Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afgedankte Onderwyser
Afgedankte Onderwyser [boodskap #24285] Ma, 28 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ek lees in die clari.world.africa.south_africa nuusgroep dat 'n onderwyser
in Cullinan afgedank is nadat hy uit Herman Charles Bosman se werk aangehaal
het in 'n eksamenvraestel. Vir die van ons wat oorse bly, die volgende
aanhaling het hom blykbaar sy werk gekos: "Alive, you couldn't go wrong in
distinguishing between a white and a kaffir. Dead, you had a great
difficulty in telling them.
"

Nou ja, dit lyk vir my of mens maar baie versigtig moet wees met die
aanhalings wat mens kies vir 'n vraestel. Ook maar goed ek het afgetree op
so 'n vroeë ouderdom. Ek dink nie ek sou oorleef het in die nuwe
Suid-Afrikaanse onderwysstelsel nie - ek het altyd my leerlinge uitgelok met
interessante aanhalings.

Die skoolhoof ontken dat dit die rede vir sy afdanking was, maar mens moet
seker wonder. Volgens die artikel is die gebruik van die woord "kaffer"
heeltemal onaanvaarbaar sedert 1994 en word dit net deur wit rassiste in
private geselskap gebruik.

Groete
Royleen
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24286 is 'n antwoord op boodskap #24285] Ma, 28 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
"Leendert van Oostrum" wrote:

> Albei hierdie insidente demonstreer die onderdrukking van vrye spraak en
> vrye meningswisseling onder die dekmantel van politieke korrektheid. Die
> growwe ironie is dan juis dat politieke korrektheid in hierdie gevalle
> besonder kragtige boodskappe wat _antirassities_ is smoor voordat die
> boodskap sy impak kan maak.
>
> Politieke korrektheid mag "passe" wees, soos Gloudina beweer.
>
> Maar dis alive and well in Suid-Afrika en in hierdie nuusgroep.
>
> En eintlik so primitief, nie waar nie?

Ek het nog altyd geglo dat politieke korrektheid net 'n verskoning
vir 'n sekere vorm van oneerlikheid is - se wat jy wil se, en as mense
nie daarmee saamstem nie, dan is dit hulle voorreg. Ek glo wel daarin
om in sekere omstandighede diplomaties te wees - veral wanneer my man
my opinie vra...

Dis een van die dinge wat ek hier waardeer - jy kry die waarheid reguit
hier, van die doodgewone mense natuurlik. En as iemand dink jy praat
snert, vertel hulle jou baie vinnig.

Groete
Royleen

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24327 is 'n antwoord op boodskap #24285] Di, 29 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> e...@dot.com (Johan) writes: > On 28 Jun 1999 12:20:03 GMT, wrote:
>
>
>> Twee witmense sal HCB lees en een sal aanstoot
> neem en een sal dit in konteks
>> sien waarin dit gekryf is.
>
> Nee Johan, enigiemand wat 'n kortverhaal
> van Bosman enduit lees, sal dadelik die
> konteks snap, en sien wat Bosman beoog
> met die dialoog of monoloog wat hy
> beplan het. Dis net iemand wat Bosman
> heel uit konteks aanhaal, wat sonde
> soek. Want dan loop hy die gevaar dat
> mense wat Bosman nie ken nie, kan dink
> dat wat hy aanhaal, Bosman se opinies
> is. Dis juis daarom dat dit so dom is
> om so 'n aanhaling in 'n eksamenvraestel
> te sit, al beoog jy miskien om die
> leerlinge te toets oor wie wat geskryf
> het. En in die klimaat van rasseverhoudings
> in Suid-Afrika vandag, het so 'n onderwyser
> net sonde gesoek, al was sy bedoelings
> goed.
>
> Gloudina

Was dit nie 'n voorgeskrewe boek gewees nie?
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24328 is 'n antwoord op boodskap #24285] Di, 29 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> e...@dot.com (Johan) writes: > On 28 Jun 1999 12:20:03 GMT, wrote:

>> Twee witmense sal HCB lees en een sal aanstoot
> neem en een sal dit in konteks
>> sien waarin dit gekryf is.

> Nee Johan, enigiemand wat 'n kortverhaal
> van Bosman enduit lees, sal dadelik die
> konteks snap, en sien wat Bosman beoog
> met die dialoog of monoloog wat hy
> beplan het.

