|
|
|
|
|
|
| Re: Andries nuus [boodskap #2552 is 'n antwoord op boodskap #2550] |
Do., 25 September 2003 22:47   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f7362be_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Wat het jy toe gedoen omtrent die spam probleem?
Ik heb het programma Mailwasher geïnstalleerd, en een aantal zinsneden in
het filter ervan gezet, die in al die spam voorkwamen. Triggers noemen ze
dat als ik het goed begrijp. Dus voordat ik Outlook Express start, start ik
eerst Mailwasher, om te kijken wat voor post er allemaal is. Daarna kan ik
beslissen wat ik download in OE, de rest kan ik deleten, bouncen,
blacklisten. Verder houdt NOrton in de gaten of er virussen aanwezig zijn,
maar sommige virussen kan hij helaas niet verwijderen, of pas als er een
nieuwe update is.
Gelukkig is hiemee de grote hoeveelheid spam afgelopen. Af en toe slipt er
nog eentje doorheen.
Heb jij geen last gehad?
Roely
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Poswasser [boodskap #2595 is 'n antwoord op boodskap #2594] |
Sa., 27 September 2003 18:43   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 27 Sep 2003 14:30:17 -0400, Katryn wrote:
> DD wrote:
>
>> Wens, ò ek wens jy het die waarheid gepraat, vroumens.
>> Ek gebruik die nuutste weergawe van Mailwasher Pro'
>> en as ek nòu minder gespam word, wonder ek hoe sou dit
>> gegaan het daarsonder.
>
> Ek het nooit probleme met spam gehad op my gewone epos nie, totdat ek
> vroeër hierdie jaar my persoonlike belasting aanlyn gedoen het deur 'n
> baie groot en bekende maatskappy hier in Amerika (H&R Block). (My man
> en ek dien aparte opgawes in, en ek was laat met myne. Die aanlyn
> metode was die enigste oplossing vir my op daardie stadium)
Ek dink ook dat die belastinggaarder (SARS by ons) 'n regte skinderbek
is.
> Sedertdien
> kry ek ongelooflik baie spam oor veral penis enlargements
Ek kry dieselfde penis enlargement spamming, en het gewonder of jy ook
maar skinder,
maar die werklike vernedering het gekom vandat ek met viagra gespam
word!
> en medisyne
> na daardie spesifieke adres wat ek gebruik het.
Miskien moet jy dit êrens rapporteer. Tensy, natuurlik,
jy een van hulle berugte produkte bestel het:-)))
>
>> Waar in die wêreld is Lorinda?
>
> Londen?
Nou, is sy dan moerig vir die onskuldiges?
|
|
|
|
| Re: Poswasser [boodskap #2596 is 'n antwoord op boodskap #2595] |
Sa., 27 September 2003 18:52  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
DD wrote:
> Ek kry dieselfde penis enlargement spamming, en het gewonder of jy ook
> maar skinder,
> maar die werklike vernedering het gekom vandat ek met viagra gespam
> word!
RODVEL!!! Sheesh - ja nee, jy's terug! :-)))
>> en medisyne
>> na daardie spesifieke adres wat ek gebruik het.
> Miskien moet jy dit êrens rapporteer. Tensy, natuurlik,
> jy een van hulle berugte produkte bestel het:-)))
LOL! Nee, ek weet darem ek is onskuldig. :-)
> Nou, is sy dan moerig vir die onskuldiges?
Ek glo nie, want sy en Roely het moediglik die fort gehou hier terwyl
jy matte gewas het. :-)
|
|
|
|