Korrek. Beide Bosman _en_ Twain skep self die "konteks" waarin hul werk
verstaan moet word.

> Dis net iemand wat Bosman
> heel uit konteks aanhaal, wat sonde
> soek. Want dan loop hy die gevaar dat
> mense wat Bosman nie ken nie, kan dink
> dat wat hy aanhaal, Bosman se opinies
> is. Dis juis daarom dat dit so dom is
> om so 'n aanhaling in 'n eksamenvraestel
> te sit, al beoog jy miskien om die
> leerlinge te toets oor wie wat geskryf
> het.

Is dit wat die onderwyser gedoen het?

> En in die klimaat van rasseverhoudings
> in Suid-Afrika vandag, het so 'n onderwyser
> net sonde gesoek, al was sy bedoelings
> goed.

Ek dink jy veroordeel op grond van aannames hier, Gloudina. Jy het dit met
angelina gedoen, onhou?
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24329 is 'n antwoord op boodskap #24285] Di, 29 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 28 Jun 1999 21:57:03 GMT, Leendert van Oostrum wrote:

|
|Sotte soos jy, hoofsaak.....

Gloudina, dink jy nie ons moet dalk probeer om Leendert ook sover te kry om nie
meer sulke persoonlik aanvalle te loots nie - of dink jy my logika is nou te
gestrem...?

Dink jy hy sal 'n geldige punt kan maak sonder om 'n ander ou se persoon af te
skiet?
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24330 is 'n antwoord op boodskap #24285] Di, 29 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek was die "skelwoord" BOER toegevoeg in my diensplig dae (patrollies
in die swart woonbuurte.) Of dan FOKKEN BOER as jy wil. (Scary - scary
days - daai R1 in jou hande het vanself gebewe, dit was nie bang-geit
nie) Nou kyk, dit maak nie saak watse voorvoegsel gebruik was nie, dit
het my nooit vernederd of beledig laat voel nie. Inteendeel, dit was
'n eer om 'n fokken boer genoem te word, deur watter ras ookal.

Hoekom neem die mense wat die term "kaffer" as aanstootlik beskou nie
die initiatief en draai dit in hul voordeel nie. Nog 'n voorbeeld: jy
kan nie meer vandag 'n homoseksuele persoon beledig deur hom die term
"moffie" toe te snou nie. Hy sal doodeenvoudig omdraai en se "proud to
be one, dear!"

En nog 'n voorbeeld: Stakings by die SAUK destyds het die bestuur laat
besluit om die (oorwegend) swart unie lede toegang tot die perseel te
weier. 'n Baie geliefde, joviale jong man wat ook onder die kategorie
"kleurling" sorteer wou nie aan die staking deelneem nie, tenspyte van
sy (gedwonge) affiliasie met die unie.

Getrou aan boere mannemoed het die klomp ambagsmanne hom etenstyd in
'n hoek gedryf en gevra hoekom hy nie ook buite staan en toi-toi nie.
Se die knaap in gewone Afrikaans, "maar ek is mos net 'n halwe kaffer,
my baas :-)."

Iemand kan jou selfs 'n "bastard" noem, en jy kan dit "so what"
tersyde vee. Wat is nou so erg aan ander "labels"

Awyn - uit pragtige Perth

Volgens die artikel is die gebruik van die woord "kaffer"
> heeltemal onaanvaarbaar sedert 1994 en word dit net deur wit rassiste in
> private geselskap gebruik.
>
> Groete
> Royleen
>
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24361 is 'n antwoord op boodskap #24285] Wo, 30 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
> Om vir iemand
> 'n sot te noem, is nog binne die raam van
> argument. Om mense weerwolwe te noem, en
> seksistiese opmerkings oor mense te maak,
> is baie verder af in die skaal van agteraf-
> geit. En dis die manier waarop jy reageer
> wanneer mense oor onderwerpe praat waar
> hulle van jou verskil. So moenie by my
> kom simpatie soek nie.

Johan laat dit vir jou nou 'n les wees om te insinueer dat Anti Gloudina
enigsins van die maan gepla is. Die was hoeka vol laasnag so die ou
dier is seker bietjie broos vandag na die middernagtelike eskapades! :)

Arooooooooooooooooooooooooo!!!!
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24362 is 'n antwoord op boodskap #24285] Wo, 30 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan) writes:

> On Mon, 28 Jun 1999 21:57:03 GMT, Leendert
van Oostrum
> wrote:
>
> |
> |Sotte soos jy, hoofsaak... ..
>
>
> Gloudina, dink jy nie ons moet dalk probeer om Leendert ook sover te kry om nie
> meer sulke persoonlik aanvalle te loots nie - of dink jy my logika is nou te
> gestrem...?
>
> Dink jy hy sal 'n geldige punt kan maak sonder om 'n ander ou se persoon af te
> skiet?

Leendert doen maar net wat jy aanhoudend
op hierdie nuusgroep gedoen het. Leendert
is ten minste eerlik, en doen nie die een
ding en maak, soos jy, asof jou hande so
skoon is nie. Jy was en is nog die meester
van persoonlike aanvalle. Om vir iemand
'n sot te noem, is nog binne die raam van
argument. Om mense weerwolwe te noem, en
seksistiese opmerkings oor mense te maak,
is baie verder af in die skaal van agteraf-
geit. En dis die manier waarop jy reageer
wanneer mense oor onderwerpe praat waar
hulle van jou verskil. So moenie by my
kom simpatie soek nie.

Gloudina
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24363 is 'n antwoord op boodskap #24285] Wo, 30 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan wrote in message ...
> On 30 Jun 1999 12:35:23 GMT, wrote:
knip-knip

> Die afgelope paar dae se positiewe bydraes was so lekker ! Ek sal dit nie
> graag wil bederf nie en ek dink ons almal moet probeer om dit te laat voortleef.
>
> Ek was onlangs baie 'n baie interesante museum - en ek het lekker lang stukke
> daaroor geskryf en vir familie gestuur. Toe dag ek ouens hier op die nuusgroep
> sal dit dalk interesant vind. En toe besef ek, gee nie om hoe polities korrek
> ek dink ek dit sal skryf nie, iemand sal seker weer suurbraak daaroor. En die
> museum het min met enige "thorny issues" te doen.
>

'Iemand-sal-seker-weer-suurbraak-daaroor (wat in Kanada woon) moet asb nie
Johan se brief aan sy familie lees nie. Johan, ons ander lees graag.

Tussen hakies, ek sou my boute, moere en skroewe 'strip' as iemand my as
sotlik beskryf.

Indien ek egter as 'n weerwolf beskryf word (deur dieselfde persoon wat
grappe maak oor die Vrystaters), sal ek weet om dit af te lag!

Alhoewel, as ek in die spieël kyk... en ek lyk na 'n weerwolf.... sou ek
seker ook so reageer en... askies, ek dwaal van die punt af!

(Gloudina, ek terg net!)

Johan ons wag in spanning op jou skrywe aan jou familie.

Groete

Shannon
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24364 is 'n antwoord op boodskap #24285] Wo, 30 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 30 Jun 1999 12:35:23 GMT, wrote:
| Leendert doen maar net wat jy aanhoudend
| op hierdie nuusgroep gedoen het. Leendert
| is ten minste eerlik, en doen nie die een
| ding en maak, soos jy, asof jou hande so
| skoon is nie. Jy was en is nog die meester
| van persoonlike aanvalle. Om vir iemand
| 'n sot te noem, is nog binne die raam van
| argument. Om mense weerwolwe te noem, en
| seksistiese opmerkings oor mense te maak,
| is baie verder af in die skaal van agteraf-
| geit. En dis die manier waarop jy reageer
| wanneer mense oor onderwerpe praat waar
| hulle van jou verskil. So moenie by my
| kom simpatie soek nie.

Oh wel, ek het probeer en sal nog aanhou probeer om op 'n meer beskaafde manier
hier deel te neem. Jy was die een wat gevra het dat ek nie meer jou
weerwolwigheid moet noem as die maan vol is nie - jy het by my kom simpatie
soek. Ek het allermins jou simpatie nodig.

Ek beweer ook nie dat my hande skoon is nie - maar ek glo vas dat 'n mens kan
verander en dat ek besig is om dit reg te kry.

Die afgelope paar dae se positiewe bydraes was so lekker ! Ek sal dit nie
graag wil bederf nie en ek dink ons almal moet probeer om dit te laat voortleef.

Ek was onlangs baie 'n baie interesante museum - en ek het lekker lang stukke
daaroor geskryf en vir familie gestuur. Toe dag ek ouens hier op die nuusgroep
sal dit dalk interesant vind. En toe besef ek, gee nie om hoe polities korrek
ek dink ek dit sal skryf nie, iemand sal seker weer suurbraak daaroor. En die
museum het min met enige "thorny issues" te doen.
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24365 is 'n antwoord op boodskap #24285] Wo, 30 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johann de Jager  is tans af-lyn  Johann de Jager
Boodskappe: 30
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Johan skryf in boodskap news:377a334a.423113943@news.citilink.com...
>
> Ek was onlangs baie 'n baie interesante museum - en ek het lekker lang stukke
> daaroor geskryf en vir familie gestuur. Toe dag ek ouens hier op die nuusgroep
> sal dit dalk interesant vind. En toe besef ek, gee nie om hoe polities korrek
> ek dink ek dit sal skryf nie, iemand sal seker weer suurbraak daaroor. En die
> museum het min met enige "thorny issues" te doen.
>
>
Vergeet van die suurbraak en vertel ons meer van jou museum. Ek, vir een,
sal meer daarvan wil weet.
Groetnis

Johann
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24367 is 'n antwoord op boodskap #24285] Wo, 30 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johann de Jager  is tans af-lyn  Johann de Jager
Boodskappe: 30
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
skryf in boodskap news:7l8v98$vb2$1@nnrp1.deja.com...
> In article ,
> "Leendert van Oostrum" wrote:
>
> Ek het nog altyd geglo dat politieke korrektheid net 'n verskoning
> vir 'n sekere vorm van oneerlikheid is - se wat jy wil se, en as mense
> nie daarmee saamstem nie, dan is dit hulle voorreg. Ek glo wel daarin
> om in sekere omstandighede diplomaties te wees - veral wanneer my man
> my opinie vra...
>
Van ons politici sê dit is heeltemal aanvaarbaar om die waarheid te draai
dat dit heeltemal skeef lê.......

Groetnis
Johann
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24368 is 'n antwoord op boodskap #24285] Wo, 30 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johann de Jager  is tans af-lyn  Johann de Jager
Boodskappe: 30
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
roybob skryf in boodskap news:Jgyd3.16891$PN5.43850@newsfeeds.bigpond.com...
> Volgens die artikel is die gebruik van die woord "kaffer"
> heeltemal onaanvaarbaar sedert 1994 en word dit net deur wit rassiste in
> private geselskap gebruik.
>
> Groete
> Royleen
>
Nou wat van ons kleurvolle woorde soos die volgende:

kafferbaai, kafferbier, kafferblits, kafferboom, kafferboontjie,
kafferbroodboom, kafferdraffie, kafferbrak, kafferkoring, kafferpak (Italië
0, ons 101), Kaffertjie en kaffertjie (Twee betekenisse), kafferwaatlemoen
en nog talle ander.

Groetnis
Johann
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24369 is 'n antwoord op boodskap #24285] Wo, 30 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johann de Jager  is tans af-lyn  Johann de Jager
Boodskappe: 30
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
skryf in boodskap news:7l7ekg$cbl$1@nnrp1.deja.com...
> In article ,
> "PAT" wrote:
>
> Pat, ek het net eendag die woorde "South Africa" ingetik en toe kom die
> lys van verskillende nuusgroepe met Suid-Afrikaanse konneksies te
> voorskyn. Probeer die naam intik soos ek dit in my eerste pos gegee
> het (clari.world.africa.south_africa) - jy behoort dit so onder die
> nuusgroepe in jou "server" te kry.

Ek vind dit nie in my nuusgroepe nie. Het iemand anders dalk dit reg gekry?

Groetnis
Johann
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24370 is 'n antwoord op boodskap #24285] Wo, 30 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
"Johann de Jager" wrote:

Hmm, 'n heel interessante vraag. Ek weet daar is mense in die omgewing
waar my ma woon wat die naam "Kafferkuilsrivier" wil verander... En as
die Springbokke die Wallabies so lekker klop, dan is daar nie 'n woord
vir my wat dit so goed en so eg Afrikaans beskryf soos "kafferpak"
nie. Bietjie van 'n tameletjie, ne?

Groete uit 'n grys en nat Brisbane )die een dag wat ons slagspreuk nie
beskryf nie...)
Royleen

> Nou wat van ons kleurvolle woorde soos die volgende:
>
> kafferbaai, kafferbier, kafferblits, kafferboom, kafferboontjie,
> kafferbroodboom, kafferdraffie, kafferbrak, kafferkoring, kafferpak (Italië
> 0, ons 101), Kaffertjie en kaffertjie (Twee betekenisse), kafferwaatlemoen
> en nog talle ander.
>
> Groetnis
> Johann
>
>

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24386 is 'n antwoord op boodskap #24285] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hoor hoor! Pos gerus dat ons kan lees.

Alwyn - uit Perth

Johann de Jager wrote in message > Vergeet van die suurbraak en vertel
ons meer van jou museum. Ek, vir een,
> sal meer daarvan wil weet.
> Groetnis
>
> Johann
>
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24393 is 'n antwoord op boodskap #24285] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Johann de Jager wrote in message ...

> Nou wat van ons kleurvolle woorde soos die volgende:
>
> kafferbaai, kafferbier, kafferblits,

(Nog nie) verander nie.

> kafferboom,

Koraalboom

> kafferboontjie, kafferbroodboom, kafferdraffie, kafferbrak,

(Nog nie) verander nie.

> kafferkoring,

Sorgum / sorgumgraan

Daar is al 'n hele handvol plekname met "kaffer" (Kafferskraal, Kafferskuil,
ens) wat verander is.

Persoonlik dink ek dis stapelgek. Maar nou moet ek sê: Die gebruik van die
woord "kaffer" vir swartmense is al dekade lank onaanvaarbaar in die kringe
waarin ek beweeg. Nie net sedert 1994, soos in artikels wat Royleen lees
nie.

Wat ek wel vind, is dat ek dit in die onlangse tyd onwillekeurig begin
gebruik het in die konteks van insidente met Taxis, sommige
onderwysamptenare, ens.
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24394 is 'n antwoord op boodskap #24285] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan) writes:

> Ek was onlangs baie 'n baie interesante museum - en ek het lekker lang stukke
> daaroor geskryf en vir familie gestuur. Toe dag ek ouens hier op die nuusgroep
> sal dit dalk interesant vind. En toe besef ek, gee nie om hoe polities korrek
> ek dink ek dit sal skryf nie, iemand sal seker weer suurbraak daaroor.

En wie het nou enigiets negatiefs
daaroor uitgelaat? Behalwe jy, wat
sit en suurbraak oor ander mense op
hierdie nuusgroep, selfs al praat jy
van jou besoek aan en beskrywing van
die museum. Dit amuseer my dat jy
verklaar dat jy dit "polities korrek"
probeer skryf het. Hoe sou jy die
beskrywing "polities onkorrek" geskryf
het?

Gloudina
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24395 is 'n antwoord op boodskap #24285] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
w.j.ma...@a1.nl (Willem-Jan Markerink) wrote:
> In article ,

> clari.web.world.africa.south-africa
> kunnen ontvangen....nu echter niet meer, maar dat kan ook komen omdat er
> voor betaald moet worden....sommige van deze 'eenrichtings- hierarchieen'
> zijn niet gratis.

Ek hoef niks te betaal nie - dit is slegs een van die duisende
nuusgroepe wat deur my diensverskaffer verniet aan ons beskikbaar is.
Kom woon in Australie en gebruik Telstra!

Ek se vir julle dis 'n paradys! En niemand wil my glo nie...

Royleen

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24396 is 'n antwoord op boodskap #24285] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote:
>
> Johann de Jager wrote in message ...
>
>> Nou wat van ons kleurvolle woorde soos die volgende:
>>
> Daar is al 'n hele handvol plekname met "kaffer" (Kafferskraal, Kafferskuil,
> ens) wat verander is.

Nog 'n bvoorbeeld - Houtkop stasie in Vereniging na Houtheuwel. Ek dink ons moet Witbank se naam ook
verander - die plek is buitendien piskswart - dis nou van al die
steenkool.
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24397 is 'n antwoord op boodskap #24285] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
roy...@my-deja.com wrote in article ...
> In article ,
> "Johann de Jager" wrote:
>
> Hmm, 'n heel interessante vraag. Ek weet daar is mense in die omgewing
> waar my ma woon wat die naam "Kafferkuilsrivier" wil verander... En as
> die Springbokke die Wallabies so lekker klop, dan is daar nie 'n woord
> vir my wat dit so goed en so eg Afrikaans beskryf soos "kafferpak"
> nie. Bietjie van 'n tameletjie, ne?

Ek ken die bruin water van die Kafferkuilsrivier goed, en het al baie in
die rivier geswem. En die naam is al klaar verander na Kuilsrivier, wat
verwarring veroorsaak, want daar is n voorstad van Kaapstad met dieselfde
naam.

Pat
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24398 is 'n antwoord op boodskap #24285] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 1 Jul 1999 18:34:22 GMT, wrote:

| En wie het nou enigiets negatiefs
| daaroor uitgelaat? Behalwe jy, wat
| sit en suurbraak oor ander mense op
| hierdie nuusgroep, selfs al praat jy
| van jou besoek aan en beskrywing van
| die museum. Dit amuseer my dat jy
| verklaar dat jy dit "polities korrek"
| probeer skryf het. Hoe sou jy die
| beskrywing "polities onkorrek" geskryf
| het?
|
Ek het voorheen vertel hoe spyt ek was om geen Indiane te sien werk aan die
monument vir Crazy Horse nie, en daar het so groot bol str@nt op my kop afgekom
dat ek sommer vir lank van die ng af weggebly het - al was ek mis verstaan deur
die persone wat die reaksie gegee het.

Hierdie keer het ek maar geswyg oor die volle storie van die rol van die fort
onder die Indiane - netnou dink iemand weer dis my siening.

En dis regtig nie aangenaam om telkens te voel jy wil jouself verdedig teen
allerhande persoonlike aanvalletjies nie.

Vertel eerder vir my of jy die vertelling geniet het of vertel vir my hoe jy
dink my skryfstyl kan verbeter en hoe jy dink dit kan verebeter.

Raak rustig, toe.
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24399 is 'n antwoord op boodskap #24285] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marius Grobler  is tans af-lyn  Marius Grobler
Boodskappe: 12
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Daardie voorval het sonder twyfel plaasgevind. Dit het opspraak hier verwek.
As daar nog iemand is wat meer hieroor wil te wete kom dan sal ek my vriend
by Beeld vra om die artikel uit te snuffel.

Johann de Jager wrote in message ...
>
> skryf in boodskap news:7l7ekg$cbl$1@nnrp1.deja.com...
>> In article ,
>> "PAT" wrote:
>>
>> Pat, ek het net eendag die woorde "South Africa" ingetik en toe kom die
>> lys van verskillende nuusgroepe met Suid-Afrikaanse konneksies te
>> voorskyn. Probeer die naam intik soos ek dit in my eerste pos gegee
>> het (clari.world.africa.south_africa) - jy behoort dit so onder die
>> nuusgroepe in jou "server" te kry.
>
> Ek vind dit nie in my nuusgroepe nie. Het iemand anders dalk dit reg gekry?
>
> Groetnis
> Johann
>
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24428 is 'n antwoord op boodskap #24285] Vr, 02 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
hotnosvis?
boerewors?
-------------------------------------
Johann de Jager wrote in message ...
>
> roybob wrote in message
> news:Jgyd3.16891$PN5.43850@newsfeeds.bigpond.com...
>>
> Volgens die artikel is die gebruik van die woord "kaffer"
>> heeltemal onaanvaarbaar sedert 1994 en word dit net deur wit rassiste in
>> private geselskap gebruik.
>>
>> Groete
>> Royleen
>>
> Nou wat van ons kleurvolle woorde soos die volgende:
>
> kafferbaai, kafferbier, kafferblits, kafferboom, kafferboontjie,
> kafferbroodboom, kafferdraffie, kafferbrak, kafferkoring, kafferpak (Italië
> 0, ons 101), Kaffertjie en kaffertjie (Twee betekenisse), kafferwaatlemoen
> en nog talle ander.
>
> Groetnis
> Johann
>
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24429 is 'n antwoord op boodskap #24285] Vr, 02 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Johann de Jager" wrote:
>
> skryf in boodskap news:7l7ekg$cbl$1@nnrp1.deja.com...
>> In article ,
>> "PAT" wrote:
>>
>> Pat, ek het net eendag die woorde "South Africa" ingetik en toe kom die
>> lys van verskillende nuusgroepe met Suid-Afrikaanse konneksies te
>> voorskyn. Probeer die naam intik soos ek dit in my eerste pos gegee
>> het (clari.world.africa.south_africa) - jy behoort dit so onder die
>> nuusgroepe in jou "server" te kry.
>
> Ek vind dit nie in my nuusgroepe nie. Het iemand anders dalk dit reg
gekry?

Yep, maar een iets andere naam, ik heb nl. ooit onder andere de groep
clari.web.world.africa.south-africa
kunnen ontvangen....nu echter niet meer, maar dat kan ook komen omdat er
voor betaald moet worden....sommige van deze 'eenrichtings-hierarchieen'
zijn niet gratis.

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24430 is 'n antwoord op boodskap #24285] Vr, 02 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Neef  is tans af-lyn  Neef
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
@igs.net wrote in message ...
> En wie het nou enigiets negatiefs
> daaroor uitgelaat? ....

Dit lyk vir my dit was net Gloudina wat iets negatiefs
daaroor uitgelaat het.

Johan, ek het jou pos baie geniet. Dit lyk vir my
dat Gloudina tot fout sal vind met 'n diamant as die
diamant se naam dalk 'Johan' is.

Groete

Neef
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24431 is 'n antwoord op boodskap #24285] Vr, 02 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Alwyn Nel" wrote:
> Ek was die "skelwoord" BOER toegevoeg in my diensplig dae (patrollies
> in die swart woonbuurte.) Of dan FOKKEN BOER as jy wil. (Scary - scary
> days - daai R1 in jou hande het vanself gebewe, dit was nie bang-geit
> nie) Nou kyk, dit maak nie saak watse voorvoegsel gebruik was nie, dit
> het my nooit vernederd of beledig laat voel nie. Inteendeel, dit was
> 'n eer om 'n fokken boer genoem te word, deur watter ras ookal.
>
> Hoekom neem die mense wat die term "kaffer" as aanstootlik beskou nie
> die initiatief en draai dit in hul voordeel nie. Nog 'n voorbeeld: jy
> kan nie meer vandag 'n homoseksuele persoon beledig deur hom die term
> "moffie" toe te snou nie. Hy sal doodeenvoudig omdraai en se "proud to
> be one, dear!"

Btw, wat is de taalkundige achtergrond voor mof(fie)?
In het Nederlands is dat nl. een scheldwoord voor de Duitsers, 'Mof',
meervoud 'Moffen'; meest gebruikt in en na de 2e wereld oorlog (net als
Kraut (kool) in het Engels, en Boche (varken) in het Frans).
Waar de preciese betekenis is van het Nederlande Mof weet ik eigenlijk niet
eens....technisch gezien is 'mof' een schuif-las/verbinding....bij homo's
kan dat eventueel een verklaring zijn....;-))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24432 is 'n antwoord op boodskap #24285] Vr, 02 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
huh? nog 'n kafferskuil rivier in die kaap
het nie geweet julle het ook een naby kaapstad gehad nie.
-----------------------------------------------------
PAT wrote in message ...
>
>
> roy...@my-deja.com wrote in article ...
>> In article ,
>> "Johann de Jager" wrote:
>>
>> Hmm, 'n heel interessante vraag. Ek weet daar is mense in die omgewing
>> waar my ma woon wat die naam "Kafferkuilsrivier" wil verander... En as
>> die Springbokke die Wallabies so lekker klop, dan is daar nie 'n woord
>> vir my wat dit so goed en so eg Afrikaans beskryf soos "kafferpak"
>> nie. Bietjie van 'n tameletjie, ne?
>
>
> Ek ken die bruin water van die Kafferkuilsrivier goed, en het al baie in
> die rivier geswem. En die naam is al klaar verander na Kuilsrivier, wat
> verwarring veroorsaak, want daar is n voorstad van Kaapstad met dieselfde
> naam.
>
> Pat
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24433 is 'n antwoord op boodskap #24285] Vr, 02 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek had nog altyd 'n bewondering vir HCB.

Wat my aangryp in sy skryfstyl is die feit dat hy eintlik in Afrikaans skryf
maar dit in Engels doen. Probeer van sy werk in Afrikaans vertaal en dit
val so plat soos 'n pannekoek. Ta' Lettie Pretorius hier op Stellenbosch
het een keer by 'n storieaand een van sy werke voorgelees wat sy self
vertaal het, en sy het 'n uitmuntende stukkie werk daarvan gedoen. Sy't
egter self na die tyd aan my erken dat dit een van die taaiste vertalings
was wat sy gedoen het, juis omdat sy die karakter en konteks in die
vertaling wou behou. Sover ek kon onthou was sy dr. Pretorius (Oud-Maties
sal haar dalk onthou as die eggenote van 'n voormalige regisgtrateur van die
US, oom Faantjie Pretorius)
>>
>>> Twee witmense sal HCB lees en een sal aanstoot neem en een sal dit in konteks
>>> sien waarin dit gekryf is.
>>
>> Nee Johan, enigiemand wat 'n kortverhaal
>> van Bosman enduit lees, sal dadelik die
>> konteks snap, en sien wat Bosman beoog
>> met die dialoog of monoloog wat hy
>> beplan het.
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24434 is 'n antwoord op boodskap #24285] Vr, 02 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
so jou familie bly hier naby my
kafferkuilsrivier het nou die naam goukou rivier gekry
maar die naambord bly nie lank op nie, die oorspronklike een
is ook verwyder voordat die agbare minister dit
kon verwyder, hulle laat to 'n andereen maak en word
toe aangesit vir die koerante se onthalwe
lekker hier in die suid kaap, groete ook daai kant
toe
tobie

roy...@my-deja.com wrote in message ...
> In article ,
> "Johann de Jager" wrote:
>
> Hmm, 'n heel interessante vraag. Ek weet daar is mense in die omgewing
> waar my ma woon wat die naam "Kafferkuilsrivier" wil verander... En as
> die Springbokke die Wallabies so lekker klop, dan is daar nie 'n woord
> vir my wat dit so goed en so eg Afrikaans beskryf soos "kafferpak"
> nie. Bietjie van 'n tameletjie, ne?
>
> Groete uit 'n grys en nat Brisbane )die een dag wat ons slagspreuk nie
> beskryf nie...)
> Royleen
>
>> Nou wat van ons kleurvolle woorde soos die volgende:
>>
>> kafferbaai, kafferbier, kafferblits, kafferboom, kafferboontjie,
>> kafferbroodboom, kafferdraffie, kafferbrak, kafferkoring, kafferpak (Italië
>> 0, ons 101), Kaffertjie en kaffertjie (Twee betekenisse), kafferwaatlemoen
>> en nog talle ander.
>>
>> Groetnis
>> Johann
>>
>
>
> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
> Share what you know. Learn what you don't.
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24450 is 'n antwoord op boodskap #24285] Sa, 03 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
"Tobie" wrote:

> so jou familie bly hier naby my
> lekker hier in die suid kaap, groete ook daai kant
> toe
> tobie

Pragtig daar in die Suidkaap! Ma in Jongensfontein en suster in
Mosselbaai (Mosgas). Hulle is nog lekker gelukkig daar - nie veel het
daar verander nie, volgens Ma. Almal bou glo huise daar... Was nog
altyd my tweede tuiste gewees - Ma is daar gebore en grootgeword. Elke
vakansietyd daar deurgebring - sakkie-sakkie op die sementvloer.

Ag, ja, lekker om partykeer terug te dink.

Groete van oor die water
Royleen

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Afgedankte Onderwyser [boodskap #24523 is 'n antwoord op boodskap #24285] Di, 06 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Johann de Jager  is tans af-lyn  Johann de Jager
Boodskappe: 30
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
lou skryf in boodskap news:377B3B90.15C3@hotmail.dinges.com...
> Leendert van Oostrum wrote:
>>
>
> Nog 'n bvoorbeeld - Houtkop stasie in Vereniging na Houtheuwel. histeries aan die lag van te raak>
>
Houtkopweg in Vereeniging is darem nog steeds Houtkopweg. Sukkel seker om
Houtheuwelweg op die bordjie in te pas.....

Johann
Vorige onderwerp: Genoeg is genoeg
Volgende onderwerp: Die ligtere sy...van Student wees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 14:56:02 MGT 2024